I’m not Afrikaans but this song is absolutely amazing. Riaan, I love your music and the raw emotion in your voice. ❤ Truly unique. Please keep making more. Wishing you nothing but success. 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
@nikistander1946 Thanks for the great question. 1) I'm not an Afrikaaner but I can speak and understand Afrikaans quite decently. 2) If I am unsure of the lyrics/meanings, there's Google Translate and my Afrikaans speaking friends to help clarify. 3) He has an amazing voice and the beat and rhythm of the song are fantastic. Hope that answers your question. 👍
Riaan se musiek🥊 BOKS altyd met ons emosies 👌🔊❣️Dis nie net musiek nie.. Dit is 'n ervaring, 'n gevoel. 🎉🥳📢 Wie het die liedjie ook op Toks 'n Tjops gehoor? exclusive #Acousticvibezzzz. Wat 'n song!
Riaaaann!!! Jy het Moorreesburg skou so erg kwai gemaak!!!❤️🔥 Ek wou ons hoedens geruil het!!! Weet nie of jyy onthou nie😂 Maaar nou het ek jou guitar pick❤
Trek ek weg met 'n greintjie nuuskierigheid., laat ek hoor... En my mond hang oop terwyl my hartslag al hoe harder ruk in my bors .. vinger steeds omhoog vir ff. Nee, mansmens, hierdie een ff jy nie. Ek luister hom end-uit en weer. Drink elke aarswel gil en frustrasie balvuis... Hang aan die woorde... Raak verslaaf aan die ritme en hoe die woorde oënskynlik eers nie wou pas nie, en nou dans hulle met krag groewe uit in die stof van passie. Sold!
I’m not Afrikaans but I love this song and Riaan’s voice is amazing 🥰 Love from France 🇫🇷 😍
Same with me. Love from Malawi 🇲🇼 Southern Africa
Pragtige liedjie wat met die waarheid van lewe die hart en siel raak, and baie dankie vir die lirieke!
❤
Bro, Riaan never misses. Love from Austria 🇦🇹.
"dank Vader jy is hier om te bly" dis 'n besonderse lied dankie Riaan Benadé
I'm not Afrikaans but big respect from dutch you guys doing great much love from your motherland ❤
some of our motherland is malaysia and cameroon or soemthing, maar steeds dankie broer hehehe😂
I’m not Afrikaans but this song is absolutely amazing. Riaan, I love your music and the raw emotion in your voice. ❤ Truly unique. Please keep making more. Wishing you nothing but success. 🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Then how do you know it's a great song
@nikistander1946
Thanks for the great question.
1) I'm not an Afrikaaner but I can speak and understand Afrikaans quite decently.
2) If I am unsure of the lyrics/meanings, there's Google Translate and my Afrikaans speaking friends to help clarify.
3) He has an amazing voice and the beat and rhythm of the song are fantastic.
Hope that answers your question. 👍
ek het die grootste hoop om jou finally live te sien voor ek die land verlaat. My absoluut fav Afrikaanse sanger, werklik n beautiful stem
!
Het die dae af getel. Man o man. Just the best.
Diep...love die man se songs praat met my hart, my kop❤❤❤ as elke man so kon voel oor 1 vrou
Hy maak my hart voel bly diepie❤️
LOVE LOVE LOVE LOVE LOVE!!! DIE PASSIE, DIE WOORDE... Genade mens... absoluut HOOKED!!! Dankie vir die ongeloooooflike musiek! TROTS Afrikaans!
Hierdie song is siëlsdiep mooi ❤️❤️❤️🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦 Die maak my trots om ñ Suid Afrikaner te wees en ook ñ fan van deBende💪🏼💪🏼💪🏼💪🏼
Trots op hom! Wat lekker liedjie❤️
Dit spreek van ware en opregte liefde. Amazing song. Dankie 💜
As n man nie n traan in jou oog kry nie, is jy nie n man nie...love die song..
Baie dankie vir die liedtjie Riaan - Afrikaans is ń mooi taal.😊😊
Bitter mooi liedtjie my neef wat 2maande terug oorlede is het altyd na jou keeza liedtjie gelyster 🌼
My absolute gunsteling lied!!!! Baie diep woorde wat alles sê❤
My goodness! Produksie en woorde, 10/10! Excellent offering to Afrikaans music ✨
Ek hou nie oor die algemeen van Afrikaanse musiek nie, maar SJOE, hierdie een is op my playlist! LOVE!!
Bliksem! ❤
Daai is so waar !!!Mooi song
Love this man and his singing even though I’m from Texas. ❤❤
Riaan se musiek🥊 BOKS altyd met ons emosies 👌🔊❣️Dis nie net musiek nie.. Dit is 'n ervaring, 'n gevoel.
🎉🥳📢
Wie het die liedjie ook op Toks 'n Tjops gehoor? exclusive #Acousticvibezzzz. Wat 'n song!
Trots op hom! Lekker song ❤️❤️oOh
Ek kry nie genoeg nie. Luister hom op "repeat"!!! Dis so so mooi! Well done Riaan, hierdie een is amazing!
selfde
Waneer Ek kyk die video Ek was so opgewonde 💃💃💃 lief die song.
Absolutely amazing song well done ,we love your music , this is definitely a hit song Thank You .
And this is why I support South Africa❤
Wag al die heel week!!!! Jy stel ons, soos altyd, nooit teleur nie. Stunning!!!
Mooiste moi.Amen❤❤
Daai is n treffer!!! Ek sing hom kareoke by elke braai wat ek bywoon. 🤣
Is dit na 'n brandewyn James ?😁
Feite my maat!!!
Die beste wat daar is
Kwaai mater
My gunstelling !!!!! Op repeat elke dag 😅👌👌 Riaan benade jy rock !!!!
