Lig op die Horison ~ Laerskool Thabazimbi

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 14 лис 2021
  • Joshua na die Reen tree op by Laerskool Thabazimbi Woensdag 1 Desember 2021
    Kaartjies by: lsthabazimbi.redbird.co.za
    Luister die liedjie op Spotify, Apple Music, Deezer ens.
    distrokid.com/hyperfollow/jos...
    Met groot afwagting sien Laerskool Thabazimbi uit na die vrystelling van “Lig op die Horison” - ‘n musiekvideo wat ons revuegroep vanjaar opgeneem het saam met Joshua na die Reën.
    Die revuegroep werk reeds vanaf Maartmaand baie hard aan die sang- en instrumentale afdeling van die lied asook die choreografie. Covid en die strawwe inperkingsmaatreëls wat daarmee saamgegaan het, het tot gevolg gehad dat die hele produksie vir drie maande tot stilstand gekom het.

КОМЕНТАРІ • 71

  • @deppers
    @deppers 3 місяці тому

    2021 was 'n moeilike tyd. JNDR het 'n liedjie geskep om almal bymekaar te bring 🙂 Dankie guys

  • @renskedeclercq9212
    @renskedeclercq9212 2 роки тому +2

    Ai my hart MIS die bosveld....Tyd vlieg so....voel soos nou dag dat ek rondgehardloop het op daai veld. So trots op julle!Dankie Laerskool Thabazimbi

  • @wyniekapp4942
    @wyniekapp4942 2 роки тому +2

    Die ironie vd middernag; in duisternis maak d lig meer sin.....epic weergawe vd song

  • @VivianEmmanuel-mq3ld
    @VivianEmmanuel-mq3ld 10 місяців тому +2

    Baie mooi mix met die kinders ..Dankie Joshua

  • @lebohangmoramotse9828
    @lebohangmoramotse9828 Рік тому +1

    This song still remains my favorite Afrikaans liedjie of all time. Always have tears in my eyes whenever I listen to it. Also love this version

  • @theunspienaar9004
    @theunspienaar9004 2 роки тому +3

    Jis dis mooi!! Hartroerend mooi, tot in my diepste wese mooi.

  • @rutvandyk3589
    @rutvandyk3589 2 роки тому +2

    Ons het Lig op die horison saam jou gesing by Capital Singers! Dit was ongelooflik! My hart was sommer seer toe ek nou na die luister. Bitter mooi!

  • @user-sd6gf8nb5x
    @user-sd6gf8nb5x 9 місяців тому +1

    Dit is persoonlik vir my n baie groot trots om deel van Laerskool Thabazimbi te wees en n baie groot eer gewees om deel van die musiek video te wees die was rerig n stunning produksie ek love dit so baie

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 2 роки тому +2

    Trots afrikaans. Dankie Joshua...jy is n legende. 👏💗

  • @anneliescomrie826
    @anneliescomrie826 2 роки тому +2

    Soooo mooi. MOET op TV gewys word...
    Liefdegroete. 😇

  • @tersiamaree856
    @tersiamaree856 2 роки тому +1

    Wow. Ek is ñ supertrotse ouma van Thabizimbi Laerskool leerlinge. My borskas bars oop. Welgedaan. PUIK. STAANDE APPLOUS.

  • @engelaebersohn5570
    @engelaebersohn5570 2 роки тому +3

    Absoluut Asemrowend!! Een van my gunsteling liedjies! Dit is puik uitgevoer! Julle kan so trots wees

  • @marleneblaauw8257
    @marleneblaauw8257 2 роки тому +2

    Ek kry hoendervleis elke keer as ek dit kyk! Uiters kreatief saamgestel! Dankie aan elkeen wat bygedra het om dit so hemels te maak!

