Len Muller - Heildronk (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 жов 2024
  • Len Muller - Heildronk (Official Music Video) 2020
    Geskryf deur Len Muller en Jattie de Beer met hulp van Anique Jordaan en Mynhardt Smit.
    Lied vervaardig deur: Gideon Botes en Jattie de beer
    Video vervaardig deur Nico Welgemoed en Chanél Muller
    Kontak: bookings@lenmuller.co.za
    www.lenmuller.co.za
    Lirieke:
    Drink die aand en skink die wyn
    Hang liggies op Teen die deurkosyn
    So lank te vêr, te vêr van jou
    So kom ons wees net hier, in die hier en nou
    Al my planne lê ek nou neer
    Om net ‘n bietjie tyd saam met jou te spandeer,
    Ons het min om te verloor en ons drome lê nog voor ons moet vas klou aan mekaar.
    Mens is nie ‘n eiland nie jy is nooit allenig nie ons is almal hier vir jou
    Kom ons wees reën op mekaar land
    Jy moet weet, ek is aan jou kant
    Dis by mekaar waar ons genees
    Soos ’n hospitaal vir eensaam wees
    Ons het min om te verloor en ons drome lê nog voor ons moet vas klou aan mekaar.
    Mens is nie ‘n eiland nie jy is nooit allenig nie ons is almal hier vir jou
    Al ons vriende is hier maar ek kyk net vir jou kom ons stel ‘n Heildronk in op ons…

КОМЕНТАРІ • 35