Dankie Rooies ek dink die dinge wat jy nou wil hê moet gebeur moes al gebeur het want nou is dit te laat.Ons is nou al baie ver gevorderd met wat Openbaring voorspel.Nou is die tyd om onsself te bekeer,weg te loop van sonde en te pleit vir God se genade oor ons.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
God is in beheer van die tyd en tye... en ons gedagtes is nie soos syne nie, Syne is sover Bo ons s'n. Ons sien meestal net hier voor ons, Hy sien die geheel en dit is alles deel van Sy GROTER Plan, amen.
Maryn van Wyk Hoe weet jy van die sogenaamde tweede golf en dan nog dat dit so verskriklik gaan wees? Droom gedroom of is jy ook een van daardie vals profitesse?
@@johannmeiring4208 die Woord verklaar die tyd van die einde sal soos n vrou in baringsnood wees. Hoe kraam n vrou. Haar pyne is al hoe korter op mekaar en elke pyn erger as die vorige. Noem dit n vlaag, n ramp of ellende - dit verander nie die Heilige Woord.
PRAY, PRAY FOR OUR COUNTRY. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO TAKE OUR LAND AND GOODS. WE NEED TO IMPLORE ALMIGHTY GOD TO HELP US AND OUR COUNTRY AND HEAL THE GOVERNMENT.
Baie dankie die eerste keer dat ek inskakel. Ek bid vir julle groepie wat Ukraine toe is. Goeie boodskap en ons moet luister en ʼn keuse maak. Groete Heidelberg
Stem saam met al jou riglyne Rooies behalwe om te bid vr president gan niks help ni want hy magni oor jou regeer ni jy moet n koning vanuit jou broers aanstel punt. Pasop vrdi engel vn lig m.a.w. al bely hy hys n Christen hy lieg hys ni jou broer ni, bid eerder vr volk om wakker te skrik slegs dan kan ons al 7 hierdie reels in parlament inbring maar ek stem saam dat ons dit solank i ons huise kan volg. Mag Vader ons genadig wees i Jesus naam.
Die Vader Jesus en Heilige gees is koning van hemel en aarde. Niks is starker nie maar ons moet nie Sondag christene wees nie maar elke dag christene. Bid en vra die Here vir n regverdige govt.
Prys Die Here dat jy altyd God se woord reguit preek jy is n ware kind van God ma Hy Jou altyd seen en Al Jou skure vol maak en vol hou dankie vir die waarheid wat jy so reguit preek Prys God vir Rooies👏👏👏👏
I come against every curse word you speak over South Africa God gives warning so we can pray against it push the darkness back . We place South Africa and the Nation in Gods Holy Alter
Came back to church and pray to God to help the world What does the Bible say about worshiping together? All Christian are one body of Christ, Hebrews @-25 says, we must not forsake meeting together. By worshiping together with others in the church we are able to partake of the Lord's Supper, according to 1 Corinthians @ which is the public proclamation of the body and blood of the Lord Jesus. Why do we worship together? It teaches us; we learn from it. Through our worship together we understand God's role in the world as Creator and Redeemer. All things exist because God is. And although there are hurt and brokenness in our world, and in ourselves, all things can be redeemed because God loves. What does the Bible say about praying in groups? We need both prayers alone with the Lord and prayer in the community. The first actually prepares us for the second. Prayer alone with the Lord is powerful. Prayer with the community is most powerful, for the Lord himself said: “Where two or three are gathered in my name I am in the midst of them” (Matthew @). Unity is a gift from God. This means unity among fellow Christians is a gift of grace, just like salvation itself. As Ephesians @-16 teaches, Jews and Gentiles were made “one new man” by the death and resurrection of Christ. ... Rather, unity in Christ and unity in the body of Christ is what the church IS What does the Bible say about praying lone?" And when you pray, do not be like the hypocrites, for they love to pray to stand in the synagogues and on the street corners to be seen by men. ... But when you pray, go into your room, close the door and pray to your Father, who is unseen
Die boodskap is duidelik en waar prys die Here. Oom Siener van Rensburg het die antwoord van die tweede golf. Rerig vreeslik maar hy se ook God sevkinders wat in God se laer is sal veilig wees.
