Louis, ekt goeie raad vir jou, betaal almal uit wat jy skuld sodat Jesus jou kan VREDE en VREUGDE gee. Dan verkoop ek, jy en Sakkie maar sosaties. Want sover met die sosaties verkope het Sakkie God's VREDE en VREUGDE want ons almal is lief vir Sakkie. Rykdom en diamante sal jou nooit God's VREDE gee nie...
Hy is nou klaar daar..hoor sy prokureur het gemoan omdat hy geviktimiseer word..hy gaan swaar kry . Baie swaar kry...mense weet nie hoe dit daar werk nie. Hy gaan baie vinnig moet vriende maak met die regte bende lede...n 26 of n 28...dis al hoe hy gaan survive...een arrogante skelm gemors
Hierdie is nou ñ klasieke voorbeeld hoe ons ou afrikaner blanke boervolkie op alle tereine met vol punte DRUIP waar dit kom by respek en basiese goeie maniere. Vir beide partye mooi man .. nul uit tien. Dis nou soos die spreek woord lui “ praat dat ek kan hoor wie is jy” Dit op ñ publieke domain. Skaam julle wat volwasse manne is en ñ voorbeeld moet stel vir jong seuns... geen wonder ons jeug lyk soos hul lyk nie. 😢
Afrikaners is n baie naiewe nasie maklik om ons n gat in die kop te praat. Van Piet Retief se dae ons het geglo apartheid is reg. Marietjie Prinsloo wat die Vaaldriehoek lam gele het. Meeste van die geld wat Liebenberg ontvang het is gebruik om MK party te begin en Zuma te befonds.
Dit eintlik hartseer dat hierdie joenalis Mr vettie Nie besigheid Kan begryp nie.. en verstaan Nie hoe Mr Louies Liebenberg feitlik die Suidlike halfrond Met God aan sy kant gan verander...Ek weet Alles het goed gegaan vandag Mr Louies. Geseende aand vir julle.
Isak ek salute jou waarheid kom altyd uit 70 maal 70 kom dit terug na hom. My opinie wettig en ek praat uit feite Louis jy gaan suffer vir seker na mooiste beloftes oor en oor min verloor maar jou ooit vertrou nooit ooit weer.
@@renerene1717 Geskiedenis sal seevier! Die/sy resep verander nooit! Live by the sword. ............ Liebenberg bly krap in te veel kwaai leeus se gatte met klein slap stokkies. Een gaan omvlieg en hom so hard klap dat die vlieë hulle maaiereiers op die spatsels van sy breins teen die plafon van een van die weeldehole wat meneer die almagtige so gereeld besoek, gaan lê. 'n Oog. Of 'n honderd oë agter sy kop gaan die onvermydelikke nie keer nie. Die manne wat meesters in hulle vakke is, en gestuur word om die see te reinig, sal hom inhaal. Iewers gaan hy 'n sjokkolade papiertjie met sy nommer daarop in die verkeerde vuilgoed emmer gooi. 'n Emmer waar hy hoort. En hulle het geen haas. Alhoewel. The sooner the better. Die hollanders het sulke paslikke uitdrukkings. Schuim bal. Smeren vod/smeer lap.
Betaal net die geld wat ons geskuld word, en hou aan met besigheid met die wat wil. Waar het jy gesien jy skop n "venoot" wat vrae vra van facebook groepe af? Betaal dan net my kapitaal uit.
Ek het HEEL toevallig op Paul Swartboy/booi se vloeksessie teenoot Yochanan afgekom. O.a. hulle moeder ook gevloek soos ek nog voorheen nie gehoor het nie. En steeds is LL. TOTAAL in PB se gat opgekruip......... Dit bewys troebel en stormagtige water.
Omdat hy v Jan met Piet se geld betaal. Hyt SELF laat hoor dat wanneer mense nie geld cinsit nie. Hy nie kan uitbetaal nie. En. "Ek gaan kontant bewaar" 2+2.
This isn't going to end well for someone. Not saying who: Louis, Tiaan, Izak, Investors???? Remember Herman Pretoruis? Well, the Lawyers and Liquidators are rubbing their hands to get this account because the law doesnt protect Joe Average on the street in this country.
