Joshua na die Reën - Iemand Soos Jy

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2023
  • Iemand Soos Jy
    Geskryf deur Jacques Gerhard De Villiers
    Vervaardig deur Gideon Botes
    Mastering deur Ewald Jansen van Rensburg
    Video deur Jean De Villiers (Da'Ville Imagery)
    Publishing deur Red Planet Creative
    PR deur Starburst Promotions
    Luister die nuwe album 'Die Vallei' op:
    Apple Music: / joshua-na-die-re%c3%abn
    Spotify: open.spotify.com/artist/097P4...
    Bookings - www.jndr.co.za
    PR & Publicity - www.starburstpromotions.com
    Publishing - www.redplanetcreative.net

КОМЕНТАРІ • 20

  • @ethanjordaan
    @ethanjordaan 8 місяців тому +10

    Let’s gooo, jyt werklik my lewe al gered tydens moeilike tye, jys my inspirasie en ek waardeur vir jou en jou musiek so baie. Ek luister al van ek 6 jaar oud was, jys die persoon wie se musiek my angs verminder en my in n ander wêreld sit, al wat ek kan sê is dankie.

    • @jacquesdv7
      @jacquesdv7 6 місяців тому +1

      Dankie Ethan! Dit beteken baie!!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 8 місяців тому +2

    Ek het trane in my oë "ek is bly vir iemand soos jy" dankie Jacques God seën jou en jou gesin❤📿

  • @kieswetterklaskamer9022
    @kieswetterklaskamer9022 8 місяців тому +1

    Baie geluk Jacques! Ons lief jou, jou hart en jou musiek! Dit loop oor van die goedheid van die Here! Janet en Timothy Kieswetter

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 5 місяців тому

    Ek is n ou vrou in die Klein Karoo en geniet jou musiek so baie.
    Dit leer my nog om te droom en dankie vir afrikaans.
    Geseënde jaar vir jou en jou familie.
    Hou van jou nederige en egtheid.
    👏💚🙏

  • @Boselfi
    @Boselfi 8 місяців тому +2

    Beste musiek in SA!

  • @GCB2002
    @GCB2002 8 місяців тому

    Wat 'n song.....hierdie gaan op baie kys vra, verlowings en troues speel. Jacques jy is 'n lewende legende!!! Baie dankie dag jy ons lewens met sulke mooi musiek vul. Jy is die beste este!!! Hou so aan asseblief!!!

  • @escape_world
    @escape_world 8 місяців тому +2

    Besonders🙌🏼 Geniet en waardeer jou oorsponklikheid. Hou so aan!❤

  • @simonjaspermusic
    @simonjaspermusic 8 місяців тому

    Hierdie is die tipe liedjie wat mens wens nooit ophou nie.. knap gedaan!

  • @tharastrydom
    @tharastrydom 8 місяців тому +1

    Hierdie video en die nuwe album is so stunning!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 8 місяців тому +2

    ❤️

  • @giddy2968
    @giddy2968 8 місяців тому

    Ek love die musiek video ❤ excellent musiek but also I love cycling ❤️🚲

  • @nicolenegoncalves6656
    @nicolenegoncalves6656 8 місяців тому

    Dit was die wag werd! Julle liggies skyn helder!

  • @eckhardtbooysen2058
    @eckhardtbooysen2058 8 місяців тому

    Pragtig. Rustig. Klassiek. Perfek

  • @Poppievn
    @Poppievn 8 місяців тому

    Pragtig

  • @SuperDL007
    @SuperDL007 8 місяців тому

    Hoendervleis🫶

  • @leongropp
    @leongropp 8 місяців тому

    Ek wil nog aaaaaaaaaaltyd Anne tot ek tot ek dit regkry...okay. Totsiens

  • @lorraineswart4912
    @lorraineswart4912 8 місяців тому

    Die fotografie is ongelooflik!

  • @Poppievn
    @Poppievn 8 місяців тому