Це відео не доступне.
Перепрошуємо.

Die Heuwels Fantasties - Noorderlig (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 лис 2010
  • This is our pride and joy! The amazing animators and illustrators at AM I Collective in Cape Town busted their balls on this for 8 months straight! Enjoy and spread the love! Look out for the Graphic Novel and feature film! Hee ha! Die Heuwels Fantasties! Produced by Ruan Vermeulen, Music by Die Heuwels Fantasties
    www.amicollective.com
    www.dieheuwels.co.za

КОМЕНТАРІ • 60

  • @gustavgerstner8232
    @gustavgerstner8232 7 років тому +11

    7 jaar later en tog vind ek myself weer hier.. ek verlang na my land en my taal

  • @McBobtheruggaman
    @McBobtheruggaman 5 років тому +6

    Man I love this video. I keep coming back every few years and I will keep coming back I'm sure.

  • @diogeneslantern18
    @diogeneslantern18 6 років тому +8

    Anyone else miss MK89? I was speaking to Bouwer Bosch at the shops a few months ago and we both lamented how the channel's demise led to the death of so many Afrikaans, and local bands. it's incredibly sad.

  • @renierbothma7815
    @renierbothma7815 2 роки тому +3

    11 jaar later en ek is hier ook weer hier...good times die memories die beste😃👌

  • @johannvorster3028
    @johannvorster3028 2 роки тому +1

    11 jaar later, steeds die beste Afrikaanse liedjie daar buite🙂

  • @Vv93f0rc3vV
    @Vv93f0rc3vV 2 місяці тому

    2024 steeds EPIC!

  • @christiaansmit4255
    @christiaansmit4255 3 роки тому +1

    Einde van 2020. 💪

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +3

    Dit het my 10 jaar gevat.. maar hier is my comment. .
    🤣♥️
    Lekker! Het hierdie video en al die ander op 'n dvd van 'n Deluxe Uitgawe Cd/DVD!! Best ever!

  • @130nk3r5
    @130nk3r5 13 років тому +8

    OMG !!! What an AWESOME music video !
    Dudes !! EK LOVE DIT !

  • @gawievanvuuren
    @gawievanvuuren 12 років тому +1

    dis die liefde van music wat my 'n trotse suid-afrikaanser maak! great video! en mens hoef nie net die video's te kyk om die musiek te geniet nie,as ek so ver ry dan is dit die musiek wat my lewendig hou! dankie

  • @marthanangura8595
    @marthanangura8595 11 років тому +5

    don't understand the language but very cool video!! you guys are great...

  • @jeaniquepretorius3735
    @jeaniquepretorius3735 11 років тому +1

    Still LOVE this song!! Listen to it very often!

  • @Sinnum
    @Sinnum 13 років тому +2

    this video and song are both freaking sick. you guys are amazing!

  • @rohanvonsolms3757
    @rohanvonsolms3757 10 років тому +1

    Beste afrikanse band in die hele vokk#n suid afrika

  • @kevinbarlow4171
    @kevinbarlow4171 9 років тому +18

    Ek verlang na die dae toe ek nie die internet nodig gehaat het om die te sien nie

  • @jacstervw
    @jacstervw 13 років тому +1

    Al julle vorige music vids is op i manier hier in...lovit!!

  • @bxxks
    @bxxks 13 років тому +1

    video of the decade

  • @McDuncun
    @McDuncun 11 років тому +1

    Mindblowing!!!!! Nuff said!!!!

  • @williehotbox
    @williehotbox 13 років тому +1

    Cool video, ek love die references na vorige videos, baie goed ingewerk!

  • @hannovanniekerk4343
    @hannovanniekerk4343 11 років тому

    die bly een van sie beste afrikanse songs opgeskryf in afrikaans geskiedenis

  • @dzk007
    @dzk007 13 років тому

    dis freakin awesome! love die beaufort west stasie animated, lyk luuks! en die hele theme, kannie op hou daarna kyk nie, gee dit n hele ander demensie!!! -Dieter.K-

  • @nel1dewald
    @nel1dewald 13 років тому +1

    Dit is seker een van die beste music videos ooit. Eks mal oor die theme waar julle al die plekke van julle ander videos besoek. Die animation is moer goed gedoen. Julle ouens is bevange.

  • @SpidansCalledBOOLZ
    @SpidansCalledBOOLZ 13 років тому

    Awesomme!!

