Bernice West - Sonop-Blom

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2024
  • Luister na 'Net Geleen' hier: BerniceWest.ln...
    Facebook: / bernicewestmusic
    Instagram: / bernicewest_
    Lirieke:
    Onthou jy nog, hoe lank ek in jou oë kon kyk
    Maar al die ure is net nog versierings soos die lyne teen jou gesig
    Ek raak verlore in al jou stiltes hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
    Ek voel jou intensies
    Was beter, beter as n klug
    Maar son op die mense kan maar gaan
    Ek weet ons kan mekaar vervang
    Maar hoe langer ons terug hou
    Gaan ons tyd saam berou
    Jou hart is n gang vol geheime
    Ek veg nogsteeds teen al jou seine
    Kan jy terug kom
    En in my hart kom blom
    Ja in my kom blom
    Sal jy luister as ek ek fluister
    Oor wat ek vir jou voel
    Want al jou hoe mure hou my buite
    Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel..
    want die aand raak later
    En jy, jy bly steeds so koel
    Maar son op die mense kan maar gaan
    Ek weet ons kan mekaar vervang
    Maar hoe langer ons terug hou
    Gaan ons tyd saam berou
    Jou hart is n gang vol geheime
    Ek veg nogsteeds teen al jou seine
    Kan jy terug kom
    En in my hart kom blom
    Ja in my kom blom
    Maar son op die mense kan maar gaan
    Ek weet ons kan mekaar vervang
    Maar Hoe langer ons terug hou
    Gaan ons tyd saam berou
    Onthou jy nog, hoe lank ek in jou oë kon kyk
    Maar al die ure is net nog versierings soos die lyne teen jou gesig, JA.
    #BerniceWest #NetGeleen #SonopBlom
    Vir besprekings kontak: tiaan@flagshipproductions.co.za
    Music video by Bernice West performing Sonop-Blom. © 2020 Inhoud Huis Musiek / Universal Music, Under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd. [ZA]
    vevo.ly/5W5hqQ

КОМЕНТАРІ • 1 тис.

  • @MrBonnuus
    @MrBonnuus 3 роки тому +260

    Dit is echt prachtig, ik ga dit draaien op lokale radio in Nederland. Groeten - Dit is regtig mooi, ek gaan dit op plaaslike radio in Nederland speel. groete

    • @A.van_wyk
      @A.van_wyk 2 роки тому +1

      Danke danke

    • @jacoviljoen5987
      @jacoviljoen5987 2 роки тому +3

      Speel hom luister asb ma kunstenaars Soos Teuns Jordaan Taché, Fokof Poliesiekar ,Bok vn Blerk en nog baie Afrikaans musiek

    • @pixi7773
      @pixi7773 2 роки тому +2

      Probeer ook Spoegwolf

    • @lianieroos3734
      @lianieroos3734 2 роки тому +1

      Love is only a feeling

    • @RC-cj8zt
      @RC-cj8zt 2 роки тому +1

      Welke lokale radio??

  • @johnbrooks1188
    @johnbrooks1188 2 роки тому +51

    Just came across this. Afrikaans music is so much better than U.S popular music! I wish I could understand all the words, but I only speak English. Grateful for youtube access. Many Americans love your country, and will love the music once they get to hear it!

    • @mooncake1507
      @mooncake1507 2 роки тому +2

      I agree , but I am proudly South-African 🇿🇦🍻 but there is good music and bad music so you need to search for it . Die heuwels fantasies is also good and Spoegwolf check em out 😁😀💥🔥🔥

  • @ThatNPfromCham
    @ThatNPfromCham 10 місяців тому +18

    I’m her new fan☺️ followed her after watching that little boy dance with his classmates 😂

  • @anneDoshka
    @anneDoshka 4 роки тому +153

    Why is Afrikaans modern popular music so good?. I cannot see this quality in music in most of the countries. Congratulations ZA

    • @charlthompson1527
      @charlthompson1527 3 роки тому +3

      Come visit us. You'll luv the Afrikaner kulture!

    • @wianerasmus6795
      @wianerasmus6795 3 роки тому

      from where are you?

    • @andersej
      @andersej 3 роки тому +4

      @@wianerasmus6795 Based on the avatar and the name/alphabet, I would guess that she is from Ukraine.

