Jay - Lê Bietjie Langer

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Music video by Jay performing Lê Bietjie Langer. © 2018 Coleske Artist
    vevo.ly/fI5p9A

КОМЕНТАРІ • 351

  • @paulaswaim8434
    @paulaswaim8434 Рік тому +14

    Ek leer Afrikaans. Dankie. Groete uit die Verenigde State.

    • @Jacques-rq3ne
      @Jacques-rq3ne 2 місяці тому

      Jy doen goed, moenie ophou nie

  • @mbalipreciousmahamba6148
    @mbalipreciousmahamba6148 5 років тому +10

    Proudly South African

  • @Garymt123
    @Garymt123 5 років тому +13

    My 8 month old is loving this song, sy is a lekker jong boere meisie was flipping mooi is. Ek verskriklik baie van hierdie liedjie. Mooi julle, lekker om 'n Suid Afrikaner to wees.

    • @Bozewani
      @Bozewani Рік тому

      eklief dis lied die groosten hoofsturre vanSuid Afrika Een dag ek bly in Kaapstad ek koop nuwe huis in kaapstad nou ek lief in dienederland om misddaad omar al bashi ren mensemoord in Darfur in die internasionale stratshof

  • @mieketelkamp1884
    @mieketelkamp1884 6 місяців тому +1

    Was dit vergeten hahahahaha zo leuk........groeten uit holland..

  • @alanholloway3992
    @alanholloway3992 5 років тому +21

    WOW so sweet amazing song love it!!!!!!!!!!!

  • @iriserasmus5110
    @iriserasmus5110 6 років тому +5

    Luister ELKE oggend na hierdie liedjie, baie dankie JAY!! Jy ROCK!!

  • @leanevanwyk1019
    @leanevanwyk1019 6 років тому +35

    Love al jou songs en die een is my gunsteling song💜🌹😍

  • @elizabethbridge2813
    @elizabethbridge2813 4 роки тому +5

    Love this song soo mutch

  • @justnaturesmusic2133
    @justnaturesmusic2133 3 роки тому

    Jay, jy bly maar 'n yster in die bedryf. Ek sien uit na elke nuwe song en bly maar terugdraai na die oues soos hierdie ene.

  • @livingphate
    @livingphate 6 років тому +17

    Wait this is in smallville comics!!!!!
    love this song!

  • @cheniqueroscherr1673
    @cheniqueroscherr1673 6 років тому +6

    Jay geluk met jou 41 verjaarsdag ek verjaar ook op die 11 september ek is n groot fan💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘

    • @zandervanderberg7011
      @zandervanderberg7011 5 років тому

      Jusliket Jay het die 11 de Septemner oud geword.....JUSIE JAY DIE OUDERDOM haal jou vinnig in (41)

    • @daleenswanepoel3682
      @daleenswanepoel3682 5 років тому

      Ek. is. Alme. 😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘

  • @naomivanboxel3633
    @naomivanboxel3633 2 роки тому +2

    Love die song 🎵 ❤

  • @staceyventer9048
    @staceyventer9048 5 років тому +12

    Love die song♡♡♡

    • @leonivanderryst9262
      @leonivanderryst9262 4 роки тому

      Him in it would iu kiuoi oi kiuoi iu in this is not be in this message in this message in this message in this message in i

    • @liezlkoekemoer7547
      @liezlkoekemoer7547 Рік тому

      ​@@leonivanderryst9262😊

  • @pietervanhoogdalem9658
    @pietervanhoogdalem9658 5 років тому +2

    Ek is mal oor jou jay. Ek is jou goortste fan. Love die lietjie. Love die video. ❤❤❤😛

  • @leonisnyman8558
    @leonisnyman8558 6 років тому +10

    I love this song..Dis soo pragtig💜🌟

  • @mariabenjamin4476
    @mariabenjamin4476 4 роки тому +3

    Love this song

  • @zoerudman6606
    @zoerudman6606 5 років тому +6

    Jay love all your song 🙂🎶

  • @taniaknoetze7346
    @taniaknoetze7346 6 років тому +5

    Ek love die song jay

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +2

    Love die song ❤️❤️❤️

  • @devanferreira4960
    @devanferreira4960 5 років тому +4

    Dit was awesome

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому

    Ek sal nog so n bietjie liedjie leer, dan vir my man sing✝️😘

    • @janlodewyknordje8316
      @janlodewyknordje8316 Рік тому

      fkop7txsewybfiydddfftyfyt76yuuyiyyiuyuukiuykiuykoiuuiouuiuouiuhouhiuuuuuuuxxxxxxxsssssssssssssssssssssss

