Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim (official music video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 сер 2011
  • Download here: itunes.apple.com/au/artist/die...
    Find us on Facebook here: / dieheuwels
    The first musicvideo off the sophomore album: WILDER AS DIE WILDTUIN
    Director: Tristan Holmes
    Editor: Will Mono
    Production company: Star Productions
    www.suprafamilias.com
    www.suprashop.co.za
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 70

  • @i90Christian
    @i90Christian 12 років тому +11

    Een van de allermooiste liedjes ooit gemaakt. De muziek, de tekst, de video, de sfeer, alles is perfect.

  • @theoriginalSMARTASS
    @theoriginalSMARTASS 6 років тому +8

    Steeds een van die mees underrated Heuwels tunes ooit!

  • @karlabachmann5039
    @karlabachmann5039 3 роки тому +3

    Die liedjie is die waarheid, dit raak my diep

  • @hammie2012
    @hammie2012 12 років тому +10

    I'm soooo glad to have found this song, This is why music is my life!
    Greetz and Thanks from Holland!

  • @kleinebeyers9723
    @kleinebeyers9723 4 роки тому +8

    Outstanding on every count! One of the very few Afrikaans songs by Afrikaans speaking musicians that can be referred to as Top Notch on all aspects. A brilliant testament to our dwindling mother tongue of Afrikaans.

  • @Viktor_9696
    @Viktor_9696 8 років тому +6

    Vat my terug na 2011! As die liedjie speel dan sien ek gebeurtenisse van toe! Amazing power of music!!

  • @ohsotech7857
    @ohsotech7857 7 місяців тому +2

    Awesome video. Goeie videografie.

  • @Juribaden
    @Juribaden 13 років тому +4

    Tristan Holmes you are a visonairy!! Great band, Great video Star productions fucking spot on!! Video's like these that makes me proud to be South African

  • @user-ls4qn1en6h
    @user-ls4qn1en6h Рік тому +1

    Part of my life

  • @dewaldfive
    @dewaldfive 8 років тому +7

    Daai rooikop laaitjie lyk lekker stout...laat my skoon dink aan Trompie.... Awsome song, en Video....well done manne !!!

  • @highfade111
    @highfade111 13 років тому +3

    Brilliant video. And the song is eargasmic

  • @gillog
    @gillog 13 років тому +2

    Stunning babies

  • @TheError47
    @TheError47 10 років тому +8

    Een van die min Afrikaanse sing groepe wat eintlik goeie music maak.

    • @Spacekriek
      @Spacekriek 8 років тому +5

      +Jaco Sadler ... en dan nog sonder om met elke tweede woord goeters soos "baby" en "song" te gebruik. Eersteklas ! Mens mag trots voel op hulle.

    • @TheError47
      @TheError47 8 років тому +1

      Ja nee , hulle is iets besonders :D

    • @janolivier7989
      @janolivier7989 4 роки тому

      Tot vandag toe nog

  • @dleroux200
    @dleroux200 9 років тому +1

    ek kry nie die liedjie skemer skema nie en dit is soos die beste liedjie wat jy kry

  • @theoriginalSMARTASS
    @theoriginalSMARTASS 4 роки тому +2

    Steeds een van julle bestes. Saluut.

  • @ameliatruter8406
    @ameliatruter8406 8 років тому +11

    love julle musiek xxx francois van coke en julle maak dit amazing, saam met n braai, drinks en kragtige musiek te luister, engelse musiek kan nie lyrics gee soos julle nie, baie dankie vir memories.....

    • @xXTheoLinuxXx
      @xXTheoLinuxXx 7 років тому

      Zelfs als Nederlander kan ik het hier mee eens zijn. Dit soort teksten zijn niet gewoon en vind je al helemaal niet verpakt in een 'treffer'.

    • @markdebruin9888
      @markdebruin9888 6 років тому

      Julle musiek is befok!!!! EK kan dit oor en oor luister.

  • @mysticflyer
    @mysticflyer 4 роки тому +2

    Heimweë uit Switsersland. Die blonde meisie maak dit hopelik groot...

  • @Ivoooooooooooooo
    @Ivoooooooooooooo 13 років тому +2

    Heerlijk! Hoop nog altijd dat DHF weer naar Nederland zal komen dit jaar, heel Zuid-Afrika mag trots zijn op deze muziek. Waren onze eigen artiesten maar zo goed... Groeten van een 'taalgenoot'.

    • @ekhoudaarvan
      @ekhoudaarvan Місяць тому

      Sien jou 12 julie in melkweg 2024 12 jaar later!

  • @itsmeRizzG
    @itsmeRizzG 13 років тому +1

    Wow! Suid-afrikaanse musiek vat i massive sprong voorentoe met hierie song! :D

  • @psychowit
    @psychowit 13 років тому +2

    awesome grade,
    really loving the aesthetic.
    lovely song too.

  • @franalappies
    @franalappies 13 років тому +1

    Wow . . . Ek moet sê dat DHF 'n baie hoë standaard stel vir ander afrikaanse kunstenaars! Nie net in hulle musiek nie maar die musiek video's definitief!!
    Amazing video!

  • @imtakingashait
    @imtakingashait 4 роки тому +2

    oraait bois, wie luister nog die kak in 2019? memories!

  • @thebasitinengineer1248
    @thebasitinengineer1248 9 років тому +2

    Een van julle beste songs wat ek gehoor het!

  • @bekmartinez
    @bekmartinez 11 років тому +2

    love!!! this makes me wanna jam and write music

  • @marlidt84
    @marlidt84 13 років тому +1

    A-flippen-MAZING!! Ek wil ook so hasie outfit hê!!!

