LEN MULLER (ft. Joshua na die Reën) - 'Vir Die Een Wat Geval Het'

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 бер 2016

КОМЕНТАРІ • 25

  • @monicablaauw710
    @monicablaauw710 8 років тому +2

    Diep geraak, woorde en prente spreek boekdele.... baie mooi dankie Len en Joshua

  • @dianvanzyl2153
    @dianvanzyl2153 6 років тому +3

    Uitstekende song luister hom 24/7 my replay button breek al amper

  • @chrissaayman8560
    @chrissaayman8560 7 років тому +2

    Baie nice.... God is good all the time....

  • @l.a.sing2055
    @l.a.sing2055 8 років тому +1

    Great song and a video with a great message. Fabulous! Shared!!

  • @DARKsta0
    @DARKsta0 8 років тому +1

    Baie Baie Mooi !!!

  • @jlbb66
    @jlbb66 6 років тому +6

    Woorde en foto's sê baie Len Muller en Joshua na die Reën, opregte vriende, uit die suide van Frankryk (stad Barcarès)

  • @taliet7
    @taliet7 8 років тому +7

    Mooiste liedjie ooit! Sing meer saam asb!

    • @matthewvanwyk2002
      @matthewvanwyk2002 8 років тому +2

      +Thalita van der Merwe maak 'n album saam!!!! Word sommer 'n band of iets.. Daai 2 stemme saam werk

    • @MauritzCTuit
      @MauritzCTuit 6 років тому +1

      Thalita van der Merwe Ek het n droom gehad😉 Haha lekker Thalita!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому +2

      Dalk iets op die horison, hou dop ;-)

  • @johannodendaal5043
    @johannodendaal5043 8 років тому +2

    Bef- vange!!! Ek LIKE dit! Ek kan 'relate'. Ek like die lyrics, die music. BAIE wel gedaan!! Moet nie ophou nie. Dankie!!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  8 років тому

      +Johann Odendaal Baie Dankie Johann!

    • @johannodendaal5043
      @johannodendaal5043 8 років тому

      Dit SO PAS weer op KykNet se 'Die Top 20' gesien... Ek HOU by my standpunt!! Top 20? Pfff! Top 1 !

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  8 років тому +1

      Wow! Awesome dankie Johann! Waardeer dit baie!

  • @MaristBulldogs
    @MaristBulldogs 6 років тому +1

    JDV & LM ..julle rock boyz😎😎

  • @hencobezuidenhout5440
    @hencobezuidenhout5440 7 років тому +1

    Baie mooi julle....

  • @renaldoschutte8065
    @renaldoschutte8065 6 років тому +1

    Bly 'n great song!

  • @Awster
    @Awster 5 років тому +1

    Hoekom het ons dit nie gehoor by Musiek Soos Grond nie?? ;)

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Volgende keer! Kyk die aanlyn show vanaand!

  • @marietjiecronje1379
    @marietjiecronje1379 3 роки тому +1

    Jou vrou is pragtig!!! Klei het my so diep geraak...baie mooi beskryf hoe ek voel en dat ons net die pad met God kan stap...dis al wat saak maak. Sterkte met jou pad vorentoe, weet jy gaan nog baie mense raak met jou musiek

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому +1

      Vreeslik baie dankie dat jy luister en vir die mooi terugvoer!

  • @leonewashere
    @leonewashere 7 років тому +2

    Ongelooflik! Ek het nie iets anders om te sê nie...