Irene-Louise Van Wyk - Tekkies Brand

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Music video by Irene-Louise Van Wyk performing Tekkies Brand. © 2021 Music Profile Management
    vevo.ly/oUyBdF

КОМЕНТАРІ • 320

  • @Trizelle6643
    @Trizelle6643 Рік тому +5

    ❤Love this song❤️

  • @TheonelVEVO
    @TheonelVEVO 3 роки тому +6

    Yes Queen 👑💃🕺
    Die is 'n Afrikaans is groot treffer 🏆
    Ons dans tot ons Tekkie Brand 💃🕺
    #tekkiesbrand #afrikaansisgroot

  • @mariegroenewald7224
    @mariegroenewald7224 Рік тому +4

    Ek love die liekie leke op dans love it 💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕💕

  • @elandriezietsman7508
    @elandriezietsman7508 3 місяці тому +1

    I love this song❤❤❤❤❤

  • @Lewcgrim
    @Lewcgrim 3 роки тому +4

    Oh ek love daai rose gold shoes!!!!!!

  • @WilliamWolfgangLoots
    @WilliamWolfgangLoots 3 роки тому +6

    Mooi julle! Irene, well done! Mooi Rouxan Cloete!!!

  • @wandrevanwyk9769
    @wandrevanwyk9769 3 роки тому +2

    Flippit dis n awesome song Irene

  • @zelmariebotha5131
    @zelmariebotha5131 3 роки тому +3

    My faveroute afrikaanse song sover!!! Weldone🇿🇦🇿🇦🇿🇦🥳🥳🥳💙💙💙💙👌👌👌👌😁😁😁😁❤❤❤❤

  • @LynnetteMentz
    @LynnetteMentz 14 годин тому

    Jy is my favorite sanger 🎉..𝓛𝔂𝓷𝓭𝓻é

  • @elizabethcoetzer9739
    @elizabethcoetzer9739 3 місяці тому

    ❤Dis n lekker liedjie 😊😊

  • @carladinedubruyn6053
    @carladinedubruyn6053 3 роки тому +1

    Hello tannie. LOVE DIE SONG. LOVE YOUR SONGS

  • @janettevolschenk4253
    @janettevolschenk4253 2 роки тому

    Flippen awesome

  • @JacoMarais-w2p
    @JacoMarais-w2p Місяць тому

    ❤ek love die song

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 3 роки тому +3

    Eerste keer gehoor. Begin dit ook like

  • @BellaEdward
    @BellaEdward 3 роки тому +10

    Awesome Awesome Awesome!!! ❤ it!!!!

  • @lee-ronmalgasmusic9363
    @lee-ronmalgasmusic9363 3 роки тому +2

    AWESOME PRODUCTION

  • @christocoetzee5802
    @christocoetzee5802 3 роки тому +1

    Beste song since , dropit soos i disprin van Snotkop dis lekka ons kort meer afrikaans 💯💯🕺🏻🕺🏻🕺🏻🕺🏻

    • @zandrismith772
      @zandrismith772 3 роки тому

      Stem saam mar nou is ek lus om te sokkie

  • @claudinedurandt5087
    @claudinedurandt5087 3 роки тому +3

    Love love love die song... Dans die lekkerste...
    Sit ons altyd in n lekker kuier mood❤🌸

  • @juleneswart2224
    @juleneswart2224 3 роки тому +4

    Sjoe wens ek nou ek was weer terug in Potch op Impala se dansvloer - dankie vir hierdie treffer!

  • @zelly-laaksfourie1173
    @zelly-laaksfourie1173 2 роки тому +1

    awsome !!!

  • @hayley7430
    @hayley7430 3 роки тому +20

    Love this song ... Its stuck in my head non stop 💃🎶🎵

  • @tommiewhite4513
    @tommiewhite4513 3 роки тому +3

    Lekke, Im enjoying this Track.
    Well done

  • @rudivandenheever1503
    @rudivandenheever1503 3 роки тому +1

    Dis lekker ou Jan

  • @AnothTheSadMooshRoom
    @AnothTheSadMooshRoom 3 роки тому +3

    EK KORT NUWE TEKKIES NA HIEDIE EEN!!! LEKKER DANS ALMAL.....

  • @natashabarnard9640
    @natashabarnard9640 3 роки тому +8

    Pragtige liedjie.luister hom graag.jys n pragtige dame irene.🤗

  • @nadiaswanepoel4243
    @nadiaswanepoel4243 3 роки тому +4

    Jy moet weet dit is n goeie song as jy by die werk sit en die song luister en jou voete kan nie stil sit nie :-) Love it!!!

  • @geraldinedereuck7579
    @geraldinedereuck7579 Рік тому

    I love it

  • @coetzerjackie5897
    @coetzerjackie5897 3 роки тому +37

    Yass!!! Wat 'n lekker vibe, ordentlike afrikaanse dans song! Sonder enige boerewors wat rondswaai of mans wat hulle hulle hemde verloor! Love it

  • @NadineMostert-d2p
    @NadineMostert-d2p Рік тому

    Ek is Ava ❤ Ek ken vir you😍📀

  • @louisebornmanakadjfairy4893
    @louisebornmanakadjfairy4893 3 роки тому +11

    Love dit!!! Daai lang hoë noot op 2:34 is stunning. Soos ons in engels se... catchy tune, great bass. Well done!