So lank as wat mense bestaan, bestaan genade. Mense het die geleentheid om hul sondes te bely en daarvan weg te draai, en om in verhouding met YeHoWshuaH Jesus te tree. Die dood van die liggaam is nie die dood van die siel nie. 'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood. Net voor lewe ondraaglik raak gaan YeHoWshuaH Jesus Sy kinders kom haal. Draadsitters (mense met geloof sonder dade en mense met dade sonder geloof) en mense wat boos optree gaan agterbly. Oorlog gaan dan woed tussen die mense en die werkers van die Antichris, wat sy bose agenda op mense afdwing, waar baie mense uitgewis gaan word. Die Antichris gaan dan sy verskyning maak, maar voor die Antichris amptelik sy planne implementeer gaan YeHoWshuaH Jesus toetree en oorlog voer teen die Antichris en sy makkers, hom oorwin en hom, Satan toe sluit vir 'n 1000 jaar. Draadsitters en mense wat alklaar YeHoWshuaH Jesus se kinders is gaan dan vir 'n 1000 jaar die aarde bewoon sonder Satan se invloed, met YeHoWshuaH Jesus aan bewind. Waar mense wat draadsitters is die geleentheid gaan hê om in verhouding met YeHoWshuaH Jesus te tree en deel te word van Sy kinders, Sy Koningryk. Na die 1000 jaar gaan Satan weer vry gelaat word. Die mense gaan dan getoets word, en die mense wat nog nie in verhouding met YeHoWshuaH Jesus getree het nie gaan sondig en finaal saam met Satan verwoes word, en die aarde gaan vernuwe word. Kinders van YeHoWshuaH Jesus gaan dan saam met Hom in die Nuwe Jerusalem gaan leef in vrede tot in ewigheid.
Juan pierre dankie vir die gedagte. Baie waarheid in van wat jy se. Volgorde is egter verkeerd. Die Antichrist, dier uit die see, man van sonde, koning van die Noorde, die klein horinkie is almal dieselfde mag. Die bybel leer ons n dier in profesie is n koningkryk. N vrou is n kerk. So n vrou wat n dier ry sal n kerk wees wat ook n politieke mag of n koningkryk is. Die bybel gee 22 eienskappe om die antichrist uit te ken. Die genade deur is nog oop en kan elkeen nou nog die saak uitmaak. Een van die kenmerke is dat die dier tyd en wet sal verander. Die wet met tyd aan is weereens die 4de gebod en begin met woord onthou sodat ons nie moet vergeet. As Jesus kom om sy kinders te kom haal sal daar n weerlig straal wees van oos tot wes. Uitverkorenes sal op berge staan en die grafte van heiliges sal oopgaan. Die ongereddes sal sê berge val op ons en bedek ons van die aangesig van God. Die 1000 jaar van vrede is ons in die hemel ondersoek ons die oordeel van God " WEET JULLE DAN NIE DAT DIE HEILIGES TOT ENGELE SAL OORDEEL NIE" die wegneem na hemel is Armegeddon. Welgeluksalig is die een wat deel het aan die eerste opstanding tot lewe. Na 1000 kom ie nuwe stad Jerusalem met al die heiliges tot net bo aarde en word die dooies opgewek. Slag van Gog en Magog waarna Jesus elke knie sal laat buig en laat erken day Hy God is en sonde finaal sal vernietig elke goddelose vergeld volgens sy werk. En op die as van die goddelose sal die stad neerdaal en Jesus sal die nuwe aarde skep en God se troon sal by ons kom woon. Amen
Rooies ek sien jy lyk ernstig om God te dien maar ek hoor jy het met die "here" gepraat. Wie is dit? want ek sien die' naam op toilet deure en hoor die beskrywing gewoontlik wanneer iemand 'n toespraak begin maar ek neem aan jy praat van die "here" wat in die meeste Bybels genoem word. Party is in hoofletters (HERE) en party is in klein letters (Here) en dit is moeilik om te onderskei wat die verskil is, of nie. Wie het met jou gepraat?. Ek kan my nie indink dat die Skepper van hemel en aarde n Naam het wat op toilet deure gebruik word en algemeen genoem word in toesprake nie. Ek dink nie 'n "here" sal Suid Afrika kan red nie, want hierdie is nie 'n naam wat enige krag dra nie of wat enige autoriteit het nie. God die Vader (YHWH) wil ook nie saam met Jesus God wees nie en wil ook nie saam met die Heilige Gees God wees nie, dit maak nie eers sin nie. Daar is net een God en dit is God die Vader en Sy Naam is YHWH. Ons kan nie drie gode dien nie. Die Vader in die Hemel is alleen God soos Yashua Messiah (Jesus Christus) duidelik vir ons se om terug te keer na Sy Vader (YHWH) wat in die hemel is. Deur die Torah (eerste vyf boeke van die Bybel wat God die Vader (YHWH) se insettinge en verordeninge beskryf) te doen is 'n bewys dat jy glo in Yashua. As jy dit nie doen nie, is dit 'n bewys dat jy nie glo in Yashua (Jesus) nie, want jy kan nie glo en nie doen nie. Die doen is 'n bewys dat jy glo. Yashua is nie God nie, Hy is Sy Seun en ons geliefde Messias en sal regeer oor God se kinders vir 'n 1000 jaar waneer Hy terugkom . Die Heilige Gees is die Gees van God die Vader (YHWH) want God is gees. So hou op om Jesus te aanbid as God as jy doen. As jy doen is jy besig om die antichris te dien omdat jy nie Sy Vader aanbid as alleen God nie. Jy praat van ongeregtigheid en noem drank misbruik ens, maar wat jy nie noem nie is dat ongeregtigheid = wetteloos = nie doen wat God die Vader vir ons wys om te doen in die eerste vyf boeke van die Bybel nie, sy WET.