    • @gevoel8293
      @gevoel8293 3 роки тому +12

      I guess because our language get oppressed by the South African government. We are not even allowed to study in our language at universtiy. Our schools are being forced to only teach in English. The more they oppress us, the more we are going to speak, write and sing in our language. :) Afrikaans sal nooit dood gaan nie! Afrikaans sal bly.

    • @anyavelthuysen3638
      @anyavelthuysen3638 3 роки тому +2

      She is from south afrika

  • @goitseonemosetja5210
    @goitseonemosetja5210 2 роки тому +36

    You know it's good music when you vibe without understanding a single word...🤌🏾✨ came from Tiktok, on repeat 🕺

  • @ayandangobese2728
    @ayandangobese2728 3 роки тому +198

    4.2 million views in less than a year.... how many Afrikaaners do we have on earth kante.. im Zulu i understand few words but im a huge fan of Afrikaans music

    • @onalennasegwe2844
      @onalennasegwe2844 2 роки тому +3

      😂😂😂😂 Its a very nice song hle

    • @dewaldmaritz6809
      @dewaldmaritz6809 Рік тому +10

      According to Charlize Theron only 44 bud 😂

    • @xXTheoLinuxXx
      @xXTheoLinuxXx Рік тому +7

      @ayandangobese, besides the Afrikaans speakers there are quite a bit of people who speaks (or at least understand) Dutch. Dutch and Afrikaans are sister languages. So The Netherlands, (partial) Belgium, Suriname, The Dutch Carribean.. and suprise.. In the west of Germany, there is quite a large ammount of people who speaks a dialect that sounds a lot like a mixture of German/Dutch. You can bet on it that they pretty much understand Dutch.. and since Afrikaans is a sister language they can understand most of it too. But don't be suprised that even people from Denmark or Sweden can understand quite a bit.

    • @veruschkagovender3693
      @veruschkagovender3693 Рік тому

      That is great Ayanda 🙏❣️

    • @wondr0usisntit385
      @wondr0usisntit385 Рік тому

      @@dewaldmaritz6809 🤣🤣🤣

  • @stevennunes1627
    @stevennunes1627 4 роки тому +227

    We need young people to bring Afrikaans music back!! This was great.. Keep them coming

  • @Benone5456
    @Benone5456 3 роки тому +41

    Yes this young lady is dynamic. I can only wish her the best of luck going forward. A new inspiration to South African singers and a world of difference

  • @edg3one
    @edg3one Рік тому +11

    geweldig, groeten uit Nederland! wow zo gevoelig, dankie!

  • @06Vfr800
    @06Vfr800 4 роки тому +31

    One of the best afrikaans compositions i have probably ever heard. Flawless.

  • @jean-jacquestheron9561
    @jean-jacquestheron9561 4 роки тому +611

    Jy sing regtig goed. Dis presies wat Afrikaanse musiek nodig het.

    • @mariusvanniekerk7707
      @mariusvanniekerk7707 4 роки тому +7

      Kan nie meer met jou saamstem nie.
      So moeg vir die eenvoudige musiek wat "Afrikaanse musiek" genoem word.

    • @stephanbotes5865
      @stephanbotes5865 4 роки тому +6

      Goeie sangers?

    • @ankestoltz484
      @ankestoltz484 4 роки тому +3

      @@mariusvanniekerk7707 check dan bietjie Van Pletzen se lekeh songs😱
      Bernice se musiek is ook super nice❤

    • @arishahubbard5335
      @arishahubbard5335 4 роки тому +2

      Kan ni Meer saam stem
      Als wat elke tiener nodig het

    • @nicolydevin2652
      @nicolydevin2652 4 роки тому

      @@stephanbotes5865 fkhjtvo. g

  • @ottoschutte2501
    @ottoschutte2501 2 місяці тому +5

    Ek hou nie van afrikaanse musiek nie, maar songs soos die gee my hoop dat ek in my taal musiek kan geniet.

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 18 днів тому

      Die probleem lê nie by afrikaanse musiek nie,dit lê by jou.

    • @ottoschutte2501
      @ottoschutte2501 18 днів тому

      @@jacopotgieter817 was dit nodig om persoonlik te raak?

