Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor [18 April 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 кві 2021
  • Hier is die opname van ons Ekerk Lewendig Preek van Sondag 18 April. Stephan Joubert se tema vir die oggend was "Al een en alleen! Vat die regte pad wanneer almal hoop verloor". Ons staan stil by 'n paar tekste uit Klaagliedere vir hierdie geleentheid. Is jy al een en alleen by hoop se begrafnis?
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 16

  • @annelieolivier7718
    @annelieolivier7718 3 роки тому +1

    Dankie dat hoop in die vorm v Jesus Christus opgedaag het by my begrafnis van hopeloosheid!

  • @ernstmarais1205
    @ernstmarais1205 3 роки тому +3

    dankie vir die bemoediging aan Sy liefde is daar nie einde nie

  • @sandraphilander6552
    @sandraphilander6552 Рік тому

    Wow beautiful thanks

  • @ronelhavinga8144
    @ronelhavinga8144 3 роки тому +1

    Baie dankie Stephan vir die besondere boodskap.

  • @kobier8574
    @kobier8574 3 роки тому +1

    Onverwoordelik mooi en inspirerend .. baie dankie vir hierdie boodskap 🙏

  • @sariefoon7715
    @sariefoon7715 3 роки тому

    Dankie dat ons kan weet Jesus het opgestaan. HY is ons HOOP.

  • @richardprins2563
    @richardprins2563 3 роки тому +1

    Dankie prof nou Kan ek weer aan gaan. WAT n boodskap

  • @gerhardvantonder7718
    @gerhardvantonder7718 3 роки тому +1

    Baie dankie Prof, dankie dat ek Hoop persoonlik kon ontmoet vandag. Shalom.

  • @andriestheunissen9525
    @andriestheunissen9525 3 роки тому +1

    Dankie Prof. Dit is goed om te sien dat daar darm nog lig brand in die NG Kerk. Prys die Heer.

  • @riabouwman2350
    @riabouwman2350 3 роки тому +1

    Dankie Prof dat u my hoop vanoggend versterk het.

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 16 днів тому

    Mag die Here jou ook ryklik seën en almal en nog meer, dankie vir vanoggend se boodskap Geniet ☕hom 😊 Gal 2. Christus alleen, alleen saam Christus Groete Noordkaap 🧣🧤

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 3 роки тому +2

    Goeie more so ń groot dank vir hierdie boodskap. Ek is heerlik verras met u booodskap. Groete Heidelberg Gauteng

    • @gerhardusdirkpretorius8917
      @gerhardusdirkpretorius8917 3 роки тому +1

      Baie dankie vir n boodskap van HOOP! Hy is ons enigste hoop.

    • @heilagreyling3055
      @heilagreyling3055 3 роки тому +1

      Baie dankie Stephan. Elke dag weet ek, bring nuwe hoop. Hoe wonderlik is God se genade, dit hou nooit op nie. Seenwense.

    • @annatjiejoubert5944
      @annatjiejoubert5944 3 роки тому

      @@heilagreyling3055 baie dankie al lyk die omstandighede hoe moeilik is God ons hoop en lig. Dankie. Annatjie Joubert.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому

    Dankie vir hierdie boodskap. Al gaan dit hoe sleg en het die wêreld verander, hou ek vas aan geloof want God is in beheer.