Rooies enige dag sal nie deug nie. Die Sabbat is die sewende dag en is dit die dag wat deur God geheilig is en geen mens kan n ander dag heilig in die plek v die 7de dag nie. God is Skepper van hemel en aarde en aanbid ons die Skepper en daarom is die Sabbat geseen en geheilig omdat God daarin gerus het. Geen jotta of tietel mag weggelaat word NIE. Roep die volk terug na God se gebooie, nie mensgemaakte gebooie nie. Die Heilige Gees is God se seel, maar die Sabbat is Sy teken en die dier wat God wi wees, sal dan ook God se reg as Skepper aantas en op n ander dag aanbid en sal Sondagaanbidding, as dit n wet raak en dit gaan, die merk raak van die dier en die hele wereld sal verdwaas agter die dier aanloop.
Romeine 14:5 - Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees. Markus 2:27 - En Hy(Jesus) sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.
@@wernichnagel1289 hi Werner. In konteks praat Romeine van feeste en die spys en drank sabatte wat waarmee saamgaan omdat in Christus dit vervuln is. Ek verwys na die Sabbat in 4de gebot en na die remnant in openbaring wat die getuienis van Jesus sal he en die gebooie bewaar. Die gebooie is uit God se troon gekap en die fondasie daarvan is ewig en onveranderd. Vergeefs dien jy my as jy mens gemaakte gebooie gevolg. Nerens in die Woord is daar opdrag om die heiligheid van Sabbat oor te plaas na eerste dag van die week. Soos tereg gese, wat God geheilig het, is heilig en God het die Sabbat geheilig eers nadat Hy gerus het, daarom is dit heilig want in die dag het God gerus van al sy werke en fde Sabbat ingestel as n ewige gedenk. Die Sabbat wat met spys en drank gepaard gaan is n klein s, maar die Sabbat van die Here met n hoofletter en as dit altwee op die Sabbat, die sewende dag geval het, soos soms gebeur het,, soos na die kruisiging in Joh 19:31 word dit n belangrik, hoë of high Sabbat genoem. In liefde x
Dankie dat jy altyd vir ons soooo waarheid deel dankie dat jy n geseënde van God is Jesus liefde vir jou en span grood werk God seen 🙏 🙏
Baie dankie Rooies... Vir die boodskap... Ons sê AMEN!
Dankie vir jou preke en soveel Meer 🙏
Dankie Rooies ek dink die dinge wat jy nou wil hê moet gebeur moes al gebeur het want nou is dit te laat.Ons is nou al baie ver gevorderd met wat Openbaring voorspel.Nou is die tyd om onsself te bekeer,weg te loop van sonde en te pleit vir God se genade oor ons.🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Dit is nooit te laat nie.
God is in beheer van die tyd en tye... en ons gedagtes is nie soos syne nie, Syne is sover Bo ons s'n. Ons sien meestal net hier voor ons, Hy sien die geheel en dit is alles deel van Sy GROTER Plan, amen.
Dankie, vir n waar woord.
Ons Jesus slaap nie.
Dankie Rooies, God seën u.
Dankie Rooies! 27:39
Dankie Rooies..die 2de golf gaan skrikwekkend wees...asb kom ons verootmoedig voor dit te laat is. Gryp die oomblik aan.
Maryn van Wyk Hoe weet jy van die sogenaamde tweede golf en dan nog dat dit so verskriklik gaan wees? Droom gedroom of is jy ook een van daardie vals profitesse?