@@tiekiepapenfus6533 dis nie eenvoudig nie... Hy lieg al maande lank, hy betaal nie uit want hy het Al die geld geblaas op sy troue en honeymoon. Nou is daar nie meer geld om ou "pakkies" te betaal nie.
Die baie goeie nuus vir Louis is dat ek nie eens 'n enkele storie van hom (of Tiaan) gelees/gehoor het voor vandag nien (ja-ja ek lewe seker in 'n bubble). Die ander goeie nuus is dat ek 'n beleggingsgeleentheid soek. Die minder goeie nuus is, hy (Louis) "is nie 'n bank nie" (ie ek hou daarvan om ten minste nie ingeloop te word met my kapitaal nie gegewe dat ek wil belê en nie wil SKENK nie); en verder dat ek nie 'n ou KAN vertrou wat homself so totaaaal swak gedra nie. En nee - dit het NIKS met "Sakkie" se onderhoud of opinie tedoene nie, maar 'n geswets soos 'n padvark....
Inge ja ek stem, enige mens wat geld aan hom skenk, (want dis geen belegging nie), gaan dit verloor, die vink praat en skreeu soos n besetene, hy gee nie eers vir Sakkie kans om hom vrae te vra nie, Inge as jy wil bele, bel vir Efficient Group en praat me Dawie Roodt hy sal jou goeie raad gee wat veiliger gaan wees as die seep gesmeerde paling in n emmer snot, Liebenberg is te glibberig met sy mond en persoonlikheid , glo my.
Beter dat almal saam in een hof hul feite op die tafel sit en dit daar debateer. Te veel sienswyses op die stadium om te bepaal wat is die korrekte feite. Net moelikmom te sluk daaraan dat as daar dan nog so baie miljoene se diamante is dat De Beers sy mynbou bedrywe sou opgee maar het nie die nodige kennis om feitelik dit te argumenteer nie.
Ek verstaan nie hoekom die sakeman venote nodig het nie,hy is so sukses vol en skatryk hoekom het hy ander mense se geld nodig😮ponzi dit is al wat dit is
Ek by Louis belê R500 mooiste woorde R1100 in Junie 2022 vele beloftes in Julie uitbetaal hello dit nou al Febraury 2023 dan weer nou wag Mei 2023 so asb asb grootste fout van my lewe.
Is dit al wat jy belê het? R500? Ek hou daarvan om na die Louis vent te kyk. Hy wil so baie help, maar hy kan nie homself help nie. Louis, wys net die bankstate ens, dan glo almal jou, en jy is die godjie wat Suid Afrika red.
Louis liebenberg ek wag al meer as 7maande vir geld wat moet uitbetaal come on antwoord die vraag hou op die blame druk om die media come on louis jy skuld my 400 000 ,hoekom antwoord jy nie die vraag nie Louis?
Toemaar mensie...sy dag van rekenskap is hier...sy laaste restuarant ete gehad toe hy gearesteer is..nou eet hy kool..stampmielies en hoender goetertjies..hy miet een oog oopslaap in sy oranje en die E S T kan enige oomblik toeslaan oosoek na selfone.. en.. en....sy grootste nagmerrie aangebreek......vir alle praktiese doeleindes is sy lewe op n einde...as hy net weet..wat le voir..sal hy dit nou beeindig
Die mense wat geld gegee het het nie die fynskrif gelees onder die kontrak en ook nie kontrak verstaan nie. So, die kontrak is so opgestel dat as jy geld gee dat jy dit nie sal terug kry today daar wins is nie.
LL antwoord nie reguit nie... As hy so eerlik is hoekom vermy hy elke keer om reguit te antwoord oor hoekom hy nie die mense se geld terugbetaal nie? Nah, mens kan die “LL“ rot ruik!
Reeds daar. Self gemaak. En daar waar dit vandaan kom is nog BAIE. Wanneer jy lank genoeg vir poef soek, GAAN jy dit kry. Was nog altyd so. En gaan nie verander nie!
