Jack Parow - Tussen Stasies (ft. Die Heuwels Fantasties)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 'Tussen Stasies ft. Die Heuwels Fantasties' staat op Jack Parow's debuutalbum, nu te koop op Bol.com: bit.ly/aWCHAa en te downloaden via iTunes : bit.ly/ah55IU .
    Regie : Thomas Ferreira
    Productie : Ten10 Films
    Deze single verschijnt als eerste single van 'Die Heuwels Fantasties'. Voor meer info over deze Zuid - Afrikaanse band check : bit.ly/Pcg0v .
    jackparow.com
    / jackparow
    www.myspace.com...
    / jackparow
    / jack-pa. .
    top-notch.nl

КОМЕНТАРІ • 228

  • @phillipduplessis1110
    @phillipduplessis1110 2 роки тому +8

    11 jaar later en dit bly nogsteeds een van die beste afrikaanse liedtjies wat ek nog OOIT geluister het. Ware woorde en ek't gedink ek het daai tyd verstaan. Nou vertaan ek eintelik en soos tyd aan gaan kan en meer en meer relate aan die song. Masterpiece uit en uit

  • @pyroprutser4877
    @pyroprutser4877 Рік тому +9

    Hier vanuit Nederland rocken we ook op die musiek van ons Afrikaanse broers🔥
    Ons kan selfs onder onsself verstaan :)

  • @bernohorn8493
    @bernohorn8493 8 років тому +47

    ek luister die liedjie al 5 jaar en elke keer as ek dit luister ontdek ek iets nuuts in wat hy probeer se deur sy woorde......... jack is n groot inspirasie....... parow bo!

  • @Whereisjaygoing
    @Whereisjaygoing 2 роки тому +2

    Dit moet een van die beste Afrikaanse liedjies wees wat nog ooit geskryf is

  • @riaanv101
    @riaanv101 11 років тому +4

    Mr. Parow is bringing Afrikaans back. Trots om Afrikaans te wees! :):):):)

  • @MsNickyNoo123
    @MsNickyNoo123 13 років тому

    Dit is Suid-Afrikaanse musiek asjy nie daarvan hou dan hoef jy nie daarna te luister nie!
    Die lied is awesome!!

  • @justing.6237
    @justing.6237 6 років тому +5

    echt magnifiek speciaal nederlands, groetjes uit west-vlaanderen

  • @lollaqii2794
    @lollaqii2794 10 років тому +8

    OMW en Afrikaans wen ook Altyd love julle,,,Heuwels en Jack moet meer songs saam maak!!! #VERLIEF =)

  • @seraajregal4663
    @seraajregal4663 3 роки тому +2

    Phenomenal ! Totdat ek Lam raak in die kniee

  • @Theanielas
    @Theanielas 10 років тому +6

    deep stuff, I feel like this most of the time. Really this music talks to me.

  • @Prodby.pikachu
    @Prodby.pikachu 2 роки тому +2

    2022 .Ek luister nog steeds.

  • @catharina4433
    @catharina4433 9 років тому +8

    Awesome awesome awesome... i can relate to each word... wow

  • @etiennebotha4363
    @etiennebotha4363 2 роки тому +2

    Die liedjie is n vrek mooi liedjie as jy mooi luister en diep

  • @jodyclaudine5106
    @jodyclaudine5106 5 років тому +1

    te veel waarheid in hierdie song. forces you to self reflect

  • @marv5078
    @marv5078 Рік тому +1

    Love from Germany. Guys I'm going back home in year . Can't beliebe it

  • @henrydutoit7017
    @henrydutoit7017 6 років тому +15

    R.I.P Mk jy sal baie gemis word...

  • @69magicalunicorn
    @69magicalunicorn 13 років тому +2

    I don't even have words to convey my love for this song. It makes me really happy. Jack Parow gets a lot of shit for being somewhat superficial and for having "stupid" lyrics. This song is so deep. The lyrics are genius. I feel sorry for people that can't speak Afrikaans because it's a song I'd like everyone to be able to understand.

  • @michaelschoeman1654
    @michaelschoeman1654 4 роки тому +8

    Eks so trots op Afrikaans :)

  • @DeezNutz-ce5se
    @DeezNutz-ce5se Рік тому +1

    Vandag is die pyn steeds so sterk Jack

  • @tibieryo
    @tibieryo 13 років тому +1

    I'm Canadian. I speak English. I speak none of this Afrikaans.
    And Jack Parow STILL sounds a lot better in Afrikaans than he ever has in English.

