Almero - Vloedverlief ft. Reënwolf (Lyric Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 сер 2024
  • "Vloedverlief" nou beskikbaar van die opkomende album Maandag.
    Pre save 'Maandag" op Apple Music nou.
    itunes.apple.c...
    Lyrics:
    Vloedverlief ft. Reënwolf (05:00)
    Die branders breek nog bo jou kraag
    In jou opgeblaasde bed, wat soek jy hier?
    Nee, ek kan mos nie swem nie
    Ek gaan hierin wegsak
    Klippe in my hande
    Weerlig in jou hare
    Ek wil net weer lug skep
    As ek kon sou ek jou hou
    In 'n ark gebou uit my
    En as ek kon sou ek jou dan
    Laat vaar
    Vloedverlief
    Gaan kry jou twee van als
    Want ons gaan vanaand nog
    Die branders in
    Nee, ek kan mos nie swem nie
    Ek gaan hierin wegsak
    Kyk hoe sak my hande
    Dieper as jou hare
    Strale in die water
    Van agteruit die reën
    @Kanadarecords
    Volg ons:
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Facebook: Almeromusic
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed

КОМЕНТАРІ • 21