LL lyk soos n man wat desperaat besig is om te skarrel. Sy tyd raak op en die waarheid sal uitkom. (en nie op daai grap van n website wat hy begin het nie)
Izak is te lig in die broek om met Liegenberg 'n onderhoud te doen. 1. Jy is nooit vriendelik met Luis nie. Jy groet hom met 'n pokerface en jy vra nie hoe gaan dit met Trieksie se spene nie. 2. Jy waarsku hom jy gaan hom mute (soos hy vir Amy wou blok) as hy van Veronica Van Dyk en Terésa Coetzee praat. Wat Izak nie met die laaste onderhoud gedoen het nie. Shame on you. Die onderhoud gaan nie oor sy 20 miljoen vyande nie. 3. Jy waarsku hom dat hy nie 'n vraag met 'n teenvraag beantwoord nie. Jy is die vraesteller, nie hy nie. 4. Jy waarsku hom jy gaan nie toelaat dat Tiaan deur sy skelmbek geviktimiseer word nie. 5. Laastens, luister weer na die nuuspod van jou waar Tiaan alles van die mees skelm mafia boss gesê het. Luister presies hoe dié e-beursie-stelsel opereer. Maak notas van jou vrae. Ons weet sy giggelende koerhoer gaan die Zoom-onderhoud opneem en later op die Naarheid Radio se JoeTjoep-kanaal plak.
Die besigheid het mooi geloop tot dat die staat begin inmeng het in 2020. Toe het dit net weer mooi begin optel tot die media nou weer op hom toegeslaan het. Ek glo dat alles sal reg kom as die negatiewe mense net hul opinie vir hul self hou, en los die man dat hy sy besigheid weer op die spoor kry.
Sakkie, vra die vrae, laat die man praat, en laat ons dan vir onsself besluit asseblief. Dit lyk my jy het klaar jou "Mind" opgemaak! Respek is altyd n tweerigting pad. Dankie!
@@jfk2088 Wat het siekte met wettigheid te make? In die onderhoud is dit nie klink klaar uitgewys wat is onwettig nie. Ek weet nie veel van die "ponzi-skema nie, en ken Liebenberg van geen kant nie. As oningeligte wat na die onderhoud luister, is dit nie 'n uitgemaakte saak nie. Dat daar skelmstreke betrokke is is nie altemit nie, maar, selfs skelm streke kan binne die wet plaasvind. Mens kan self wettig inkomste belasting omseil! Is dit in daardie perspektief!
@@carlvanvuuren7061 ek week nie wat jy bedoel met siekte nie. Wat ek se die ou liebenbefg iz diek in sy kop. .hy skree vloek bid in die stort .bad ect. Daar is fout met hom .as jy mense geld belowe of n beldgging en dan nie wil betaal nie iz daar skelmheid. As jy dit nie kan sien nie is daar fout met jou ook. Kyk vandag se rapport en die kyk net verslag .daar sal meer uitkom . Skelm is skelm of jy dit dit wettig dofn of nie. Dien mense wat geld gekry het het hulle belasting betaal . Laat liebenberg al sy goed blootstel . Daar is bewyse van een rekening na ander om n kar te koop. Wie se geld ??????? Asb man dink daar is fout met jou ook .
Sien vandag n video van jou prokureer se foto en n video waar jy dreig jy gaan mense begin skiet. EK se nie dit jy nie ek se maar net wat ek sien daar word BEWEER dit is dalk jy.
Ek volg nie eintlik Liebenberg se doen en late nie, maar op die oog af lyk hy vir my emosioneel baie onstabiel
Op die nommer.
On rocky drifts and stony roads.
Emosioneel en onstabiel, maar hy Weet hoe om geld the maak.
@@BadwellAsia-p6c ...geld te verduister
@@BadwellAsia-p6c geld te steel ja
Hy is ñ goeie " conman"dis hoekom dit lyk of hy emotional will raak
Net sy taal gebruik, as groot Christen, so ewe, spreek boekdele!! Dankie v hierdie onderhoude...insiggewend. Hy is beslis nie 'n gepoleerde........
His false light is fading rapidly.
Louis, ekt goeie raad vir jou, betaal almal uit wat jy skuld sodat Jesus jou kan VREDE en VREUGDE gee. Dan verkoop ek, jy en Sakkie maar sosaties. Want sover met die sosaties verkope het Sakkie God's VREDE en VREUGDE want ons almal is lief vir Sakkie. Rykdom en diamante sal jou nooit God's VREDE gee nie...