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +103

    Flippin love die tune!!! Bernicewest!!! Jy is one of a kind!!

  • @riaanhuysamer1246
    @riaanhuysamer1246 3 роки тому +20

    Bernice. Ek glo jy het n blink toekoms. Lewendige musiek, vol energie en n great stem. My favourite op die stadium. Sien uit na die toekoms 👌

  • @tamcampbell2151
    @tamcampbell2151 3 роки тому +86

    Not gonna lie I’m not great at speaking Afrikaans and never enjoyed the music but I saw you on klip hard a few weeks ago and your voice made me fall in love with Afrikaans music ❤️ keep it up

  • @ninavanrooyen7005
    @ninavanrooyen7005 4 роки тому +129

    My gunsteling vir die jaar!!! As meer Afrikaanse muskies so kan klink - imagine net!!!!

    • @celinejvr7
      @celinejvr7 4 роки тому +4

      Daar is baie Afrikaanse musiek wat sulke vibe het ,😄 (spoegwolf, Elandré, KAREN ZOID, Christina Visser, Tashé, Twee, Rooksein- hulle is verskriklik goed.) Search so bietjie Alternatiewe Afrikaans... dink jy sal so paar bangers daar kry.

  • @creativeowlmedia6865
    @creativeowlmedia6865 4 роки тому +18

    heel lekker wow! Groet uit Amsterdam!

    • @charlthompson1527
      @charlthompson1527 3 роки тому +3

      Was in Amsterdam 2019. My hart heeltemal verloor, die kultuur en taal is betowerend!

  • @raphcest8408
    @raphcest8408 2 роки тому +8

    Lijkt me dat wij de Zuikafrikaanse Shakira hebben gevonden ! Gewoon uitstekkend dit lied !

  • @Ant1Bez
    @Ant1Bez 4 роки тому +12

    Hierdie is seker een van die beste afrikaanse songs wat in die laaste 20 jaar geskryf is. Ek is heavy teen die kommen afrikaanse musiek soos "baby, lyfie, ek en jy, ons, suiker,peper.." lekker vlak - ek kan nie na daai tipe luister nie. Nou die girl - sy lig die standaarde! Flippen well done! #komslaanmy

    • @lee-annerwee4470
      @lee-annerwee4470 3 роки тому

      Ja dis waar

    • @ajkraftt5480
      @ajkraftt5480 3 роки тому

      Ek kon nie dit better stel nie.

    • @Ant1Bez
      @Ant1Bez Рік тому

      is als oraait by die huis Louis? ek het net n kompliment gegee.. 😅@@louisbothma2491

  • @catfishmoonshine73
    @catfishmoonshine73 Рік тому +6

    Ek sal hierdie song net oor en oor luister. Eenvoudig asemrowend!

  • @MargretWesterbrink-Loman-pn8rk
    @MargretWesterbrink-Loman-pn8rk 8 місяців тому +2

    Kind wat een stem!!! Dit is geweldig!

  • @christiejansevanrensburg9520
    @christiejansevanrensburg9520 4 роки тому +19

    Dis die mooiste song ooit ek kan nie ophou om dit oor en oor te speel nie. Jy het n engel stem, hoendervleis reg deur my hele lyf, dankie wow wow wow!!! Ons het meer van die nodig

  • @wesleyrichardson9486
    @wesleyrichardson9486 4 роки тому +16

    I haven't been able to stop listening to this ever since it came out. Ek wil meer hê. Jy is regtig goed. Baie mooi.

  • @ronniestoove4451
    @ronniestoove4451 2 роки тому +7

    Baie lekker liedjie ! Dis seerlik dat ons dit nie speel nie in Nederland.. So oulik songjie in ons saam gedeelde taal♡ ons sal altyd sterk saam gaan bly, as ons 1 is. Nederland♡Suid-Afrika

    • @OldRhino
      @OldRhino 2 роки тому +1

      Wel, wanneer die DJ op die radio vra vir versoeke, vra dan vir 'n Afrikaanse liedjie soos die een.

  • @madiney3904
    @madiney3904 4 роки тому +25

    Stunning song Bernice jy het n beautiful stem ❤️

  • @lilianrulez
    @lilianrulez 3 роки тому +8

    Ik word hier heel (baie) vrolijk van!