  • @buanecordier9049
    @buanecordier9049 3 роки тому +2

    🎉Great song🎶 🙌en video📹

  • @shanicebotha5919
    @shanicebotha5919 Рік тому

    Ek en my pa en ma love die song 🎉

  • @Katyper4y
    @Katyper4y 4 місяці тому +1

    Ons het die liedjie gebruik Vir ons ruvue by ons skool dit was awesome

  • @johanliebenberg980
    @johanliebenberg980 3 роки тому +7

    hiedie liedjie luister ek elke second en dis die eenigste liedjie wat ek luister so ek se baie dankei dat jy fie liedjie geskryf het.

  • @biankaswanepoel7833
    @biankaswanepoel7833 2 роки тому

    Love dit . Lekker sokkie song.

  • @halligalli727
    @halligalli727 2 роки тому +4

    Moooi! Grüße aus Deutschland!

  • @nickyheenop5064
    @nickyheenop5064 3 роки тому +1

    beste song die kani ophou luister nie xx

  • @pieterpavier112
    @pieterpavier112 3 роки тому +6

    My tekkies brand beslis met die liedjie! Dankie 🕺

  • @zandrajordaan31
    @zandrajordaan31 3 роки тому +3

    Stunning song! Irene-Louise...jy lyk pragtig

  • @chanevalentine2846
    @chanevalentine2846 3 роки тому +3

    Go Rienks … love die nuwe song ❤️💃🏻🎉🎤

  • @magdaroux1268
    @magdaroux1268 3 роки тому +3

    AWESOME IRENE-LOUISE------ AWESOME VERBY!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! HITTE TE!! I LOVE THIS SONG

  • @marlenevandermerwe9762
    @marlenevandermerwe9762 3 роки тому +1

    Love, love dit.....

  • @chamandridebeer6025
    @chamandridebeer6025 3 роки тому +3

    Hi love die song

  • @GenadineBotha
    @GenadineBotha 11 місяців тому +1

    My ma is lief vir Hardie song❤❤❤

  • @magdavanloggenberg2290
    @magdavanloggenberg2290 2 роки тому +1

    Jy is amysien Irene-Louise . I 💕you

  • @burnz1658
    @burnz1658 3 роки тому +4

    Praat van hitte die is hitte 😍😍😍😍

  • @annekeprinsloo7277
    @annekeprinsloo7277 Рік тому

    Love die song dis my jam❤❤

  • @stefanievanwyk5540
    @stefanievanwyk5540 3 роки тому +4

    tannie ek hou baie van hierdie song💜ek speel hom elke dag

  • @TheJoStephan
    @TheJoStephan 3 роки тому +1

    Kyk ne, as jy 'n goeie Afrikaanse dans nommertjie kan skep soos hierdie ene, het jy 'n wenner wat nog baie jare lank oor & oor gespeel gaan word! Welgedaan! Lekker!!!

  • @morras2179
    @morras2179 3 роки тому +1

    Die is beste Liedjie!

  • @brendanel5680
    @brendanel5680 2 роки тому

    I 💛 your songs.

  • @rugbyguru4005
    @rugbyguru4005 3 роки тому +3

    Goud, goud dis awesome.. Dit maak my trots afrikaans

  • @john-thomaspringle6082
    @john-thomaspringle6082 3 роки тому +3

    I love this song

  • @jenenagel8353
    @jenenagel8353 3 роки тому +2

    Die beste nog ooit

  • @slippery_snake4048
    @slippery_snake4048 2 роки тому +5

    This is my schools favourite song

  • @tarirobidi8188
    @tarirobidi8188 2 роки тому +17

    I speak English and hardly understand the song but I real love the beats

    • @jamesprice9498
      @jamesprice9498 Рік тому

      I've been trying to learn language to this song LOL. As ons dans gaan dans on dans dat ons tekkies gaan brand.

  • @rudivandenheever1503
    @rudivandenheever1503 3 роки тому +1

    Dis my ginsteling song dans lad ons tekkes gaan brand

  • @ashleydasilva2083
    @ashleydasilva2083 3 роки тому +2

    Jy is GORGEOUS girl!! kan nie wag om hierdie in die kuier plekke te hoor ni!!

  • @moniquedebruin179
    @moniquedebruin179 3 роки тому +1

    love this song............

  • @ruanette159
    @ruanette159 3 роки тому +4

    WOW ek en my ma se gunsteling song ek hoop daar kom nog sulke lekker songs van ha uit ♥️♥️♥️♥️🇿🇦🇿🇦🇿🇦💜💜💖💖🧡🧡

  • @shaunFerreira11
    @shaunFerreira11 3 роки тому +1

    sick!!!!!