  • @user-pr5xn4bq6c
    @user-pr5xn4bq6c 7 місяців тому

    Love die song jay jy rock❤❤❤

  • @leanebutler1603
    @leanebutler1603 Рік тому

    Ek en my tanie het did elke keer dit gelyster maar sy het did nie gemaak maar dankie vir die ya...😟

  • @andrevanniekerk7507
    @andrevanniekerk7507 6 років тому +22

    😘ek Lief jou jay

  • @shashavisagie7634
    @shashavisagie7634 6 років тому +7

    Love die song

  • @Bossiekop1000
    @Bossiekop1000 6 років тому +6

    Looooove die song!!!!

  • @benvanstaden5886
    @benvanstaden5886 5 років тому +3

    love al jou songs

  • @amsterdamoudwest8653
    @amsterdamoudwest8653 3 роки тому +2

    Jy's flippen sexy - goeie tekst, après ski-hit, dat zou wat zijn: Afrikaanse après ski-liedjes in Tirol.

  • @nthabisengnthabiseng9399
    @nthabisengnthabiseng9399 3 роки тому +2

    I love this song it so nice and has that v8be were you want to dance 😘💃💃🕺🤙🎼🎼🎶🎶👁👄👁

  • @leighchedekock540
    @leighchedekock540 6 років тому +9

    AMAZING !!!!! MAAK MEER SOOOO LEKKER SONGS!!! tipe lietjie wat heeldag in jou kop vassit

  • @barrystrumpher7866
    @barrystrumpher7866 6 років тому +28

    Jy is cool.

  • @selomiebosch431
    @selomiebosch431 6 років тому +4

    Love die songs

  • @ginetteloubser8284
    @ginetteloubser8284 5 років тому +6

    I love this so much

    • @Mariakhan-rp6ct
      @Mariakhan-rp6ct 3 роки тому

      I found it now I can’t stop playing it cos it’s so sweet and funny !

  • @juriebadenhorst4321
    @juriebadenhorst4321 4 роки тому

    Is jy en sy nou saam❤️😍❤️❤️❤️😍😘😘😘😘

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 4 роки тому +1

    Excellent video Jay😂😂😂😂

  • @jacquesbotha8962
    @jacquesbotha8962 2 роки тому +1

    My pa het mense rond gery en ek dink my pa het vir oom rond gery my pa se naam is Jaco.

  • @kabelokaparang48
    @kabelokaparang48 5 років тому +2

    good music guys'really liked it

  • @hermancalitz8746
    @hermancalitz8746 5 років тому

    Jay ek wil net se jy is die beste sanger
    en ek love die song baie

  • @deanj764
    @deanj764 6 років тому +5

    Wat n legende

  • @alettagerber8661
    @alettagerber8661 6 років тому

    die liedjie is die best een ooit

  • @piettheunetkruger7425
    @piettheunetkruger7425 3 роки тому +2

    Cool song😜😄

  • @wendystols3382
    @wendystols3382 6 років тому +2

    Love it !!!!!!!!!!!!!!

  • @Sulette3
    @Sulette3 6 років тому +49

    Flippen oulik.Jis leke gelag nou.Well done!

  • @leoniplompotvandyk6658
    @leoniplompotvandyk6658 5 років тому +4

    Well done dis baie waar en like jou song s baie goed gedoen

  • @brandonnel6905
    @brandonnel6905 4 роки тому +6

    📂Documents
    └📁Music
    └📁Jay
    └📁 Bad Songs
    └⚠️ This folder is empty.

  • @samuelpaulus3942
    @samuelpaulus3942 4 роки тому +1

    My ringtone,,,, dit bly donners lekker..

  • @nedineclaassen2184
    @nedineclaassen2184 4 місяці тому

    Dit is baie goed in die musiek ❤❤❤❤

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ 5 років тому +5

    Baie oulik Jay!

