Cyril se kierangs moet braai

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 чер 2022
  • Nuuspod praat met Carl Niehaus oor Cyril Ramaphosa se gesteelde miljoene
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 210

  • @erikgroothuijzen9928
    @erikgroothuijzen9928 2 роки тому +8

    Carl is die laaste ou wat kan vinger wys........

  • @zanebeswick3551
    @zanebeswick3551 2 роки тому +28

    Well done Izak for being able to interview this individual, you are a far better person than I am , I could however not listen to the entire interview, its as if the current government has made me intollerant of certain individuals and I used to be such a nice guy.
    Have a good weekend see you monday .

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +1

      I battled, but I watched the entire video!... I was eager to hear what this bullshitter had to say for HIMSELF and his "ruling" (totally incompetent) "party"... Such a wannabe, he believes that it's his time to eat!!! 🖐️

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +1

      Not being able to listen to a wannabe that likes his own voice doesn't make you less of a nice guy!!! 👍🖐️🍻

    • @petramyburgh506
      @petramyburgh506 2 роки тому +2

      @@frederikmare9002 die in man leef in tot en taal in n wereld van sy eie.

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +1

      @@petramyburgh506 🖐️... Dis presies hoekom ek hom 'n "wannabe" noem!!!

    • @christinevandermerwe-gl2sm
      @christinevandermerwe-gl2sm Рік тому

      Same here!!!!

  • @SpeaktheTruth560
    @SpeaktheTruth560 2 роки тому +19

    Einstein's definition of Insanity states, “Insanity is doing the same thing over and over and expecting different results.”

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +3

      Ja ek stem 💯!!!... In Afrikaans sê ons "nie eens 'n donkie stamp sy kop twee keer teen dieselfde ding nie"

    • @pieterwiese6416
      @pieterwiese6416 2 роки тому

      Baie goeie stelling👌

    • @andrevancoller9294
      @andrevancoller9294 2 роки тому

      Hele lot is verrot binne en buite

  • @danie1468
    @danie1468 2 роки тому +10

    We are at a Red Sea moment, the Pharaohs will fall!

  • @24v1ss1e
    @24v1ss1e 2 роки тому +11

    Ek het gedink die aanvanklike vraag was :”Wat kan Careltjie ons vertel rakens Ramaposa wat ons nie reeds weet nie”. Die vraag is toe nou nie beantwoord nie. Kannie so lank luister na warm lug nie.

  • @henryvanschalkwyk7139
    @henryvanschalkwyk7139 2 роки тому +11

    Die dag as Carl die beeld van integriteit geword het,het dit laat geword in die land. Baie laaat.

  • @kowiecoetzee7356
    @kowiecoetzee7356 2 роки тому +19

    Gesprekke is nodig daarmee stem ek saam...ma die mnr niehaus ondersteun n zuma wat die land bankkrot gesteel het..nou aan watter kant wil die perd wees...ek kan my nie vereenselwig met n persoon wat standpunt in neem teen sekere persone wat fouteer het nie. Ma die wat die land in besteel het is heilig...nee dankie mnr niehaus saam met jou wil ek beslis nie oorlog toe gaan nie...maar net my beskeie opinie

    • @peach2969
      @peach2969 2 роки тому +1

      Jys reg!

    • @maggieschneider3697
      @maggieschneider3697 2 роки тому

      Hulle is almal ewe skelm en sorg net vir hulle self

    • @kowiecoetzee7356
      @kowiecoetzee7356 2 роки тому

      @@maggieschneider3697 hul maak mens siek...!!!...het geen benul wat om hul aangaan as hul oë oopgaan ini oggende wa steel en breek ons af vandag..siekspul..!!

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Ek stem 💯!!! Niemand wil oorlog toe gaan saam met 'n veraaier nie!!!... Die bastard sal jou in die rug skiet terwyl jy glo dat julle dieselfde "battle" baklei!!!

  • @louismaritz6536
    @louismaritz6536 2 роки тому +3

    Niehaus nie naastenby ń Boer se gat nie.

