So true President Gayton Mckenzie of the Patriotic Alliance PA, why vote for the same parties that ruled the country for 30yrs like the DA /ANC and no success. Vote for success for South Africa 🇿🇦 vote PA 💚 Gayton Mckenzie .please
Ons van die Noord-Kaap Provinsie is baie opgewonde namens ons Namakwaland se unwiners, ons Khoi-San en onse Kalahari mense. Afrikaanssprekendes is die meerderheid hier in die Noord-Kaap!
The ANC is our country's greatest impediment...I wish more people would recognise that. You cannot uplift the poor with an economy that is flatlining. We need a growth rate above 4% per annum to make a dent in the status quo. The ANC can make all the promise they like, without a thriving economy, they are not viable.
Dr Corne Mulder het my oortuig dat die FF+ die regte party is om voor te stem. Op 69 het ek 'n spesiale stem gekry, kom pas terug van my kieslokaal. "Done and dusted!" Hulle het nie 'n kans om te wen, maar kan hulle gewig ingooi saam met die ander partye wat anti-ANC, EFF en MK is.
Hoekom moet mense altyd ander se vreede op haal niemand is te goed omsleg te wees nie en niemand is te self om goed te word nie as jy die Here in jou lewe het kan niemand teen jou wees nie die Here het vir hom n nuwe mens kom maak hou op om sy verleede op bring het hulle ook nie n verleede nie hou op
I agree with you, the word of God says ,for we all have sinned and fall short of the glory of God. But through the grace of God we are forgiven and found favour by God. Therefore God chose Gayton Mackenzie to bring unity in South Africa, God forgave his sins and can use him to Glorify God
@@User47HDHy brag nie daaroor nie,h erken en het berou oor sy Dade,God het gekom vir die sondaars en nie vir die regverdiges nie,Hy het God aangeneem vir sy persoonlike saligmaker,salute PA 💚💚💚💚💚
Die da het niks aan my verkeerd gedoen nie ek is n kleurling dame ek het God baie lief my hart is da ek weet dit is wat God in my hart geplaas het die da kyk na alle rasse ek wyer om sleg te praat van die da hulle bedoellinge is goed en wat die da praat dit doen hulle want hulle weet die mense depend op hulle om dinge te maak werk God sal net mense met goeie Harte gebruik want ek glo God werk deur mense se Harte
As a South African who does not speak afrikaans, I was looking forward to the type of questions AfriForum would ask McKenzie. I guess its a pass for me and an opportunity lost
Hoe moet n president wees.Dit is omdat ons Land so leik .Mense soek mense wat hulle mooi gedrae en praat.Onthou Moses was n Hakelaar en God het hom gebruik.Ek stem liewers vir so n man as vir n man met mooi woorde.Salute
@@thomasjulies1764ek wil nou nie te krities wees nie, ek weet niemand is perfek nie maar twyfel soms of Gayton werklik n Christian is. Ek het hom al hoor praat oor die moslem se god en die bybelse God asof hul dieselfde is.
Net jammer hy het elke keer waar nodig die ANC ondersteun. Die kiesers in Knysna het gedog hulle raak ontslae van die ANC, en toe is die ANC weer in beheer, danksy die PA. Nou is Knysna is sy peetjie.
Yes .. exactly Gayton this is the vote to rectify 1994 … people didn’t know enough then and everyone made the obvious choice because of the situation..
Gayton sê al die regte goed. Dit is net sy betroubaarheid wat onder verdenking is. Dit sal hy eers moet bewys. Dat hy saam met die ANC al gewerk het bewys teveel
Politics is like a toilet,you can clean it with domestos nice but there is still others rhat just come ,sit do his thing and don't look back at the end playing the blame game
Dis onwaar, my vriend. Ek het self ondersoek ingestel. Ek was toe aangenaam verras. Moet jou nie laat mislei deur sekere partye se advertensieveldtoë nie. Ek vermoed dis uit vrees dat hulle spesifiek met die PA oorlog voer. Die kleiner party doen baie goed!
