Almero - Monochromie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Almero - Monochromie nou beskikbaar op alle platforms.
    Apple Music : itunes.apple.c...
    Spotify : open.spotify.c...
    Director : Bouwer Bosch
    Kinematograaf en editor : Nico Welgemoed
    Danser : Zahré Harris
    Vind ek jou of vind jy my?
    Is ons by mekaar verby?
    Albei teen die wind baklei
    Berge en dale het ons vermy
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monokromie, is jy my nuwe tuis?
    Het jy plek vir my?
    Breek my eensaamheid
    Die son het skaam vir jou geskuil
    en die wind het deurmekaar gehuil
    My huis is weg en jy verbleik
    Stof en genade het ons ontduik
    Waar is jy?
    Vind vir my!
    Volg ons:
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Facebook: Almeromusic
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed

КОМЕНТАРІ • 22

  • @FreeflyingwithFlynn
    @FreeflyingwithFlynn Місяць тому

    Sooo underrated.....BRILLIANT!!!!

  • @TitusLambiel-fd2dw
    @TitusLambiel-fd2dw Рік тому +2

    Vind ek jou of vind jy my?
    Is ons by mekaar verby?
    Albei teen die wind baklei
    Berge en dale het ons vermy
    Berge en dale het ons vermy
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?
    Het jy plek vir my?
    Breek my eensaamheid
    Die son het skaam vir jou geskuil
    Die wind het deurmekaar gehuil
    My huis is weg en jy verbleik
    Stof en genade het ons ontduik
    Stof en genade het ons ontduik
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?
    Het jy plek vir my?
    Breek my eensaamheid
    Waar, waar is jy?
    Waar, vind vir my!
    Het jy plek vir my?
    Breek my eensaamheid
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?

  • @TitusLambiel-fd2dw
    @TitusLambiel-fd2dw Рік тому +1

    Extraordinaire chanson …
    Fabuleux

  • @TitusLambiel-fd2dw
    @TitusLambiel-fd2dw Рік тому +1

    Est-ce que je te trouve ou est-ce que tu me trouves ?
    Vind ek jou of vind jy my?
    Sommes-nous passés l'un à côté de l'autre ?
    Is ons by mekaar verby?
    Tous deux luttant contre le vent
    Albei teen die wind baklei
    Nous avons évité les montagnes et les vallées
    Berge en dale het ons vermy
    Nous avons évité les montagnes et les vallées
    Berge en dale het ons vermy
    Ma poitrine est vide et tu tournes mon gris
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, es-tu ma nouvelle maison ?
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?
    Avez-vous de la place pour moi ?
    Het jy plek vir my?
    Briser ma solitude
    Breek my eensaamheid
    Le soleil s'est caché timidement de toi
    Die son het skaam vir jou geskuil
    Le vent hurlait confusément
    Die wind het deurmekaar gehuil
    Ma maison est partie et tu t'effaces
    My huis is weg en jy verbleik
    La poussière et la grâce nous ont échappé
    Stof en genade het ons ontduik
    La poussière et la grâce nous ont échappé
    Stof en genade het ons ontduik
    Ma poitrine est vide et tu tournes mon gris
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, es-tu ma nouvelle maison ?
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?
    Avez-vous de la place pour moi ?
    Het jy plek vir my?
    Briser ma solitude
    Breek my eensaamheid
    Où, où es-tu ?
    Waar, waar is jy?
    C'est vrai, trouve-moi !
    Waar, vind vir my!
    Avez-vous de la place pour moi ?
    Het jy plek vir my?
    Briser ma solitude
    Breek my eensaamheid
    Ma poitrine est vide et tu tournes mon gris
    My bors is leeg en jy verkleur my grys
    Monochromie, es-tu ma nouvelle maison ?
    Monochromie, is jy my nuwe tuis?

  • @carelungerer3844
    @carelungerer3844 2 роки тому +1

    Flippen awesome. Baie dankie dat jy jou talent met ons deel.

  • @mariussmuts3153
    @mariussmuts3153 Рік тому

    Fokken insane!

  • @justmiamusic
    @justmiamusic 6 років тому +4

    Kos vir die siel, So mooi!

  • @willemklopper7012
    @willemklopper7012 3 роки тому

    Absoluut fantasties! Baie dankie vir die progressiewe styl en klank wat jy tot ons Afrikaanse musiekbedryf voeg. Jou musiek is gehalte genot. Dit het uitstekende goeie, poëtiese lirieke en dit is baie goed gekomponeer. Daarby het jy 'n uitstekende goeie sangstem (die eweknie van Chris Chameleon). Die Afrikaanse mark is dors vir meer hiervan.

  • @dylanmarais1487
    @dylanmarais1487 6 років тому +2

    Briljant ! Julle los my stom soos altyd 😱

  • @renevanderwesthuizen1520
    @renevanderwesthuizen1520 6 років тому +5

    Jy, Nico, is 'n meester. En jou naam sal opgeskryf word in die boeke saam met NP van Wyk Louw, Boerneef, Ingrid, Antjie en Laurika. Die wêreld binne jou is groter as hierdie planeet. It is both beautiful and painful.

  • @jacquescrafford7163
    @jacquescrafford7163 5 років тому +2

    Briljant!

  • @willi_vstn
    @willi_vstn Рік тому

    Jiss mah die man kan sing

  • @Lee-wh8mb
    @Lee-wh8mb 2 роки тому

    Absoluut pragtig! Jy weet hoe om woorde saam te vleg van iewers diep! Beautiful verby.

  • @Stef_Stars
    @Stef_Stars 2 роки тому

    Wow! 😍😍 Love die song!

  • @canhameyer3612
    @canhameyer3612 5 років тому

    Johhh , so mooi😍😍😍

  • @royalreflex8329
    @royalreflex8329 6 років тому

    Love die song dis sooooo goed

  • @jacquesburger4103
    @jacquesburger4103 6 років тому +1

    Mal oor hoe julle die video gedoen het!

  • @frankevanrensburg1422
    @frankevanrensburg1422 6 років тому +1

    😍😍😍

  • @DF6GBK2
    @DF6GBK2 6 років тому +2

    Jou musiek raak net beter en beter!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 6 років тому +1

    #MalKwaai

  • @stefanfourie8919
    @stefanfourie8919 6 років тому +1

    play;klaar,herhaal.