Die liefde in Bybelse Tug. Matt 18 - Ds Gerhard Beukes

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 гру 2024
  • Lees Artikel 29 in die Nederlandse Geloofsbelydenis.
    Hoekom sal mense so n weersin hê in Bybelse tug??
    Dalk is dit onkunde daaroor, verkeerde persepsie, humanisme, eiesinnigheid, dat mense verkeerdelik geleer word dat die Woord sê ons mag nie oordeel nie, 'n tolleransie vir sonde, dalk ongered en nie Lief vir die Here nie. In hierdie boodskap raak Ds Gerhard 'n baie teer, maar noodsaaklike saak aan. Mag die Kerk Van Jesus weer terug keer na Sy weë van God se Woord en mag u as kind van die Here ook hulle wat oor u aangestel is verantwoordelik hou in hierdie gebied.
    In die boodskap sal u hoor:
    1) Wat is die doel van tug?
    Heb 12:1, 1 Pet 1:15-16
    2) Waar is die liefde in die toepassing van die tug.
    1 Kor 13: 4-6, Spr 3: 11,12, Spr 13: 24, Heb 12:5-6, 2 Tim 2: 25-26
    3) Is daar voorbeelde in die Bybel?
    1 Kor 5: 1-5
    1 Kor 13
    1 Tim 1:18-20
    2 Thess 3:6
    Rom 16:17-18
    2 Kor 11:2
    4) Wat is die stappe van tug?
    Matt 18: 15-18
    Gal 6:1
    Deut 19:15
    1 Tim 19-20
    1 Kor 6:1-3
    2 Thess 3:14-15
    Tit 3: 10-11
    Rom 16: 17-18

КОМЕНТАРІ •