Nice try! Just remember, that like English for Afrikaans speaking 'okes the words are "turned around". Your sentence would have been perfect if it read: Ek leer die Afrikaanse taal, ek het dit lief / ek is mal daaroor! 🌼@@juliawize1958
@@juliawize1958 Ek leer die Afrikaanse taal, ek het dit baie lief. Bly om te kan help, dit is awesome. Sterkte. Ek leer Shona (Zimbabwe taal) en Malawian (maar dit is baie moeilik die Malawian)...
Hiers net een beskrywing.. Dit is asemrowend mooi.. Die beat is uitstekend en die woorde laat my spraak loos.. Ek luister die liedjie vir al 3.. Hou aan met die goeie werk..
@@whxt6641 Glo my jys nie die enigste een nie.. Ek het 'n tik tok account en kry baie hate ja ek maak videos van my self maar ek lip syne..musiek en goed.. Dit is lekker om lekker goeie kommentaar te hoor.. Maar al voel dit of jy net wil op gee moenie.. Daars so veel dinge om voor dankbaar te wees as mense of dinge wat jou net wil laat opgee.. Eks hier vir jou as jy wil gesels
My math teacher is retired she loved this song 😢
Dit klink nice, like die mix💯.
Een van die beste Afrikaans remixes nog 💪💪
Ne
Ek is leer die Afrikaans taal, ek liefhet dit
I m learning the Afrikaans language, I love it
Nice try! Just remember, that like English for Afrikaans speaking 'okes the words are "turned around".
Your sentence would have been perfect if it read: Ek leer die Afrikaanse taal, ek het dit lief / ek is mal daaroor! 🌼@@juliawize1958
@@juliawize1958 Ek leer die Afrikaanse taal, ek het dit baie lief. Bly om te kan help, dit is awesome. Sterkte. Ek leer Shona (Zimbabwe taal) en Malawian (maar dit is baie moeilik die Malawian)...
Nog steeds 1 van my gunsteling mixes😍
Hiers net een beskrywing.. Dit is asemrowend mooi.. Die beat is uitstekend en die woorde laat my spraak loos.. Ek luister die liedjie vir al 3.. Hou aan met die goeie werk..
Baie dankie, ek waardeur die support! ❤️
@@whxt6641 dit is die eerste keer wat ek op jou account af kom maar jys uitstekend
@@daleenespach7994 haha dankie al voel dit asof ek soms moed wil opgee ❤️
@@whxt6641 Glo my jys nie die enigste een nie.. Ek het 'n tik tok account en kry baie hate ja ek maak videos van my self maar ek lip syne..musiek en goed.. Dit is lekker om lekker goeie kommentaar te hoor.. Maar al voel dit of jy net wil op gee moenie.. Daars so veel dinge om voor dankbaar te wees as mense of dinge wat jou net wil laat opgee.. Eks hier vir jou as jy wil gesels
@@daleenespach7994 Dankie Baie. Soms raak musiek maak Baie moeilik en soos nou begin ek Meer pressure te voel om mense happy te hou met my musiek ❤️
Top class remix danki whxt 💪💪
My math teacher loves to play this❤❤❤❤❤❤
Love this song❤
Die Beste ......... Wow awsome job ....
Kan ons hom nie op spotify kry nie😢
Shap liekjie bra😎😎😎en ek Wil die liekjie in bruin Hou bra 😎😎😎😎
🤘🤘🤘legend
Love this song
Ek like jou mix ek soek nog meer met bass
Ek maak Bass Music
You make beautiful music I'm Afrikaans speak only English good but I can speak English
@@ToxicBassBoost the best play say something you're the best specifications for solar 88 rangaroa what do you spell is it raining by you
@@roeneoosthuizen328 what do you mean by that
love die mix. is bly ek het op jou account afgekom
Asb sit dit op Apple Music
I love this song
Hi love die song
Amazing song 🎉😮
Love dis song
Great Mix, Well Done!
Ek love dit baie❤
Kry nie better nie beste song ooit
Baie mooi❤
love it
Musiek vir my ore❤
what a bassline!
Beste Afrikaanse mix kan ons dit op I tunes kry
Super ❤❤❤❤
Great Mix
ek love die song
ek soek meer vkn nice vir pad Orkney toe
Labas❤❤❤❤ katu😢
Befonk!!
ON REPEAT!!
Ek love dit
Ek weet nie what om te se nice
👍👍👍👍💘
As ek die liedjie luister gaan ek nou aan jou dink
Zandre
Dis net vir jou❤️
Ek love jou misiek
Kwai song
Fit is soo mooi
Amazing❤
Spitter Bils!!
Love dit 😘😉🤩🤣
Love die Afrikaans music
Show
Well dkne riaan
Is jy op Spotify? Sal love om jou mixes te add op my workout Playlist 😍❤️
Hierdie is my nuwe channel :)
🌧️🎶🎵
Ivjeixjkeokckyookskfjckfj ufg
Ek like you stem did die music is mooi
Where can I find the lyrics?
Amazing song hou so aan
maak so goed
Cool😊
💖👊💥💥💥
Love you dad ❤️
Nice
Same
Ek hou van Jou song. Van lilli
Wow
Hi riaan benade hoe gaan dit
😋😜
🎉
M
😅🎉🎉🎉
one day, jew
😂😂😂
🥲
Im not really a fan of afrikaans music... I'm actually english speak a bit of afrikaans..."maar die song is mooi"
Love this song
😂😂😂
😂😂😂
😂😂😂