  • @ChristiaanKleynhans
    @ChristiaanKleynhans 2 роки тому +8

    Dankie Izak en Carl. Ek het dit baie geniet. Dit was 'n baie mooi gebalanseerde gesprek/onderhoud met baie relevante vrae en redelike antwoorde. Sekere vrae is nogsteeds vrae soos hoe Cyril so skielik so ryk geword het. En Carl is verkeerd, die Ruperts was nog nooit staatskapers nie want hulle het nie ryk geword op die staat se rekening nie, hulle is selfgemaakte biljoeners wat hulle geld op heel ander wyses gemaak het al moes hulle ons sigarette voer vir 'n lang tyd.

    • @dirkvdwesthuyzen9741
      @dirkvdwesthuyzen9741 2 роки тому +4

      Dalk moet jy eers gaan leer wie die Ruperts is.

    • @ChristiaanKleynhans
      @ChristiaanKleynhans 2 роки тому

      @@dirkvdwesthuyzen9741 Teach me!

    • @dirkvdwesthuyzen9741
      @dirkvdwesthuyzen9741 2 роки тому +1

      @@ChristiaanKleynhans Jy kan seker lees en skryf of hoe?

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Jy is uiters oningelig!!!... Doen jouself 'n guns en gaan doen jou huiswerk!... NWO (new world order) is waar Ruperts, Oppenheimers, Ramapromise (en vele ander) vandaan kom!!!... Dit is SCARY realiteit, gladnie 'n "conspiracy theory" nie!

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Hulle is nie staatskapers nie, hulle BEHEER die staat!

  • @markwinter7511
    @markwinter7511 2 роки тому +15

    Carl I get the sense that you deny capture and looting by and under Zuma by pointing fingers at other people in other places.

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Ons ken hom baie lankal as 'n veraaier!!! Hy glo "it's MY time to eat"... Dis hoekom hy die ander faksie van die ANC wil uitskop!!!... Once a traitor always a traitor!!!

    • @gregoryfrancis3899
      @gregoryfrancis3899 3 місяці тому

      Stop believing the captured msm.

  • @johanbrittz9054
    @johanbrittz9054 2 роки тому +16

    Die ANC het nie die vermoe om SA te regeer nie en dis klaar. Carl Niehauss kan mooi broodtjies bak, maar die feite spreek vanself

  • @johannenslin4136
    @johannenslin4136 2 роки тому +4

    Dankie vir die onderhoud.

  • @SpeaktheTruth560
    @SpeaktheTruth560 2 роки тому +18

    The release of this information was strategically timed. It is all part of the ANC faction in-fighting, and they timed it perfectly, to coincide with their plans to take-over the leadership of the ANC.
    This is not to say that the lot of them are not thieving criminals, because they are, all of them. But, we in SA need to keep our minds about us, to ensure that we do not become accomplices in this "ANC faction fight/game". Let us be smart, understand exactly what is going on here, and let the correct actions be taken in the best interest of South Africa and it's honest and hardworking people that have the best interest of the country and it's people at heart. THE THIEVING ANC and EFF need to face the harshest legal action for all their criminal actions and go to jail, so that we can begin working to rebuild this beautiful country of ours andit'seconomy, once and for all.
    We need to take back our country!
    🙏 May God Help Us All 🙏

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      I agree 💯! 👍👍👍🖐️🤗

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Carl is not fresh! Zuma is not fresh! Ramapromise is not fresh! Ace is not fresh! Fraser is not fresh!... I can continue perpetually forever!... That's why SA became such a total mess!!!... a Great country being DESTROYED by rotten "rulers" and their cadres (buddies)!!!

  • @johanbrittz9054
    @johanbrittz9054 2 роки тому +7

    Jy vra n groot skelm oor n ander een

  • @justjanse4286
    @justjanse4286 2 роки тому +11

    My vraag is nog steeds waarom Arthur so lank gewag het om die saak geraporteer word

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Arthur homself is gladnie vars nie!!! ANC is besig om te implode!!!

