Wow dis skrikwekkend goeie genugtig wat gaan gedoen moet word om hierdie gruwelike euwel te kan uitroei dis so erg dat ons Polisie so korrup kan wees en glo my dis alles te doen met die frieken anc hulle het die hele land in sy moer in. Dankie Patricia dat jy dit met ons gedeel het, jy is n dapper Vrou, mag die Here jou elke dag beskerm. Dankie Sakkie dit was n skokkende onderhout maar was baie nodig, ek share dit wyd en suid.
Wat n fantastiese vrou, mag God jou behoed en bewaar...! ❤ Ons net nie langer stil bly oor reg en geregtigheid nie! Mense kom so goed voor, maar onder draai die duiwel rond! Baie dankie... Eerlike dapper vrou...
Informative and shocking what this wonderful woman is exposed to. The ANC has caused so much ROT in South Africa that they have NO legacy other then pure destruction. All I can say is you are in our thoughts and thank you for having the conviction to do what you have done.
Hierdie was een van die beste onderhoude wat ooit gevoer is. Dis goed om te weet dat die malmoegoes nie die vroutjie kan opspoor nie, maar dis skrikwekkend. Dit sou regtig wonderlik wees as mens eenvoudig hierdie mense kon doodbid. Mag die Here ons van hierdie onkruid bevry. Laat hulle maar hul aardse bestaan geniet, want ‘n ewige lyding wag op hulle. Kom Here Jesus.
Skitterende tydige onderhoud. Patricia is vlot van woord en sy het die feite op die punt van haar vingers. Baie dankie Izak en Patricia! Wat n skande! Net die HERE kan ons land red en persone soos Patrcia en ons ander wat staatmaak op beveiliging, word sogenaamd deur SAPS "beskerm" en dan is dit KRIMINELE van formaat!! Dank die Here vir getroue mans en vroue in blou vir wie hul verantwoordelikheid prioriteit is! Opsommenderwys: SKOKKEND!!! Elsa
Middag Izak. Baie dankie vi di skokkende storie, fantasties wil jou baie geluk wens met dIe uitstekende berig. Ek vra jou baie mooi asb. Verwittig Afriforum se mense van die storie dit is bitter ernstig. Dat hul privaat polisie ook op been bring ons mag dit NIE so vêr laat gaan soos eskom nie. Ons ALMAL in die land moet nou na ons Vader draai en tot Hom bid en op Hom vertrou dat hy ons begenadig sal wees en die hele ANC kader besigheid op Sy manier net sal laat verdwyn. Ons wik maar God beskik. Help ons asb nou kan jy jou net bietjie indink wat moet ons boere deurgaan wie se vee ag en alles moorde enige iets wat ons by polisie moet aangee mee gebeur. Nee hel praat met Afriforum asb asb Izak. Mooi loop. Boer se vrou in NW.
Anne Marx. Presies wat jy sè moet gedoen word, dit kan sowaar nie so aangaan nie, ek is geskok met wat ek gehoor het. Patricia het n groot hart om dit bekend te maak.
Prayers for this ladies safety 🙏 It takes a strong woman to stand up against the criminals that are in power. This is what a true policewoman looks like. Honest and straight.
Izak baie dankie vir die onderhoud. Skokkend is dit verseker. Patricia ons prayer warriors bid vir jou veiligheid. Onthou die Here sien alles raak weet van alles en straf sal verseker uitgedeel word. Ons bid nie verniet. Sterkte. Shalom
Patricia is nou 'n WARE POLISIEVROU, met mense soos sy sal ons SA kan regruk en herbou. Tragies dat die wil vd mense nie sterk genoeg is om met 'n massale momentum voort te stu en verandering te laat geskied en korrupsie en misdadigheid met wortel en tak uit te roei nie. Sterkte en Vasbyt Patricia. Dankie vir die onderhoud Isak, openbarend ... 🕵️♂️👮♀️👮♂️
Baie dankie Patricia dat jy opstaan vir eerlikheid om jou werk reg te doen en vir die land wat ons in bly,ons het meer mense soos jy nodig in ons besighede,die mensdom het boos geraak,ons bid vir jou veiligheid en dat daar iets sal draai deur dit vir die land Suid Afrika,God's Shalom piece to you and family in Jesus name ☝️💥💥💥💥💥💥💥
Shalom almal, op die gesptek is..... Dankie fluitjie blaser.... Ek stem saan... Ek is op my kniee vir julle wat nog stande bly. HalleluYah. Seengroetnis Maryam.
