Almero - Red

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 сер 2024
  • Hou ek my
    Af en toe weer dapper
    Weer hier
    Tussen al my twyfel kry ek jou
    Altyd die skok van die val
    Om woorde te vind bly my beste plan
    Kan ek jou weer sien?
    Ek het iets om te sê
    As my woorde weer terugkeer
    Hierdie keer sal ek
    Als vir jou sê
    As jy als wil hê
    Jy het my laas gered
    Maar hierdie keer sal
    Ek
    Hou jy my
    Af en toe weer naby
    Altyd tussen al jou afstand
    Sien ek jou
    Volg ons:
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed

КОМЕНТАРІ • 8