Almero - Nul Is Nie Niks Nie (feat. Bouwer Bosch)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 лип 2017
  • Nul Is Nie Niks Nie is die nuutste enkelsnit van Almero en Bouwer Bosch, na hulle suksesvolle duet Ses voet diep in vergifnis. Die liedjie is die Temalied vir die fliek van dieselfde naam en handel oor die lewe, dood en die waarde van vriendskap in moeilike tye.
    Geskryf en vervaardig deur Almero en Bouwer Bosch
    Mixing en mastering deur Peach van Pletzen
    Opgevoer deur Almero en Bouwer Bosch
    Volg ons:
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed
    Twitter: @Nick_wellies
    Snapchat: nicwellies
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Twitter: @AlmeroWel
    Facebook: Almeromusic

КОМЕНТАРІ • 21