  • @dimitriloggenberg8896
    @dimitriloggenberg8896 3 роки тому +5

    Stem van `n engel! Daai stem kan God so baie eer bring en geneesing in ons in land bring. "Laat alles wat asem het die Here loof."

  • @lauqerianne1896
    @lauqerianne1896 3 роки тому +5

    Respect uit Rotterdam.

  • @besterdevenier9184
    @besterdevenier9184 4 роки тому +19

    Awesome!!
    Wow jy het n Pragtige stem
    Bring asb n Album uit!!
    Ek LOVE die liedjie

  • @theovanellinckhuyzen9394
    @theovanellinckhuyzen9394 4 роки тому +27

    WOW!!! Benice west.... jou stem is baie BOLD...dit is baie unique.... hoop jou liedjies gn wereldwyd gaan♡

  • @amyasseektruth8246
    @amyasseektruth8246 Рік тому +4

    Stem van GOUD

  • @divannel2476
    @divannel2476 2 роки тому +6

    Ek luister nou in Amerika! Ek mis my huis en my taal

  • @zelmariebotha5131
    @zelmariebotha5131 3 роки тому +6

    Hierdie meisie maak my so trots op Afrikaans... welgedaan jy blink soos ń diamant!! Hou so aan 🎯🥳🇿🇦❤❤💎💎

  • @buddy2815
    @buddy2815 4 роки тому +11

    Blikskottol!! Ek is verlief op jou stem jy sing ongelooflik mooi jy gaan nog baie ver kom met jou talent!!

  • @francolotter2252
    @francolotter2252 4 роки тому +14

    Joooohhhhhh❤️ toekomstige afrikaanse bomskok!! Ongelooflik

  • @ramvander88
    @ramvander88 Рік тому +23

    44 Afrikaners is baie trots op jou! Amazing stem en song!

  • @ginodewet1973
    @ginodewet1973 3 роки тому +5

    Ek is mal oor nou stem;) Baie dankie dat jy jou talente met ons deel! Jou stem is fantasties...

  • @ninacloete9327
    @ninacloete9327 4 роки тому +10

    Oh my word! My mind is blown! Love love love your voice! Well done!

  • @Amanda-pc7zd
    @Amanda-pc7zd 4 роки тому +284

    Asseblief bring ‘n album uit!

  • @celestejoubert2167
    @celestejoubert2167 4 роки тому +33

    Love it Bernice ! Vir eens bietjie afrikaanse musikant wat KAN sing.
    ❤❤❤

  • @rigaudbeukes5698
    @rigaudbeukes5698 4 роки тому +13

    Blown away! Beautiful! Love this so much. Always puts me in a better mood!

  • @bams1646
    @bams1646 2 роки тому +1

    My gunsteling Afrikaanse liedtjie, Bernice se stem doen dit regtig vir my!

  • @johanvorster9797
    @johanvorster9797 4 роки тому +11

    Baie mooi geweet toe ek jou op TV sien jy gaan nog ver kom, hou so aan, awe duidelike musiek
    👍👍

  • @Larochelleish
    @Larochelleish 4 роки тому +55

    Sjoeh! Mal hieroor. 😍 Die liedjie gee vir my 'n bietjie Riana Nel vibes - dis 'n goeie ding.
    Bernice, jy het soveel talent, sterkte met jou loopbaan, glo jy sal vêr kom in die bedryf! ❤

  • @MrKartman68
    @MrKartman68 Рік тому +8

    What a beautiful female voice,, lekker beyond elke taal

  • @rejeanferreira3588
    @rejeanferreira3588 4 роки тому +17

    Wêreld klas👏👏
    Gunsteling gedeelte aan die einde van die song, daai rock gees wat deursteek. Great stuff

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 4 роки тому +1

      Ag siestog net omdat dit na rock klink is dit nou skielik wonderlik

  • @deonhoffmann6136
    @deonhoffmann6136 3 роки тому +4

    Afrikaans Kook ....Great stem en baie energie in die song !!!! Awesome.

