Len Muller - Toevlug (feat. Stella)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 сер 2020
  • ditto.fm/toevlug
    Len Muller - Toevlug feat. Stella (Official Music Video) 2020
    Geskryf deur Len Muller en Stella (a.k.a Christelle Combrink)
    Lied vervaardig deur: Gideon Botes
    Video vervaardig deur Jannes de villiers (Lens Flare)
    Video editing deur Marike Steenkamp (Common Ground Collective)
    Kontak: bookings@lenmuller.co.za
    www.lenmuller.co.za
    Lirieke:
    Dek vir my ‘n feesmaal voor vyande
    Skink ‘n bietjie wyn vir die wat haat
    ek voel die gevaar
    wat my weerloos laat
    Dra ek weer die wêreld op my skouer
    Sien jy hierdie twyfel in my oë
    Dan raak dit seer om te leef
    Maar ek weet ek moet aanhou probeer
    Want Jy’s my Toevlug, pad deur die vuur
    in hierdie oomblik waar ek aanhou verloor
    Vind ek my skuiling in Jou skaduwee
    Dit is hier waar ek net kan wees
    Omdat Jy my lief het kan ek Jou lief hê
    Omdat jy my ken kan jou ken
    Ek hoor Jou weer praat
    En jy stil die geraas
    Want Jy’s my Toevlug, pad deur die vuur
    in hierdie oomblik waar ek aanhou verloor…
    Hou Jy my veilig in Jou skaduwee
    Dit is hier waar ek net kan wees
    Ek weet ek kan op Jou vertrou, Jy sal my red jy is getrou
    Ek kan my lewe op Jou woorde bou, In Jou liefde verdwyn al my vrees
    Dis by Jou waar ek net kan wees
    Want Jy’s my Toevlug, pad deur die vuur
    in hierdie oomblik waar ek aanhou verloor…
    Hou Jy my veilig in Jou skaduwee
    Dit is hier waar ek net kan wees

КОМЕНТАРІ • 49

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 4 місяці тому

    Baie mooi woorde!!!

  • @LariskaL
    @LariskaL 2 роки тому +1

    Wow😳👐🏻👐🏻

  • @thandoDybnet
    @thandoDybnet Рік тому +1

    Love it ♥️

  • @rynocordier2068
    @rynocordier2068 3 роки тому +2

    Baie mooi jule , hou aan HOOP saai . Amen

  • @chrisdorfling89
    @chrisdorfling89 3 роки тому +1

    Wat n kwaai song....Stella jy's n aanwins vir hierdie song saam met Len...mooi julle....

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Baie dankie Chris, ek stem Stella se hart en stem is in hierdie song 🙏🙋‍♂️ Voorreg

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 2 роки тому +1

    Dis ongelooflik mooi! 🎼🎶

  • @martinspamers8181
    @martinspamers8181 3 роки тому +1

    Stunning liedjie Len jy moet nooit ophou nie

  • @andrebri1
    @andrebri1 3 роки тому +1

    Flllip julle die is soooooo mooi! Amazing talent van jou en Stella, Len. Amazing song! Hoop julle slaan PLATINUM met die outjie. Wow wow wow!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Baie dankie André 🙏🙋‍♂️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +2

    Hierdie liedjie is so, so mooi. Een van die beste collabs. 🙌🎵♥️🎶🔥Baie geluk , dis een "SOLID' release wat stewig sal sit op enige lys van nuutste releases! Hy gaan goed doen vir julle. Baie,baie goed!

  • @LeeSeptember
    @LeeSeptember 3 роки тому +1

    Wow!! Dis nou mooi!!

  • @caroline-gracebrussow8499
    @caroline-gracebrussow8499 3 роки тому +2

    Baie geluk Len en Stella! Dis ‘n beautiful song! Trots trots trots!!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому +2

      Baie dankie Caroline! Kannie wag om jou nuwe musiek te hoor nie!

  • @marnussmith3892
    @marnussmith3892 3 роки тому +1

    Wow! Twee merkwaardige mense wat saam kom om talent na 'n nuwe vlak te neem! Dankie vir die harts-musiek wat julle met ons deel.

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Baie dankie vir die mooi kompliment! Bly jy geniet die musiek!

  • @betsieblack
    @betsieblack 3 роки тому +1

    Bliksem, dis mooi! Ek luister dit nou al vir die derde keer in 'n ry en kan nie genoeg kry nie.

  • @fatih7170
    @fatih7170 3 роки тому +1

    Loves from Turkey

  • @ionakunneke9670
    @ionakunneke9670 3 роки тому +1

    Absoluut stunning!!!!

  • @monevanvuuren2361
    @monevanvuuren2361 3 роки тому +1

    Absoluut amazing! Hierdie liedjie praat met jou siel! Well done Stella en Len!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому +1

      Baie dankie vir die luister 🙌

  • @marindakellie503
    @marindakellie503 3 роки тому +2

    So beautiful 🙌🙌🙌

  • @andrebri1
    @andrebri1 3 роки тому +1

    Amazing hoe jou musiek gegroei het Lenny. Well done mater. Jy gaan nog VERDER gaan....

  • @adrilouw6011
    @adrilouw6011 3 роки тому +1

    love die 2 locations!

  • @janamoser7632
    @janamoser7632 3 роки тому +1

    Beautiful!! 🙌🏼

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +1

    Pragtig ❤️

  • @ionakunneke9670
    @ionakunneke9670 3 роки тому +1

    Ongelooflik pragtig!

  • @Roxy331
    @Roxy331 3 роки тому +1

    🇿🇦👌🏼⚘

  • @BenNijkamp
    @BenNijkamp 3 роки тому +2

    Ook te horen in Streektaal Radio business.facebook.com/Streektaalradio/

  • @betsieblack
    @betsieblack 3 роки тому +1

    Oukei, 25 keer in 'n ry. Ek is amptelik verslaaf.

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому +1

      Yes!!! Kyk weer en weer en deel gerus ;-) Met liefde Len

  • @andrebri1
    @andrebri1 3 роки тому +1

    Ps. Op die song het jy jou stem styl gevind mater. Amazing!

  • @nikhilsharma8243
    @nikhilsharma8243 3 роки тому +1

    - 🔥Amazing Len! Have you heard of Sessions? I think you will kill it there!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Thank you so much! Not yet! What is sessions?