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x 4 місяці тому

    Love dít!!!!

  • @surandaferreira6529
    @surandaferreira6529 5 років тому +2

    Awesomeness ♡

  • @chantevandremerwe8663
    @chantevandremerwe8663 5 років тому +1

    Jay jy is awesome

  • @nikablack1842
    @nikablack1842 6 років тому +5

    🙌🙌🙌🙌 wat n song !!!

  • @jenniferfourie3280
    @jenniferfourie3280 5 років тому +1

    cool man dit is in lekker son om dit kuier as mense wil kuier dan luister van jay le in bietjie langer by my

  • @ZoeJ0Y
    @ZoeJ0Y 3 роки тому +2

    Jy's blêrrie oulik verby! 😉

  • @headtr1p88
    @headtr1p88 5 років тому +9

    jys AWESOMEROWEND !!!!

    • @hiphopstory6716
      @hiphopstory6716 3 роки тому

      @@wimpieesterhuizen4234 yt yyyr66yyyyyruuuduuuudyydyuruidiooodokdj

  • @diegoengelbrecht3034
    @diegoengelbrecht3034 8 місяців тому

    ❤❤❤❤ music 🎶 love 😊

  • @cjautos9904
    @cjautos9904 4 роки тому

    Brilliant musiek video

  • @abigailverster5168
    @abigailverster5168 5 років тому +4

    love dit liedjie

  • @ricarrio-d7352
    @ricarrio-d7352 4 роки тому +3

    🤣😂Jay! Daar vind die ander dude jou kryptonite!

  • @ettiennebatesjnr9151
    @ettiennebatesjnr9151 6 років тому +4

    fokken kwaaaai Afrikaans is maar net die BESTE en Boere en country musiek

  • @koosalers3807
    @koosalers3807 4 роки тому

    ek is so lief vir die song

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 4 роки тому +2

    Uitstekende video en liedjie!!

  • @dawieherbst1985
    @dawieherbst1985 6 років тому +1

    Die man is n legend,HY MAG MAAR!!!!!!!!

  • @Vicky_smith
    @Vicky_smith 6 років тому +18

    Jy ka nog sulke liedjies uitbring DIT IS STUNNING

  • @sunestrydom4385
    @sunestrydom4385 6 років тому +23

    Love die liedjie!!!

  • @johanevandenberg9233
    @johanevandenberg9233 6 років тому +2

    Love it

  • @hichamhichame7500
    @hichamhichame7500 5 років тому

    ik hou van je jay

  • @daytonthoma4193
    @daytonthoma4193 5 років тому +5

    Love die tune !!! Luister hom al die afgelope paar dae, ken nou al die woorde so nou kan ek vir vroulief ook sing😂

  • @johanpotgieter218
    @johanpotgieter218 4 роки тому +2

    Awesome liedjie!!!

  • @anaana-wy3ps
    @anaana-wy3ps 6 років тому +6

    Jy is flippen awesome

  • @lizzyvanbrakel2298
    @lizzyvanbrakel2298 4 роки тому +2

    Jay jys n mooi ou en like jou songs

  • @rikusreynecke3715
    @rikusreynecke3715 6 років тому

    Ek looooooooooove die song

  • @ankewegewarth2223
    @ankewegewarth2223 6 років тому +17

    Dis n oulike video 😁

    • @angierabie2796
      @angierabie2796 6 років тому

      Anke Wegewarth hdjsj#6! `;¡;¡>[|
      } {
      }] :4:4

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 6 років тому +3

    Baie oulike liedjie en video, welgedaan, lekker gelag!