Louis laat my dink aan daai rooies
👍Wow.... Izak kan streng wees die dag as hy lus is 💪🤣
Tronk toe Liegenbek, verstaan jy!! verstaan jy!!!! verstaan jy!!!!
Geregtigheid sal NOOIt in sy woordeskat wees nie. Hy sal dit nooit vestaa nie!
Hy is nou klaar daar..hoor sy prokureur het gemoan omdat hy geviktimiseer word..hy gaan swaar kry . Baie swaar kry...mense weet nie hoe dit daar werk nie. Hy gaan baie vinnig moet vriende maak met die regte bende lede...n 26 of n 28...dis al hoe hy gaan survive...een arrogante skelm gemors
Die geld Louis die geld....waar is ons geld?
Ja as hy so baie verkoop waaaar is ons geld
Ons gaan nie terugkry nie hy belowe nou in Mei 2023 die wat jy in 2022 gegee het het jy verloor
Shoe, die Louis het ń vuil mond
Hierdie is nou ñ klasieke voorbeeld hoe ons ou afrikaner blanke boervolkie op alle tereine met vol punte DRUIP waar dit kom by respek en basiese goeie maniere. Vir beide partye mooi man .. nul uit tien. Dis nou soos die spreek woord lui “ praat dat ek kan hoor wie is jy” Dit op ñ publieke domain. Skaam julle wat volwasse manne is en ñ voorbeeld moet stel vir jong seuns... geen wonder ons jeug lyk soos hul lyk nie. 😢
Afrikaners is n baie naiewe nasie maklik om ons n gat in die kop te praat. Van Piet Retief se dae ons het geglo apartheid is reg. Marietjie Prinsloo wat die Vaaldriehoek lam gele het. Meeste van die geld wat Liebenberg ontvang het is gebruik om MK party te begin en Zuma te befonds.
Ek het jou intro geniet 😂. Louis het natuurlik sy gat lekker gewip 🤣
Adverteer homself as 'n baie dominante persoon.
Ongemanierde ongeskikte vuurslaner
Dit eintlik hartseer dat hierdie joenalis Mr vettie Nie besigheid Kan begryp nie.. en verstaan Nie hoe Mr Louies Liebenberg feitlik die Suidlike halfrond Met God aan sy kant gan verander...Ek weet Alles het goed gegaan vandag Mr Louies. Geseende aand vir julle.
Hoe om baie te praat maar fokol te sê, LL sal fantasties in pas by die ANC
Is hy nie klaar in die ANC nie?
Hy en Zuma kort bymekaar
Net nie president nie dan al daai geld vinniger as ANC in sy ******** in
🙈🤣🤣🤣 Kyk ou LL is so so skuldig as wat Kan Kom!!! Die feit Dat hy sy gaai so wip bewys dit Mos deur en deur
Die seun langs Louis hy lyk so mooi sy hare is gepirm🤣🤣🤣
Isak ek salute jou waarheid kom altyd uit 70 maal 70 kom dit terug na hom. My opinie wettig en ek praat uit feite Louis jy gaan suffer vir seker na mooiste beloftes oor en oor min verloor maar jou ooit vertrou nooit ooit weer.
Thank you for taking one for the team and allowing Liebenberg more airtime, this will help sink him.
Wat n onaangenaame man
Bravo!
Gister dryf hy duiwels uit maar vandag vloek hy almal weer heen en weer.
Yes!
In dieselfde sin reken hy dat hy die Almagtige aangeneem het en met die ander helfte van 'n vuil vals tong spoeg hy op die bybel.
@@antonhuman8446 ek wéét nie hoe hy nog onskuldig pleit nie.
Hoe kan hy die Here hierin bring.
@@renerene1717
Geskiedenis sal seevier! Die/sy resep verander nooit! Live by the sword. ............
Liebenberg bly krap in te veel kwaai leeus se gatte met klein slap stokkies.
Een gaan omvlieg en hom so hard klap dat die vlieë hulle maaiereiers op die spatsels van sy breins teen die plafon van een van die weeldehole wat meneer die almagtige so gereeld besoek, gaan lê.
'n Oog. Of 'n honderd oë agter sy kop gaan die onvermydelikke nie keer nie.