  • @slipknotenthusiast6541
    @slipknotenthusiast6541 3 роки тому +2

    Elke liewe keer so swaar knop in my keel. Elke keer.

  • @adrianfrancisco2616
    @adrianfrancisco2616 4 роки тому +1

    Always a winner

  • @marthinuswillem9532
    @marthinuswillem9532 11 років тому +3

    Hi Parrow , die woorde slaan diep in die vlees , ek skat daar is 'n klein seuntjie in ons almal met 'n honger na iets . Dankie

  • @johnnyclark4548
    @johnnyclark4548 3 роки тому +1

    Befok thanx Jack Parow 💖

  • @ShlttyBill
    @ShlttyBill 13 років тому

    My hat is off to you, Mr. Jack Parow, and all else who have helped. Conglaturations and DAMN YEAH!!!

  • @michaylasteyn1384
    @michaylasteyn1384 7 років тому +43

    MK 89 kliphard op dstv na skool was als.

  • @lithium1224
    @lithium1224 12 років тому +1

    fok my, listening to this makes me miss home so damn much! love SA and the Music and culture

  • @user-wg1xe5nd7n
    @user-wg1xe5nd7n Місяць тому

    2024 en Nog steeds di beste en diepste song ooit😢

  • @1414rebel
    @1414rebel 6 років тому

    hooha, Jack Parrow skud. n Kunstenaar. Moenie hom underestimate nie. Heuwels is true SA Rock. What a awesome song

  • @mrgiantanthem
    @mrgiantanthem Рік тому +1

    This makes me miss South Africa

  • @andrevanzyl6597
    @andrevanzyl6597 6 років тому +1

    Brilliant music video well done jack and Francois I am one of your biggest fans the both of you would love to meet you both in person on day salute

  • @AntonLouw1
    @AntonLouw1 11 років тому

    Hi Willem - wel gedaan! Jy sal dit verseker geniet hier in SA, dis die beste land in die wereld onm te wees in die 21ste eeu!

  • @Anphia3
    @Anphia3 13 років тому

    Definitely Jack Parow's best! Love the song and I Love Die Heuwels Fantasties! I can also just say WOW!

  • @CornelisKuijpers
    @CornelisKuijpers 6 років тому

    Daar is n kwaai oom langs my bed ... love die song!

  • @user-ie7mc7ze4h
    @user-ie7mc7ze4h Місяць тому

    Great song.

  • @sagelenyatsa6094
    @sagelenyatsa6094 6 років тому +1

    Still an amazing song.

  • @ANRQAngel
    @ANRQAngel 10 років тому +9

    Sy beste song ooit

  • @TheVoorhuid
    @TheVoorhuid 12 років тому

    All u people that don`t understand our langauge... this is really good stuff the words :) he`s actually a deep singer

  • @Merishia101
    @Merishia101 12 років тому

    I have won a lot but I lost just as much, I have felt that life is suffocating me. I have sat on the top of mountain, I have sat in the front row of a church. Take me back to Langkloof and my grandmother's farm. I want to chase sheep with my sister, sit on my granddad's lap, listen to stories about yesterday. I want to run in long grass until my legs can't go anymore.

  • @074Rudie
    @074Rudie 14 років тому +5

    ek het al baie goed verloor en dit nooit ooit weer gevind nie,
    ek het al baie vir my ma gese ek is nie meer 'n kind nie,
    die lewe is te hard en ek verstaan nie meer die punt nie,
    ek staan langs groot hoop hout maar ek het nie meer 'n flint nie,
    ek kry koud op my eie en ek soek eintlik net 'n klein bietjie warmte
    almal is ryk van die liefde en ek's al weer die armste
    sommige dae voel ek of ek doodgaan van die hongerte daars 'n lee kol in my maag waar ek wegkruip in die donkerte

  • @Merishia101
    @Merishia101 12 років тому +1

    Chorus: We stand at the end of the long road next to the train tracks. I can only see darkness ahead of me. It gets blacker and I only hear silence. Hold my hand tightly next to your side, do you still love me? Will you meet me at heavens gates?