Hierdie man se musiek!!! Mooiste mooi!
Amazing!! Van jou beste nog!!
Riaan jou yster, jys n inspirasie my vriend!You be the difference
nice one! yes!
Dit is n mooi song. Waar kry jy nog so n man. My oe vol trane. Jy mag maar sing. Pragtig❤
Wow, beslis 'n wenner. Pragtig.
Riaan is n legend! Damn… ek het nie afrikaans gelike nie maar die man gee dit n hele ander betekenis vir my!🫡🫶🏻
Tops Riaan 💪 legend.
Flippet. Dis goed. Kragtig en mooi saam gesit.
when i saw the song and when i opened it i resly cried this is how good the song is 😢love you riaan😊❤
GENESIS 1
ua-cam.com/video/7JTIWsD8T6c/v-deo.html
Stunning 👏🏻💪🏻!!!!!
Uiteindelik....dis so so so mooi Riaan, so diep maar jo dis stunning!!!😍😍😍
My maat... Moer mooi song. Dankie
GENESIS 1
ua-cam.com/video/7JTIWsD8T6c/v-deo.html
Verseker die mooiste liedjie nog...repeat list here you go
Wow, nog n super awesome liedtjie met daai woorde.......al my gebede het beslis waar geword. Well done Riaan
Lief hom en dis lekker song
Nommer 1! deur en deur en deur!!! Maat jys op dit!
Fire Mnr !!!!!🔥🔥🔥🔥
❤Riaan het 'n mooi stem. Dis 'n diep song...
Ooooo vrek binne eèrste 3 sekondes het ek geweet dis n beaut!! Dankie Riaan
Fbbf😂😂😢🇿🇦🇿🇦🎖️🏆🏅🥉🥈🥇🏑🎾🏈🏏🎑🎑🎑🎑
❤😂😅😊😊💯👏😍🥰✅
Wow! Stunning!
Hierdie song het my so so so laat huil....laat smag na so man xxx
Die song is een van die beste wat jy al ooit uit gebring het . Ek is verlief op die songek sal hom oor en oor luister . ❤
Riaaaann!!! Jy het Moorreesburg skou so erg kwai gemaak!!!❤️🔥 Ek wou ons hoedens geruil het!!! Weet nie of jyy onthou nie😂 Maaar nou het ek jou guitar pick❤
Baie mooi en opgewonde
❤❤❤❤ hierdie liedjie het my hart geraak.
Die top Afrikaanse song ❤🎉🎉
Stunning Song jou stem just amazing❤ Trots afrikaans
Sjoe❤ this is so pretty. I'm not settling until someone thinks of me like this
Ekt gewag hievoor❤❤❤❤❤ Dis net beautifull❤
nes jy
Discuss DD djxjfxjxy cnxxhxxjxxncxjfyf🎉❤ 2:38
Beautiful song Riaan😍
Wow. 38.000 views in one day. I really love your songs
❤kani wag vir die vrydag nie
By langarm in pta
Kani wag om jou te hoor nie
#legend
Die liedjie is een van my gunstelinge dankie Riaan ❤
Brilliant song ek is mal hieroor.
Ek is Mal oor die song dink dis my nuwe fav dit beat spontaan nuwe ringtone update !!!!!!!!🎉🎉🎉❤❤❤
Ons love hom!❤️
Omwwww die song is awsome ek love dit ek luister dit oor en oor
Wow! 🙌
WOW!! Net WOW!!!❤
Ons Afrikaanse mans se stemme blom🎉pragtige song.
Baie mooi song danki Vir laas jaar by Di dollosfees ek het dit baie geniet 🎉❤
Hierdie lied het my laat besef dat 2e kanse WEL bestaan❤❤
Hoendervleis mooi love dit♥️
Sjoe dis diep ❤
Oeg! Die is 'n GREAT song!
❤
Wow eks gevang!❤
Liewe mensdom maar hierdie is MOOI!!! ❤❤❤❤❤
Got chills this is amazing 🥺❤️
Chicken meats. Oeeeggg.... Dis soooo mooi.
jisslaaik! dai stem!😍 mooi song Riaan!
Wat een emotie, wat een power.
Great song ❤
Trek ek weg met 'n greintjie nuuskierigheid., laat ek hoor... En my mond hang oop terwyl my hartslag al hoe harder ruk in my bors .. vinger steeds omhoog vir ff. Nee, mansmens, hierdie een ff jy nie. Ek luister hom end-uit en weer. Drink elke aarswel gil en frustrasie balvuis... Hang aan die woorde... Raak verslaaf aan die ritme en hoe die woorde oënskynlik eers nie wou pas nie, en nou dans hulle met krag groewe uit in die stof van passie. Sold!
Lovit! Love jou stem!
Lief die song!!!
Ek is mal oor die liedjie dit het so n mooi betekenis. ❤❤❤
Hierdie song raak anders as j n kind het 😍 hoendervleis moooooi.
Well Done. Love jou musiek 👌🏻
My nuwe gunsteling!
Wow bitter mooi liedtjie
Well done produksie span. Baie cool video
So raw ❤
Beste liedjie ooitz
Wat n tune!
Ek hou van jou musiek ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amazing 🤘🏼
BAIE baie nice!!
Mooi song
Ek het al lekker gehuil op hierdie liedjie. 😥❤
Wow die song is amazing ek verlief op die song
Baie mooi ♥️
Afrikaans ❤❤❤❤
Uitstekende liedjie ❤
Dis n baie mooi lidjir. Ons skaaphondjie se naam is Lilly. Die liesjie word altyd op radio Pta deur Francois vir haar gespeel.
Pragtige liedjie dis my en my liefie sin