    • @muzigumede9861
      @muzigumede9861 2 роки тому

      Do you when Arthur got this information or you are just assuming that he has an ulterior motive for reporting these crimes committed by your favourate RamaPUPPET ??
      What if Arthur reported the information as soon as he got it.
      Remove your blinkers so that you can see things better,

    • @justjanse4286
      @justjanse4286 2 роки тому

      Hi Muzi Gumedi, it is generally discussed over all platforms that the timing of reporting the matter is suspect. I have therefore a valid question and an easy one to answer. If you have the answer by all means enlight me. And yes I do believe that anything any Cader is doing public has an alternative motive. It all about power grabbing. So please sunshine, get a wake-up call, this whole cANCer is running the country to the ground. Ask yourself, are you content to live in this shit created by the cANCer

    • @marktunstall4577
      @marktunstall4577 2 роки тому +1

      @@muzigumede9861 nobody is blinkered. Valid question, what stopped AF from reporting it back then? Answer that.

  • @kevinpetzer936
    @kevinpetzer936 2 роки тому +7

    Pot calling the kettle black😂😂😂

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 Рік тому +2

    Die oom leef in lala land.

  • @eddieclarke8305
    @eddieclarke8305 2 роки тому +5

    Hoeveel breinselle het hierdie ou

  • @dirkvdwesthuyzen9741
    @dirkvdwesthuyzen9741 2 роки тому +10

    Izak het die talent om met alle mense te praat. Een van die beste onderhoude. Ek dink Carl het self sy mees gebalanseerde onderhoud gegee en hopelik kon almal hieruit iets leer. Beslis 'n opvolg program of meer is nodig.

  • @ubicaritasref
    @ubicaritasref 2 роки тому +9

    Uitstekende onderhoud, Izak. Well done!

  • @johanbrittz9054
    @johanbrittz9054 2 роки тому +4

    DIe grondwet van die ANC bly onderhewig aan die Grondwet van die land en basta. Wanneer die grondwet van die ANC teenstrydig is met die land se Grondwet, dan is daar n probleem en wensdenkery

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Ongelukkig is SA se grondwet nie die papier werd waarop dit geskryf is nie!!! Die grondwet van Suid-Afrika is geskryf deur die ANC en dit beskerm HULLE , nie ONS!!!... Jy hoef my nie te glo nie, maar as jy belangstel, doen jou eie huiswerk en jy sal saamstem

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Die ANC het SA se grondwet geskryf, niemand anders!

  • @OuteniquaPrimary
    @OuteniquaPrimary 2 роки тому +7

    #RemoveANCfrompower..... all of them....both factions🐍🐍🐍🐍

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      I believe there's more than 2 factions in the ANC!... And more factions will pop up when the going gets REALLY TOUGH

  • @ronellwilliams8781
    @ronellwilliams8781 2 роки тому +6

    Vra asb vir Carl kan hy bewyse lewer van waar die mense se grond aan hulle behoort het. 😡

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Carl is 'n veraaier!!!... Hy sal voor in die que indruk om gratis grond te KRY

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +2

      Ek is netso BOOS as jy!!! 😡😡😡

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Carl laat my dink aan die Russian "president" (Mr Putrid)... Hulle soek grond (verniet)!!!

  • @user-oc7ys8gl9z
    @user-oc7ys8gl9z Рік тому +1

    Carl jou voorland is die helse vuur.

  • @ricardofarelo4631
    @ricardofarelo4631 2 роки тому +2

    Why do they actually give this DOOS airtime .

  • @ronellwilliams8781
    @ronellwilliams8781 2 роки тому +5

    Shame se vir Squirrel 🐿 as hy nie genoeg wegsteek plekke het nie hy kan onder my matras ook insit. 😊

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +1

      🤣🤣🤣 ongelukkig, as die ANC so voortgaan dan gaan jou matras nie groot genoeg wees om genoeg geld weg te steek om eens 'n brood te koop nie! (Zimbabwe dollars)

  • @louisroux3453
    @louisroux3453 2 роки тому +2

    Hoe kan jy die gemors lugtyd gee.

  • @maggieschneider3697
    @maggieschneider3697 2 роки тому +4

    Ek wonder hoekom het hulle hom nie gehang nie

  • @jerryferreira1577
    @jerryferreira1577 Рік тому +1

    Nee vok Isak, daai ding is nie my sieninge,

  • @smokemapleinc2412
    @smokemapleinc2412 2 роки тому +2

    One minute noodles........my fok hoor die noodle.....