  • @pieterengelbertussteyn6385
    @pieterengelbertussteyn6385 4 роки тому +1

    fantasties heuwels

  • @straightshooterssc4591
    @straightshooterssc4591 2 роки тому +1

    Great music and stunning videos.

  • @Paulaqi
    @Paulaqi 13 років тому

    Baie mooi.........Fantasties !

  • @rikusbadenhorst2847
    @rikusbadenhorst2847 Рік тому

    Nogsteeds amazing in 2022.. Hoop julle almal hou aan droom :)

  • @tlegostr
    @tlegostr 11 років тому +16

    ek wil macdonalds toe en dink dat dit n 4ster hotel is.ek wil weer stokkies in n reen poeletjie laat seil.ek wil weer dink dat smarties beter is as geld.ek wil op n warm soemersdag langs die skoon rivier onder n boom le en saam my pelle droom.ek wil weer terugkeer na tyd toe die lewe eenvoudig was jou kennis beperk was tot kleure, maal en deel tafels en siembamba toe ek nie n woord geken het soos rassime..ek is lus en speel open the gates saam met mense met n R5 onder die een arm vol op spoed.

  • @SuperInspiron1720
    @SuperInspiron1720 12 років тому +1

    Ouens soos altyd perfek!!

  • @MrTombraider69
    @MrTombraider69 5 років тому +1

    Very good

  • @thinusfourie
    @thinusfourie 13 років тому +1

    Alweer die Winterstasie musiek video dude

  • @vanarken
    @vanarken 13 років тому +3

    where can i buy your music online? you guys deserve legit support!! ill keep the shady downloads for lesser bands!!

  • @sussllimited727
    @sussllimited727 2 роки тому

    Absoluut fantasties

  • @Hendripreto
    @Hendripreto 12 років тому

    Ver bo internationale standaard!

  • @Juribaden
    @Juribaden 13 років тому +1

    @therealironman100 Ja dit is selfde Director as die Winterstasie video ook!

  • @lukekroon
    @lukekroon 13 років тому +1

    Goed gedoen ! +1

  • @melmavro
    @melmavro 12 років тому +2

    Epic, soos gewoonlik.

  • @rdjandrews
    @rdjandrews 13 років тому

    Julle maak die beste vids! moet nooit ophou nie!

  • @nataliejorgensen7117
    @nataliejorgensen7117 12 років тому +1

    Flip! dis cool!

  • @philbalhao
    @philbalhao 13 років тому +1

    Sh*t boys!Julle sit afrikaanse musiek op die "map"!!! Soos die engelse sou sê: "This is the Sh*t!" en soos ons afrikaners sou sê : "Dis mos die poefie die!"
    Well done!!!

  • @SchalkBruwer
    @SchalkBruwer 13 років тому +1

    Cool vid :-)

  • @RoelfDaling
    @RoelfDaling 13 років тому +1

    WELL DONE!!!!! RERIG GOED. Was dit met DSLR's gedoen?

  • @oneillcharlene
    @oneillcharlene 10 років тому +2

    Die kinders is cute!

  • @LeonKeyser
    @LeonKeyser 13 років тому +1

    Mal oor julle werk. Gaan sommer nou julle CD gaan koop. (-;b

  • @miscellaneouskeyboard3242
    @miscellaneouskeyboard3242 5 років тому

    Is dit nie die outjie wat in winterstasie se music video gespeel het nie?

  • @jurjenmolen
    @jurjenmolen 12 років тому +1

    @Zoemmer Dat maakt het afrikaans niet minder een taalgenoot.

  • @Schalkd
    @Schalkd 13 років тому

    iTunes is tos, kan julle nie ook op Amazon beskikbaar stel nie asb?

  • @domsie2000
    @domsie2000 13 років тому

    Vlieg die Vlag, DHF ! Julle maak ons trots :)

  • @francoislr
    @francoislr 13 років тому

    I generally hate Afrikaans music (who can blame anyone with all the crap afr music out there?!), but this song and video is beyond amazing! I still don't know why I even bothered to watch it in the first place, but I have watched it like 10 times now, even sent links to friends in UK who loved it! Keep it up! This is quality through and through!

  • @AidanSankey
    @AidanSankey 12 років тому

    whos that awesome bear ♫

  • @mydoglikespie
    @mydoglikespie 13 років тому

    Dis die ginger kid van Winterstasie se musik video. Maak seker hy kry nie die melk nie!

  • @REALMozared
    @REALMozared 13 років тому

    Does anybody know what this video is supposed to be about? Would seem to be kind of metaphorical but I for the life of me can't figure it out.

  • @sprokiejd
    @sprokiejd 13 років тому

    @PlaySouthAfricaLoud Why are yous talking in english??

  • @Ivoooooooooooooo
    @Ivoooooooooooooo 12 років тому

    @Zoemmer Niet iedere Nederlander is dan ook even slim en trots op haar geschiedenis :)

  •  13 років тому

    Looks like an Isochronous video.

  • @gedoente
    @gedoente 12 років тому

    @francoislr KoeKeMaKranKa!

  • @RoelfDaling
    @RoelfDaling 13 років тому

    @WilliamKalmer lucky bastards!

  • @wolfieinu
    @wolfieinu 12 років тому

    @francoislr Agreed most Afrikaans music is horrible - still based on "old standards" and sokkie and so on. Stuff that was last interesting thirty years ago. But guys like DHF are finally liberating us from the arthritic grip of the Old Guard. It's just going to get better from now on :)