I played three songs as my dad took his last breaths in October 2021. This was one of them. He spent most of the last 50 years of his life in the States, and I wanted him to hear his native language in those moments. Thank you for this song.
i know the feeling my the universe bless your soul i share 7 months today as my fathers death you are not alone he is looking apon you from the heavens
Awesome lied Riaan Benade en Jesus het jou geseen met 'n mooi stem.... hoop ons hoor nog baie van jou... Spontaan het baie mooi lirieke... 👏🙌🎶💕👌🙏Afrikaanse sangers het oplewing gekry in covid....
Wat Jaco eintlik wil sê is: "Dat dit mense soos hierdie is wat ons pragtige taal aan die lewe hou!! Jy is 'n wenner my vriend!!!" As die taal regtig vir jou so mooi is, gebruik hom korrek. Groete Jaco. 😊👍
My maat, ek moet dit vir jou gee, van die beste beste afrikaanse musiek wat ek nog in 'n laaaang tyd gehoor het. Jy is awesome en ek kan nie wag vir die res van jou musiek videos en nog 'n album nie. Toe ek op jou musiek afkom op UA-cam Music, kon ek net nie ophou luister nie. Ek het seker 5 keer na mekaar Vat 'n Bietjie geluister. Daarna dadelik Musika toe gery om jou album te gaan soek. Dankie vir sulke wonderlike talent wat jy in SA musiek in bring. Mag die Liewe Vader jou net seen met voorspoed in die musiek bedryf. Kan sommer klaar sien jy gaan groot gaan.
Riaan wie sou kon raai daai naweek wat ek, jy en Hugaard afgery het Vrystaat manne kamp toe dat jou musiek nou die draai gaan maak. Well done. Harde werk gewees. Spontaan is nommer een op Groot FM vandag......Baie geluk. Sterkte Freddie Hendriks
You have a very nice voice Riaan its a gifting talent by God,hope you make a lot of Gospel Songs , There was Jesus is my favorite song,actually my life song ❤🙌 God bless you
ek dink hy het die perfektee stem vir 'n Theuns Jordaan triburte. From now on wat hy sing klink hy nes soos Theuns. Jy kan in die song ook trekke na Theuns in sy stem hoor.
Sitting in England and this song really makes me long back to SA. You can’t believe how many people over here long this song even though they don’t understand the words. Wil net my girl vas vat en begin Dan’s as dit speel
Lyrics: Vanaand kan ek nie slaap nie, want daars te veel wat my wakker hou. Nie gedink eks alleen nie. Dink ons sou ñ toekoms bou en, Ek weet nie, of jy probeer nie. Maar alles brand om my en jou. En jou laaie, onder ons waaier, bly leeg. En ek wou jou hou, jou hou. Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan. Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou. Ons wil nie weer hier deur nie, want daars te veel, ja te veel wat ons wakker hou. Want alles was nie "as" nie. So hoe is ons hier, waar ons niks vas hou? Ek weet nie, of jy probeer nie. Maar alles brand om my en jou. En jou laaie, onder ons waaier, bly leeg. Maar ek wou jou hou, jou hou. Maar, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan. Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou. Jou hou. Ja ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan. Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou. En ek weet nie of jy probeer nie, maar alles brand om my en jou. En jou laaie onder ons waaier bly leeg. En ek wou jou hou, jou hou. Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan. Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou. Jou hou, ja ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan. Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
Work on a farm down south in USA this will be my fifth year… and I have to say the last 4 weeks first time listening to real old our roots Regte Afrikaans word nie meer gesing nie jy het n stem van wonders 👍 laat my onthou ons Afrikaners het daai vlam vir alles in ons
👍 ek het twee dae gelede Spontaan en Boksemdais gehoor, baie mooi liedjies en 'n buitengewone stem🎉 ek is baie beïndruk hou so aan. Groete uit Duitsland 😊 Afrikaans is groot ❤
Tjoma tjoma love die song befok baie en speel hom baie in my kar en hy dans net soo lekker nou wag ek net vir die ane mesiek video van sy het n lyf soos n 35 chef
Ek het jou chat met Rikus toevallig raakgesien. Omtrent n halfuur terug. Dankie tog die klip waar onder ek obviously gebly het, het afgerol en ek ontdek vir jou. Jou ma is seker diep trots! #nuwefan
I’m a Xhosa dude, and I’m so proud of this song being SAn. Love from Vienna Austria.🇦🇹🙌
I played three songs as my dad took his last breaths in October 2021. This was one of them. He spent most of the last 50 years of his life in the States, and I wanted him to hear his native language in those moments. Thank you for this song.
