Kaleidoskoop - Vars Uitgekerf

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 кві 2013
  • Kaleidoskoop se musiek is beskikbaar op iTunes, CDBaby en meer.
    Harde kopieë kan gekoop word op www.kaleidomusiek.co.za.
    Video besonderhede:
    Kaleidoskoop:
    Jouba Jordaan
    Anique Jordaan
    Crew:
    Director: Jacobus Kriel
    Director of photography: Eduan Kitching
    Story by: Ed Beukes
    Cast:
    Male lead: Ed Beukes
    Female lead: Christel van Aswegen
    Boy lead: Wimpie Viljoen
    Girl lead: Miné le Roux
    Postman: Herbert le Roux
    Film produced by JaC Productions - www.jacproductions.co.za

КОМЕНТАРІ • 42

  • @jpvanzyl7
    @jpvanzyl7 11 років тому +2

    GOEIE werk! Dis een van die beste Afrikaanse liedjies & musiekvideos wat ek in 'n LANG tyd ervaar het.

  • @kerneelsjansevanrensburg5021
    @kerneelsjansevanrensburg5021 3 роки тому

    Hierdie musiek is uplifting, positief,pragtig.

  • @arethavandenberg6693
    @arethavandenberg6693 11 років тому +2

    Wow, wow, wow!! Ek kan oor en oor en oor na die liedjie luister!! Fantastiese mooi woorde!!

  • @mari-louiseboshoff4548
    @mari-louiseboshoff4548 9 років тому +1

    Een van die beste afrikaanse liedjies ooit... Kragtige woorde!

  • @jessebothma3192
    @jessebothma3192 2 роки тому

    Ed en Chris rock!

  • @chantellevdmerwe9882
    @chantellevdmerwe9882 7 років тому +2

    Hierdie is my gunsteling liedjie in my library, dit spreek my verhouding so mooi uit. Ek en my verloofde het hierdie liedjie die eerste keer by een van julle optredes in George gehoor. Dit was werklik so 'n spesiale oomblik gewees vir ons, soveel so, dat ons baie graag ons eerste dans as getroudes saam op hierdie liedjie wil dans.
    Ons enigste probleem is, ons het twee linker voete, en na 'n hele paar lesse, kan ons net dans op liedjies wat 'n duidelike doef het, wat die "steps" maklik maak om te volg. Het julle nie dalk asb 'n weergawe van hierdie liedjie waar mens die ritme maklik kan hoor met die doef nie? Dit sal werklik "a dream come true" wees, as ons op hierdie liedjie dans vir die eerste keer. Ek soek al maande na iets anders, maar ons hart het op hierdie een besluit.
    Ek hoop julle kan my help, groot asseblief.
    Vriendelike Groete

  • @wesselswart5339
    @wesselswart5339 10 років тому +3

    wow dis so mooi! gista aand vir die eerste keer op kynnet 146 ,moes dit net weer vandag kom luister en die woorde is so mooi! #trotseafrikaaner

  • @marijkebrands6770
    @marijkebrands6770 10 років тому +3

    Incredible how beautifull!! Each time I listne I get butterflies in my stomac!! Soo sweet!!

  • @ambalangoda6320
    @ambalangoda6320 3 роки тому

    Great video!

  • @hassanmassan2237
    @hassanmassan2237 10 років тому +2

    per toeval gevonden, prachtig! :)

  • @Shinequa69
    @Shinequa69 9 років тому +2

    Omw!!!!! Ekt nou sommer gehuil dis so beautiful!!! Ware liefde kan die vyand NIE keer!!! God is in BEHEER!!!