Die manne wat meesters in hulle vakke is, en gestuur word om die see te reinig, sal hom inhaal. Iewers gaan hy 'n sjokkolade papiertjie met sy nommer daarop in die verkeerde vuilgoed emmer gooi. 'n Emmer waar hy hoort. En hulle het geen haas. Alhoewel. The sooner the better.
Die hollanders het sulke paslikke uitdrukkings. Schuim bal. Smeren vod/smeer lap.
Ja-nee... Louis the church angel, the house devil 👿
Sy dag in die hof gaan kom.Wil graag n video sien hoe hy in die hof gaan perform.
Hys reeds uitgebak.
Sy dag het toe gekom, maar sal seker soos alle kriminele loskom.
As jy so baie diamante het..betaal die mense
nogal snaaks om hierdie nou weer te sien in hindsight
Meester om vrae te ontduik.
Pateet!
Louis. as jy 'n ryk man is soos wat jy beweer, hoekom het jy ou mense se geld nodig?
Hoe regverdig ENIGIEMAND dit. Moreel?
Môre Izak ..
Saluut
Betaal net die geld wat ons geskuld word, en hou aan met besigheid met die wat wil. Waar het jy gesien jy skop n "venoot" wat vrae vra van facebook groepe af? Betaal dan net my kapitaal uit.
Sorry pel. Jy het daai geld geborg aan Louis. Jammer 😂😂😂
Die man het mense wat belè het besteel. Hy kan nou rond spring soos hy wil. Die ou is n duiwel.
Betaal ons mense Louis Liebenberg
Of dit n Ponzi skema is of nie net die man se arrogansie en taalgebruik sal my verhinder om met hom besigheid te doen. Is die kru taal werklik nodig?
Ek het HEEL toevallig op Paul Swartboy/booi se vloeksessie teenoot Yochanan afgekom. O.a. hulle moeder ook gevloek soos ek nog voorheen nie gehoor het nie. En steeds is LL. TOTAAL in PB se gat opgekruip.........
Dit bewys troebel en stormagtige water.
Wat my so verbaas, is dat ons, as Afrikaners, as Boere, so met mekaar kan maak...
Hoekom het hy Dan Oktober net mense se betalings gestaak en die media daaroor geblameer
Omdat hy v Jan met Piet se geld betaal. Hyt SELF laat hoor dat wanneer mense nie geld cinsit nie. Hy nie kan uitbetaal nie.
En. "Ek gaan kontant bewaar"
2+2.
This isn't going to end well for someone. Not saying who: Louis, Tiaan, Izak, Investors???? Remember Herman Pretoruis? Well, the Lawyers and Liquidators are rubbing their hands to get this account because the law doesnt protect Joe Average on the street in this country.
hulle vermy daardi vraag, hoekom betaal julle nie uit nie.... as daar so baie geld is.
Dis eenvoudig. Die pakkies waarin mense ingekoop het is nog nie verkoop nie. Hy kan nie uitbetaal vir wat hy nie verkoop nie het nie.
@@tiekiepapenfus6533 dis nie eenvoudig nie... Hy lieg al maande lank, hy betaal nie uit want hy het Al die geld geblaas op sy troue en honeymoon. Nou is daar nie meer geld om ou "pakkies" te betaal nie.
Omg Louis cant control his temper!!!
Because he is stressed
@@moderncomposition5707
What a sad case for sore eyes!
Pathetic little brat.
A total disgrace to his parents.
In the league of the z-holes. A pedigree specimen.
ABSA se 7% is beter as fokol by Louis
Wow jy klink ingelig.
😂😂😂
GELD WAS GEBRUIK OM MK PARTY TE BEGIN EN OM JACOB ZUMA SE HOFSAKE TE BETAAL.
Does this man have a tax clearance certificate
Wil ek ook weet
Isak, dit klink soos n lokasie !!!
Tik ,tok ,tik, tok.....⏳ His time is running out fast! Cannot wait to see him in an orange overall.....
Yet, he wins one court case after the other and he will win a lot more.