  • @hoppiemulder7005
    @hoppiemulder7005 2 роки тому +6

    Izak...ek volg jou en die is namens my een van jou beste onderhoude...

  • @ArthurMeyerdirect
    @ArthurMeyerdirect 2 роки тому +3

    As die land so in chaos verval dan hoekom hou ons nie n nuwe codesa en besluit oor die pad voorentoe .

  • @hanelievanveenhuyzen6830
    @hanelievanveenhuyzen6830 2 роки тому +10

    My goeie genade!! Kan mens regtig stil sit en luister na hierdie individu??? Mag God ons genadig wees! Die ANC bly die enigste hoop v SA....my ore bedrieg my!

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Glo my, ek is netso "flabbergasted" as jy!!!... Die ANC is die regerende party maar dis die ander faksie van die regerende party wat drooggemaak het, nie ons faksie nie... Vertrou ONS faksie, ons faksie sal die perfekte "job" doen!... OUR faction of the ANC will liberate SA... Blah blah blah blah... 🖕🖕🖕🖕... I watched the entire video since I was eager to hear what this asshole had to say!... I was prepared to give him a fair chance, therefore I was prepared to watch the entire video, hoping that he would say something sensible!... However he just strengthened my disgust/distrust in the ANC!!! (The ANC is so fractured, there's more political parties within the ANC than there's within the entire SA!)

    • @skywalker7778
      @skywalker7778 Рік тому

      Hys n regte sot

  • @Fres-no
    @Fres-no 2 роки тому

    Lekker onderhoud, mooi man!

  • @rickavanzyl6521
    @rickavanzyl6521 Рік тому +1

    Nes Cyril verdien elke ANC kader dat hul kierangs moet braai. Spreekwoordelike "pot calling the kettle black"

  • @ericcastle7296
    @ericcastle7296 2 роки тому +4

    WHAT A LOST NATION L O L

  • @PietM749
    @PietM749 2 роки тому +1

    Nou verstaan ek ook waar Izak Pilatus die pad byster geraak het. Hy kom uit die geledere van die teologie en die dominees. Die wolwe in skaapklere. Wil jy nou meer? Hy reken ook sekerlik nes Carl Iskariot dat hy mooi soet seun is, wat maar gehoorsaam stroom afdryf met die wêreld.

  • @lintonburger1159
    @lintonburger1159 2 місяці тому

    Hy is deel van die one. World orde

  • @ChristiaanKleynhans
    @ChristiaanKleynhans 2 роки тому +4

    Carl het my ongelukkig geblok op Twitter. Ek mis dit so baie.

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +1

      🤣🤣🤣 hoekom het hy jou geblok?... Het jy hom TE VEEL kak gegee?... 🤣🤣🤣👍🖐️🍻

  • @pietkearns9424
    @pietkearns9424 2 роки тому +2

    Isak...hoe hou jy dit uit om met hierdie karakter te praat. Genade jy is n baie beter mens as ek. Om hom op n foto te sien is onaangenaam genoeg wat staan nog na hom te lui
    ster

  • @ronelkotze
    @ronelkotze 2 роки тому +1

    Interestante onderhoud....

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 роки тому

    Dankie Izak en jou gas...

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 2 роки тому +17

    Isak jy skok my om met drolle te kuier!

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому +2

      Die drol like sy eie stem!... Die drol het baie ANC "geheime" uitgelek/bevestig!!!... Kry die drol op die vloer en laat hom sing soos 'n kanarie!!!... Ek like dit, en ek noem dit eerder 'n STRATEGIESE MOVE!!!

  • @ericvandyk8567
    @ericvandyk8567 2 роки тому +3

    Kan dit nie glo nie

  • @thebergbok8279
    @thebergbok8279 Рік тому

    Arme Mark Oppenheimer om daarmee te leef.

  • @gerritmouton4431
    @gerritmouton4431 2 роки тому +2

    Laat die kapitaliste, nie noodwendig wit nie, ons land regruk.

