Steenhuisen se landbouplan is oningelig en vals Woensdag 17 Julie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Nuuspod se daaglikse kommentaar op koerantnuus en ander aanlyn nuus.

КОМЕНТАРІ • 35

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 Місяць тому

    More vriende.

  • @regcombrink3208
    @regcombrink3208 Місяць тому

    Goeie more

  • @boetievisser355
    @boetievisser355 Місяць тому

    Theo daar is baie maniere om dinge te doen en te se moenie n reeds maer bok kwes nie!!! Wees eerder dankbaar dat John die posisie het probeer jy hom eerder bystaan as om stink eiers in goeie nes te le. Jy is uit pas uit het hulle in die weermag gese!!!

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Місяць тому

    😂

  • @wayneerasmus7108
    @wayneerasmus7108 Місяць тому

    Zuma - DIE PRESIDENSIELE TOELAAG (die ANC PAYSLIP) OP DAARDIE ANC LIDMAATSKAPSKAART WAT SAL VERDWYN NA LIDMAADSKAP GETERMINEER IS.

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Місяць тому

    Dankie Izak oor namibiese nuus😊

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Місяць тому

    Môre/middag Izak.

  • @katysteffen7484
    @katysteffen7484 Місяць тому +2

    🎉🎉Hulle kannie vir jou skel nie😂ons kry beste nuus dankie Izak.

  • @believe7088
    @believe7088 Місяць тому

    Lekke Izak. 🎉

  • @magdadekock5643
    @magdadekock5643 Місяць тому +2

    Plaas dat Theo vir John ondersteun!

  • @antonrautenbach1919
    @antonrautenbach1919 Місяць тому +2

    Izak is dit die beste wat Theo kon gedoen het.Landbou het geen verteenwoordiging in die regering nie nou beskuldig hy die John dat hy vals en oningelig is.Theo sorry jy het niks bereik nie behalwe 'n eie doel geskop.

  • @user-yp4sc2xz9k
    @user-yp4sc2xz9k Місяць тому

    Môre Izak en almal,weet jy Izak daar was n song toe Ek kind was Nou Amper 70"there are more questions than answers" like Om die song te Wil hoor Tata mooi bly 🎉

  • @josengel1958
    @josengel1958 Місяць тому

    Ja Sars slaan al die ou easy targets aan, die wat al jare op efiling is, pensioenarisse, te banggat om die Zuma onwettige sigarette smokkelaars, Taxi mag en Cash shops in plakkerskampe vas te vat.

  • @geraldrafferty5485
    @geraldrafferty5485 Місяць тому

    JA, HOPELOSE VERKEERDE POS VIR HOM ...... OOK MAAR SO MET FEITLIK AL DIE ANDER....VERAL DIE VERDEDIGINGS " POS ".

  • @anitaras5369
    @anitaras5369 Місяць тому +1

    Sit n slang of twee in die plafon dit sal werk

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen5105 Місяць тому

    Môre almal

  • @blackieswart6103
    @blackieswart6103 Місяць тому

    Kan jy fluit doen dit liewers dan soek jy nog geld om te sing ag nee asb jy slaan nie jou naam met n plank nie jy moer jou naam met n plank

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Місяць тому +3

      Haal daai suurlemoen uit jou hol uit, dan sal jy beter voel.

  • @gerhardusstefanusnel7890
    @gerhardusstefanusnel7890 Місяць тому +1

    Maw. Die person wat so te se jou van dag een af ondersteun deur hul subscribe en like het nie by gedra tot jou ateljee nie. Voel seer gemaak. Ons het van die begin toe jy so hartseer was en vir alles gehuil het. Jou by gestaan met likes. Want ons het dit nie breed nie. Net n pensioen. Maar saam jou ge groei. Geluk en dankie aan die person wat jou ateljee vir jou gekoop het. Dit is wonderlik.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  Місяць тому

      Nee, jy hoor my verkeerd. Dit is hoe die ateljee vandag lyk. Ek het goed aangekoop met verloop van tyd. En vandag lyk hy so. Niemand het die ateljee gekoop nie.

  • @judyjansevanvuuren4859
    @judyjansevanvuuren4859 Місяць тому

    Amper gedink hulle het die ark gevind. Niks verbaas my meer nie.😂

  • @issacrowley9675
    @issacrowley9675 Місяць тому

    More almal mooi dag.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Місяць тому

    More Izak

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 Місяць тому

    More Izax en almal wat sroom op kyk.

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Місяць тому +2

    Sharon jy is Izak se adjunk en regterhand. Dankie vir jou diens.

  • @PCL.PRETORIUS
    @PCL.PRETORIUS Місяць тому

    Hoekom sal hy goed wil doen vir boere en dan indirek vir land ? Hul kan nie verder dink as wat hul neuse lank is nie . DA het n ander plan en is nie vir Blank of boere of Boere nie !

  • @ELVISCFW
    @ELVISCFW Місяць тому +1

    Mense in SA is bja naif , Nelson Mandela was n teroris en het bomme geplant in Pta stad vroeër jare en mense so dood gemaak en hy was ons president, maar volgens die wereld en SA was hy n hero😅😂Gayton word rasisties hanteer vir bja kleiner dinge wat hy gedoen het teenoor Nelson, mense oordeel gereeld😊on ingelig as jy my vra of wil dit nie so sien nie. Regtig 😊

  • @Gawieseplaas
    @Gawieseplaas Місяць тому

    Ek gee 250 bokke Izak...

  • @peet1649
    @peet1649 Місяць тому +1

    Sorrie, maar terwyl ek dink aan jou koffie, wonder ek watter woord kan ons gebruik as ons mekaar se bekers saam lig. Die kan tog nie tjeers, tjorts, gesondheid, bottoms-up en so-aan wees nie. Waar is die koffiedrinkendewoordskeppers. Jy kan mos maar 'n ou bekertjie vir die wenner gee. Dankie.

  • @peet1649
    @peet1649 Місяць тому +1

    Heerlik gekyk en hart het sommer gebokspring met Vosburg op die voorgrond! Izak, kry jy nie koud nie? Sien my boeretjomme dra steeds hul twee kortbroeke, maar die koue is nog nie verby nie ..... hulle dra sulke kort sokkies saam met die plakkies. Mooi dag vir jou en al die mense!

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Місяць тому +2

    Dankbaar jy het sover gevorder. Ons juig saam. 🎉

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Місяць тому +9

    More Izak dis al aand hierby ons in Nieu Zealand maar ek kyk elke Nuuspod uitsending. Baie dankie,ek lag ook as jy so lag. More 😅 aan allie ander kykers!!

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 Місяць тому +1

    'n Uur laat maar ek is hier. Goeie more. 😊