Die Heuwels Fantasties - Wonder Bo Wonder ft. Coenie de Villiers
Вставка
- Опубліковано 21 гру 2011
- The video for our colab with Coenie de Villiers and The Solms Delta choir "Die Soetstemme" from Stellenbosch, both albums can be downloaded from www.lookandlisten.co.za, www.dieheuwels.co.za/ : official website
- Розваги
2023 en die song bly awesome!!
Coenie se musiek is Godsgawe aan die mensdom
Pragtig julle... simply beautiful, well done, everyone. :)
Dis nie musiek nie, dis kultuur! Pragtig!
Coenie doen dit weer. So mooi lied.
Dit is vir my eenvoudig befok. Ek kan dit oor en oor luister.
Baie mooi!
Die Heuwels fantasties is altyd goed full stop
wonder bo wonder...ek glo nog daaraan.......die woorde sny deur diep deur mens se siel!!!! trots afrikaans!!!!!
Heeltemal verlief op die song!
Dis vir my ongelooflik
Awesome!
Dis my fav DHF song.
wel mooie muziek
22/2/2022
HA! Ek check ou Hunter lyk weer soos toe Fokof begin het.
Die song is regtig, hoe sal mens nou se, FOKEN MOOI haha
Winston Nolan
Dis 'n nice song ma julle het al baie beter as dit gedoen. Ek dink nie die gan 'n moerse hit onder die jong mense wees nie ma julle bly befok. Moenie ophou nie!
Uhm dis nice . . . . Maar ek het iets beter verwag!! Ekt gedink aan iets meer kragtig met groot skare en baie mense om die effek van die agtergrond koor te beklemtoon.
@nico9152 I'm from Durban, this is awful
kak
lame!
Yea guys not even Kurt Darren is this bad.... and you must admit he is really shit, What did you guys think making this vid?
You must be deaf