Most politicians will say what you want hear for your vote and then does what is in their own best interests! Vote with your brain not with your heart!!! All elections have consequences!!! My heart likes what this Candid says but my brain thinks DA.
@@Chris-wz4zrhy is die ANC in skaap klere waar hy nie mense het nie se hy Dan stem anc hy jhb vir anc gegee saam the eff maar dis politiek dis nie sy grootste issue nie die ou was in die tronk vir bank roof en sy sell maat party cofounder vir bedrog die is n bende party wat mafia wil speel
Wel Gayton en Neil is die eenigste 2 wat n bietjie sense praat , al die ander partye klink of hulle eerder by die ATKV redenaar kompitiesie moet deel neem , hulle praat net , maar weet nie eintelik waaroor nie.
So many international businesses and investors exit South Africa. To survive, we in the Western Cape thought to do the same. This time around, my vote goes to the RP (Referendum Party) for the right to freedom of choice and a better future- a right denied by the DA-Premier of the WCape. Do the same please - every vote counts.
You sounding like an opportunist dont bad mouth Malema.The question is about you not Malema. You sound like a sell out a blackmailer now. The other day you were praising how Malema did well in growing his party filling up a stadium. This guy is driven by greed and jealousy and dont forget he was a Zuma/Gupta tenderpreneur.
@@tombimashri8149because last election he campaigned on removing the ANC and then handed back power to them in 11 Munisipalities during coalition negotiations betraying his voters and the collective opposition that is qlmost entirely united around the idea of removing the ANC and finding common ground with each other they the PA didn't bother to try
@@bernardwelff8089 DA ondersteuners gee nie om wie RSA regeer nie. Solank die regeerders nie korrupt is nie. Goed genoeg vir jou? Om sal jy vir 'n krimineel stem?
Jy kan nie praat van God terug bring op die een hand en "I will kill you" op die ander hand nie. Gayton pas sy stories aan afhangend met watse gehoor hy praat. Dis slinks en agterbaks met hoop dat mense nie na verskillende toesprake luister nie. 'n Afrikaanse malema.
Maklik om gekoop en aan die neus gely te word die een 😡 As HY wen Sal jy jouself moet vra wie se ♟ is hy. HY gebruik Onse VADER om sy naam op te bou. Isaiah 66:6
Hierdie is God se land. Nie partye wat God se wette verdraai nie. Dankie Gayton dat Jy God erken.
THANK YOU GAYTON. THE GOD OF THE BIBLE HONOURS YOU. STAND YOUR GROUND. THE TRUTH SETS ONE FREE. 🙌
So true President Gayton Mckenzie of the Patriotic Alliance PA, why vote for the same parties that ruled the country for 30yrs like the DA /ANC and no success. Vote for success for South Africa 🇿🇦 vote PA 💚 Gayton Mckenzie .please
The PA is an ANC middleman. Their objective is to be a kingmaker. They thrive off political influence for self gain, the people are an afterthought.
Gat kryper
has he ever mentioned drugs/rehabs? not that I've heard. he is a mafiaso so obvious
Congratulations you just voted for the ANC puppet/subterfuge.
PA i support you. Gayton that's the truth
. Iwas so raised like that my pa is swart ❤
Ons van die Noord-Kaap Provinsie is baie opgewonde namens ons Namakwaland se unwiners, ons Khoi-San en onse Kalahari mense. Afrikaanssprekendes is die meerderheid hier in die Noord-Kaap!
Gayton is a breath of fresh air
Prys die HERE vir Gayton McKenzie ons bid vir jou ❤💚✝️
Ek luister die nou bietjie laat
Ek dink jy praat absoluut waarheid
#Godfirst
Dankie vir n uiters eerlike en betekenisvolle gesprek. Selfrespek en Waagmoed is uiters belangrike eienskappe vir leierskap.