  • @thea-marieschoeman1252
    @thea-marieschoeman1252 8 років тому +3

    kan 100x hierna luister. dis ek

  • @EvilfFridge
    @EvilfFridge 12 років тому

    eindelijk mensen die het wel door hebben :DDD

  • @Bodysmoker
    @Bodysmoker 14 років тому

    dit nummer breng een nieuwe betekenis aan de zin: Ik snap er helemaal niks van!

  • @miekesmit4546
    @miekesmit4546 6 років тому

    Beste liedjie van hom☝

  • @sunecronje344
    @sunecronje344 6 років тому +4

    Install
    in: LyricWiki
    Jack Parow:Tussen Stasies
    Table of Contents


    Tussen Stasies
    This song is by Jack Parow and appears on the album Jack Parow (2010).
    Ek het al baie goed verloor
    En dit nooit ooit weer gevind nie
    Ek het al baie vir my ma gesê: ek is nie meer 'n kind nie
    Die lewe is hard en ek verstaan nie meer die punt nie
    Ek staan langs 'n groot hoop hout,
    Maar ek het nie meer 'n flint nie
    Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte
    Almal is ryk van die liefde en ek is al weer die armste
    Sommige dae voel ek of ek dood gaan van die hongerte
    Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte
    Ek is gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was
    As ek vandag weg stap sal al my goed pas in 'n klein tas
    Ek soek net n klein tydjie sodat ek die as van my kan afwas
    Maar die soldate op die muur bombadeer my met die traangas
    Ek lê onder 'n lappies kombers en probeer nog blokkies aanlas,
    Maar daar is 'n kwaai oom langs my bed en hy sê vir my: Staan vas
    So ek trek die kombers oor my kop en lê oop voete
    En stap die lang pad in my pa se groot skoene
    Chorus (Pierre Greef):
    As ons staan op die einde van die langpad langs die spoor
    daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe
    dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
    hou my hand styf vas langs jou sy
    is jy nog lief vir my?
    sal jy my by die hemel poorte kry?
    Ons hou vas aan mekaar maar niemand gaan regtig joune wees nie
    ons skryf briewe vir mekaar wat ons nooit regtig lees nie
    want daar's altyd een verloorder in Russian Roulette
    ek moet uitgaan, ek moet werk,
    maar ek sit vas in die bed
    ek stap rond en soek sitplek in leë geboue
    ek probeer myself vind in drank en leë verhoudings
    ek sit en skryf gedigte, maar word my gedigte digkuns?
    en ek skree volle bors in die aand met my kop in die kussing
    ek lê vir ure in die bad met my kop onder die water
    ek slaap elke oggend laat want die wêreld kan wag tot later
    ek moet wag, nee, aanbeweeg ontslae raak van my gevoelens
    so ek stap, ek raak leeg met groot aksies sonder bybedoelings
    ek sit alleen op een punt van die wipplank
    ek bid alweer vir een sitvlak maar ek sit lank
    en ek wag vir iemand om op te spring aan die eenkant
    maar die vingers van my gevoelens krap diep in my verstand
    Chorus (Pierre Greef):
    As ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor
    daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe
    dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
    hou my hand styf vas langs jou sy
    Ek het al ver gewen en al baie ver verloor
    ek het al baie gevoel asof die lewe my versmoor
    ek het al baie gesit op die bokant van die berg
    ek het al baie gesit in die voorkant van die kerk
    vat my terug na die Langkloof
    en my ouma se plaas
    ek wil saam my suster die skape in die kraal injaag
    ek wil sit op my oupa se skoot en stories hoor van die verlede
    ek wil rondloop deur die gras tot ek lam word in die knieë
    Chorus (Pierre Greef):
    Ons staan en luister hoe die Here en die duiwel oor ons stry
    die hartseer is verby
    op die ou end dis al wat ek wil hoor rol oor jou tong:
    jy wil by my bly
    Sal jy my by die hemelpoorte kry?

  • @sprokiejd
    @sprokiejd 12 років тому +7

    Where are you? UK? Ek's in Kanada, mis SA moer baie!!

  • @jacovandermerwe3954
    @jacovandermerwe3954 7 років тому +2

    lewe het my versmoor...POES!!!

  • @G007Drummer
    @G007Drummer 13 років тому

    @Blubangles8531
    Jack Parrow is signed by dutch hihoplabel TopNotch. They export the CD in Holland.

  • @reghardtrheeder3530
    @reghardtrheeder3530 7 років тому +1

    Its good to be South African

  • @DaniyelBothma
    @DaniyelBothma 13 років тому +1

    Briljant !
    Uitekende liriek
    Stunning video wek
    Dankie

  • @tazigirl6983
    @tazigirl6983 11 років тому

    still love it..