@@johannmeiring4208 die Woord verklaar die tyd van die einde sal soos n vrou in baringsnood wees. Hoe kraam n vrou. Haar pyne is al hoe korter op mekaar en elke pyn erger as die vorige. Noem dit n vlaag, n ramp of ellende - dit verander nie die Heilige Woord.
Amen🙌🙌🙌🙌
Amen
Stem 100%saam🙏🙏🙏👑
Dankie Rooies..
Bid asb vir my man om tot bekeri g te Kom, soos in 100%!!!!
PRAY, PRAY FOR OUR COUNTRY. THERE IS A DEMONIC BILL BEFORE PARLIAMENT TO TAKE OUR LAND AND GOODS. WE NEED TO IMPLORE ALMIGHTY GOD TO HELP US AND OUR COUNTRY AND HEAL THE GOVERNMENT.
The NWO will die in South Africa! God promised! We love God we want God in ou lives in our Country and children..
Baie dankie die eerste keer dat ek inskakel. Ek bid vir julle groepie wat Ukraine toe is. Goeie boodskap en ons moet luister en ʼn keuse maak. Groete Heidelberg
Stem saam met al jou riglyne Rooies behalwe om te bid vr president gan niks help ni want hy magni oor jou regeer ni jy moet n koning vanuit jou broers aanstel punt. Pasop vrdi engel vn lig m.a.w. al bely hy hys n Christen hy lieg hys ni jou broer ni, bid eerder vr volk om wakker te skrik slegs dan kan ons al 7 hierdie reels in parlament inbring maar ek stem saam dat ons dit solank i ons huise kan volg. Mag Vader ons genadig wees i Jesus naam.
Die Vader Jesus en Heilige gees is koning van hemel en aarde. Niks is starker nie maar ons moet nie Sondag christene wees nie maar elke dag christene. Bid en vra die Here vir n regverdige govt.
Prys Die Here dat jy altyd God se woord reguit preek jy is n ware kind van God ma Hy Jou altyd seen en Al Jou skure vol maak en vol hou dankie vir die waarheid wat jy so reguit preek Prys God vir Rooies👏👏👏👏
Kan Suid-Afrika gered word? Nee, Rooies! Suid-Afrika gaan na die honde toe, met of sonder Jesus! Groete uit Duitsland...
Miskien Suid Afrika, maar nie die gelowiges wat glo nie.
Dis nie goeie mense wat hemel toe gaan nie maar gelowiges.
I come against every curse word you speak over South Africa God gives warning so we can pray against it push the darkness back . We place South Africa and the Nation in Gods Holy Alter
Suid Afrika is die land van melk en heuning, dis GOD SE LAND..
@@herculeslabuschagne Te veel melk en heuning is ook nie gesond nie!
Dankie vir die werklike woord van waarheid.
H
&%
Voor iemand verkeerd verstaan, die nuwe Jerusalem sal geestelik hier in Suid Afrika gevestig word.
Jy is kens.Lees jou Bybel intensief asb.Lees Openbaring 20 vers14.
7e laan 4e Aug 2020
Came back to church and pray to God to help the world What does the Bible say about worshiping together? All Christian are one body of Christ, Hebrews @-25 says, we must not forsake meeting together. By worshiping together with others in the church we are able to partake of the Lord's Supper, according to 1 Corinthians @ which is the public proclamation of the body and blood of the Lord Jesus. Why do we worship together? It teaches us; we learn from it. Through our worship together we understand God's role in the world as Creator and Redeemer. All things exist because God is. And although there are hurt and brokenness in our world, and in ourselves, all things can be redeemed because God loves. What does the Bible say about praying in groups? We need both prayers alone with the Lord and prayer in the community. The first actually prepares us for the second. Prayer alone with the Lord is powerful. Prayer with the community is most powerful, for the Lord himself said: “Where two or three are gathered in my name I am in the midst of them” (Matthew @). Unity is a gift from God. This means unity among fellow Christians is a gift of grace, just like salvation itself. As Ephesians @-16 teaches, Jews and Gentiles were made “one new man” by the death and resurrection of Christ. ... Rather, unity in Christ and unity in the body of Christ is what the church IS What does the Bible say about praying lone?" And when you pray, do not be like the hypocrites, for they love to pray to stand in the synagogues and on the street corners to be seen by men. ... But when you pray, go into your room, close the door and pray to your Father, who is unseen
Die boodskap is duidelik en waar prys die Here. Oom Siener van Rensburg het die antwoord van die tweede golf. Rerig vreeslik maar hy se ook God sevkinders wat in God se laer is sal veilig wees.