Die boosheid neem hand oor hand toe in die wêreld, maaaar die slegte dinge het ook n vervaldatum. Niks kan vir altyd aanhou nie. Hierdie dinge gaan ook n einde kry...
Baie dankie, Izak, dat jy Patricia uitgenooi het na jou program toe. My vraag is: kan Solidariteit en Afriforum nie vir Patricia help en bystaan in haar stryd nie????
Ekt al gewonder as die polisie al daai drugs en goed wat hulle op beslag lê, wat maak hulle daarmee, ek het my suspisie gehad, nou weet ek. Dankie Patricia. Patricia, bid net ons Vader se bloed oor jou en jou familie, ons almal sal bid vir jou beskerming. ❤
Patricia, dankie dat jy staan vir reg en geregtigheid in ‘n uiters korrupte departement, Staat. Ek bid vir jou en ook dat meer mense met jou integriteit na vore sal kom en saam met jou sal staan om hierdie korrupsie op elke vlak, tot by die ANC Regering aan die lig te bring. Laat die lig die duister verswelg. Baie sterkte Patricia en elkeen wat eerlik is om saam met jou te staan
Mag onse Vader jou beskerm ,Patricia ,en baie dankie van ons Volk. Is hierdie 'n stryd vir Afri forum en hulle uitstekende regslui om hierdie dame te beskerm en haar getuienis te ondersoek en haar saak verder voer?
In my tydperk vn diens was daar sekere beamptes wat betrokke was met trok highjacking waar hulle red handed gevang was en glo my daai commareds werk nog steeds in uniform
Wat nodig is, is om die spesifieke feite waaroor die fluitjie geblaas is bekend te maak in die media. Waaroor is die fluitjie geblaas? Name them, shame them!
THE SOLUTION The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations. The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed. Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't. It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise. Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this. Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation. Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal). Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision. DIE OPLOSSING? Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control). Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai. Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry? Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen. My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt. Ons is GEREGTIG om die land om te draai. As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie? Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie. Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof. Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie. Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie. So n hofsaak sal ook die besef tuisbring. Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie. Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding. Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond. Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie. Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel. Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie. Ek het n ou onderhoud op UA-cam van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande. Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was. As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis! Kom ons vat die ANC hof toe. ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was? Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak. Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het. Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen. Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie. Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog? Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie. Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen. Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring. Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel. Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word? Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede? Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG? Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid. Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling. Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie. Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie. Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy. Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie. Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land. Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word. Hoe kan ons hierdie saak verloor? Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he. Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!? Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe. Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg. Die ANC is Swartes se "Opressor".
Ons benodig indringend n totale politieke #systemchange #LiberateSA and #DirectElections Ons kan alleenlik van die gemors ontslae raak as ons die politieke speelveld toetaal verander.
Baie sterkte vir jou Patricia. Ek weet presies waardeur jy gaan. Ek bid dat die hemelse Vader sy hand van beskerming oor jou sal hou en dat al die dinge wat in die duister gedoen word in die lig geopenbaar sal word en dat die vloekstene aan die pen sal ry. My eie pa was in 2018 op Ventersburg by sy huis op sy voorstoep vermoor. Ek het tot vandag toe nie een oproep gekry oor die vordering van die oorsaak van sy dood nie. So daar loop 'n moordenaar of moordendaars vrylik rond wat nog lewens kan neem en net in die stelsel sal wegraak. Ek was in wetstoepassing en jy het my vermoedens vandag bevestig oor hoe vrot die stelsel is. Sterekte vir jou. Die waarheid sal altyd seevier.
Die Izinkabi ( Hitman ) is oorals en is op die betaalstate van al die Munisipaliteite ens . Ek haal Thabo Mbeki aan toe hy onlangs gese het dat hy nie die ANC ondersteun nie
Baie respek vir die polisie vrou. Bid dat die Here jou veilig hou.
Patricia, ek bid vir jou en jou veiligheid. Dankie dat jy praat. Ons het diep moeilikheid. Dankie ook vir die onderhoud Izak.