i know the feeling my the universe bless your soul i share 7 months today as my fathers death you are not alone he is looking apon you from the heavens
@@kopskiet3337 Thank you, friend. Blessings to you as well.
Im so sorry 😢❤
Awesome lied Riaan Benade en Jesus het jou geseen met 'n mooi stem.... hoop ons hoor nog baie van jou... Spontaan het baie mooi lirieke... 👏🙌🎶💕👌🙏Afrikaanse sangers het oplewing gekry in covid....
Verseker n Koningskind van die aller Hoogste ons almal se Elohim!
It is people like him that keeps our beautiful language alive!! Jy is n wenner my friend!!!!
Wat Jaco eintlik wil sê is: "Dat dit mense soos hierdie is wat ons pragtige taal aan die lewe hou!! Jy is 'n wenner my vriend!!!"
As die taal regtig vir jou so mooi is, gebruik hom korrek. Groete Jaco. 😊👍
Daars meer as n handvol van hulle. Duisende da om te deur en druk.
Welgedaan Riaan, jy is besig om 'n nuwe standaard vir afrikaanse musiek te skep!
My maat, ek moet dit vir jou gee, van die beste beste afrikaanse musiek wat ek nog in 'n laaaang tyd gehoor het. Jy is awesome en ek kan nie wag vir die res van jou musiek videos en nog 'n album nie.
Toe ek op jou musiek afkom op UA-cam Music, kon ek net nie ophou luister nie. Ek het seker 5 keer na mekaar Vat 'n Bietjie geluister. Daarna dadelik Musika toe gery om jou album te gaan soek.
Dankie vir sulke wonderlike talent wat jy in SA musiek in bring.
Mag die Liewe Vader jou net seen met voorspoed in die musiek bedryf. Kan sommer klaar sien jy gaan groot gaan.
Hierdie het my weer laat hou van ons mooi taal se tunes.
Coming from a massive Theuns Jordaan fan, you are one amazing singer. What a voice. ❤❤❤
Loveeeeee this song, even tho I don't know the language. All the way from Nigeria with love.
Coleske brothers + Riaan Benade = 24K GOLD!!!
Riaan wie sou kon raai daai naweek wat ek, jy en Hugaard afgery het Vrystaat manne kamp toe dat jou musiek nou die draai gaan maak. Well done. Harde werk gewees. Spontaan is nommer een op Groot FM vandag......Baie geluk. Sterkte Freddie Hendriks
Can't get enough of this song❤💕
One of the best Afrikaans albums I've heard in a long time, absolute wenner!
Love it from the Netherlands 🇳🇱 😊
You have a very nice voice Riaan its a gifting talent by God,hope you make a lot of Gospel Songs , There was Jesus is my favorite song,actually my life song ❤🙌 God bless you
Beste kunstenaar tans in SA. Kwaliteit musiek. Hou so aan.
Jy gaan so vreemd voel as jy hoor van Elandre
Stunning!!! Jy is my gunsteling kunstenaar op die oomblik! Unieke stem, uniek op jou eie!
budget version of chris pratt
ek dink hy het die perfektee stem vir 'n Theuns Jordaan triburte. From now on wat hy sing klink hy nes soos Theuns. Jy kan in die song ook trekke na Theuns in sy stem hoor.
2de Theuns Jordaan - So mooi. Dis die liedjie wat my aan jou voorgestel het. Soveel trane al gestort met die liedjie. It really hits home.
Moet hom nie vergelyk met iemand nie
My oppinion, but he is better than Theuns Jordaan, Riaan is an original. Love his songs.