  • @mixi2090
    @mixi2090 2 роки тому +2

    I opened this video 3 times to read the comments. I did not listen to a second of this video. Because this man is probably my least favourite person on this planet.
    I can't say here what I would like to say. If I did I think I would be prosecuted for defamation. If that is even possible with a man like this.

  • @user-fn1fq6kt2f
    @user-fn1fq6kt2f 3 місяці тому +1

    Isak hoe laag kan mens daal om met so Drel te praat.

  • @annamariedouglas4874
    @annamariedouglas4874 Рік тому

    Carl Niehaus moes liewer n Predikant geword het. "Broeders en Susters, vandag is ons hier bymekaar om die kronkel van die draad, die linkerkant van die draad, die regterkant van die draad en die reguit draad te beskou...." ens. Ens. Ens. MR BEAN snork al Lankal!!!!

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Рік тому +1

    Baie intressant

  • @mariab2133
    @mariab2133 2 роки тому +18

    Los vir John Steenhuisen uit!! Hy voeg ten minste daad by sy woord!

    • @pietjooste2542
      @pietjooste2542 2 роки тому

      bulshit hy is een groot jakkals

    • @WHKCCP
      @WHKCCP 2 роки тому

      Ja los vir Steenhuisen uit. Vêr buite. Stuur hom terug Oekraïne toe. Dan kan die Ruskis sy tjank aftrap

    • @frederikmare9002
      @frederikmare9002 2 роки тому

      Hoekom het hy gelieg oor sy "kwalifikasies"?... Sy ander skandale het ook uitgekom! 'n Eerlike politician moet nog gebore word!

    • @VANDERWALTTINA
      @VANDERWALTTINA 2 роки тому +1

      Johan Steenhuisen en alle ander opposition parties is op selfde payroll as rama, hul speel almal toneel en hul is almal ewe erg

  • @chrisroothman2664
    @chrisroothman2664 2 роки тому +2

    Careltjie, al probeer jy hoe hard sal jy nooit die President van die RSA wees nie.

  • @magdavanrhyn6257
    @magdavanrhyn6257 2 роки тому +4

    Sommige mense kan praat en praat en praat en niks se nie. Eish!!!!

  • @susanlubbe4052
    @susanlubbe4052 Рік тому

    How many times must we pay for the power! We buy power cash escom debt is not our problem!!

  • @johantaljaard6722
    @johantaljaard6722 2 роки тому

    Het hy nog sy ossewa?

  • @dmphotograpic158
    @dmphotograpic158 26 днів тому

    nie gewild nie

  • @louwerasmus5395
    @louwerasmus5395 2 роки тому +1

    Izak doen SA die guns en kry Alroy Baron en Hein Marx op hierdie program

  • @petramyburgh506
    @petramyburgh506 2 роки тому

    Word wakker Carl. Onthou jy vir Hanchen Koornhof?

  • @derickmouton2591
    @derickmouton2591 3 місяці тому

    Laat Pinnochio praat oor sy eie skelmgeid en leuens

  • @susanberning7340
    @susanberning7340 5 місяців тому

    Wie is volgende is daar n Beter persoon???

  • @jamesmoulder5579
    @jamesmoulder5579 3 місяці тому

    Wanneer 'n mens uit die ANC geskop is dan word logiese reëls erg belangrik!!!

  • @dmphotograpic158
    @dmphotograpic158 26 днів тому

    Carl die flip-flop

  • @justjanse4286
    @justjanse4286 2 роки тому +1

    Hy het seker vergeet van e-toll s

  • @user-iv5un5ih9n
    @user-iv5un5ih9n 18 днів тому

    Karel Kakhuis groot #oes...

  • @henniefourie4801
    @henniefourie4801 2 роки тому +1

    Ek wil tog mooivra dat Karel Kat tog nie Afrikaans
    :

  • @lionelbartlett5388
    @lionelbartlett5388 2 роки тому

    Wat soek jy met anc karl.

  • @christinevandermerwe-gl2sm
    @christinevandermerwe-gl2sm Рік тому

    Sê Kareltjie moet ASB n minder dramatiese brilraam kry!!!! 😂😂

  • @gertmoolman2181
    @gertmoolman2181 Місяць тому

    Jy was dan een van hulle

  • @ericavanarkel1504
    @ericavanarkel1504 2 місяці тому

    Ja, ou careltjie, as kafpraat spikkels was, was jy lankal 'n tarentaal.