  • @millae7459
    @millae7459 3 роки тому +6

    ek is 13 en al my vriende love hierdie en jou stem is amazing en jy is n baie beelskone meisie❤️❤️❤️

  • @ebenjacobs4418
    @ebenjacobs4418 4 роки тому +7

    Ahhhhh, eks verlief op die liedjie❤❤❤❤❤dit bring trane in my oë

    • @andreolivier2994
      @andreolivier2994 4 роки тому

      Selfde hier ou maat... Ek sit oorsee en eks so trots om die song vir ander mense te speel hier. As ek sit en huistoe verlang en ek hoor die song dan loop die trane.

  • @lanaduplessis930
    @lanaduplessis930 4 роки тому +3

    Uiteindelik. Nog n jong mensie wat die afrikaanse gemeenskap kan trots maak. :) Jy het op die regte tyd gekom. Hou net so aan en wys vir almal die wereld sal nog aangaan, na die stilstaan.

  • @quentinherbst630
    @quentinherbst630 4 роки тому +4

    7 weke al op Bok radio se top treffers en nou die week nr 1. 👍👍. Well done.

  • @renenonhlanhla6278
    @renenonhlanhla6278 3 роки тому +1

    Die liedtjie is alles🤩🤩🤩, en ek vind dit nou eers

  • @wilcosmit8133
    @wilcosmit8133 4 роки тому +6

    Mal oor die song. Hou soo aan met die musiek. Jyt n baie groot suksesvolle toekoms voor jou.

  • @summerwine9918
    @summerwine9918 4 роки тому +8

    Blown away by this absolutely incredible song. Subscribed!

  • @ThePantherus
    @ThePantherus 4 роки тому +5

    WOW!!! Flippen mooi liedjie, kan nie wag vir jou album nie.

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 10 місяців тому

    Dis liedjie is lekker ooit.ek love jou Bernice your liedjies is baie mooi natilek worderlik baie mooi.onglooflik💖💖

  • @djkmkzi5735
    @djkmkzi5735 4 роки тому +3

    Liewe Ouers...wat a stem ! wow ! Voel So goed om Afrikaans te wees

  • @kimber-leigh4261
    @kimber-leigh4261 2 роки тому +2

    I love this song , sending love from Namibia 🇳🇦 ❤

  • @quackityswife_hq1392
    @quackityswife_hq1392 4 роки тому +8

    Sjoeh love die liedjie Bernice
    Ek en my ma was besig om jou op te soek en toe lyk jy soos daai meisie wat by Rustenburg Bohemian Rapsody gesing het by n skool
    Was dit jy want alles lyk dieselfde??

  • @fortniteboy7212
    @fortniteboy7212 3 роки тому +1

    Jy het vindag na laerskool garsfontein gekom ek het jou gesien ek was daar ek love jou liekie 😍😍😍

  • @schlix101
    @schlix101 3 роки тому +5

    Wow - Amazing Voice Control. Love it!!! The voice of Avril Lavigne comes to mind - Raw, true and just plain bloody fantastic!

  • @anniechristensen914
    @anniechristensen914 4 місяці тому

    She is one of the few Afrikaans female singers who actually has talent and a beautiful voice.

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 4 місяці тому +1

      What makes you the expert.Show your music videos

  • @franciskemaree3857
    @franciskemaree3857 4 роки тому +4

    Onsettend mal hieroor !!!!

  • @michaelpapadopoulos723
    @michaelpapadopoulos723 3 роки тому +1

    Warrrra tjoon! Awesome passie en energie in die liedjie! Trots Afrikaanse PLATINUM TREFFER!

  • @talithabester3093
    @talithabester3093 4 роки тому +8

    She has an amazing voice

  • @laikenmatthews9750
    @laikenmatthews9750 4 роки тому +1

    almal praat van wereldwyd tel dit as ek dit aan hou luister in Australia... ek dink dis amazing ❤️✌🏼Son-op sover die beste eenvir die jaar 🌺

  • @slangvandieveld2192
    @slangvandieveld2192 4 роки тому +17

    Afrikanse musiek het jou stem nodig! Well done en KEEP IT UP!🤘👌🎤

  • @nic-nak-padi-wak
    @nic-nak-padi-wak 3 роки тому +2

    Hierdie liedtjie dartel gereëld deur my gedagtes. Bernice, jou musiek laat my trots Suid-Afrikaans voel. Musiek met goeie taal, betekenisvolle lerieke wat mens goed laat voel. My voet tap-tap op jou musiek in Saudi Arabia, tot my Arabiese baas mompel al saam met die liedtjies.... 😁