Dankie God vir mense soos Patricia
Drug dealers oral hulle operate soos n grocery store langs my met delivery bikes omg
Wow dis skrikwekkend goeie genugtig wat gaan gedoen moet word om hierdie gruwelike euwel te kan uitroei dis so erg dat ons Polisie so korrup kan wees en glo my dis alles te doen met die frieken anc hulle het die hele land in sy moer in. Dankie Patricia dat jy dit met ons gedeel het, jy is n dapper Vrou, mag die Here jou elke dag beskerm. Dankie Sakkie dit was n skokkende onderhout maar was baie nodig, ek share dit wyd en suid.
Wat n fantastiese vrou, mag God jou behoed en bewaar...! ❤
Ons net nie langer stil bly oor reg en geregtigheid nie!
Mense kom so goed voor, maar onder draai die duiwel rond!
Baie dankie... Eerlike dapper vrou...
Informative and shocking what this wonderful woman is exposed to. The ANC has caused so much ROT in South Africa that they have NO legacy other then pure destruction. All I can say is you are in our thoughts and thank you for having the conviction to do what you have done.
Patricia vir president! Wat 'n dapper vrou. Sy het ondersteuning nodig van mense met geregtigheid
Dankie Izak sy het guts.mag die HERE haar beskerm
Baie dankie Izak en Patricia, uitstekende onderhoud.
Dankie Patricia.Jy is 'n voorbeeld!
Ongelooflik! Allergrootste respek vir die dame! Hoop sy oorleef die stryd!
Hierdie was een van die beste onderhoude wat ooit gevoer is. Dis goed om te weet dat die malmoegoes nie die vroutjie kan opspoor nie, maar dis skrikwekkend. Dit sou regtig wonderlik wees as mens eenvoudig hierdie mense kon doodbid. Mag die Here ons van hierdie onkruid bevry. Laat hulle maar hul aardse bestaan geniet, want ‘n ewige lyding wag op hulle. Kom Here Jesus.
Hi Patricia b dnki vir jou fluitjie blast ds by tyd dat die waarheid moet uitkom mag God jou bhoed en beskerm wat x ookal doen en jou weg beveilig 🙏
Skitterende tydige onderhoud. Patricia is vlot van woord en sy het die feite op die punt van haar vingers. Baie dankie Izak en Patricia!
Wat n skande! Net die HERE kan ons land red en persone soos Patrcia en ons ander wat staatmaak op beveiliging, word sogenaamd deur SAPS "beskerm" en dan is dit KRIMINELE van formaat!! Dank die Here vir getroue mans en vroue in blou vir wie hul verantwoordelikheid prioriteit is! Opsommenderwys: SKOKKEND!!! Elsa
Patricia baie dankie dat jy die “vrot” en “ondenkbare dade” bloot gelê het. Jy is voorwaar ‘n heldin. 🎉Sure their sins will find them out!!!!!
Baie dankie, Patricia Mashale! Jy is n wonderlike, getroue persoon! ❤
This lady must become the minister of police
Middag Izak. Baie dankie vi di skokkende storie, fantasties wil jou baie geluk wens met dIe uitstekende berig. Ek vra jou baie mooi asb. Verwittig Afriforum se mense van die storie dit is bitter ernstig. Dat hul privaat polisie ook op been bring ons mag dit NIE so vêr laat gaan soos eskom nie. Ons ALMAL in die land moet nou na ons Vader draai en tot Hom bid en op Hom vertrou dat hy ons begenadig sal wees en die hele ANC kader besigheid op Sy manier net sal laat verdwyn. Ons wik maar God beskik. Help ons asb nou kan jy jou net bietjie indink wat moet ons boere deurgaan wie se vee ag en alles moorde enige iets wat ons by polisie moet aangee mee gebeur. Nee hel praat met Afriforum asb asb Izak. Mooi loop. Boer se vrou in NW.
Anne Marx. Presies wat jy sè moet gedoen word, dit kan sowaar nie so aangaan nie, ek is geskok met wat ek gehoor het. Patricia het n groot hart om dit bekend te maak.
Prayers for this ladies safety 🙏 It takes a strong woman to stand up against the criminals that are in power. This is what a true policewoman looks like. Honest and straight.