    • @bobthebuilder4692
      @bobthebuilder4692 6 років тому

      Shine Qua dis die waarheid wat jy daar gesê hey😉😊

  • @cornevanwyk7296
    @cornevanwyk7296 11 років тому +1

    WOW..... Ek is mal daaroor!!
    Beste CD wat ek in `n lang ruk gekoop het!! =))

  • @mmabathomasenya9159
    @mmabathomasenya9159 6 років тому +1

    Pragtige musiek! Baie dankie ♡

  • @TheMelodie1987
    @TheMelodie1987 7 років тому +1

    ek kan nie op hou luister nie Dankie vir die pragtige song

  • @gandertunes
    @gandertunes 10 років тому +3

    jis die is so mooi :)

  • @mossie747
    @mossie747 6 років тому +7

    Ek is baie trots afrikaans maar ek moet sê ek het my hele lewe lank afrkaanse musiek verpes omdat dit breinlose lirieke is en almal gebruik basies dieselfde musiek oor en oor.
    Julle het my nou trug op afrikaans!
    Baie dankie!!! Julle maak regtig kwaliteit musiek!

    • @Kaleidoskoopband
      @Kaleidoskoopband  6 років тому

      Baie dankie Mossie, waardeer die mooi woorde...en dit is 'n groot plesier! ;)

    • @jeanjordaan8879
      @jeanjordaan8879 5 років тому

      Mossie ek kon nie meer met jou saamstem nie. Dit is so verfrissend om goeie afrikaans musiek te kan geniet.

  • @hannesthiart812
    @hannesthiart812 4 роки тому

    Wat 'n mooi lied

  • @charnevandermerwe8061
    @charnevandermerwe8061 6 років тому

    O, vrek. Ek het hoendervleis gekry! Lief dit

  • @heinrichburmeister1291
    @heinrichburmeister1291 5 років тому

    Pragtig, dankie vir mooi musiek met lirieke wat waarde dra.

  • @plaaspop1
    @plaaspop1 10 років тому +2

    Awesome video! Great stuff!

  • @tashaivanwyk7566
    @tashaivanwyk7566 11 років тому +1

    so mooi....

  • @helanieverster8155
    @helanieverster8155 11 років тому +1

    Stunning!

  • @yolandiherselman2595
    @yolandiherselman2595 7 місяців тому

    ❤❤❤❤❤❤

  • @Tannetrekker
    @Tannetrekker 9 років тому +1

    Aaah!! Pragtig.

  • @onlinebaas
    @onlinebaas 10 років тому +1

    Kan nie ophou dit luister nie!

  • @erinebrocker5774
    @erinebrocker5774 11 років тому

    DIS MY NEFIE DAAI!!Wohhhooooo! julle bly treffers!

  • @stevenmarx6866
    @stevenmarx6866 7 років тому +1

    Julle is puik! Artistieke integriteit!

    • @Kaleidoskoopband
      @Kaleidoskoopband  7 років тому

      Baie dankie Steven, waardeer jou kompliment baie!!

  • @neliensmith7094
    @neliensmith7094 11 років тому

    ek het hoendervlies! baie geluk

  • @Roman_Dolgov
    @Roman_Dolgov 4 роки тому

    Каждый раз плачу в конце этого клипа...

  • @leonhauptfleisch9588
    @leonhauptfleisch9588 11 років тому

    Briljant. Kan nie wag vir Volgende week se show in Slummies nie

  • @danedeklerk
    @danedeklerk 11 років тому +1

    Mal mal mal hieroor!!!!

  • @kevinbaker3321
    @kevinbaker3321 11 років тому +1

    So bly ek kon nou die einde ook sien :-)

  • @mbkaroo
    @mbkaroo 11 років тому +1

    goeie werk julle, kom hou bietjie n show in Murraysburg. cheers

  • @neville-leighforrester9649
    @neville-leighforrester9649 4 роки тому

    Wanneer word die band op Spotify gelaai?😂🙄

  • @jaskir1438
    @jaskir1438 4 роки тому

    Hallo... Speel julle Oude Libertas Stellenbosch in die sommer? Meisiekind jy te oulik, maar jou Kerel moet liewer slot speel vir die Springboks... 😉✌🏻😉💙💜💙🎼🎹🎼

  • @moistbrownypoints
    @moistbrownypoints 11 років тому +2

    2 mense is engels.

  • @annabellaw8671
    @annabellaw8671 7 місяців тому

    🤍🌱