  • @theflippingcreeper5059
    @theflippingcreeper5059 2 роки тому +4

    Ek is in hierdie skool

  • @w.h.prinsloowilma1716
    @w.h.prinsloowilma1716 2 роки тому +1

    Ongelooflik Trots Laerskool Thabazimbi., ❤️❤️❤️❤️

  • @refilwebanda5563
    @refilwebanda5563 2 роки тому +3

    Proud of you everything is well arranged professionally so, I can see my daughter over there👏👏👏❤️

  • @ernastruwig5167
    @ernastruwig5167 2 роки тому +1

    Trots Afrikaans!! Mooiso Thabazimbi Laerskool

  • @user-ok9gt9jo3h
    @user-ok9gt9jo3h Рік тому +1

    Pragtig! Wonderlike herinneringe van kaalvoet-skooldae op Thaba. Welgedaan👌

  • @shanicamooka7134
    @shanicamooka7134 2 роки тому +1

    Amazing performance pupils of tomorrow so cool😇🎉💯👌👏👏💓

  • @henroverhoef9404
    @henroverhoef9404 2 роки тому +1

    What harmonies met 'n laerskoolkoor..!

  • @hermaduplessis6808
    @hermaduplessis6808 2 роки тому +2

    Wow wow wow! Veels geluk. Op volle sirkels.

  • @kalliepotas5378
    @kalliepotas5378 2 роки тому +1

    Ou Daai tydlose song is sommer nou op n hele nuwe level!! crazy Beautiful en besonders! Musiekvideo is 10/10. Absolute hoendervleis moments! Kudos vir die Laerskool hier! What Talent! What a great Blend!

  • @meganhaese9548
    @meganhaese9548 2 роки тому +1

    WOW WOW WOW

  • @juan-pierreputter5132
    @juan-pierreputter5132 Рік тому +1

    Stunning! Well done to every learner who's voice formed part of this production! Amazed...

  • @JoobaSchoolofMusic
    @JoobaSchoolofMusic 2 роки тому +1

    BEautiful!!! Sjo hierdie een gaan groot gaan

  • @marneevans1374
    @marneevans1374 2 роки тому +2

    Ek raak sommer tranerig...en ek ken nie eens die skool of kinders nie!!! 🤣
    Dis vrrrek mooi! Ek's nog altyd mal oor hierdie song (en Joshua na die reën), maar hierdie is regtig só mooi gedoen!

  • @ernastruwig5167
    @ernastruwig5167 2 роки тому +1

    Beautiful! Talentvol!!! Mooiskoot Thabazimbi! Trot s

  • @ericabotha8760
    @ericabotha8760 2 роки тому

    Joshua met die amazing stem. Jy gee mens hoendervleis elke keer as jy jou mond oopmaak!!!!!

  • @jmhouse7087
    @jmhouse7087 2 роки тому +1

    Awesome, awesome

  • @ruanhorn352
    @ruanhorn352 9 місяців тому

    Pragtig

  • @lodewykswart6332
    @lodewykswart6332 2 роки тому +3

    Dis absoluut asemrowend mooi. Die koor maak dit even meer spesiaal met verskillende stemme. Ek het nog altyd van die liedjie gehou, maar nou nog meer. Onmiddellik een van my gunstelinge en deel van my playlist. Baie mooi gedoen julle almal. :)

  • @lisalottering7023
    @lisalottering7023 4 місяці тому

    Ek wens ek kon dit meer as net 1 keer like, well done

  • @louisescott4486
    @louisescott4486 2 роки тому +1

    Mooi!!! Ek is n oud Thabazimbi Inwoner. Beide my kinders was in due skool..

  • @michellecloete3923
    @michellecloete3923 2 роки тому

    PUIK!! Fantasties saamgestel op een van Afrikaans se mooiste liedjies!!

    • @leedebeer5060
      @leedebeer5060 2 роки тому

      Hoendervlei gekry. Wonderlik gedoen.

  • @ermacarsten5349
    @ermacarsten5349 Рік тому

    Dit maak 'n mens se hart bons!