Die baie goeie nuus vir Louis is dat ek nie eens 'n enkele storie van hom (of Tiaan) gelees/gehoor het voor vandag nien (ja-ja ek lewe seker in 'n bubble). Die ander goeie nuus is dat ek 'n beleggingsgeleentheid soek. Die minder goeie nuus is, hy (Louis) "is nie 'n bank nie" (ie ek hou daarvan om ten minste nie ingeloop te word met my kapitaal nie gegewe dat ek wil belê en nie wil SKENK nie); en verder dat ek nie 'n ou KAN vertrou wat homself so totaaaal swak gedra nie. En nee - dit het NIKS met "Sakkie" se onderhoud of opinie tedoene nie, maar 'n geswets soos 'n padvark....
Inge ja ek stem, enige mens wat geld aan hom skenk, (want dis geen belegging nie), gaan dit verloor, die vink praat en skreeu soos n besetene, hy gee nie eers vir Sakkie kans om hom vrae te vra nie, Inge as jy wil bele, bel vir Efficient Group en praat me Dawie Roodt hy sal jou goeie raad gee wat veiliger gaan wees as die seep gesmeerde paling in n emmer snot, Liebenberg is te glibberig met sy mond en persoonlikheid , glo my.
Ek my geld verloor sy vloek seker great en God se naam almal leer lesse nooit ooit vertrou ek daai man
Bla Bla Bla feite is feite
As hy dan geweet het daai ander ou is skelm soos hy beweer, hoekom het hy dan n jaar nog gebly by hom met vennote se geld.
En nou is jy in die tronk.
Moenie so vloek nie Louis Liebenberg
Waarom het hul jou opgesluit?
As Walter nou nog nie besef die LL het hom in sy web van leuns. Kan nié glo dat mense val vir diamant sakkies nie.
Isak, ons moet vir Walter bid hy kry ook maar bitter swaar ook onder Louis...
Is geld alles? Ook om jou siel so te verkoop?
Beter dat almal saam in een hof hul feite op die tafel sit en dit daar debateer. Te veel sienswyses op die stadium om te bepaal wat is die korrekte feite. Net moelikmom te sluk daaraan dat as daar dan nog so baie miljoene se diamante is dat De Beers sy mynbou bedrywe sou opgee maar het nie die nodige kennis om feitelik dit te argumenteer nie.
Oom Izak jy is n yster
Ek verstaan nie hoekom die sakeman venote nodig het nie,hy is so sukses vol en skatryk hoekom het hy ander mense se geld nodig😮ponzi dit is al wat dit is
Gladder as 'n nat koekie seep wat in olie geval het.
Nou wie is die minste skelm?
Verseker nie Adriaan Niewoudt nie.
Julle, ons het nie nodig om geld uit te gee op sirkus nie......
Prys die Heer!!
😊
Ek hoop die staat het n sterk prokureur want hierdie saak gaan nog interresant word. LL met sy vinnige mond lyk my kan enige een ore aansit.
Sakkie jy is die beste
Wel done sakkie.... Salute
Louistjie kom ons kyk wat gebeur vorentoe.
Ai hy wil tog so graag erkenning he!! Hy sal nooit n Oppenheimer wees nie!
Ek by Louis belê R500 mooiste woorde R1100 in Junie 2022 vele beloftes in Julie uitbetaal hello dit nou al Febraury 2023 dan weer nou wag Mei 2023 so asb asb grootste fout van my lewe.
Is dit al wat jy belê het? R500? Ek hou daarvan om na die Louis vent te kyk. Hy wil so baie help, maar hy kan nie homself help nie. Louis, wys net die bankstate ens, dan glo almal jou, en jy is die godjie wat Suid Afrika red.
A year later and the paw-paw has hit the fan! What an arrogant delusional scamster! May justice prevail!!
waar is sy eintlike feite? Hy kan niks bewys nie
Liebenberg is so glibberig soos n vis
Seepgesmeerde paling in ñ emmer snot!!!
Verseker
KYK mooi, hier kom Kaka😂😂😂
Die skuldige is die Whisky 🤣🤣🤣
Louis Liebenberg drink nie eens nie!
Louis Liebenberg, kan jy nie ordentlik praat nie? Wat is fout met jou?
Louis liebenberg ek wag al meer as 7maande vir geld wat moet uitbetaal come on antwoord die vraag hou op die blame druk om die media come on louis jy skuld my 400 000 ,hoekom antwoord jy nie die vraag nie Louis?