Sitting in England and this song really makes me long back to SA. You can’t believe how many people over here long this song even though they don’t understand the words. Wil net my girl vas vat en begin Dan’s as dit speel
BdbfxsjdBhgdhakfdakgxssjdsajludzhdsdgjfzflgzkjfsdljfdxhjjdzsjkhff🤕
Pgfkfx❤️
Good
Luister dan na Toer om die Vloer van Brendan Peyper
❤
Hierdie song gee nuwe betekenis aan afrikaanse musiek 🔥
Nou soek ek.....
Jy is Genoeg!
So my gunsteling, luister elke dag na jom en ken al die woorde.
Briljant!!! 🙌👀👍❤
Shout out from Namibia beautiful song! 🇳🇦
Dankie
Baie dankie 👌
Baie Besonderse Musiek! Goeie werk Riaan - hou so aan pel, jy maak my trots Afrikaans met so mooi stem.
Im listening to this exceptional music from California. Dis so kreatief en ryk! Baie geluk.
Suid Afrika is in my haart dankie vir die musike in 2022
Dankie,
Riaan, jy is wat ons nodig gehad het.
Dis 'n hoë vlak kuns.
Gods seën
Ja
Jis what a song.lekker music Riaan Benade soos jona sê jou songs vertel n storie in elke song.well done.
Ek meen... Dis net wow😍😍😍😍 amazing riaan.
i love this track🔥🔥🔥
Love from Namibia 🥰🥰🥰
nog steeds briljant in 2022 ❤
Lyrics:
Vanaand kan ek nie slaap nie, want daars te veel wat my wakker hou.
Nie gedink eks alleen nie.
Dink ons sou ñ toekoms bou en,
Ek weet nie, of jy probeer nie.
Maar alles brand om my en jou. En jou laaie, onder ons waaier, bly leeg.
En ek wou jou hou, jou hou.
Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan.
Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
Ons wil nie weer hier deur nie, want daars te veel, ja te veel wat ons wakker hou.
Want alles was nie "as" nie.
So hoe is ons hier, waar ons niks vas hou?
Ek weet nie, of jy probeer nie.
Maar alles brand om my en jou.
En jou laaie, onder ons waaier, bly leeg.
Maar ek wou jou hou, jou hou.
Maar, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan.
Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
Jou hou.
Ja ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan.
Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
En ek weet nie of jy probeer nie, maar alles brand om my en jou.
En jou laaie onder ons waaier bly leeg.
En ek wou jou hou, jou hou.
Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan.
Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
Jou hou, ja ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan.
Om ons te hou, maar niks staan ñ kans in die vuur tussen my en jou.
Schitterend lied , mooie liriek grtj uit Holland
Almal het daai aande wat ons nie kan slaap nie , spontaan slaan ons aan die brand met ons gedagtes
much love from Rwanda ♥ i'm liking this good song very badly! keep making good more.👍
Die liedjie is so amazing luister hom elke dag en ek is mal oor die liedjie. SO ROMANTIES.
Een van die warmste liedjies nou beskikbaar in Afrikaans, spontaan goed!!
Afrikaans bly maar tops die hart en stem in die lied is solid sal dit nie kan "cover" nie. Love it Riaan bou voort boet
Ne did so mooi
Wow wow wow!!!
Love die song en love jou stem!!!
What a stunning song!!!!!!
Een van my favourite songs op die album en die musiek video disappoint nie. Love dit!!!!
Your music is wonderful and incredible
Work on a farm down south in USA this will be my fifth year… and I have to say the last 4 weeks first time listening to real old our roots Regte Afrikaans word nie meer gesing nie jy het n stem van wonders 👍 laat my onthou ons Afrikaners het daai vlam vir alles in ons
Riaan se musiek is Top!!! Ek GENIET dit sooo so baie. Dankie Meester Riaan.
Awesome 👌. Het hierdie song al op geluister in die cruiser!
i i'm love with this song
I learn Afrikaans through songs like this...even though I have Afrikaans ancestry vanaf Kruger
Me too, I am learning Afrikaans!!!!!
Me too.. I'm learning Afrikaans through songs 😊
Mooi so. Goeie Afrikaans ua-cam.com/video/WAa5lm6JQas/v-deo.html
@@tomnicholls9016 sterkte!