Voted PA from abroad already
🎉🎉
You live in a dream
hahaha fake likes and comments wherever one sees Gayton
Congratulations you just voted for the ANC puppet/subterfuge.
Voted PA, Northern Cape. DA and ANC is losing us exponentially. They don't speak to our needs.
Wel Gedaan Mnr President..Dankie Afriform.. God seen
Gayton ek stem PA💚💚💚
Gayton Mc Kenzie is reg uit.Hy praat die waarheid.
Jou kop r@@s
Ek sal stem vir jou Gayton. Klaar met DA.
The ANC is our country's greatest impediment...I wish more people would recognise that. You cannot uplift the poor with an economy that is flatlining. We need a growth rate above 4% per annum to make a dent in the status quo. The ANC can make all the promise they like, without a thriving economy, they are not viable.
Gayton Mckenzie jy is a yster ek dink ek stem vir jou❤
Dit voel vir my die Programme is te kort. Kallie moet asb kyk om dit tot halfuur te verlang...
💚💚💚🤗Patriotic Alliance
Gayton is 'n goeie ding wat nou met ons gebeur het. Moet dit net nie alleen doen nie.
Dr Corne Mulder het my oortuig dat die FF+ die regte party is om voor te stem. Op 69 het ek 'n spesiale stem gekry, kom pas terug van my kieslokaal. "Done and dusted!" Hulle het nie 'n kans om te wen, maar kan hulle gewig ingooi saam met die ander partye wat anti-ANC, EFF en MK is.
Gaan groot Gayton🎉🎉🎉🎉
Bly jy het die guts om Malema aan te vat Gayton
Hoekom moet mense altyd ander se vreede op haal niemand is te goed omsleg te wees nie en niemand is te self om goed te word nie as jy die Here in jou lewe het kan niemand teen jou wees nie die Here het vir hom n nuwe mens kom maak hou op om sy verleede op bring het hulle ook nie n verleede nie hou op
I agree with you, the word of God says ,for we all have sinned and fall short of the glory of God. But through the grace of God we are forgiven and found favour by God. Therefore God chose Gayton Mackenzie to bring unity in South Africa, God forgave his sins and can use him to Glorify God
Hoekom brag hy dan altyd daaroor.
@@User47HDHy brag nie daaroor nie,h erken en het berou oor sy Dade,God het gekom vir die sondaars en nie vir die regverdiges nie,Hy het God aangeneem vir sy persoonlike saligmaker,salute PA 💚💚💚💚💚
Stem Vir Gayton Mackenzie Hy is die man wat verandering Kan bring 🌍🇿🇦🇿🇦🇿🇦🌍✊✊✊
Stem PA hy sal diè land reg ruk..Pres Mc Kenzie n leier.
Wat verandering stem maar my stem gaan nie anc toe hy verkoop die votes aandie anc! Hy kn nie eers n gesprek voer nie
🤭🤭🤭🤣🤣🤣Jaloers
😂😂😂😂🎉🎉😅Jy is net Jaloers😅
Die da het niks aan my verkeerd gedoen nie ek is n kleurling dame ek het God baie lief my hart is da ek weet dit is wat God in my hart geplaas het die da kyk na alle rasse ek wyer om sleg te praat van die da hulle bedoellinge is goed en wat die da praat dit doen hulle want hulle weet die mense depend op hulle om dinge te maak werk God sal net mense met goeie Harte gebruik want ek glo God werk deur mense se Harte
PA all the way
As a South African who does not speak afrikaans, I was looking forward to the type of questions AfriForum would ask McKenzie.
I guess its a pass for me and an opportunity lost
Hy is dalk nie die regte ou om president te wees nie, maar party goed wat hy sê is glad nie verkeerd nie
Hoe moet n president wees.Dit is omdat ons Land so leik .Mense soek mense wat hulle mooi gedrae en praat.Onthou Moses was n Hakelaar en God het hom gebruik.Ek stem liewers vir so n man as vir n man met mooi woorde.Salute
@@thomasjulies1764ek wil nou nie te krities wees nie, ek weet niemand is perfek nie maar twyfel soms of Gayton werklik n Christian is. Ek het hom al hoor praat oor die moslem se god en die bybelse God asof hul dieselfde is.