  • @luanevanstaden2841
    @luanevanstaden2841 6 років тому +2

    AWESOME

  • @biancanel3099
    @biancanel3099 6 років тому +4

    awsome song love dit

  • @neilheuer4137
    @neilheuer4137 6 років тому +1

    love it

  • @ivarvanroon8667
    @ivarvanroon8667 5 років тому +3

    Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie Skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby So lê 'n bietjie langer by my Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy En daar's nog pizza van gisteraand om die babbie reg te kry So lê 'n bietjie langer by my 10 uur was ons daar, 11 uur was ons klaar bietjie lekker 2 uur het gekom, 6 uur was die sonopkoms
    En langs die leë bottel soet rosé
    Het jou nommer in die sand geskryf Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Moerby mooi verby
    So lê 'n bietjie langer by my
    Lê 'n bietjie langer by my Breakfast in die bed, dis nou net wat ons nodig het Dit voel asof ek droom, want dis arbeie en room en bietjie jy So lê 'n bietjie langer by my 10 uur was ons daar, 11 uur was ons klaar bietjie lekker 2 uur het gekom, 6 uur was die sonopkoms En langs die leë bottel soet rosé Het jy jou nommer in die sand geskryf Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my Lê 'n bietjie langer by my Jy's asemrowend Een van 'n soort So kom ons vat 'n regmaker, dan begin ons weer van voor Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Jy's donderstorm lekker Amper net so oulik soos ekke Jy's flippen sexy Jy's freakin' mooi Jy's blerrie oulik Moerby mooi verby So lê 'n bietjie langer by my Lê 'n bietjie langer by my So lê 'n bietjie langer by my

  • @guyver9688
    @guyver9688 Рік тому +1

    -Like Daar bestaan nie so VROUMENS ?!?!

  • @hayleymuiscalitz3602
    @hayleymuiscalitz3602 6 років тому

    Mis jou baie jay...

  • @kay-leightitmuss8743
    @kay-leightitmuss8743 6 років тому

    Ek love jou musiek ek love jou

  • @jacquesbotha8962
    @jacquesbotha8962 2 роки тому

    Oom het all my suster vas gehou toe sy nog n baba was.

  • @llewellynkuhnemund2
    @llewellynkuhnemund2 5 років тому +1

    Cool song

  • @natanjabooyens3841
    @natanjabooyens3841 6 років тому +2

    Awesome ! :)

  • @brusselindra2992
    @brusselindra2992 6 років тому +5

    Dis nie Ronnie Flex of BOEF nie, maar toch lekker

  • @lieschenswartz6731
    @lieschenswartz6731 5 років тому

    #Love die song

  • @hesterreynecke7274
    @hesterreynecke7274 5 років тому +4

    my beste een
    you go

  • @charisejacobsz7186
    @charisejacobsz7186 5 років тому

    lief vir die song

  • @SenkoZA
    @SenkoZA 3 роки тому +1

    DIT IS BAIE MOOI!

  • @sandraspies2683
    @sandraspies2683 Рік тому +1

    Lekker music

  • @pieterbronkhorst5795
    @pieterbronkhorst5795 6 років тому +4

    Ek is mal oor Jay Du Plessie ek is n groot fan oor Jay se songs ek het al sy songs daar is ni n song wat ek ni het ni ek hou van di song want hy is soos n supper hero ek hou ook van sy ander song so lank sal ek jou lief he 💋💋💋💋💋💋

  • @Bozewani
    @Bozewani 2 роки тому

    mi malawiaanse vriendin werk vir Johannesburg universteit for dei fotograf een werk vir die darfurmensemoord in die internasionale stratshof vanaf mensemorod misada vanaf humanidad,oorlingmisdaade e aggressie ek werk vanaf nie komiersale organasie vanaf menseregte sisteem

  • @Pienaartjie
    @Pienaartjie 6 років тому +8

    Awesome video

  • @melodipieterse1962
    @melodipieterse1962 5 років тому

    Love die video! Awesome song!

  • @jaydivantonder749
    @jaydivantonder749 4 роки тому +2

    By is cool

  • @qquehen1284
    @qquehen1284 3 роки тому +1

    EK geniet die likie

  • @egmontbachfischer7425
    @egmontbachfischer7425 5 років тому +4

    Ek ken jay se seun sameul veder cool vid

  • @familyvisage3709
    @familyvisage3709 6 років тому

    Awe song love dit en jy is mooi 😀😜😍😘😉

  • @brayndanielnel1158
    @brayndanielnel1158 5 років тому +6

    high school musicial ..good.. (baie pragtig)..

  • @almikeduplessis2761
    @almikeduplessis2761 4 роки тому

    Love jou jay jy het my pa ontmoet in mix oom Danie in ellisras