Die Heuwels Fantasties - Verraadplaas (Official 3 Part Musicvideo Epic)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 тра 2012
  • Ray-Ban South Africa, Thomas Ferreira (director), Mickie Birkett (Producer) and Supra Familias present: a three part shortfilm/musicvideo epic for three of the songs off Die Heuwels Fantasties' sophomore album "Wilder as die Wildtuin" buy the album on itunes now: itunes.apple.com/us/album/wild... and buy merchandise or phyiscal cd's here: www.suprashop.co.za/
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 46

  • @donkravis2385
    @donkravis2385 Рік тому +2

    2023 Ek’s hier! Flippin awesome, nog steeds a liedjie van note.

  • @crazyjaysmadness3943
    @crazyjaysmadness3943 3 роки тому +5

    Dis hartseer dat dit my 9 jaar gevat het om die video te like... Wat meer hartseer is, is die feit dat so min mense van hierdie meesterstuk weet.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  3 роки тому +2

      Bly jy konnit sien en geniet 🔥

  • @king-c992
    @king-c992 4 роки тому +2

    2020 NOG STEEDS N BEVOKTE VIDEO

  • @albertpelser8719
    @albertpelser8719 9 років тому +1

    Dankie Heuwels absolute wonderlike lied.

  • @jacquesnieuwoudt5429
    @jacquesnieuwoudt5429 10 років тому +1

    Dit is Epic Ja..... Wow great Afrikaanse musiek.

  • @Phantom-vv6ew
    @Phantom-vv6ew 3 роки тому

    Briljant ouens Lang musiek video mini fliek baie cul

  • @kobuslandman
    @kobuslandman 12 років тому +1

    Dis nou regtig n musiek fliek!!!!
    Well done

    • @Phantom-vv6ew
      @Phantom-vv6ew 3 роки тому

      Se Ek ook baie Afrikaans met stunts love dit

  • @thisisntwhereiparkedmycar9507
    @thisisntwhereiparkedmycar9507 4 роки тому

    Jisie hierdie is amper te cool

  • @reubenwentzel7424
    @reubenwentzel7424 12 років тому +1

    Uitstekend, rerig stunning

  • @tlegostr
    @tlegostr 12 років тому

    heuwels julle raak baie dinge...francois jy speel te cool..jy dra daai daai rollie soos n polisieman.."jy laat my dink aan die dae" ek dra hierdie liedjie op aan al die moord en roof en sanab ouens...daar is baie van julle wat vandag sonder n familie is en wat nou in n kroeg sit...en my pelle in die reaksie eenheid..great stuff..

  • @kethahel99
    @kethahel99 12 років тому +2

    hoekom los julle vir Freddo!!!! julle bliksems hahahaha!

  • @tallab3166
    @tallab3166 12 років тому

    AWESOMENESS VERBY!!!!!!

  • @WolfDodgey
    @WolfDodgey 11 років тому +1

    Beste 10min wat ek nog op youtube spandeer het

  • @xDiphaDiphax
    @xDiphaDiphax 12 років тому

    Dit is regtig een van die beste videos wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. 100% well done. Julle is so die beste :)

  • @JohanBosman1
    @JohanBosman1 12 років тому

    Befok ouens!!! Baie goed gedoen!!!

  • @BoereworsRoll
    @BoereworsRoll 11 років тому

    My gunsteling lietjie op die oomblik!
    So oulik, en die tune is can die eerste lied is pragtig.

  • @Simz18tillIdie
    @Simz18tillIdie 12 років тому

    joh dis mal !! AWESOME ouens

  • @janikipani
    @janikipani 12 років тому

    awesomeness!! xxx

  • @EdwardCotty
    @EdwardCotty 11 років тому +1

    Epic!

  • @tomvbussel
    @tomvbussel 12 років тому +1

    Awesome muziek :) Hopelijk kunnen we deze voor de verandering eens in Nederland kopen :D

  • @geeman1754
    @geeman1754 12 років тому

    congratulations. this is awesome!

  • @Lama8911
    @Lama8911 12 років тому

    Befok soos altyd! Well done

  • @77936fief
    @77936fief 12 років тому

    amazing

  • @kethahel99
    @kethahel99 12 років тому

    Die is regtig befok ouens!!!!!!!

  • @SAcancerbuddies
    @SAcancerbuddies 12 років тому

    supercool !!

  • @SicSeb
    @SicSeb 12 років тому

    Epic music video = Epic
    Genoeg gezegd, goed gedaan =D

  • @ChristoStrauss
    @ChristoStrauss 12 років тому

    Van Tasties !

  • @user-ls4qn1en6h
    @user-ls4qn1en6h Рік тому

    💋👁️♥️u

  • @GeorgeTennerNapalm
    @GeorgeTennerNapalm 10 років тому +1

    Maak n ou sommer trots en vergeet van waarmee ons eintlik in die land sit as Afrikaanse witmense. Here seen DHF.

  • @187pictures
    @187pictures 12 років тому

    near prince albert and on the Groot Swartberg pass and outside Oudtshoorn

  • @mieliefishify
    @mieliefishify 12 років тому

    nice julle xx

  • @CaseyCrafford
    @CaseyCrafford 12 років тому +2

    Please add tag "Casey Crafford Photography" THX :)

  • @dirtdiver9612
    @dirtdiver9612 12 років тому

    Bevange!

  • @janikipani
    @janikipani 12 років тому

    Frannie Byleveld

  • @DIEkarintjie
    @DIEkarintjie 12 років тому

    BELAGLIK!!!

  • @FrikkieJacobs
    @FrikkieJacobs 12 років тому

    Francois kan darem wragies soon n oomie lyk as hy wil hehe

  • @staccy25
    @staccy25 12 років тому

    Awesome vid! Where was this shot?

  • @Gunner_182
    @Gunner_182 11 років тому

    That house is so fuckin awesome. In the middle of nowhere. Was it built especially for this video or does someone actually live there?

  • @ElliePixels
    @ElliePixels 9 років тому

    kan eimand vir my die storie in die video verduidelik aseblief? ^-^ and dankie

  • @tlegostr
    @tlegostr 12 років тому +1

    francois van vlakplaas werk op verraadplaas..haha

  • @malice19881
    @malice19881 11 років тому

    At least het die ou dikgat polisie hulle werk gedoen HAHA

  • @thysdebeer8658
    @thysdebeer8658 12 років тому +1

    Heuwels kan maar musiek maak!! Dit is 'n asemrowende musiek video.