@@User47HD Dis een God. Daar is net een. Moslem-gelowiges glo in die Christenmens se God. Allah = Die Vader van Jakob, Isak en Abram.
@@angelolawrence1634 Jesus is die enigste weg. Die god wat beskruif word in die qoran is n false god.
Net jammer hy het elke keer waar nodig die ANC ondersteun. Die kiesers in Knysna het gedog hulle raak ontslae van die ANC, en toe is die ANC weer in beheer, danksy die PA. Nou is Knysna is sy peetjie.
Yes .. exactly Gayton this is the vote to rectify 1994 … people didn’t know enough then and everyone made the obvious choice because of the situation..
💚💚💚👍👍👏👏
I want to vote for the PA, just my gut says no, who else is on the fence?
Got off the fence and voted for what speaks to my needs.
Not me I moved from DA and voted Patriotic Alliance
Gayton sê al die regte goed. Dit is net sy betroubaarheid wat onder verdenking is. Dit sal hy eers moet bewys. Dat hy saam met die ANC al gewerk het bewys teveel
Mr Gayton ulook smart lovecyr shirt
ANC is like the democrate party of America.
DA THE ONLY STABILITY FOR S A...THE MOST DIVERSE PARTY...STOP YOUR HATRED .???
DA messed up, fell into an arrogant sleep and losing their majority voters, the coloureds. They only look after their own.
Out with the old in with the new _time for new party
Stem saam met baie van sy sienings
Gayton speaks with forked tongue
Politics is like a toilet,you can clean it with domestos nice but there is still others rhat just come ,sit do his thing and don't look back at the end playing the blame game
Gayton het n punt DA kon bokkorol reg kry om die ANC te verwyder gee hom n Tassies ,ja nie n Bells dus hom nie beskore
DA lede is nog nie reg vir die gesprek. ANC en DA se tyd loop uit
Ek stem saam 💯 ✊💚🍀🌿🇿🇦
"Kom op...kom op ....kom op 🎙️🎵🎶🎼🎙️ons baiza nie want ons hond is vrek los!!! 😂😂
🌿🍀💚💚✊Salute! Pres May29Maykenzie 😇🙏🇿🇦💚💚💚
a vote for the PA is a vote for the ANC...
Dis onwaar, my vriend. Ek het self ondersoek ingestel. Ek was toe aangenaam verras. Moet jou nie laat mislei deur sekere partye se advertensieveldtoë nie. Ek vermoed dis uit vrees dat hulle spesifiek met die PA oorlog voer. Die kleiner party doen baie goed!
Ek hou v d man! Net jammer hy heul soms met die ANC!!!!
Most politicians will say what you want hear for your vote and then does what is in their own best interests! Vote with your brain not with your heart!!! All elections have consequences!!! My heart likes what this Candid says but my brain thinks DA.
Ek stem waar die plek reg werk.
Nogal snaaks dat Afriiforum nie die UIM Neil de beer laat praat nie , Kan mens dit regverdig noem , Afriforum?
Neil De Beer is net ‘n groot pater wat van at wie stem hou
Niemand gaan dit kyk nie. Hy is net 'n "bullshitter"
Stem saam ek stem nie vir daai bliksem nie. Hy het vir die ANC gewerk.
@@Chris-wz4zrhy is die ANC in skaap klere waar hy nie mense het nie se hy Dan stem anc hy jhb vir anc gegee saam the eff maar dis politiek dis nie sy grootste issue nie die ou was in die tronk vir bank roof en sy sell maat party cofounder vir bedrog die is n bende party wat mafia wil speel
Wel Gayton en Neil is die eenigste 2 wat n bietjie sense praat , al die ander partye klink of hulle eerder by die ATKV redenaar kompitiesie moet deel neem , hulle praat net , maar weet nie eintelik waaroor nie.
