Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 жов 2010
  • Die Tuindwergies se tweede single
    Directing & Editing - Salmon de Jager & Die Tuindwergies

КОМЕНТАРІ • 32

  • @jeandreterblanche4879
    @jeandreterblanche4879 3 місяці тому +3

    Tot vandag toe nog luister ek die song. Love dit

  • @andrehalgryn5587
    @andrehalgryn5587 6 років тому +7

    Absoluut wonderlik. Hierdie maak my trots om Suid Afrikaans te wees. Groete uit FInland!

  • @DonutZA99
    @DonutZA99 4 місяці тому +5

    2024. Steeds befok

  • @johnking7247
    @johnking7247 7 років тому +11

    ses jaar later en die song bly een van die favourites

  • @prodxschalk.s4307
    @prodxschalk.s4307 Рік тому +3

    2032 en hy loop nog , dankie

  • @user-dy4wb2sp1q
    @user-dy4wb2sp1q 3 місяці тому +1

    N befokte mooi song thanks julle❤

  • @CM-pb4is
    @CM-pb4is Місяць тому +1

    2024 ek is nogsteeds hier. Niks sal verander nie

  • @reghardstoltz3419
    @reghardstoltz3419 5 років тому +6

    Goede fok
    Mis ek nou die band 2019👌🏻

  • @MnrBloemie
    @MnrBloemie 11 років тому +3

    Eerlikwaar te min views! Afrikaanse musiek is top-gehalte en dit is hartseer dat die meerderheid afrikaanse kunstenaars nie wêreldberoemd sal word nie

  • @user-dy4wb2sp1q
    @user-dy4wb2sp1q 3 місяці тому +1

    Fokken awesome song dankie❤

  • @AliciaNel
    @AliciaNel 13 років тому +5

    Thumbs up. Die song is ongelooflik mooi, julle wat kunstenaars is sal verstaan as ek sê dit laat my iets voel... Like die song baie baie...

  • @beverleyfick1364
    @beverleyfick1364 6 років тому +2

    8 jaar later en nogsteeds my gunstelling Afrikaans tune 👌🏻

  • @farmingwithJay
    @farmingwithJay 3 роки тому +1

    Afrikaans pappa!!!!! Pragtige liedjie man

  • @MichelleRautenbach
    @MichelleRautenbach 10 років тому +3

    Julle is awesome! maak my Suid afrika soo mis!

  • @simeonfourie12
    @simeonfourie12 11 років тому +1

    Awe!!!

  • @louismaree
    @louismaree Рік тому +7

    Ek wonder soms waar is daai kinders vandag?

  • @johnnomoeller6675
    @johnnomoeller6675 7 років тому +3

    7 jaar later. nogsteeds siel's kos

  • @Fuzigish8
    @Fuzigish8 9 років тому +4

    What happened to these chaps? Are they still around?

  • @SkyJunkie1000
    @SkyJunkie1000 13 років тому +1

    3 letter word. wow

  • @leekulec-elston3056
    @leekulec-elston3056 4 роки тому +1

    😭 Diepe woorde

  • @kelsiebez
    @kelsiebez 12 років тому

  • @nicolkloppermusic1724
    @nicolkloppermusic1724 Рік тому

  • @juanvanzyl8177
    @juanvanzyl8177 4 роки тому +2

    Dude, waar is julle? Kom nou antwoord my brasse. Het lewe gebeur of hoe? Kom ons jam n ding!!!!!!!!! AWEEEEEEEEEEEEE

    • @BikerwolFF
      @BikerwolFF 4 роки тому

      Check Ruiter Piet en die Partytjie uit... nou juis n nuwe single uit... kan nog Tuindwergies in dit hoor...

  • @christiaanmet2as724
    @christiaanmet2as724 4 роки тому

    Net 49k nee man hkm nie n mil nie????

  • @JacquinCloete-rp9iy
    @JacquinCloete-rp9iy Місяць тому

    Die jaar wat ek skool klaar gemk het

  • @FarmerJ0e1
    @FarmerJ0e1 11 років тому

    Nice musiek en video. Die kwaliteit van julle videos op youtube moet net regtig verbeter word.

  • @marnitzmyburgh8212
    @marnitzmyburgh8212 2 роки тому

    Ek wil net een iets se, as ek regtig met n liedjie kon saam skryf en net saam n bier deel, dan sou ek se ek trek langs julle in daai dag want ek is so mal vir julle diere wat saam in die band is.