  • @carlafourie4144
    @carlafourie4144 8 років тому +42

    die lewe is te hard en ek verstaan nie meer die punt nie

    • @johanballot2183
      @johanballot2183 7 років тому

      haai hkm se jy so

    • @historywithhilbert146
      @historywithhilbert146 7 років тому +1

      blyf hope

    • @jancadutoit1311
      @jancadutoit1311 7 років тому +3

      Carla Fourie ek weet jy ken my nie, maar Inbox my op Facebook... Ek sal met jou praat as jy iemand nodig het... Ek ken jou van geen kant af nie, so ek kan nie oordeel nie, nie dat ek van plan is nie.

    • @johangroify
      @johangroify 7 років тому +1

      Janca du Toit ja,ek volg n droom, ek het my rug gedraai op my phd graad.... dis nie maklik nie, en tye soos die twyfel ek myself

    • @Freewarior1
      @Freewarior1 7 років тому +1

      more is nog n dag. vat dit kalm. goes het m manier om hulself uitewerk.

  • @nathandeklerk2105
    @nathandeklerk2105 5 років тому +1

    dan hoor ek styf vas langs jou sy is jy nog lief vir my

  • @andremarx2012
    @andremarx2012 2 роки тому +1

    Jack en die heuwels verstaan.

  • @atjekliko
    @atjekliko 14 років тому

    awooooo, love jack parow

  • @Penhauer
    @Penhauer 10 років тому +2

    Tjank elke keer...

  • @maryamjohnstone3055
    @maryamjohnstone3055 8 років тому

    Jho ek hou baie van jack

  • @LoupGarou2245
    @LoupGarou2245 8 років тому +12

    Ek dink elke een van ons kan op een of ander manier assosieer met die lirieke!

  • @sheldonreynecke5728
    @sheldonreynecke5728 12 років тому

    AWE?!! Jack Paroooooowww!!! HOSH JAAA!!!!

  • @michellecronje4510
    @michellecronje4510 10 років тому +3

    Hoekom ! Hoekom ! MK !!! Soek julle were op die tv

  • @Anzetdp
    @Anzetdp 11 років тому +2

    As jy die woordeskat verskille leer, en leer om 'n dubbel negatief te gebruik, dan is dit maklik. Verlede tyd word ook anders aangebring; waar julle die woord verander (eet word at) kry die verlede tyd by ons 'n voorsetsel (eet word geeet; loop word geloop). Maklik!

  • @charlizeb.3267
    @charlizeb.3267 12 років тому

    I just love this song*

  • @arnope_
    @arnope_ 13 років тому

    als er een remake zou komen in het nederlands, top, want naar dat afrikaanse gebrabbel kan ik niet luisteren. Wat jammer is overigens, want al het andere klinkt hier geweldig.

  • @GameTalent
    @GameTalent 14 років тому

    als dit in het engels was was het chill, maar met dit accent en rare taaltje kan ik er niks van maken man

  • @i90Christian
    @i90Christian 13 років тому

    Werkt TopNotch ook al samen met MusiekKanaal (MK, de Afrikaanstalige TMF)? Als dat wel zo is, dan RESPECT! TopNotch werkt hard aan de weg, zeker als zij die 10 miljoen Afrikaanstaligen in ZA en Namibië probeert te bereiken.
    Ook om de markt uit te breiden voor de Nederlandse hiphopscene?
    Dit nummer is net zo goed als Die Vraagstuk! een eerdere samenwerking tussen Die Heuwels Fantasties en Jack Parow.
    RESPECT FOR THE DUTCH-AFRIKAANS WORLD!

  • @donaldtshabalala1831
    @donaldtshabalala1831 10 місяців тому

    netjies

  • @bilalsaloojee532
    @bilalsaloojee532 7 років тому +13

    ek wil saam met my sustertjie skaape in die kraal in jaag...... dit slaan my diep

  • @g3Rb1n0
    @g3Rb1n0 14 років тому

    @GZAification Great job ! now i understand the lyrics .

  • @chanellejenkins4505
    @chanellejenkins4505 11 років тому

    ek is poes verlief op jack parow...hy so dreamy!!!!!!!!!!!!!

