BOUWER BOSCH - SY KLINK SOOS LENTE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 лип 2016
  • Die tema lied vir die film "Sy Klink Soos Lente" wat op 30 September 2016 uitkom.
    Geskryf deur:
    Dawie de Jager
    Roan van As
    Bouwer Bosch
    Vervaardig deur Ewald Janse van Rensburg
    Video deur Willem van den Heever en Bouwer Bosch.
    Stelontwerp: Leandie du Randt Bosch Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch.co.za/
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: bouwerbosch...
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
    Spotify: open.spotify.com/artist/5HZFQ...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com/en/artist/1539985
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 34

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 років тому +2

    Baie mooi lied... Spesiaal in moeilike tyd in my lewe dankie my lente was toe van droom... Tot werklikheid!

  • @thetrailwalkers
    @thetrailwalkers 7 років тому +10

    Die movie is AMAZING!!! Dit was entertaining, snaaks and besonders, veral die interessante karakters. Love die song!!!

    • @kaylavandermerwe2789
      @kaylavandermerwe2789 6 років тому

      jys dood reg toe ek die movie gekyk het het ek so baie gelag

  • @jacopotgieter7222
    @jacopotgieter7222 Рік тому +1

    Flippen mooi lied en pragtige woorde

  • @rita-eb8jj
    @rita-eb8jj 7 років тому +4

    Mal oor die song!!!!!!!!!!jy is amazing

  • @elizmagroenewald6466
    @elizmagroenewald6466 6 років тому +2

    love die song en die fliek was amazing,love dit.

  • @terblancheduplessis2727
    @terblancheduplessis2727 7 років тому +5

    awesome song

  • @jaundrevorster3858
    @jaundrevorster3858 8 років тому +4

    flippen awesome bouwer wooo wooooop. #liefdewen

  • @anebothma213
    @anebothma213 7 років тому +5

    love afrikaans

  • @0847062647
    @0847062647 8 років тому +2

    Love dit

  • @jacsvanrooy6029
    @jacsvanrooy6029 8 років тому +3

    waarlik fantasties.

  • @lumeule9149
    @lumeule9149 Рік тому

    Dankie Bouch wonsdag 14 sep

  • @kevvie26
    @kevvie26 6 років тому

    Awsomeness!

  • @jessicabothma574
    @jessicabothma574 8 років тому +2

    🌼🌸🌹🌺

  • @jacodewet4403
    @jacodewet4403 6 років тому

    Bouwer, mal song, like dit befonk.

  • @martinpottgieter2490
    @martinpottgieter2490 Рік тому

    Baie nice Joh.

  • @dewaldhoffmann1589
    @dewaldhoffmann1589 8 років тому +2

    lekker bouwer

  • @juliawitt3813
    @juliawitt3813 Рік тому

    Nice

  • @michealels4839
    @michealels4839 7 років тому +5

    Ek soek JULE IN DUBAI!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @GodlyDinamix
    @GodlyDinamix 7 років тому +8

    Shame, hy wou so graan van daai stoel af opstaan en dans. Plaas dit maar in die script was. En ja, Afrikaans is darm maar mooi.

  • @jasonduplessis4678
    @jasonduplessis4678 8 років тому +2

    Awesome bower bosch jou performance by jeugfees 2016 was finominaal

  • @elnakunz7802
    @elnakunz7802 8 років тому +2

    Wow dankie.....en ek IS so mal oor afrikaans

  • @lindivandyk
    @lindivandyk 8 років тому +5

    Ek absoluut love jou musiek!! Baie dankie!!

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 7 років тому +2

    Mooie☆☆☆☆☆

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 7 років тому +2

    👌

  • @kenardtduplessis4727
    @kenardtduplessis4727 7 років тому +3

    Awesome song Bouwer was ook awesome om julle by wonderboom te he

  • @bhsoblivion8512
    @bhsoblivion8512 8 років тому +2

    Great stuff :D :D. Weet iemand of Bouwer weer by Klein Kariba gan wees die jaar ?

  • @lian1824
    @lian1824 5 років тому

    Awesome song, waar kan ek die Groenblare cover kry?

  • @reinhardtpienaar1316
    @reinhardtpienaar1316 7 років тому +8

    Kom speel bietjie in die Kaap man.

  • @ace16164
    @ace16164 7 років тому +5

    gebeur net in flieks! dis a jammerte

  • @anebothma213
    @anebothma213 7 років тому +4

    Jy kan maar sing