Ek sweer ek probeer ♥. I used to drunk cry to these lyrics ten years ago in Uni. And now I am almost thirty and this is still the best Afrikaans song I have ever listened to :D
I'm currently 26 and that's exactly what I'm doing at the moment...I'm glad I discovered this song, maybe a little too late but it just shows how good of a song it is....keep coming back to this one song after 6/7 months of being introduced to it!
Dis so awesome hoe daar soveel comments is oor hoe hulle die land miss en die taal want dis pressies dieselfde vir my. 8 maande terug is ek daar uit na Ireland toe... Ek sal nooit vergeet waarvan ek gekom het nie.
om n hart te hê... om h siel te hê... om n mens te wees... Afrikaans. ek weet ons is uniek. hier sit ek in VSA en luister my taal. my hart. my siel. en ek weet... ons is uniek. ek verlang na my mense.
Die mooiste herrinering wat ek van my broer het is toe ons.agter die bakkie sit oppad iewers heen en toe ek vir hom kyk, toe is hy heel in gedagte besig om na die liedjie te luister met oorfone aan. Hy was mal oor DHF
Hierdie lied is dronk aande op n weskus strand. Nagte in potch met die reuk van kak sigarette en garage pie in n kar. Tieners wat skelm hubbly in n koshuiskamer. Nostalgie en herinneringe. Heuwels in my grein.
Ek mis hierdie tyd van my lewe... Live bands op Stellenbosch, MK op Tv, Aandklas en Studentelewe. Ek dink die genre van afrikaanse rock het uitgesterf en ons is terug by baby tjoklits ugh
Dankie Julle ouens, julle musiek loop al baie jare saam my deur die ups en downs in my lewe, dankie, julle maak altyd alles beter, julle is fokken legends!!!!!
I'm not super good at Afrikaans, so I'll leave a comment in English. You guys are awesome! I love this song especially! I know it's not likely, but I'd love to see you guys tour the US.
As die son bo die rotse opkom Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet 'n Mens het sy limiet Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied Ek weet ons is uniek Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes Wat generies in mekaar in pas My elmboog omhoog Gereeld te hoog gelig Vroumens ons moet vlug Want ek's mos gees vat Kaal keiser Omgekoop en omgedop Net my liggaam loop hier rond Donderwolke, drama-oë Sien net wat jy glo Die peilings het al lankal bewys Ons moet hier uit Vroumens ons moet vlug As 'n bekende gesig Soos 'n vreemdeling lyk Windloopneus Al weer al die stuifmeel op geruik 'n Mens oorskry gereeld sy limiet Als wat daar was het ek gevat Als wat die…
Oor 4 weke kan ek uitdeindelik weer huis toe kom. Musiek soos hierdie, FPK en VCK bring mens deur die ergste huimwee. Ek kan nie wag om weer in Suid-Afrika te wees en die pragtige natuur te waardeer nie. Suid-Afrika is befok!
Yes this was done by 187...it was shot on three formats. sony ex1 with the letus kit, 16mm arriflex film camera and the canon 5d mark II for the underwater stuff.leka.dhf
dis flippin cool bly om afrikanse taal te hoor .glad nie so trad -baie nice ouens . selfs my nederlandse tjommas dink dis cool. :) proudly south african
Ag ja agter=os moet ook in die kraal...ek vind hulle nou eers want ek is as 4 donnerse jaar in Taiwan..dit is fantasties dat sulke goeie musiek gebore is in die tyd wat ek al weg was...
Demmit! Julle maak my huissiek!! EK WIL in SA wees & heeldag Hierdie tipe musiek luister terwyl ek op Stellenbosch heuwel na Tafelberg kyk!! VROUMENS ONS MOET VLUG!!!
Wie luister nog 2024?
Ek sweer ek probeer ♥. I used to drunk cry to these lyrics ten years ago in Uni. And now I am almost thirty and this is still the best Afrikaans song I have ever listened to :D
and do you get sober more?
Ik ben Nederlands, hou niet van Nederlandse muziek.
Maar Afrikaans elke dag 😂❤
Most of their songs ❤ I swear this songs was helpful and now as adults we see the changes 🎉
I'm currently 26 and that's exactly what I'm doing at the moment...I'm glad I discovered this song, maybe a little too late but it just shows how good of a song it is....keep coming back to this one song after 6/7 months of being introduced to it!
Busy getting g drunk 😂😂😂
This song brings me peace and takes me back to when things were simpler. Will share it with my boys when they are older.
What a beautiful comment
This was my song, when we use to go down to Hartenbos(Mosselbay).. Memories. What i would give.
Couldnot agree more
@@annisteyn6371 zqlq,⁰0hp
I hope they have the opportunity to have moments like these
14 jaar later en hier is ons steeds.
Beslis
Wie luister nog in 2020?
Yes ek !
en ek !!
Ek
Natuurlik
Die musiek sal altyd befok bly!
You know what i love about die heuwels fantasties? I have no idea what they are singing about, yet they still make me smile. They rock!
