Dis my ma se eerste verjaardag vandag na haar afsterwe. Dis Vrydag, maar dis nie 'n lekker dag nie. Jou lied het op die nippertjie van die dag einde dit omgewaai in 'n laaste teug van dis eintlik ok, dit wat was is nog steeds beautiful! Ons sal hulle altyd onthou en altyd cherish! Die girls in ons lewens is tops!
Shoeeee Dewald jyt my weer my waarde besef as vrou. Baie keer besef ons nie hoe sterk ons is nie: om geboorte te gee, om miskrame te oorleef, om te kan borsvoed, om 'n Ma, vrou, vriendin, onderwyser, polisieman, kok en, en en nog meer te kan wees, dieselfde tyd nog probeer om goed te lyk en 'n loopbaan te kan hê! Ek haal my hoed af vir jou om dit te kan erken en so 'n pragtige liedjie te kan skryf. So opreg en kragtig! Mag God jou, jou gesin en talente seën. Liefde van Namibia 🇳🇦
Wow dis die song wat my siel nodig gehad het en my voete onder my uitgeslaan het, ek was besig in die kombuis en het maar n rowwe week gehad en ek het net daar in trane uitgebars
Awesome musiek video. So mooi om mense te sien smile en lekker lag - Daars niks mooier as dit nie. Vandag as mens rondom jou kyk, kyk jy net in maskers in vas.
A good women keeps a man together and stays with him forever/ myne het weggeloop na 37 jaar
Dis my ma se eerste verjaardag vandag na haar afsterwe. Dis Vrydag, maar dis nie 'n lekker dag nie. Jou lied het op die nippertjie van die dag einde dit omgewaai in 'n laaste teug van dis eintlik ok, dit wat was is nog steeds beautiful! Ons sal hulle altyd onthou en altyd cherish! Die girls in ons lewens is tops!
Dankie, het dit so nodig om n sterk vrou te kan bly...
Mommy, I dedicate this to you in your rest until the 2nd Coming. Loved you when you lived, love you now.
Manne n vrou is regtig sterker as n man nie met spiere ni maar met die hart😊😀
Ek het my ma ook op 17 verloor. Baie mooi song
Awesome song
Dis so mooi
Shoeeee Dewald jyt my weer my waarde besef as vrou. Baie keer besef ons nie hoe sterk ons is nie: om geboorte te gee, om miskrame te oorleef, om te kan borsvoed, om 'n Ma, vrou, vriendin, onderwyser, polisieman, kok en, en en nog meer te kan wees, dieselfde tyd nog probeer om goed te lyk en 'n loopbaan te kan hê! Ek haal my hoed af vir jou om dit te kan erken en so 'n pragtige liedjie te kan skryf. So opreg en kragtig! Mag God jou, jou gesin en talente seën. Liefde van Namibia 🇳🇦
Di song hou my sterk as daar slegte dae kom
I love your music Dewald, I listen to Jacaranda daily. I will be purchasing this disc soon. Vhoni
Thank you so much !
Een van jou bestes ooit.... Laat mens dink.. Strongs Dewald
Dewald, hierdie video het my laat kniel en dank bring aan my geskenk van n vrou van God af. Dankie vir dit! 🙏
Baie mooi maat, baie waar
So goet
wow, baie mooi :)
Stunning. Het die nou baie nodig gehad. Daai dalk het iemand nodig om jo seer te maak om homself sterker te laat voel😢
Hierdie is besonders mooi! Elke liewe vrou se oë vertel 'n ander storie, dit is amazing! Dankie Dewald.
Hierdie video het iets seer aangeraak maar ek voel beter so dankie dat jy dit gemaaak het
Soooooo stunning! 😭
Hierdie is super mooi dnkie vir die lied vir ons vroue
🌸🌸🌸
Wow Dewald! Dis so verskriklik mooi! Sy is beslis baie trots op jou xxx
Wow dis die song wat my siel nodig gehad het en my voete onder my uitgeslaan het, ek was besig in die kombuis en het maar n rowwe week gehad en ek het net daar in trane uitgebars
Pragtige lied
Mooiste woorde wat nodig is vir baie mense om te hoor. Ek glo jou ma is so trots op jou!!!
Love hierdie liedjie
Awesome musiek video. So mooi om mense te sien smile en lekker lag - Daars niks mooier as dit nie. Vandag as mens rondom jou kyk, kyk jy net in maskers in vas.
#dewaldwassrefall ladlene nel sy vron Club21
Beautiful Dewald
Ek absolutely salute jou
Dankie Dewald!!! 'n Pragtige eerbetoon aan vrouens, ons waardeer jou!!
Wow Dewald, jy mag maar! Roer die hartsnare soos net jy kan
Love jou musiek!!
Wow Ruan dis awesome ek love dit jy is sooo amazing 👌
Baie dankie. Soveel vrouens het nodig om hierdie woorde te hoor.
Nice !!!
Stunning
Mal hieroor!! Ek love jou musiek!!
Ware mans waardeer hulle vroue hartlik. Ware vrouens is nie die gemors wat moderne feministe verkondig. Daar is niks so mooi soos 'n egte vrou.
Jhassssy dit Whassss mooi 🤧...
Soos altyd - Great Song Dewald!
Mal hier oor!! So mooi boodskap!
Ek vereenseldig my met die woorde!! Baie waar!
Dankie vir dit ❤
Wow!
Dit is so 'n mooi liedjie
Dis nou 'n lekker liedjie. Ek hoop daai een thumbs down was perongeluk gewees.
Lekker
Hoekom het die liedjie nie meer likes ni 😱😍
Baie mooi
Jy klink ook soos jou ma...Spreuke 31 "n vrou wat die Here vrees moet geprys word"
❤️❤️❤️
😢💔😭...❤🌸
Jaaaaaaaaaaaaaaa boys💥
❤🎶🎵
Joh😱😓