BOUWER BOSCH ft. ALMERO - SES VOET DIEP IN VERGIFNIS

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 чер 2016
  • Video deur WJ van den Heever
    Geskryf deur Bouwer Bosch en Almero
    Vervaardig deur Peach van Pletzen, Makkie Auriacombe en Bouwer Bosch.
    Mixing & Mastering deur Peach van Pletzen
    Lirieke:
    Rus in vrede, hier lê ek nou
    is jy bang vir die dood of was jy bang vir die lewe
    ’n huldeblyk van gemorsde tyd
    word jy oorweldig deur al die spyt
    in die oë van jou geliefdes sien ek wat jy was sien ek wat jy kon wees wat jy moes wees
    in die oë van jou geliefdes sien ek hoe jy liefhet sien ek hoe jy bly vrees oor wat sou wees
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie
    ongeduldig blaas ons uit
    ongenadig mors ons tyd
    heen en weer deur die lewe jaag
    vir niks wat saakmaak spyt kom te laat
    in die oë van die hartseer sien ek myself rondgegooi deur die lewe
    ek is uitgedelf
    in die oë van die hartseer moet ek erken dat ek alles probeer het
    om die lewe te wen
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch.co.za/
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: bouwerbosch...
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
    Spotify: open.spotify.com/artist/5HZFQ...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com/en/artist/1539985
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch
  • Комедії

КОМЕНТАРІ • 71

  • @reinhardtpienaar1316
    @reinhardtpienaar1316 7 років тому +26

    Dit gaan my verstand te bowe hoe hierdie song nie meer views het nie! Laat ek raai dit sal ook seker niks lugtyd op 5fm kry nie omdat dit nie Engels is nie. Ons kort regtigwaar n alternatiewe radio stasie in ons land. Goeie werk Bouwer.

  • @bertuskleynhans4751
    @bertuskleynhans4751 Рік тому +6

    By verre een van die beste afrikaanse liedjies ooit!

  • @rondieckmann9882
    @rondieckmann9882 Місяць тому

    Recently discovered this song…have been playing it over and over ever since! Love it!❤

  • @bouwerbosch
    @bouwerbosch  8 років тому +50

    Lirieke:
    Rus in vrede, hier lê ek nou
    is jy bang vir die dood of was jy bang vir die lewe
    ’n huldeblyk van gemorsde tyd
    word jy oorweldig deur al die spyt
    in die oë van geliefdes sien ek wat jy was sien ek wat jy kon wees wat jy moes wees
    in die oë van geliefdes sien ek hoe jy liefhet sien ek hoe jy bly vrees oor wat sou wees
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie
    ongeduldig blaas ons uit
    ongenadig mors ons tyd
    heen en weer deur die lewe jaag
    vir niks wat saakmaak spyt kom te laat
    in die oë van die hartseer sien ek myself rondgegooi deur die lewe
    ek is uitgedelf
    in die oë van die hartseer moet ek erken dat ek alles probeer het
    om die lewe te wen
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie

    • @lizecawood4081
      @lizecawood4081 7 років тому

      Bouwer Bosch love dit°°!!!

    • @efceebuys1141
      @efceebuys1141 6 років тому +1

      lol nee. dis begraafplaas, nie begrafplaas nie.

    • @stegmannvandenbergh3622
      @stegmannvandenbergh3622 5 років тому

      Baie diep en aangryplike woorde, Bouwer, wat was die dryf agter hierdie woorde?

  • @leonvanhuyssteen5777
    @leonvanhuyssteen5777 Місяць тому

    Dink net hoe arm ons sou wees as Bouwer nie besluit het om sy roeping te volg nie...

  • @user-vp4nk3jb9d
    @user-vp4nk3jb9d Рік тому +5

    Bouwer Jys n diep seun....dink ons kan eendag lekker gesels met paar biere.Pas Jouself op en moenie dat mense Jou onder kry nie ,Jys n Genius baie min mense besef dit!