😊
Nog steeds trek die n hartsnaar, Maak my hartseer en happy op dieselfde tyd as ek terug kyk op tye, vriende, familie en alles om dit. Legend song
We missen pas iets als jij opgeef om van pad te verander..
Much love from Germany. I miss my home ❤️
We missen pas iets als jij opgeef om van pad te verander..
Wie luister nog in 2024?
ons :-)
Brilliant song, listened to this in high school almost 10 years ago and it’s still legend
10 jaar later en die song bly stunning
Die song sal altyd saam my looo...kan so met die song relate. Dankie Heuwels
Al 10 jaar? Voel soos laas week dat ons met 'n half stukkende golfie Hatfield toe gegaan het. Nie geweet of Aandklas of DropZone ons plek was nie😂
The first time I heard this song I was not ready for how hard Francois's lines would hit. Now in 2024 they hit just as hard.
Dis so awesome hoe daar soveel comments is oor hoe hulle die land miss en die taal want dis pressies dieselfde vir my. 8 maande terug is ek daar uit na Ireland toe... Ek sal nooit vergeet waarvan ek gekom het nie.
2024???❤❤❤😊😊😊😊
om n hart te hê... om h siel te hê... om n mens te wees... Afrikaans. ek weet ons is uniek. hier sit ek in VSA en luister my taal. my hart. my siel. en ek weet... ons is uniek. ek verlang na my mense.
Shut up jou lands verraaier
Ivan van Wyk ek is jammer jy het geen ander opsies in die lewe nie
Moenie bekommerd wees nie, jou mense (ek en my familie inkluis) is oppad na julle toe, so jy gaan nie lank hoef te verlang nie!
Sailing Miss Lone Star gan check my page Afrikaner bloed
Ek voel die selfde, ek is in di weermag en luister hierdi nou in my barracks, dit maak my mis.
Die mooiste herrinering wat ek van my broer het is toe ons.agter die bakkie sit oppad iewers heen en toe ek vir hom kyk, toe is hy heel in gedagte besig om na die liedjie te luister met oorfone aan. Hy was mal oor DHF
Best song ever brings me back to the days in Hihg School with all my tjommas
Hierdie lied is dronk aande op n weskus strand. Nagte in potch met die reuk van kak sigarette en garage pie in n kar. Tieners wat skelm hubbly in n koshuiskamer. Nostalgie en herinneringe. Heuwels in my grein.
Ek mis hierdie tyd van my lewe... Live bands op Stellenbosch, MK op Tv, Aandklas en Studentelewe. Ek dink die genre van afrikaanse rock het uitgesterf en ons is terug by baby tjoklits ugh
van coke staan nog sterk en fpk bring 'n nuwe album uit die jaar. Watch this space
Van coke het hulle laaste gig in Aandklas gespeel n rukkie terug, sad times. Einde van 'n era. Almal mis MK op die tv.
Juan Cilliers jy sal laat ek begin huil...
Haha on point
Ek het nie geweet daar is ‘n Aandklas in Stellenbosch ook nie, Tuks s’n staan maar lekker leeg in 2018/2019
Worldscale naturally... Proud to be a South African when I hear this 👍 Thank you !
I watched the music video for the first time. 4 years ago, I listened to this song in a trailer of a movie from South Africa called "Pad Na Jou Hart".
Dankie Julle ouens, julle musiek loop al baie jare saam my deur die ups en downs in my lewe, dankie, julle maak altyd alles beter, julle is fokken legends!!!!!
Definetely one of my Favourite songs of the year! Brilliant!
Still my favourite in 2020
In die situasie wat ons nou as mense sit... in die situasie waarin die land nou sit... dit praat met my. Dankie
Een van my favorite songs van dat ek kind was...
I occasionally visit this song to reflect on memories from a time that was and never will be again.
I'm not super good at Afrikaans, so I'll leave a comment in English. You guys are awesome! I love this song especially! I know it's not likely, but I'd love to see you guys tour the US.
Or Canada
...you could sell a ticket here too.
super keen guys where in the states should we come play!
US?... Universiteit Stellenbosch ey?
Memories all you need to survive
Fantastiese song vir die laaste hoeveel jare. ..maak my brein bewe, elke keer!
Dis net awesome hoe mens net terug kan kom na hierdie toe.... Hoeveel jaar later! Ffs 🤘
Die song bring soveel memories terug dit is insane.
Bevok!!! Steeds NET SO AWESOME SOOS AL DAAI JARE TERUG!! DANKIE
Love die song nogsteets.
this album brings back so many memories!
Om te dink so amazing song was tien jaar trug geskiet 🤘🤘
Die song loop al jare lank saam my,sal altyd met my hart praat. Dankie Heuwels.
This song will never get old
The first beginning is absolutely fabulous, specially the drum & bass as well as the flight....
The first part is absolutely fantastic.
Joh, die song vat my nogals terug..
Maak my hart bly om te weet die mans kon hierdie ervaar. En vandag-Timeless! Beautiful! Duk hoop! Cool mense raak altyd cooler.
Love this song !!!!