For those of you who are learning my mother-tongue, you must learn the following..."Afrikaans...wat 'n fokken wilde taal! "
Awsomeness, love die song.. Oorspronklik, diep en fantastiese stem
Your music is absolutely incredible! 💯
WOW
Jy het n blink toekoms wat voorle💯👏
Riaan riaan ek was by jou konsert vandag dit was great en ek wil net se jys my rolmodel
Jy is die beste Sanger Ek love jou en jou songs jy is my gunstelling artist
Vars! Nuut! Briljant🙌🙌
My heeeeeel gunsteling 😍😍😍😍😍
Dankie Mnr! Dis Puik!
Maat jou musiek het my lewe in die buiteland makliker gemaak! Dankie Riaan 💪🏻💪🏻
Love from Namibia
My 2022 song, can't get enough of this song. LOVE IT.
Hierdie is nou WITMENS musiek!
Hierdie is amazing😍😍😍
👍 ek het twee dae gelede Spontaan en Boksemdais gehoor, baie mooi liedjies en 'n buitengewone stem🎉 ek is baie beïndruk hou so aan.
Groete uit Duitsland 😊 Afrikaans is groot ❤
BEAUTIFUL ❤
I don't understand but l love your music
Don't understand either but it's brilliant. What a voice 🤗Can't wait to visit SA so I can sokkie again 💃
een van my absolute gunsteling liedjies. love love love
Mal oor jou lieflike stem, dankie vir jou musiek
Amazing! Well done Riaan!
oh i love this version of song for Riaan Benade
stunning! ek is mal oor hierdie liedjie!! Well Done Riaan
Jissie die song is awesome. Ek love dit.
Stunning 💕
Wow!!🙌🏻😍 Absolutely stunning!! Love die song en awesome musiekvideo!!🎶♥️
Ek het hierdie video gelik. Ek het smaak. (België)
You are not the only one this is great
Flippen beautiful!🤍nee wat ek Sien potensiaal hierso😌
Tate..???
Die song het my baie gehelp deur breakup en hartseer, dankie!
So beautiful !
Love hierdie song van jou #SPONTAAN is aan die brand
AWESOME SONG! Defenitief my gunsteling.
WOW amazing song!!
Rian baie dankie vir die music video dis amazing kan nie wag vir die volgende een nie
Ek sal nooit moeg raak vir die liedjie nie. Ek luister dit oor en oor.
Selfde
Ongelooflik mooi ek love jo musiek, Jy gan nog ver kom
Tjoma tjoma love die song befok baie en speel hom baie in my kar en hy dans net soo lekker nou wag ek net vir die ane mesiek video van sy het n lyf soos n 35 chef
Ja nee kyk, daar stem ek saam. Kan regtig nie wag vir daai 1 of Vat'n Bietjie nie
Mooiste Mooi !!! ♥♥
WOW WOW. HOENDERVLEIS !!
Amazing song!!!!🧨🧨🧨
My gunsteling lied 😱👌😍
Freaken amazing
Brilliant.... 👌😍🔥
Sooooo moooi song ek love jou musiek !!
Jou show was awesome Riaan jy moet meer phalaborwa toe kom❤❤
Love it!!
Die is n baj baj mooi liekie dankie hy meen baj vir my en my ou 🤘👌❤️
Ek love die liedjie Riaan benade
Dankie vir jou show by Saamspan. Wil jy my brannrwyn voer bra. Haha, op die goeie tye. :D Weereens, dankie wat jy doen vir ons volk saam Solidariteid.
Love dit!!!
AMAZING!!! Love love die liedtjie! Amazing Riaan!
CHaRmIng Song 😍 aangename kennis! beautiful language 🌍
My favorite song!! Well done!!!
Tate???..
Beautiful 👌👌
Riaan, dit is sooo goed gedoen! Kwaliteit 👌🏾👌🏾👌🏾 Baie geluk
Ek het jou chat met Rikus toevallig raakgesien. Omtrent n halfuur terug. Dankie tog die klip waar onder ek obviously gebly het, het afgerol en ek ontdek vir jou. Jou ma is seker diep trots! #nuwefan