Angus Buchan het dieselfde opdrag aan Ramaphosa gegee.
Dav Mar Bronne, bewyse en feite asb.
So lank as wat mense bestaan, bestaan genade. Mense het die geleentheid om hul sondes te bely en daarvan weg te draai, en om in verhouding met YeHoWshuaH Jesus te tree. Die dood van die liggaam is nie die dood van die siel nie.
'n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood.
Net voor lewe ondraaglik raak gaan YeHoWshuaH Jesus Sy kinders kom haal.
Draadsitters (mense met geloof sonder dade en mense met dade sonder geloof) en mense wat boos optree gaan agterbly.
Oorlog gaan dan woed tussen die mense en die werkers van die Antichris, wat sy bose agenda op mense afdwing, waar baie mense uitgewis gaan word. Die Antichris gaan dan sy verskyning maak, maar voor die Antichris amptelik sy planne implementeer gaan YeHoWshuaH Jesus toetree en oorlog voer teen die Antichris en sy makkers, hom oorwin en hom, Satan toe sluit vir 'n 1000 jaar.
Draadsitters en mense wat alklaar YeHoWshuaH Jesus se kinders is gaan dan vir 'n 1000 jaar die aarde bewoon sonder Satan se invloed, met YeHoWshuaH Jesus aan bewind. Waar mense wat draadsitters is die geleentheid gaan hê om in verhouding met YeHoWshuaH Jesus te tree en deel te word van Sy kinders, Sy Koningryk.
Na die 1000 jaar gaan Satan weer vry gelaat word. Die mense gaan dan getoets word, en die mense wat nog nie in verhouding met YeHoWshuaH Jesus getree het nie gaan sondig en finaal saam met Satan verwoes word, en die aarde gaan vernuwe word.
Kinders van YeHoWshuaH Jesus gaan dan saam met Hom in die Nuwe Jerusalem gaan leef in vrede tot in ewigheid.
Juan pierre dankie vir die gedagte. Baie waarheid in van wat jy se. Volgorde is egter verkeerd. Die Antichrist, dier uit die see, man van sonde, koning van die Noorde, die klein horinkie is almal dieselfde mag. Die bybel leer ons n dier in profesie is n koningkryk. N vrou is n kerk. So n vrou wat n dier ry sal n kerk wees wat ook n politieke mag of n koningkryk is. Die bybel gee 22 eienskappe om die antichrist uit te ken. Die genade deur is nog oop en kan elkeen nou nog die saak uitmaak. Een van die kenmerke is dat die dier tyd en wet sal verander. Die wet met tyd aan is weereens die 4de gebod en begin met woord onthou sodat ons nie moet vergeet. As Jesus kom om sy kinders te kom haal sal daar n weerlig straal wees van oos tot wes. Uitverkorenes sal op berge staan en die grafte van heiliges sal oopgaan. Die ongereddes sal sê berge val op ons en bedek ons van die aangesig van God. Die 1000 jaar van vrede is ons in die hemel ondersoek ons die oordeel van God " WEET JULLE DAN NIE DAT DIE HEILIGES TOT ENGELE SAL OORDEEL NIE" die wegneem na hemel is Armegeddon. Welgeluksalig is die een wat deel het aan die eerste opstanding tot lewe. Na 1000 kom ie nuwe stad Jerusalem met al die heiliges tot net bo aarde en word die dooies opgewek. Slag van Gog en Magog waarna Jesus elke knie sal laat buig en laat erken day Hy God is en sonde finaal sal vernietig elke goddelose vergeld volgens sy werk. En op die as van die goddelose sal die stad neerdaal en Jesus sal die nuwe aarde skep en God se troon sal by ons kom woon. Amen
@@vallerie-annspathelf507 l
naand pastoor is daar n whatsapp lyn wat ons wat nie kan bel en met jou gesels om tot bekering tekom asb
Rooies ek sien jy lyk ernstig om God te dien maar ek hoor jy het met die "here" gepraat. Wie is dit? want ek sien die' naam op toilet deure en hoor die beskrywing gewoontlik wanneer iemand 'n toespraak begin maar ek neem aan jy praat van die "here" wat in die meeste Bybels genoem word. Party is in hoofletters (HERE) en party is in klein letters (Here) en dit is moeilik om te onderskei wat die verskil is, of nie. Wie het met jou gepraat?. Ek kan my nie indink dat die Skepper van hemel en aarde n Naam het wat op toilet deure gebruik word en algemeen genoem word in toesprake nie. Ek dink nie 'n "here" sal Suid Afrika kan red nie, want hierdie is nie 'n naam wat enige krag dra nie of wat enige autoriteit het nie.