Uitstekende onderhoud Sterkte vir Patricia ons het meer mense soos jy nodig
Izak baie dankie vir die onderhoud. Skokkend is dit verseker. Patricia ons prayer warriors bid vir jou veiligheid. Onthou die Here sien alles raak weet van alles en straf sal verseker uitgedeel word. Ons bid nie verniet. Sterkte. Shalom
God see"n jou dat jy die waarheid praat Patricia! Mag Hy jou bewaar teen die moordenaars!!
Patricia is nou 'n WARE POLISIEVROU, met mense soos sy sal ons SA kan regruk en herbou. Tragies dat die wil vd mense nie sterk genoeg is om met 'n massale momentum voort te stu en verandering te laat geskied en korrupsie en misdadigheid met wortel en tak uit te roei nie. Sterkte en Vasbyt Patricia. Dankie vir die onderhoud Isak, openbarend ... 🕵️♂️👮♀️👮♂️
Hoe gaan ons Patricia beskerm. Wat kan ons doen om seker te maak sy word nie net n statestiek nie. Dit is n magtelose saak.
Dis absoluut aaklig om van al die ongerymdhede te hoor. Alles rondom ons is vrot.
Baie dankie Patricia dat jy opstaan vir eerlikheid om jou werk reg te doen en vir die land wat ons in bly,ons het meer mense soos jy nodig in ons besighede,die mensdom het boos geraak,ons bid vir jou veiligheid en dat daar iets sal draai deur dit vir die land Suid Afrika,God's Shalom piece to you and family in Jesus name ☝️💥💥💥💥💥💥💥
Hierdie dame moet beskerm word. Sulke mense is min-gesaai. Patricia, baie dankie vir jou goeie werk.
Shalom almal, op die gesptek is.....
Dankie fluitjie blaser....
Ek stem saan...
Ek is op my kniee vir julle wat nog stande bly.
HalleluYah.
Seengroetnis Maryam.
Genade, ek so trots op jy is n yster vrou , ek bid vir jou mag ons Skepper jou bewaar en veilag hou , dankie dat jy so dapper is .❤
Die boosheid neem hand oor hand toe in die wêreld, maaaar die slegte dinge het ook n vervaldatum. Niks kan vir altyd aanhou nie. Hierdie dinge gaan ook n einde kry...
OMY wORD SEEN VIRJOU PETRICIA EN STERKTE EK BID VIR JESUS SE BESKERMING VIR JOU TEN ALLE TYE
Ek salueer elkeen wat staan vir geregtigheid....dit kos 'n prys....maar geen geld kan 'n skoon gewete koop nie!!!
Wonderlik!!! Dankie dat jy v geregtigheid staan. Van n oud kollega. Vir my was dit iok net reg of verkeerd!
What a brave lady to do all this. There should be more of her
Ongelooflike vrou! Uiterste respek! 🙏🏻🙏🏻
Goeie dag Izak baie dankie vir die nuus
This lady must hide forever. The target on her back is very large. Thank you lady you are very brave.
So sad! She is so brave!
Dankie Dat jy eerlik en reguit praat oor die dinge wat oneerlik aangaan in ons mooi land, ons Vader gaan met hul afrekening.
A brave lady full of honour, strength to you Patricia.
Ek hoop jy hou Al jou bewyse !!! Dis n gevaarlikr storie en baie sleg vir Suid Afrika se veiligheid !!
GROETE VAN DIE UK🇬🇧🇿🇦, GEDEEL!👍👍👍
Patricia jy is regtig voorwaar n intelligente vrou You Go Girl
Ek haal my hoed af vir haar.
Skandelik! Ek hoop sy het die bewyse vir ander aangestuur!
Izak, daai sogenaamde suksesse is " smoke and mirrors", sy praat die waarheid, intimidasie en viktimisasie vier hoogty en vrees word ingeboesem.
Baie dankie, Izak, dat jy Patricia uitgenooi het na jou program toe. My vraag is: kan Solidariteit en Afriforum nie vir Patricia help en bystaan in haar stryd nie????
heel waarskynlik is hulle reeds besig agter die skerms
Wonderlik.Dankie.
Dankie Izak vir hierdie onderhoud dat ons bewus kan wees hoe groot die adder aan die boesem is
Ekt al gewonder as die polisie al daai drugs en goed wat hulle op beslag lê, wat maak hulle daarmee, ek het my suspisie gehad, nou weet ek. Dankie Patricia.