Ek wag al sedert September 2019. Toe ek dit met hom query, toe word ek sleg gese en geblock!
Toemaar mensie...sy dag van rekenskap is hier...sy laaste restuarant ete gehad toe hy gearesteer is..nou eet hy kool..stampmielies en hoender goetertjies..hy miet een oog oopslaap in sy oranje en die E S T kan enige oomblik toeslaan oosoek na selfone.. en.. en....sy grootste nagmerrie aangebreek......vir alle praktiese doeleindes is sy lewe op n einde...as hy net weet..wat le voir..sal hy dit nou beeindig
Die mense wat geld gegee het het nie die fynskrif gelees onder die kontrak en ook nie kontrak verstaan nie. So, die kontrak is so opgestel dat as jy geld gee dat jy dit nie sal terug kry today daar wins is nie.
LL antwoord nie reguit nie... As hy so eerlik is hoekom vermy hy elke keer om reguit te antwoord oor hoekom hy nie die mense se geld terugbetaal nie? Nah, mens kan die “LL“ rot ruik!
Ware woorde altyd mooiste belofte en dan sy mondjie met nog meer leuens niks is uit
Die ou volk wat mekaar so kan befolk.
Los die l by befolk uit
Hoe spel mens, "boereverneuker"?
Met 'n hoofletter "B"!
Nou hoekom steel jy mense se geld?
Soos Julius se " Pay back the money !"
Hy lieg so hard hy glo homself
Hy lieg as hy bid ook lol
Dankie tog hy is verwyder uit samelewing...
Die is seker die mees onprofesionele onderhoud wat ek jou al ooit gesien het.
Louis kan hom duidelik nie mooi hanteer in enige onderhoud nie
Ja nee kyk. Dit was 'n pyn om na te luister. Soos doringdraad!
"Karma" werk net te stadig vir LL , iewers gaan hy sy moses tee kom!
Reeds daar.
Self gemaak.
En daar waar dit vandaan kom is nog BAIE.
Wanneer jy lank genoeg vir poef soek, GAAN jy dit kry.
Was nog altyd so. En gaan nie verander nie!
Ja-nee.... Oupa het altyd gese: gee hom genoeg tou, hy sal hom nog self hang!
Skelm of nie maar Louis kan n debate voer. Hy ander ou meer soos n skelm nou laat lyk
Die waarheid post ook die interview, maar blok comments dat mense nie kan Louis uitroep op sy stories nie.
Dis die waarheid ne!?
LL lyk soos n man wat desperaat besig is om te skarrel. Sy tyd raak op en die waarheid sal uitkom. (en nie op daai grap van n website wat hy begin het nie)
Nog nooit van dié man se gesig of maniere gehou nie. Ek sou nooit geld by só iemand los nie.
Hy het net 40min omdat hy Zoom gebruik en Zoom se standaard pakket laat jou net 40min toe. Lol, hy het geen vergadering in die dorp nie
Wat n fantastiese liedjie dankie hy mag maar sing baie mooi liedjie gaan groot
🙈🙈🙈🤡🤡🤡👹👹👹
A year later 30/10/2024 and here he LL is sitting in jail for the these accusations he so blatantly denied with his own lying gladdebek a year ago.
Jy gaan nou Diamante K.... K. Louis Liebenberg
Dit maar net snaaks hul gaan nie so erg oor die Zamas wat so baie goud steel nie.ne.😢
Kom jy agter als is 144 000....ek dink di man dink hy is een van di 144 000 in di bybel 😂😂🤣🤣🤣😂
Môre Izak, Vrinne en Vrindinne! 😀
Julle het vergeet...die nar is ñ sakeman..🤡😂😂
Izak. Jy weet mos wat die waarheid is. Hoekom vra jy?
Jy se jyt pakke diamante..
Geniet die Zulus....o ja, en vir Zuma Zulu ook Louis.
Hoe praat jy van Bybel en God en gebruik die vieslike taal soos wat jy doen, Louis?
Izak is te lig in die broek om met Liegenberg 'n onderhoud te doen.
1. Jy is nooit vriendelik met Luis nie. Jy groet hom met 'n pokerface en jy vra nie hoe gaan dit met Trieksie se spene nie.