  • @beulahbenade4098
    @beulahbenade4098 2 роки тому +1

    Wow!! Dit is fantasties.
    Welgedaan xx V 'n Laerskool musiekjuffrou xx

  • @anevanwyk9358
    @anevanwyk9358 2 роки тому +1

    Wow. Dit is amazing om die kultuur en musiek te sien. Dit is asemrowend en ek kan nie ophou luister nie

  • @joeyschoeman6229
    @joeyschoeman6229 2 роки тому +1

    Baie mooi

  • @neliensmith7094
    @neliensmith7094 2 роки тому +2

    Trane!

  • @riaanpalmer5681
    @riaanpalmer5681 2 роки тому +1

    Lovit! Puik ouens!

  • @AlindaBenade
    @AlindaBenade 2 роки тому +1

    Pragtige verwerking - 😊🎵🎶🎵😊

  • @j.cmiller1853
    @j.cmiller1853 2 роки тому +1

    Baie BAIE mooi!!!!

  • @mejandraphotography6356
    @mejandraphotography6356 2 роки тому +1

    Ek het skoon trane vir die musiek - video. Ek is absoluut gek oor kore en hierdie was net ind die volgende vlak WOW!

  • @jakesniemand5410
    @jakesniemand5410 2 роки тому

    Man oh man. Josh boy, you did it again.

  • @redmillproperties1536
    @redmillproperties1536 2 роки тому +1

    Well done!

  • @henlokriel1208
    @henlokriel1208 2 роки тому +1

    Een van my gunstelinge! Wow! Dis amazing gedoen!

  • @louisedebeer1161
    @louisedebeer1161 2 роки тому +1

    Julle was fantasties ons is so trots op julle

  • @rubyredbe
    @rubyredbe 2 роки тому +1

    Mooi!!

  • @martellemostert346
    @martellemostert346 2 роки тому +1

    Wat 'n mooi produksie! Welgedaan!

  • @vdmerwejo
    @vdmerwejo 2 роки тому +1

    Baie mooi. Dankie!

  • @ruanswiegelaar1989
    @ruanswiegelaar1989 2 роки тому

    Wow 😍😍

  • @gerardslabbert4354
    @gerardslabbert4354 2 роки тому

    Inspirerend❤️

  • @AmandaWait
    @AmandaWait 2 роки тому +1

    Pragtig!👍✨

  • @romanferris6054
    @romanferris6054 2 роки тому +1

    Uitstekend💯

  • @susanbouwer5435
    @susanbouwer5435 Рік тому

    Dit is soooooo pragtig

  • @gregboy2305
    @gregboy2305 2 роки тому +1

    Beautiful stuff!

  • @elfredabouwer6757
    @elfredabouwer6757 2 роки тому +1

    Lief hier die song

  • @gusssCaps
    @gusssCaps 2 роки тому

    Puik! Puik! Puik!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +2

    🔦🌄
    ❤️❤️❤️❤️❤️

  • @daniellavanheerden
    @daniellavanheerden 2 роки тому +1

    Hierdie lied bly maar net so besonders

  • @NoRecentActivityFound
    @NoRecentActivityFound 9 місяців тому

    Trots!!

  • @Chadejade2838
    @Chadejade2838 2 роки тому +1

    Ek is trots om in hierdie skool te wees

  • @theflippingcreeper5059
    @theflippingcreeper5059 2 роки тому +1

    Ek is jn due skool

  • @yvonnelenders5986
    @yvonnelenders5986 2 роки тому

    Lyrics, please! Thank you

  • @theflippingcreeper5059
    @theflippingcreeper5059 2 роки тому +1

    Hi Abigail

  • @theflippingcreeper5059
    @theflippingcreeper5059 2 роки тому +1

    Dit is Dorian!

  • @lsrnorris4347
    @lsrnorris4347 Рік тому

    Lyrics? ❤️

  • @tris9372
    @tris9372 2 роки тому +1

    Ek kan werklik nie genoeg kry van die video nie, die liedtjie se woorde praat net met n mens

  • @anne-mariebuchling3407
    @anne-mariebuchling3407 Рік тому

    Pragtig