God die Vader (YHWH) wil ook nie saam met Jesus God wees nie en wil ook nie saam met die Heilige Gees God wees nie, dit maak nie eers sin nie. Daar is net een God en dit is God die Vader en Sy Naam is YHWH. Ons kan nie drie gode dien nie. Die Vader in die Hemel is alleen God soos Yashua Messiah (Jesus Christus) duidelik vir ons se om terug te keer na Sy Vader (YHWH) wat in die hemel is. Deur die Torah (eerste vyf boeke van die Bybel wat God die Vader (YHWH) se insettinge en verordeninge beskryf) te doen is 'n bewys dat jy glo in Yashua. As jy dit nie doen nie, is dit 'n bewys dat jy nie glo in Yashua (Jesus) nie, want jy kan nie glo en nie doen nie. Die doen is 'n bewys dat jy glo. Yashua is nie God nie, Hy is Sy Seun en ons geliefde Messias en sal regeer oor God se kinders vir 'n 1000 jaar waneer Hy terugkom . Die Heilige Gees is die Gees van God die Vader (YHWH) want God is gees. So hou op om Jesus te aanbid as God as jy doen. As jy doen is jy besig om die antichris te dien omdat jy nie Sy Vader aanbid as alleen God nie. Jy praat van ongeregtigheid en noem drank misbruik ens, maar wat jy nie noem nie is dat ongeregtigheid = wetteloos = nie doen wat God die Vader vir ons wys om te doen in die eerste vyf boeke van die Bybel nie, sy WET.
Daar word verduidelik dat n Metiorite Shower die aarde ga tref o September. Miskien is dit die 2de vlaag ... ?🤷♀️
Jackie de Swart September is verby. Niks het die aarde getref nie. Net covid.
So mens mag nie wyn geniet saam ete nie??
Ek geniet die lewe sonder wyn.
adriaan vlok.fauci .noord korea .jou byble aan kim .met liefde .
God het gepraat deur sy seun
Rooies enige dag sal nie deug nie. Die Sabbat is die sewende dag en is dit die dag wat deur God geheilig is en geen mens kan n ander dag heilig in die plek v die 7de dag nie. God is Skepper van hemel en aarde en aanbid ons die Skepper en daarom is die Sabbat geseen en geheilig omdat God daarin gerus het. Geen jotta of tietel mag weggelaat word NIE. Roep die volk terug na God se gebooie, nie mensgemaakte gebooie nie. Die Heilige Gees is God se seel, maar die Sabbat is Sy teken en die dier wat God wi wees, sal dan ook God se reg as Skepper aantas en op n ander dag aanbid en sal Sondagaanbidding, as dit n wet raak en dit gaan, die merk raak van die dier en die hele wereld sal verdwaas agter die dier aanloop.
Romeine 14:5 - Die een ag die een dag bo die ander, die ander ag al die dae gelyk. Laat elkeen in sy eie gemoed ten volle oortuig wees.
Markus 2:27 - En Hy(Jesus) sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.
@@wernichnagel1289 hi Werner. In konteks praat Romeine van feeste en die spys en drank sabatte wat waarmee saamgaan omdat in Christus dit vervuln is. Ek verwys na die Sabbat in 4de gebot en na die remnant in openbaring wat die getuienis van Jesus sal he en die gebooie bewaar. Die gebooie is uit God se troon gekap en die fondasie daarvan is ewig en onveranderd. Vergeefs dien jy my as jy mens gemaakte gebooie gevolg. Nerens in die Woord is daar opdrag om die heiligheid van Sabbat oor te plaas na eerste dag van die week. Soos tereg gese, wat God geheilig het, is heilig en God het die Sabbat geheilig eers nadat Hy gerus het, daarom is dit heilig want in die dag het God gerus van al sy werke en fde Sabbat ingestel as n ewige gedenk. Die Sabbat wat met spys en drank gepaard gaan is n klein s, maar die Sabbat van die Here met n hoofletter en as dit altwee op die Sabbat, die sewende dag geval het, soos soms gebeur het,, soos na die kruisiging in Joh 19:31 word dit n belangrik, hoë of high Sabbat genoem. In liefde x
Ai die ou het so geen insig