  • @caitlinlabuschagne7682
    @caitlinlabuschagne7682 6 років тому +1

    Amal is ryk van die liefde en ek is die armste

  • @JDUMPERFUL
    @JDUMPERFUL 12 років тому

    K basies gaan dit oor 'n ou wat nie lis is viri lewe ni omdat hy nie liefde kry nie en word dan deprisief en alleen en voel as of alles in mekaar in val, hy probeer om sy lewe reg kry maar hy sien net donkerte daar voor....

  • @Ferkeertgespelt
    @Ferkeertgespelt 14 років тому

    Hard!!!

  • @Merishia101
    @Merishia101 12 років тому

    translation: stanza 1. I've lost a lot of things, never finding it again. I've told my mom many times I'm not a child anymore. Life is too hard and I don't understand the point anymore. I'm standing next to a big wooden pyre, I have no flint. I'm cold on my own, I just want a little warmth. Everyone is rich with love, but I'm the poorest again. Some days I feel like I'm dying from hunger. There's a hollow pit in my stomach where I hide in the darkness.

  • @sanderajax7
    @sanderajax7 14 років тому

    Ouderwets hard!

  • @i90Christian
    @i90Christian 12 років тому

    @wolfieinu Maar om jou vraag te beantwoord: Daar is baie interesse in Afrikaans in die Lae Lande en 'n Nederlandssprekende kan in 12 uur tyd vloeiend Afrikaans leer lees. En met 'n bietjie meer werk kan Nederlandssprekendes ook Afrikaans leer. Soos ek. Maar dis moeiliker vir Afrikaanssprekendes om Nederlands te leer. En dit veroorsaak die verwarring: vir 'n Nederlandssprekende is die verwantskapspersepsie van Afrikaans en Nederlands groter as dit is vir 'n Afrikaanssprekende.

  • @Merishia101
    @Merishia101 12 років тому

    Stanza 4: I sleep late every morning because the world can wait till tomorrow. I have to wait, no, I have to move on, get rid of my feelings. So I walk, I become empty. I sit alone on one end of the see saw, I pray for another weight, to jump on the other side. But the fingers of my feelings are scratching deep into my mind.

  • @rynobeets1443
    @rynobeets1443 4 роки тому +3

    2020?

  • @standalegend8772
    @standalegend8772 8 років тому +1

    Dem feels :)

  • @hondatrix
    @hondatrix 12 років тому

    Afrikaans...TOPS

  • @humblehobbit
    @humblehobbit 11 років тому +1

    OP DIE OU EINDE IS AL WAT EK WIL HOOR OOR JOU TONG, JY WIL BY MY BLY

  • @Merishia101
    @Merishia101 12 років тому

    translation: stanza 2. I'm broken on the inside like the toys I had as a child. If I walk away today all my belongings will fit in a small suitcase. I need some time to wash the ashes off of me. But the soldiers on my walls keep attacking with tear gas. I lie under a patchwork blanket, trying to add new blocks. But a strict man is standing next to my bed saying stay strong. I pull the blanket over my head leaving my feet open. I walk on the road trying to fill my dad's big shoes.

  • @Dosenmilk
    @Dosenmilk 13 років тому

    dit rockt doch ma übelst

  • @45ett
    @45ett 13 років тому

    BEFOK !!!!!!!! DIT IS BEFOK !!!!

  • @jjcoetzer4056
    @jjcoetzer4056 7 років тому

    Dit is goed, ek sien die, nes so het ek opgegee

  • @Snorepax
    @Snorepax 13 років тому

    @RovahFX
    Zuid-Afrikaans
    Nederlands en Engels door elkaar focking epic :P

  • @pieterlandsberg9580
    @pieterlandsberg9580 6 років тому

    die is ek uit geknip 100%

  • @GZAification
    @GZAification 14 років тому

    But there's an angry old man next to my bed and he tells me to stand strong
    -
    So I pull the blanket over my head and lie with open feet
    -
    And I walk the long road in my father's big shoes
    -
    Chrous
    -
    If we stand on the end of the long road next to the trainline (spoor)
    -
    There's just darkness ahead, I stand and shiver
    -
    It gets blacker and there's just silence that I hear.. hold my hand, tight against your side. Do you still love me?
    -
    Will you find me in Heaven?
    --
    Maybe I'll do the rest.