  • @zanelamont1212
    @zanelamont1212 4 роки тому +3

    I'm rarely listen to Afrikaans music but this song is GREAT ♥️

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 Рік тому

      If you rarely listen to afrikaand music,why should anybody care if you listen to 1 afrikaans song it's not like youre an expert on afrikaans music

  • @marcboshworth9407
    @marcboshworth9407 Рік тому

    Ek discover nou eers Bernice. Ek voel dom!

  • @jeremybriggs6478
    @jeremybriggs6478 4 роки тому +5

    Great voice... sweet Bernice.

  • @JaceStewart-dk8mw
    @JaceStewart-dk8mw 7 місяців тому +1

    I ain't playin, you have a massive fan here in Australia... you are absolutely masterful.
    Keep at it girl.

  • @anzellejonker8192
    @anzellejonker8192 4 роки тому +3

    Bernice jy sing uit jou hart uit, dis sooo mooi ❤️❤️

  • @marlienfourie210
    @marlienfourie210 4 роки тому +1

    Ek is nie ń fan van Afrikaanse musiek nie, maar sjo hierdie is vir my mooi.🎶

  • @aevdmerwe
    @aevdmerwe 4 роки тому +3

    Such a breath of fresh air!! 🤩 Kan nie wag om meer van jou te hoor nie

  • @cuesportpoolvlogs9870
    @cuesportpoolvlogs9870 4 роки тому +1

    Jis ek het die song op die radio gehoor en kan dit nie uit my kop kry nie. Jys amazing!!!

  • @erwinbeyers9239
    @erwinbeyers9239 4 роки тому +9

    1:30 gee my hoender vleis dis so mooi

  • @ajpretorius7468
    @ajpretorius7468 4 роки тому +2

    Al wat Ek Kan se is wow baie unieke stem pragtig

  • @thiagoa3639
    @thiagoa3639 4 роки тому +7

    Geweldig liedje!

  • @jcsmidt787
    @jcsmidt787 4 роки тому

    Wel, die enigste kritiek wat ek kan gee is hoekom het jy nie al klaar 'n album uit nie! Afrikaanse musiek is nog vas in die ou styl en sukkel om daar uit te kom, maar jy Bernice, gaan dit daar uit kry.

  • @melanieventer5540
    @melanieventer5540 4 роки тому +5

    Ek loveeee die! Jy sing so mooi!

  • @danieldewet9019
    @danieldewet9019 Рік тому

    Bernice jys regtig n oulike meisie. Wat jy doen vir Suid Afrika is ongelooflik. Die postivity wat jy uitstraal is SOO refreshing! Jys n liberated human being.
    Ons kort jou!
    Dankie Dankie Dankie!

  • @MrsViljoen
    @MrsViljoen 4 роки тому +23

    Onthou jy nog, hoelank ek in jou oe kon kyk
    Na al die ure is dit nog versierings soos die lyne teen jou gesig.
    Ek raak verlore..
    In al jou stiltes, hoe durf jy so vinnig hier weg vlug, ek voel jou intensies, dis beter , beter as n klig.
    Maar son-op die mense kan maar gaan, ek weet ons kan mekaar vervang, maar hoe langer ons terughou ,gaan ons tyd saam berou.
    Jou hart is n gang vol gehuime ek veg nogsteeds teen al jou syne.Kan jy terug kom en in my hart kom....laaaaa