  • @notagoodchannel1
    @notagoodchannel1 13 років тому

    crazy!! love dit!

  • @tiaanopperman8698
    @tiaanopperman8698 11 років тому

    very cool. well done guys

  • @coertzenjfs
    @coertzenjfs 12 років тому

    Hierdie music video is CRAZY AWESOME!

  • @DieNaaimasjien
    @DieNaaimasjien 13 років тому

    Dis 'n pis cool video en song love dit

  • @SeanBonthuys
    @SeanBonthuys 13 років тому

    Dit is Amazing!

  • @FFFOutdoor
    @FFFOutdoor 13 років тому

    Awesome video!!!

  • @katrus
    @katrus 13 років тому

    ...Damn. Nice work.

  • @michnaas
    @michnaas 13 років тому

    Love hoe die song skielik ver klink by 1:04 !!

  • @SuperCspr
    @SuperCspr 13 років тому

    Awesome...thumbs up as julle van die animated Francois van Coke, Wynand Myburgh, Laudo Liebenberg en Jack Parow gehou het!! 0:41

  • @Holland1994D
    @Holland1994D 11 років тому

    Wel gedaan!

  • @michnaas
    @michnaas 13 років тому

    @SuperCspr Jajaja!! Maar wie is die ander mense?

  • @hervebenganga5590
    @hervebenganga5590 Рік тому +1

    Well

  • @JV-lu4em
    @JV-lu4em 8 років тому

    Wanneer is julle ous weer in SA op toer??! Ek sal in EU betaal as ek moet.

  • @Pablo22578
    @Pablo22578 11 років тому

    Fucken amazing song, fucken amazing video !

  • @MrUbister
    @MrUbister 11 років тому

    Put the video on HD, much nicer!
    Sit die video op HD, baie beter! :D

  • @bousmahn
    @bousmahn 12 років тому +1

    ok dit yk nogals redelik befok

  • @Schalkd
    @Schalkd 13 років тому

    1:40 Finger Alleen?

  • @MrSkotePetoors
    @MrSkotePetoors 13 років тому

    ongelooflik asemrowend!! baie goeie visual effects. look & feel pas baie goed by julle klank...

  • @jjvanvreden5711
    @jjvanvreden5711 6 місяців тому

    SkER Kwagga😂😂🎉

  • @wolfieinu
    @wolfieinu 12 років тому

    @anria85 ... um wow ek dink nie dit beteken enige iets nie ... maar dis 'n interessante interpretasie, my literatuur prof sou van jou gehou het lol

  • @AfteMath
    @AfteMath 9 років тому

    Awesome MV! Wow, en dan kry jy soos 70K views vir dit? Watse kak is dit?

    • @Rouxkat
      @Rouxkat 8 років тому

      Darm nou al op 117K

  • @SuperCspr
    @SuperCspr 13 років тому

    @michnaas Die een heel links lyk soos Jaco 'snakehead' Venter maar eks nie seker nie :D

  • @de-andregeissler9380
    @de-andregeissler9380 2 роки тому

    11 jaar later en raak net beter soos wyn. Kan nid moeg raak vir die song nie

  • @verbalkint33
    @verbalkint33 13 років тому

    Fok, die video is sweet. En soveel beter as mens die klank afsit.

  • @johannscholtemeyer2358
    @johannscholtemeyer2358 4 роки тому +1

    Bring MK terug

  • @willem9499
    @willem9499 13 років тому

    dis mal kwl

  • @anria85
    @anria85 12 років тому

    @retromodeable Ek's jammer om van jou ondervinding te hoor. Ek het baie eenderse ondervindings in my (Engelse) Hoerskool gehad. Ek stel nie self voor dat Afrikaans werklik sal dood gaan nie (ek twyvel dit sterk, Afrikaners is n sterk en trotse nasie) Wat ek bedoel het is dat die storie in die video vir my lyk of dit se dat Afrikaans (in die storie) dood is, omdat daar net n paar Afrikaanse kunstenaars in n anders verlate verwoeste land oor is.

  • @regardvermeulen1419
    @regardvermeulen1419 13 років тому

    Hy buffer .. en hy buffer.. en hy buffer klaar. Maar wil hy speel?.... NEEEE!!!!! wtf?

  • @anjeanjeful
    @anjeanjeful 13 років тому

    beautiful illustration...horrible animation