2. Jy waarsku hom jy gaan hom mute (soos hy vir Amy wou blok) as hy van Veronica Van Dyk en Terésa Coetzee praat. Wat Izak nie met die laaste onderhoud gedoen het nie. Shame on you. Die onderhoud gaan nie oor sy 20 miljoen vyande nie.
3. Jy waarsku hom dat hy nie 'n vraag met 'n teenvraag beantwoord nie. Jy is die vraesteller, nie hy nie.
4. Jy waarsku hom jy gaan nie toelaat dat Tiaan deur sy skelmbek geviktimiseer word nie.
5. Laastens, luister weer na die nuuspod van jou waar Tiaan alles van die mees skelm mafia boss gesê het. Luister presies hoe dié e-beursie-stelsel opereer. Maak notas van jou vrae.
Ons weet sy giggelende koerhoer gaan die Zoom-onderhoud opneem en later op die Naarheid Radio se JoeTjoep-kanaal plak.
Die besigheid het mooi geloop tot dat die staat begin inmeng het in 2020. Toe het dit net weer mooi begin optel tot die media nou weer op hom toegeslaan het. Ek glo dat alles sal reg kom as die negatiewe mense net hul opinie vir hul self hou, en los die man dat hy sy besigheid weer op die spoor kry.
Mooi geloop. Ja. jou met my geld betaal.
😄
Taromix gelikwideer en so gaan LL aan. Deur bly feit op radio gesê hoe risiko en die tannie Wie se geld nie uitbetaal is nie? WEES WAAKSAAM TEEN LL
Facts vs fiction
Sakkie, vra die vrae, laat die man praat, en laat ons dan vir onsself besluit asseblief. Dit lyk my jy het klaar jou "Mind" opgemaak! Respek is altyd n tweerigting pad. Dankie!
Louis doesnt allow Izak to ask questions, he keeps talking over him. Louis is talking over Izak constantly. Are you on something?
This is gonna be fun. Louis is pretty sharp. These okes are going to throw each other under a fleet of busses in their efforts to stay out of jail 😂
Na die onderhoud is ek nog meer confuse?! Seker sal tyd leer wat is waar en wat is wettig!
Daar is fout met jou . Jy kan mos sien die ou is siek
@@jfk2088 Wat het siekte met wettigheid te make? In die onderhoud is dit nie klink klaar uitgewys wat is onwettig nie. Ek weet nie veel van die "ponzi-skema nie, en ken Liebenberg van geen kant nie. As oningeligte wat na die onderhoud luister, is dit nie 'n uitgemaakte saak nie. Dat daar skelmstreke betrokke is is nie altemit nie, maar, selfs skelm streke kan binne die wet plaasvind. Mens kan self wettig inkomste belasting omseil! Is dit in daardie perspektief!
@@carlvanvuuren7061 ek week nie wat jy bedoel met siekte nie. Wat ek se die ou liebenbefg iz diek in sy kop. .hy skree vloek bid in die stort .bad ect. Daar is fout met hom .as jy mense geld belowe of n beldgging en dan nie wil betaal nie iz daar skelmheid. As jy dit nie kan sien nie is daar fout met jou ook. Kyk vandag se rapport en die kyk net verslag .daar sal meer uitkom . Skelm is skelm of jy dit dit wettig dofn of nie. Dien mense wat geld gekry het het hulle belasting betaal . Laat liebenberg al sy goed blootstel . Daar is bewyse van een rekening na ander om n kar te koop. Wie se geld ??????? Asb man dink daar is fout met jou ook .
Hierdie ouens "undermine the intelligence of others". Praat baie maar se niks. Tronk toe jy en jou Walter.
Hi b dnki IZAK due man spring soos uh springbok in fuel Ronde hylueg homself in die tronke in😢😢
Vermy lekker die vrae
Sien vandag n video van jou prokureer se foto en n video waar jy dreig jy gaan mense begin skiet.
EK se nie dit jy nie ek se maar net wat ek sien daar word BEWEER dit is dalk jy.
Wie myn die diamante? Die 100 mense🤣🤣🤣🤣🤣
Hy is so seker van sy saak, koop seker die regters ook om, in Suid Afrika is hierdie so maklik.
My besteel mense, jy is n gewetenlose skelm........ek kan nie wag DAT island joy uithaal !!!!!!!