    • @Boermusiek
      @Boermusiek 4 роки тому +2

      Onthou jy nog
      Hoelank ek in jou oë kon kyk
      Maar al die ure is net nog versierings
      Soos die lyne teen jou gesig
      Ek raak verlore in al jou stiltes
      Hoe durf jy so vinnig hier weg vlug
      Ek voel jou intesies is beter, beter as ‘n klug
      Maar sonop die mense kan maar gaan
      Ek weet ons kan mekaar vervang
      Maar hoe langer ons terug hou
      Gaan ons tyd saam berou
      Jou hart is ‘n gang vol geheime
      Ek veg nog steeds teen al jou seine
      Kan jy terug kom
      En in my hart kom bly
      Ja in my kom bly oh oh ooha
      Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
      Want al jou hoe mure
      Hou my buite
      Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
      Want die aand raak later en jy, jy bly steed so koel
      Maar sonop die mense kan maar gaan
      Ek weet ons kan mekaar vervang
      Maar hoe langer ons terug hou
      Gaan ons tyd saam berou
      Jou hart is ‘n gang vol geheime
      Ek veg nog steeds teen al jou seine
      Kan jy terug kom
      En in my hart kom bly
      En in my hart kom bly
      Ja in my kom bly oh oh ooha
      Maar sonop die mense kan maar gaan
      Ek weet ons kan mekaar vervang
      Maar hoe langer ons terug hou
      Gaan ons tyd saam berou
      Onthou jy nog hoe lank ek in jou oë kon kyk
      Maar al die ure is net nog versierings
      Soos die lyne teen jou gesig ja

    • @hbot12ytube
      @hbot12ytube 4 роки тому +1

      baie baie diep die gedig. . . . die sang . . die liedjie en die woorde. . .

  • @wernervanniekerk3739
    @wernervanniekerk3739 3 роки тому

    Dankie Vader vir iemand wat kan sing soos Bernice in Afrikaans en nie praat sang beoefen nie... 'n stem van 'n engel! Pragtig!

  • @arnovaneyssen5284
    @arnovaneyssen5284 4 роки тому +4

    Een amazing stem🙌🏼

  • @juanwilke
    @juanwilke 4 роки тому

    Ek luister nie baie na Afrikaaanse musiek nie, maar gheez like....wat 'n GREAT song!

  • @laurengriffiths4501
    @laurengriffiths4501 4 роки тому +2

    Absolutely freaking gorgeous!

  • @johannescoetzee5580
    @johannescoetzee5580 3 роки тому

    Jy is die definisie van wat sing vir my beteken en ek Sal vreeslik saam jou Wil sing al is dit 'n droom se ek eks oneindig dankbaar vir jou skryf werk en musiek

  • @johanvandenberg1145
    @johanvandenberg1145 4 роки тому +3

    Flippen Amazing 😍

  • @user-jh1wd6ez1e
    @user-jh1wd6ez1e 3 роки тому +1

    Baie baie goed dankie vir jou my dogter my jou song gestuur en wow moet se dis baie goed well done jy mag ma sing

  • @waks9442
    @waks9442 3 роки тому +12

    Sys soos die Engelse sê "a breath of fresh air" hou regtig van haar musiek

  • @Buanne815
    @Buanne815 4 роки тому +1

    Die is amazing, ons kort meer van die Album!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @riaanbooysen7948
    @riaanbooysen7948 4 роки тому +6

    Hoe trots moet jou ouers nie wees nie. Baie mooi Girl, hou so aan.

  • @andrewwilliamhall2713
    @andrewwilliamhall2713 4 роки тому +1

    Wow ek het seker die song 10 keer geluister. Amazing liedjie en stem. Sien uit om meer te hoor

  • @amorevosloo8004
    @amorevosloo8004 4 роки тому +3

    Moet asseblief nooit soos die ander afrikaanse sangers word nie, hou aan om unieke tunes in jou liedjies te hê! x

  • @mckaylabotha
    @mckaylabotha 4 роки тому +3

    Jou goed is awesome
    jy het n groot toekoms wat voor jou lê😁

  • @potgieterkids4112
    @potgieterkids4112 3 роки тому +3

    Dis een van my gunsteling liedjies en ek love jou musiek

  • @jeramellg1
    @jeramellg1 4 роки тому +2

    I love her voice 😍 and I love the song beat ❤️ -Ram from Philippines here :)

  • @michelleretief2494
    @michelleretief2494 4 роки тому +5

    Ek wil saam met jou sing omdat ek die lietjie uit my kop uit ken en dis my pa se favorite song 😜😎❤️??

  • @johanicadiedericks6970
    @johanicadiedericks6970 4 роки тому +2

    So bly vir jou Bernice. Dis so mooi ❤