  • @0Emil0
    @0Emil0 13 років тому

    awe, mal kwaai tune

  • @danieljonker8309
    @danieljonker8309 12 років тому

    Ek praat Afrikaans en is trots op my taal.
    HOSH TOKOLOSH

  • @chantellegreyz526
    @chantellegreyz526 6 років тому

    '' Almal is ryk van die liefde..... En eks alweer die armste!

  • @bertvanriel3950
    @bertvanriel3950 6 років тому

    fokking goed !

  • @KilliaK
    @KilliaK 14 років тому

    Hij is goed,

  • @ForevrUnforgivensoul
    @ForevrUnforgivensoul 8 років тому

    I MISS YOU ANTONI!!

  • @funnypicturess
    @funnypicturess 13 років тому

    Niceeeeeeeee

  • @callasbarnard8043
    @callasbarnard8043 8 років тому +1

    cool epic sooo not fail

  • @Donkipiel
    @Donkipiel 11 років тому

    Waar in Kanada , ons ook hier in Alberta

  • @richardkuhn9795
    @richardkuhn9795 8 років тому +1

    Listen to this song, Keep hearing new things every time I listen, just asking is this fokofpolisiekar backing?

    • @oubul1
      @oubul1 8 років тому +1

      Jip, what's left of them - "Die Heuwels Fantasties' without Francois van Coke.

    • @chantellegreyz526
      @chantellegreyz526 6 років тому

      Die heuwels fantasies, lead singer Pierre Greeff sound a lot like francois van coke from fokofpolisiekar, hunter Kennedy former member of fokofpolisiekar is part of die heuwels fantasies.

  • @neilharris3806
    @neilharris3806 11 років тому +1

    NOOOOO idea what it says, but still like

    • @theraggedgamertrg3321
      @theraggedgamertrg3321 7 років тому

      Loose translation:
      I've lost a lot of stuff before
      And never ever found it again
      I told my mother many times before, I am no longer a child
      Life is hard and I don't understand the point
      I stood next to a large pile of wood,
      But I no longer have a flint
      I get cold on my own I just want a little heat
      Everyone is rich with love and I am again the poorest
      Some days I feel as if I die of hunger
      There's an empty spot in my stomach that I hide in the darkness
      I broken inside as all my toys were when I was little
      If today I stepped away will all my stuff fit into a small suitcase
      I just need a little while to wash off the ash
      But the soldiers on the wall bombs me with tear gas
      I lay under a quilt and still trying to reattach blocks,
      But there is a great uncle next to my bed that says to me: Stand firm
      So I pulled the blanket over my head and lay open feet
      And walking the long road in my father's shoes
      Chorus (Pierre Greef):
      As we stand at the end of the road along the track
      There was only darkness before I stood trembling
      It gets blacker and there is only silence I hear
      hold my hand tightly along your side
      Do you still love me?
      Will you find me at the gates of heaven?
      We hold each other but no one will really be yours
      We write letters to each other that we never really read
      because there's always a loser in Russian Roulette
      I must go, I have to work,
      but I'm stuck in bed
      I walk around looking for a spot to sit vacant buildings
      I tried to find myself in drinking and empty relationships
      I sit and write poetry, but is my poems poetry?
      and I shout their voices in the night with my head in the pillow
      I lay for hours in the pool with my head under the water
      I sleep in everyday because the world can wait until later
      I have to wait, no, move on to get rid of my feelings
      so I walk, I get blank with great actions without meaning
      I sit alone on one end of the seesaw
      I pray again for a seat but I sat there
      and I'm waiting for someone to jump on one side
      but the fingers of my feelings scratch deep in my mind
      Chorus (Pierre Greef):
      As we stand at the end of the long road along the track
      There was only darkness before I stood trembling
      It gets blacker and there is only silence I hear
      hold my hand tightly along your side
      I have won by far and lost by far a lot
      I've often felt like life is smothering me
      I've been going out on the top of the mountain
      I've been going out in front of the church
      take me back to the Long Valley
      and my grandmother's farm
      I want to join my sister herding the sheep into the barn
      I would sit on my grandfather's lap and hear stories of the past
      I would walk through the grass until I got paralyzed in the knees
      Chorus (Pierre Greef):
      We are listening to the Lord and the devil on our fight
      the sad past
      In the end all I want to hear roll over your tongue:
      That you want to stay with me
      Will you get me to the gates of heaven?

  • @tiaancoetzer438
    @tiaancoetzer438 6 років тому +1

    Ek het begin rook op die song