Gevangene wat op Tik-Tok spog word vasgetrek Woensdag 17 Julie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

КОМЕНТАРІ • 20

  • @phillipvanniekerk4727
    @phillipvanniekerk4727 Місяць тому +9

    Mooi Meneer Gayton McKenzie! Jy is 'n Yster!

  • @angeloarthur5446
    @angeloarthur5446 Місяць тому +5

    😂Gayton Mckenzie is die regte ou vir eff

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Місяць тому +4

    Hello Izak thanks for noon news

  • @rinapieterse3006
    @rinapieterse3006 Місяць тому

    Wow! Wil gedoen wees. Welgedaan.

  • @johankruger605
    @johankruger605 Місяць тому +1

    Laat Gert eers met die minister praat as ons hom sou kraak in die openbaar gee ons al daai negetiewe persone wat dit hel maak vir wit mense in die Gno al die slaangoed wat hulle begeer,dat ons met mekaar praat voor ons al ons klagtes in die nuus laat uitgaan. Dankie vir jou progam.

  • @theresakotze8486
    @theresakotze8486 Місяць тому +2

    Kan oom Groenewald bietjie kyk na die lede se uniforms! 10 jaar met dieselfde uniform. Ek virvjulle fotos stuur! Pateties! Al wie unifoms kry is nuwe lede. As ouens op pensioen gaan hoop en bid jy daai ou se uniform gaan jou pas! Waar gaan al daai toelae heen?

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Місяць тому +1

    This is not fair what about the mealie farmer's they are all important as it is farming and must be there . True this means they don't care about what is happening this BEE is a big problem for business and will not work . This is why the country still have many problems and how can we move forward .

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 Місяць тому +1

    I agree we see what Rama have to say in his message tonight

  • @leonfourie1971
    @leonfourie1971 Місяць тому

    Die Tannie wat so kwaad is vir jou omtrent Alfred se van, moet saam lag! Onse mooie taal kan baie moedswillig wees, maar, bedoel goed. Hoekom sal ons kwaad wees, as ons kan lag!

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 Місяць тому

    Oom Pieter moet fone wegvat, boeke gee om te studeer en as hulle nie kan lees nie moet hulle daar geleer word om te lees.

  • @francisvanbeek4522
    @francisvanbeek4522 Місяць тому

    Vat die eff vas Makenzie.

  • @blackieswart6103
    @blackieswart6103 Місяць тому +2

    Ek trek net julle been ek grap net met Isak ek laaik hom kwaai hy mag maar sing ek geniet hom iemand moet so nou en dan die miernes oop krap en sien wat gebeur sal graag die man wil ontmoet klink of lekker kan saam kuier gedog ek sou sy blad skud toe hy hier in die vuildriehoek was maar ek moes werk sal graag ook n paar rand wou gee maar my oudste suster het gese ek is tegnologies gestrem weet nie eers om aan te sluit nie ek is maar net n fitter en turner van die vuil drie hoek Isak moet n kompetiesie reel n groot bus kry van sy bustoere en n klomp van ons saam vat deur die wildtuim ry en twee aande oorslaap in die wildtuin dit sal lekker wees ek grap regtig oor sy singery ek sal saam met hom sing langs n braai vleis vuur julle moet n lekker dag verder he regtig ek kan nie wag vir 7 uur nie

  • @user-hk1pd5sy9w
    @user-hk1pd5sy9w Місяць тому

    Echo's on sound