Patricia, bid net ons Vader se bloed oor jou en jou familie, ons almal sal bid vir jou beskerming. ❤
Oooo Patricia, hierdie mense se kieringtjies gaan braai, een of ander tyd...
Dis baie erg! Hoe kan ons as die publiek haar beskerm! Sy moet gehoor word!
Ek plaas vir jou onder die beskerming van on Here Jesus en bid vir jou en jou gesin se veiligheid 🙏🙏🙏
Baie sterkte Patricia. Ek saluut jou omdat jy opstaan vir geregtigheid.
Gaan na Solidariteit of Afriforum.
Skokkend, sy praat Afrikaans besonder goed
Want dit is haar moeder tong! Dis nie net blank wat Afr praat nie!! Meer bruin mense praat Afrikaans as wat blankes doen!
Baie Dankie Patricia
Sy is baie skerp sy behoort in ñ hoë rang, heraangestel te word, as al die nonsense oor is.
Tensy die ANC uitgewis word, sal dié nonsens NOOIT ophou nie.
Baie Dankie dat jy praat.
baie goeie interview
Dit is so jammer dat die eerlike mense verdruk en gediscrimineerd word. Dankie Patricia vir die waarheid
Ek het die grootste respect vir die dame. ..maar gepraat uit my eie ondervinding is jy totaal op jou eie na die bom gebars het...
Hulle het afrika op gedonder! Nou is dit my land Suid Africa! AFRIKA HET EEN TAAL! OP GEDONDER!
Please are there no lawyers who can represent this lady and Security companies try to protect her.
Ds Izak die was jou beste interview ooit
Iemand moet haar beskerm ons hoop jy moet nie stil bly nie want dit is tyd dat die korupte gemors moet boet
Ek ken wat die dame vn praat juis hkm ek ook vir 26 jaar met dieselfde rank gesit en juis waarom my juniors my over rank het
Patricia, dankie dat jy staan vir reg en geregtigheid in ‘n uiters korrupte departement, Staat. Ek bid vir jou en ook dat meer mense met jou integriteit na vore sal kom en saam met jou sal staan om hierdie korrupsie op elke vlak, tot by die ANC Regering aan die lig te bring. Laat die lig die duister verswelg. Baie sterkte Patricia en elkeen wat eerlik is om saam met jou te staan
Help om dit op INTERNATIONALE NUUS te kan publish
To sort the police out you must investigate all the police in the country corruption is so deep the politician are also so involved
Nou is daar geen meer twyfel dat daar hoe rang polisie betrokke was by die dood van Lt Charl Kinnear. Dis n absoluut!
Nuwe Suid- Afrika .Ek gee Om hoe Ek hemel toe gaan
(As jy Wil seker wees v jou lewe - " Hou jou Bek") [ Dankie Vir die inligting ,Ek het dit geniet ]
Dis so erg as om Eskom te herstel; die vrot is so erg dat jy dit nie kan omkeer nie.
Ons almal het n vermoede gehad oor Tsele dis hoekom ons se hy moet weg
Innige simpatie Patricia.
Mag onse Vader jou beskerm ,Patricia ,en baie dankie van ons Volk. Is hierdie 'n stryd vir Afri forum en hulle uitstekende regslui om hierdie dame te beskerm en haar getuienis te ondersoek en haar saak verder voer?
Isak! Hoe dan nou? Hulle is dan ook involved met plaas moorde!
In my tydperk vn diens was daar sekere beamptes wat betrokke was met trok highjacking waar hulle red handed gevang was en glo my daai commareds werk nog steeds in uniform
Dankie petrica
She MUST be protected against persecution. And promoted to a general.
The ANC are just as corrupt...by SPEAKING to the ANC WON'T HELP.
I like listening to you❤
So tragies situasie, wie gaan dit regstel en wanneer.
Vroue Polisie Baie Dankie.
Korrupsie in die polisie is nie net in die Vrystaat nie. Dis oral in elke stasie, in ons land.
Wat nodig is, is om die spesifieke feite waaroor die fluitjie geblaas is bekend te maak in die media. Waaroor is die fluitjie geblaas? Name them, shame them!