  • @thefriendlysatanistza
    @thefriendlysatanistza 3 роки тому +10

    Ek gaan nie lieg nie, oor die algemeen is ek nie 'n aanhanger van Afrikaanse musiek nie... - hierdie liedjie is wel befok!! 🤘🏼😎

  • @pjmostert1985
    @pjmostert1985 3 роки тому +1

    Dis so cool🤩🤩

  • @christiaanvanrhyn265
    @christiaanvanrhyn265 3 роки тому +3

    Love die song antie doen n lekker song saam snotkop asb !!!!

  • @yolandes55
    @yolandes55 3 роки тому +5

    Een van my gunsteling liedjes ooit . Love. Dit. Luister al pad uit Qld Australia

  • @MarochellBasson
    @MarochellBasson Рік тому

    Jou song is so cool. I love you ❤

  • @brendanel5680
    @brendanel5680 2 роки тому

    I 💛 your songs in musiek

  • @lizesnyman6589
    @lizesnyman6589 3 роки тому +8

    Tannie ek love die song el luister dit die heeltyd love dit 😍

  • @kettietwee
    @kettietwee 2 роки тому +2

    She’s awesome!

  • @munanurajoshua
    @munanurajoshua Рік тому

    Funny! Cant understand what the song is all about but I love it.

  • @chaniquejacobs759
    @chaniquejacobs759 3 роки тому +1

    wowww maak my dag die song

  • @laraengelahirsch1634
    @laraengelahirsch1634 3 роки тому +1

    Ooo my wereld ek love dit!!!!!!!

  • @janemanSA
    @janemanSA 2 роки тому +3

    🎵🎶🎵🎶 Sit my elke keer in 'n goeie mood

  • @danielledupreez8438
    @danielledupreez8438 2 роки тому

    My gunseling song💕

  • @lelanikruger3446
    @lelanikruger3446 3 роки тому +1

    LOVE die liedjie en ek is net 10

  • @heidilewis7558
    @heidilewis7558 3 роки тому +1

    wow! eklove jou musiek!😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😁😁😁😁😁😁😁😁😍😍😍😍

  • @leone4675
    @leone4675 3 роки тому +6

    Love dit!!

  • @hesterhester623
    @hesterhester623 11 місяців тому

    Nice like dit baie.❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @anrethaanretha-pp8hu
    @anrethaanretha-pp8hu Рік тому

    Awesome song.lekker vir die dans vloer

  • @awienel1947
    @awienel1947 2 роки тому +2

    Ek love die liedjie dit is die beste🥰😍

  • @maryjonck5663
    @maryjonck5663 3 роки тому +3

    Love die song.

  • @Quintindejager
    @Quintindejager 2 роки тому +1

    Vuur warm!

  • @tianimoolman3374
    @tianimoolman3374 3 роки тому +3

    Lekker song!!!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +6

    Epic Song ❤️❤️❤️🔥🔥🔥🔥🔥

  • @moncasnyman7485
    @moncasnyman7485 3 роки тому +24

    STUNNING. Kan nie stil sit as ek die liedjie hoor nie, Ek wil NOU dans!!! Well done

  • @venessaaylward8311
    @venessaaylward8311 Рік тому

    Etlewis dis ek isa ek is liefver jou besluit ❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @alpca4430
    @alpca4430 2 роки тому

    Mooi tannie

  • @tanyaoberholzer1657
    @tanyaoberholzer1657 3 роки тому +1

    Jeuk n mense voete nou awesome song

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +5

    Die video moes uitgekom het toe die song gedrop het (Die 2de Julie! Luister hom van toe af op flippin repeat!
    Maar ek is so bly die video is nou hier met visual elements💃🕺!!!
    My Tekkies is aan die brand! #EnNouDansEkMyLyfOokAanDieBrand!
    My gunsteling liedjie nog van jou!

  • @jjsnyman3749
    @jjsnyman3749 2 роки тому

    stem saam die song is leka love it mood booster

  • @naomivanboxel3633
    @naomivanboxel3633 3 роки тому +3

    Love hierdie liedjie.Moet net dans 😍 as jy dit hoor.

  • @xhanthebreytenbach745
    @xhanthebreytenbach745 3 роки тому +1

    love song lekker sokkie musiek

  • @sumesteyn7757
    @sumesteyn7757 2 роки тому +1

    Cool my bra

  • @BunnyTJ
    @BunnyTJ 3 роки тому +1

    Wat n lekker song! En nice video wat pas!

  • @marchantriece2925
    @marchantriece2925 3 роки тому +18

    Love it, it is on repeat

  • @lisastratie4618
    @lisastratie4618 3 роки тому +1

    Wow ons kuier lekker

  • @magdavanwyk8429
    @magdavanwyk8429 3 роки тому +4

    Mooiste liekie

  • @andrewatkins5653
    @andrewatkins5653 Рік тому

    Ons sing hierdie liekie in koor love it dit is in Newcastle skool die naam is Amajuba ❤❤❤❤

  • @brandond3941
    @brandond3941 3 роки тому +1

    Mooi man

  • @vadact7616
    @vadact7616 2 роки тому

    my beste liekie