The first minute is superb
Nostalgic moment this was captured on the island where we used to go on holiday at Ilha Linene 1 off the Vilanculous coast.
As die son bo die rotse opkom
Gaan almal weet wat ek en jy nog altyd weet
'n Mens het sy limiet
Al wat jy het is wat die wêreld vir jou bied
Ek weet ons is uniek
Ek weet ek wens ons was generiese gedaantes
Wat generies in mekaar in pas
My elmboog omhoog
Gereeld te hoog gelig
Vroumens ons moet vlug Want ek's mos gees vat
Kaal keiser
Omgekoop en omgedop
Net my liggaam loop hier rond
Donderwolke, drama-oë
Sien net wat jy glo
Die peilings het al lankal bewys
Ons moet hier uit
Vroumens ons moet vlug
As 'n bekende gesig
Soos 'n vreemdeling lyk
Windloopneus
Al weer al die stuifmeel op geruik
'n Mens oorskry gereeld sy limiet
Als wat daar was het ek gevat
Als wat die…
I love this song
Ek sweer ek probier
Best memories was made on this song lawd
zander se kep lyk kleiner. her skeppies waarhied en vir inderdaad soldraai.
Beste song ooit!!!! DIEP SONG ....
Oor 4 weke kan ek uitdeindelik weer huis toe kom. Musiek soos hierdie, FPK en VCK bring mens deur die ergste huimwee. Ek kan nie wag om weer in Suid-Afrika te wees en die pragtige natuur te waardeer nie. Suid-Afrika is befok!
Ons kort weer so song in 2021!
Ek probeur my bes ek sweur,ek sweur.Ek sweur ek probeur,ek sweur probeur.
sweer*
luister ek nou en mis my land. mis die musiek, darm kom kuier ek amper!!! hopelik is daar shows erens in februarie
Fokof jou lands verraaier
Dis die 2de comment waar jy dit opsit my bra, kalmeer.
Die song is so goed ek foken luister hom some weer
Yes this was done by 187...it was shot on three formats. sony ex1 with the letus kit, 16mm arriflex film camera and the canon 5d mark II for the underwater stuff.leka.dhf
These guys are true artists.Great song..!
Wie is hier in 2024🎉
Who is here in 2024🎉
Ons 😂
The first part is fantastic, specially drums and bass...and the video as well
Die sal altyd Heuwels wees vir my. Hulle beste!!
dis flippin cool bly om afrikanse taal te hoor .glad nie so trad -baie nice ouens . selfs my nederlandse tjommas dink dis cool. :) proudly south african
brings nostalgia❤️
GOD bless the boers ✝️✊
Still love this song
Mthokozisi Thwala 👊
Awesome song een van my favourites
it realy makes me cry
Aaai miss die dae van die song ❤
WOW! Absoluut FANTASTIES!!!
This music speaks to the soul from a centurion girlie
Ek stress my dood deesdae, hierdie covid kak en lockdown kak verniel my en my loopbaan. Maar hierdie song maak my rustig
Bulle, julle het my groot gemaak...dankie lads
Oppikoppi 2011. Ekt my droom girl op die song daar ontmoet, en lekker gesoen
Bly nogsteeds n awesome tune
beste op lockdown
This song is epic. Love it when i am drunk and when i am not
I like the fact that Jack Parow is there because they're buddies.
Lucky 📷 girl
That was awesome well done!
Nostalgia ♥️🇿🇦🙏🏻
If youre listening to this in 2022 youre an og
ek sweer ek brobeer
Ek wonder soms hoeveel keer ek al hierdie liedjie rerig geluister het.
ek probeer my best . ek sweer
Ag ja agter=os moet ook in die kraal...ek vind hulle nou eers want ek is as 4 donnerse jaar in Taiwan..dit is fantasties dat sulke goeie musiek gebore is in die tyd wat ek al weg was...
"Ek sweer ek probeer"
Lewe jy nog tikkop?
Hierdie sal ALTYD een van my gunstelinge bly!
12 jaar later: Hoekom is die "magic" weg in hierdie groep? Is dit maar 'n ding van ouderdom?
10 jaar. Goeden christus.
nostalgies
Kyk, 'n pragtige plat aarde!
What a time it was to be alive ;) man dit vat my terug universiteit toe... shit. good times. :D
Die land is in sy moer. Maar ons het julle gekry. Brand Suid Afrika❤
Plik ek sommer n traan van die memories
Demmit! Julle maak my huissiek!! EK WIL in SA wees & heeldag Hierdie tipe musiek luister terwyl ek op Stellenbosch heuwel na Tafelberg kyk!! VROUMENS ONS MOET VLUG!!!
Ek klani kies wate een my fav isi... pille vir kersfees of sonrotse??
al2 is moooerse awsum!!!!!!!!!
seker die beste music video ooit!
Dan kan jy heel maklik Afrikaans leer, is vir my ook geslaag :)
Groeten uit Nederland, hoop binnenkort naar ZA te verhuizen :D
Your mudders poez
Great song ..
awe. di song is nice.fokkit!
die heuwels is FANTASTIES