Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades (HQ)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 січ 2010
  • Part two of the Video triptych!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 14

  • @EnnioPalanca
    @EnnioPalanca Рік тому +3

    This song is just amazing. How come this is not a major hit worldwide is beyond me.What a jewel, thank you!

    • @chrisfalcon9804
      @chrisfalcon9804 Рік тому +1

      because its in Afrikaans. If they made English songs they would. I would think they staying true to their culture and sing in Afrikaans.

  • @Janneke_Conradie
    @Janneke_Conradie 11 років тому +8

    Aan my broer in Frankryk, mis jou in Suid Afrika my boet, in my Afrika-son, jou pad op die N1 terug plaas toe, langs die trein se spoor! Toe ons jonk was! Op Leeufontein.

  • @carlruppert7324
    @carlruppert7324 3 місяці тому +1

    Some of the most beautiful Afrikaans lyrics you will ever hear. If anyone is wondering what the pinnacle is of Afrikaans art - well, here it is.

  • @ujamaimusho78
    @ujamaimusho78 Рік тому +2

    Still my favorite album

  • @BloksP
    @BloksP Рік тому +1

    Legendaries! Fantasties! Asemrowend! Lanklaas geluister!

  • @thisisntwhereiparkedmycar9507
    @thisisntwhereiparkedmycar9507 4 роки тому +2

    Gevaarlik mooi. Of altans, bitter mooi

  • @GoppieGijs
    @GoppieGijs 11 років тому +3

    Het iemand n link vi die akoestiese version van Van Fok King Tasties?

  • @CgyRiaan
    @CgyRiaan 13 років тому +7

    Veronderstel ek word spyt
    en dis al's verniet
    'n beroerte wag op my
    as ek kon kies
    sou ek niks besluit
    ek sou dit kies
    sonder om my oë toe te knyp
    waar is jy dan
    dis waar jy gaan
    bitter min bitter mooi sonder trane
    jou hoofstuk voltooi
    en in die nare kaskenade
    gly jy net verby
    die aardbol respireer
    die oseaan
    tot in vervelens al na mekaar gestaar
    blou in die gesig
    lig in die broek
    hart
    hard op soek
    verveelde ure onder die Afrika-son
    oranje pakke afgeëts in heuwel
    die snelweg wat blom

  • @Daymack
    @Daymack 14 років тому +5

    Gast dit is net zo relaxt, 5 sterren fantastische muziek man 5/5 *****

  • @stephanotto212
    @stephanotto212 3 роки тому

    💚

  • @SeeThatitsYou
    @SeeThatitsYou 11 років тому +9

    HOEKOM HET DIE LIEDJIE SO MIN VIEWS? WTF

    • @Invading-Specious
      @Invading-Specious Місяць тому

      View net meer gereeld en vertel al jou vriende?😊