Action SA!!
I don't think that he is qualifie to be president of SA .He has prison mind..
Predicted they would end third and it is well on track. Just watch the finances where they govern.
So many international businesses and investors exit South Africa. To survive, we in the Western Cape thought to do the same. This time around, my vote goes to the RP (Referendum Party) for the right to freedom of choice and a better future- a right denied by the DA-Premier of the WCape. Do the same please - every vote counts.
You sounding like an opportunist dont bad mouth Malema.The question is about you not Malema. You sound like a sell out a blackmailer now. The other day you were praising how Malema did well in growing his party filling up a stadium. This guy is driven by greed and jealousy and dont forget he was a Zuma/Gupta tenderpreneur.
'N stem vir die PA is 'n stem vir die ANC. Soos bewys is in Knysna, Port Elizabeth, en Durban.
N stem vir die DA is stem vir die ANC lmk
@@Thys-of2jn100 % korrek
Twak
He says people shouldn't vote for the ANC, yet his party is literally in multiple coalitions with them.
Please post the source of this accusation?
Nonsense. That's all lies
on a local government level, he has pledged that he will not go into coalition with the ANC, DA and EFF on a national and provincial level
@AustinGates1996 source? Please post link.
Can’t post links on YT - check it out it’s in the news. Gayton is good to fight crime in my eyes, but not sure he is trustworthy
Kallie is not asking about Malema. Dont demonise Malema to shine yourself. Speak about yourself without Malema.
The PA is not an alternative to the ANC. They would happily maintain the status quo if they gained political influence in the process.
Moet ab nie vir gayton vetrou nie, hys n rugsteker
Really find that hard to bleive is Politics not a dirty game why only point finger st Gayton
Gayton Mc Kenzie sal n goeie leier wees.
@@tombimashri8149because last election he campaigned on removing the ANC and then handed back power to them in 11 Munisipalities during coalition negotiations betraying his voters and the collective opposition that is qlmost entirely united around the idea of removing the ANC and finding common ground with each other they the PA didn't bother to try
Niel de Beer is enigste politieke persoon wat Malema kan aanvat.
Stem ja srem moet ons, maar Gayton n wolf in skaap klere
Kon jy maar net 'n bietjie moeite met jou spelling gedoen het nie?
Nonsense man
@@Deontjie EEN WOLF SAL ALTYD DIE ANDER WOLF RAAK SIEN,,,LOS HOM
DA supporters raak nou benout😊
@@bernardwelff8089 DA ondersteuners gee nie om wie RSA regeer nie. Solank die regeerders nie korrupt is nie. Goed genoeg vir jou? Om sal jy vir 'n krimineel stem?
Jy kan nie praat van God terug bring op die een hand en "I will kill you" op die ander hand nie.
Gayton pas sy stories aan afhangend met watse gehoor hy praat.
Dis slinks en agterbaks met hoop dat mense nie na verskillende toesprake luister nie. 'n Afrikaanse malema.
mtblover, n oog vir n oog.
@@GoldenRoses16 maak die wêreld blind en is nie God se wil nie.
Gangster Gayton soek net krag en geld.
Want jy wil aleen geld het Meneer hoekom is jle so kom reg
Iemand wat so baie geld het, way nie n salary vat van politics af nie, mxm jy speel man
HOE KAN MENS IETS SOEK WAT JY HET???
@@christianKing101 wys waar en hoe hy sy geld maak
DA supporters raak nou benout😊
Don’t trust this skelm?
Jan van Riebeek was ook a skelm
Hy sal jou vote verkoop vir n bord lensie sop
Maklik om gekoop en aan die neus gely te word die een 😡
As HY wen Sal jy jouself moet vra wie se ♟ is hy. HY gebruik Onse VADER om sy naam op te bou. Isaiah 66:6