  • @ericavanarkel1504
    @ericavanarkel1504 2 місяці тому

    Carl Niehaus kan nie die woord "geloofwaardig" spel nie.

  • @IronCross666
    @IronCross666 Рік тому

    Hulle moes hierdie ou lankal uitgehaal het, wat 'n verskoning van 'n mens.

  • @pieterwiese6416
    @pieterwiese6416 2 роки тому +1

    Die ding in die groen blok is darm n kak!!

  • @janisteenkamp5339
    @janisteenkamp5339 2 роки тому

    AD NASEUM, KOTS

  • @johanlaubscher8074
    @johanlaubscher8074 2 роки тому +1

    carl is n dut

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Місяць тому

    Die man is ongelukkig verward en het geen begrip van enige etiek nie. Om nie te erken dat Zuma die land verwoes het nie, is ontkenning van die waarheid. Is al Zuma se skenkings al verklaar en die belasting daarop betaal?

  • @chloe7seven22
    @chloe7seven22 2 роки тому

    Ssssssnakes are everywhere.

  • @tomliebenberg384
    @tomliebenberg384 Рік тому

    BOMPLANTER MAK MOER kareltjie

  • @MoeresietAhjum
    @MoeresietAhjum 25 днів тому

    Jy kan hom I liegbeck norm want I man wat Kan lieg oor sy MA Se food noem jy n lieg beck

  • @kwezimey
    @kwezimey Рік тому

    Radikale ekonomiese transformasie van watter rasse?

  • @gerardfouche2718
    @gerardfouche2718 7 місяців тому

    Ek moes onlangs 405 Australia $ verklaar na my terug keer uit Australia

  • @charmainetwigg5665
    @charmainetwigg5665 Рік тому

    Ons kort doeners,wat nie lui is nie,werk,werk,werk aan n beter land

  • @esterharris249
    @esterharris249 2 роки тому +2

    Ai tog ek Kan nog luister na Carl maar sodra hy daai duiwel se kommunistiese goeters begin kry Ek sommmer die horrie piep

  • @hennielategan6549
    @hennielategan6549 9 місяців тому

    Moet tog nie dink dat iemand jou omstrede gas as president sal wil hê in SA nie.

  • @daniedutoit6128
    @daniedutoit6128 4 місяці тому +1

    Sakkie hoekom hierdie stuk gemors op jou program los hom op sy mishoop om te stink waar hy hoort

  • @boerqwhaas
    @boerqwhaas 6 місяців тому

    ua-cam.com/video/k4tGVdc_lY8/v-deo.html

  • @derickmouton2591
    @derickmouton2591 3 місяці тому

    Ou Pinochoi praat bollie

  • @janvandermerwe916
    @janvandermerwe916 Рік тому +1

    Wat maak jy met die mamparra op you program. Hy is n verleentheid vir jou

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Рік тому +1

      My enigste verleentheid sal wees as ek die dag myself die dag begin sensureer oor wie op my program mag optree of nie. Nuuspod vertel almal se storie. Dis hoe dit is.

    • @ManieErasmus
      @ManieErasmus Місяць тому

      ❤❤❤😂​@@Nuuspod

  • @andrieskleynhans7329
    @andrieskleynhans7329 2 роки тому

    .ONS soek niel debeer as president te word.

  • @theazwarts3792
    @theazwarts3792 4 місяці тому

    Wat van jou kierangs Carel.?

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 2 роки тому +3

    Poeff!

  • @ronelkotze
    @ronelkotze 2 роки тому

    Ramaphosa kan nooit mooi wees nie 😂😂😂😂

  • @rsapolitics8378
    @rsapolitics8378 2 роки тому

    Mr Carl, South Africa respect you. Salute

  • @ronnievorster6361
    @ronnievorster6361 3 місяці тому

    Carl get a life

  • @deonerasmus5629
    @deonerasmus5629 2 місяці тому

    Nou vir wat het jy die moer op jou program.Ek kyk nooit weer nie