Sterkte 🙏
THE SOLUTION
The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations.
The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed.
Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't.
It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise.
Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this.
Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation.
Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal).
Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision.
DIE OPLOSSING?
Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control).
Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai.
Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry?
Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen.
My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt.
Ons is GEREGTIG om die land om te draai.
As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie?
Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie.
Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof.
Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie.
Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie.
So n hofsaak sal ook die besef tuisbring.
Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC
As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie.
Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding.
Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond.
Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie.
Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel.
Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie.
Ek het n ou onderhoud op UA-cam van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande.
Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was.
As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis!
Kom ons vat die ANC hof toe.
ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was?
Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak.
Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het.
Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen.
Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie.
Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog?
Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie.
Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen.
Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring.
Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel.
Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word?
Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede?
Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG?
Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid.
Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling.
Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie.
Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie.
Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy.
Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie.
Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land.
Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word.
Hoe kan ons hierdie saak verloor?
Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he.
Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!?
Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe.
Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg.
Die ANC is Swartes se "Opressor".
Fantastiese raad. Asb kom ons sit die wiel aan die rol hiervoor. 🙌🙌🙌
@@laudigerber9729 Goeie naand Laudi. Deel asb hierdie oplossing met jou kontakte. As genoeg mense hierdie besef kan dit gebeur.
Mag jy asseblief veilig wees.
Daar is ongelukkig nog veels te min mense wat na die video gekyk het.
Ek wonder vir hoe lank sal dit nog hier wees voor dit afgehaal word.
Daar is geen rede om dit af te haal nie. Hy bly.
@@Nuuspod Ek het bedoel dat UA-cam dit af haal. Deesdae is dit mos 'n sonde om die waarheid te praat. Dankie vir die video.
Dit is genoeg !!! Mense genoeg. Laat ons ons land terug vat
Dit is skokkend. As die polisie so deurdrenk is van korrupsie, hoe kan ons verwag dat die samelewing normaal moet funksioneer.
Ek het gewonder wat gaan aan by die oorvol motor parkeering by die SAPS STASIES EN WAT DOEN HULLE
Lee's Soos 'n Riller🤫Berge Val op my!Heuwels Bedek my...sjoe!
Ons benodig indringend n totale politieke #systemchange
#LiberateSA and #DirectElections
Ons kan alleenlik van die gemors ontslae raak as ons die politieke speelveld toetaal verander.
Wat het gebeur met Patricia?
Ek bid vir jou veiligheid
Patricia vir mnister v polisie
IZAK daai wat jy op media sien is net op die spotlight van alle ernstige dinge weg te vat en dan dink jy dis n goeie job gedoen
Laat Lang Hendrik vd Bergh na 'n kindertuin seuntjie lyk! Hy was 'n beginner as jy hierna luister!
En Lang Hendrik was 'n bliksem gewees!
Welgedaan Patricia.
Hoop hulle sw bly so sodat jy veilig kan bly.
Ons ,die Publiek/belastingbetalers moet ñ hof met onpartydige aanklaers,regters stig.For the people,by the people.
Ek sl dt absoluut ondersteun
Baie sterkte vir jou Patricia. Ek weet presies waardeur jy gaan. Ek bid dat die hemelse Vader sy hand van beskerming oor jou sal hou en dat al die dinge wat in die duister gedoen word in die lig geopenbaar sal word en dat die vloekstene aan die pen sal ry. My eie pa was in 2018 op Ventersburg by sy huis op sy voorstoep vermoor. Ek het tot vandag toe nie een oproep gekry oor die vordering van die oorsaak van sy dood nie. So daar loop 'n moordenaar of moordendaars vrylik rond wat nog lewens kan neem en net in die stelsel sal wegraak. Ek was in wetstoepassing en jy het my vermoedens vandag bevestig oor hoe vrot die stelsel is. Sterekte vir jou. Die waarheid sal altyd seevier.
Die Izinkabi ( Hitman ) is oorals en is op die betaalstate van al die Munisipaliteite ens . Ek haal Thabo Mbeki aan toe hy onlangs gese het dat hy nie die ANC ondersteun nie
Kan ons nie hierdie vrou finansieel help im die vorm van donasies nie.
As almal n bedraggie skenk kan dit sekerlik n verskil maak?