    • @tanyamostert4500
      @tanyamostert4500 10 місяців тому

      My dogter het die song nou vir my gespeel en sy se dit laat haar aan my dink. Don't know why🤔

  • @christopherbooysen6886
    @christopherbooysen6886 Місяць тому

    Die song het my lewe verander

  • @aliciadebeer2944
    @aliciadebeer2944 2 роки тому +9

    Wow, ek love die song, wyse les om te leer. Dankie julle, amazing!!!

  • @captainjackscorner8575
    @captainjackscorner8575 8 років тому +14

    uitstekend!!!! Almero het n fantastiese stem

  • @christopherbooysen6886
    @christopherbooysen6886 Місяць тому

    Die song trap diep spore in my gedagtes

  • @gerhardjansenvanrensburg6828
    @gerhardjansenvanrensburg6828 7 років тому +4

    Bouwer julle het julle self oortref. n diep diep song.

  • @Rubadubrubs
    @Rubadubrubs 8 років тому +14

    kan nie ophou om die song te luister nie !!!! absulute epic

  • @gangelbright
    @gangelbright 10 місяців тому +1

    Dié song saam Almero is n uitsonderlike meng of samewerking van twee puik stemme..

  • @angeliquegoosen6400
    @angeliquegoosen6400 5 років тому +2

    Ek hoor nou eers die liedjie - wow wow wow - so so so mooi!!! dankie julle xx

  • @bellahmarape8056
    @bellahmarape8056 Рік тому +2

    My favorite 😍 thank you sir ❤️

  • @0847062647
    @0847062647 7 років тому +5

    Awesome dudes.!!!!!!!!

  • @kaylasampson2120
    @kaylasampson2120 8 років тому +1

    top klas👌👌👌

  • @bellahmarape8056
    @bellahmarape8056 Рік тому

    Wooow!

  • @henricohaarhoff6164
    @henricohaarhoff6164 8 років тому

    Dis songs soos die wat gemaak het dat jy my musiek ikoon is

  • @ninaduvenhage1607
    @ninaduvenhage1607 8 років тому

    looooooove die liedjie!!!!!

  • @rita-eb8jj
    @rita-eb8jj 8 років тому

    amazing!!!

  • @anuchcavanderpoll3329
    @anuchcavanderpoll3329 2 роки тому +3

    2022 enige iemand?

  • @lourensswanepoel3514
    @lourensswanepoel3514 8 років тому +1

    Goeie werk Bouwer! :)

  • @williamhola
    @williamhola 8 років тому

    Legend!

  • @RSSM1
    @RSSM1 4 роки тому

    Fricken great!!

  • @annekedeklerk6728
    @annekedeklerk6728 7 років тому +1

    # LOVE DIII SONG ❤

  • @gerdasmutssmuts5834
    @gerdasmutssmuts5834 8 років тому

    well done beste ooit spyt kom te laat

  • @kobusdelport7432
    @kobusdelport7432 6 місяців тому

    🙂

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 10 місяців тому

    Mooi lied

  • @andrenel3110
    @andrenel3110 7 років тому +2

    way te min likes

  • @FritzVanZyl
    @FritzVanZyl 8 років тому +3

    wow dis goed... mm was daar ń spot op die sensor wat die video geneem het :)
    anyway niks erenstig nie. jou talent en hart en emosie en so aan dek alles !!
    Alle voorspoed

    • @bouwerbosch
      @bouwerbosch  8 років тому +2

      hehe ek dink daar was. WJ van den Heever het die video gemaak :) #Kuns

    • @FritzVanZyl
      @FritzVanZyl 8 років тому +1

      lol, jip jip :)

  • @biancafaber269
    @biancafaber269 8 років тому +2

    Bouwer wat is die storie agter die liedjie?

  • @amandaduplooy1649
    @amandaduplooy1649 8 років тому

    Baie mal oor die liedjie!!!

  • @wimkoenders2686
    @wimkoenders2686 6 років тому

    Begraaflaats coevorden
    The

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG 5 років тому +4

    Lirieke:
    Rus in vrede, hier lê ek nou
    is jy bang vir die dood of was jy bang vir die lewe
    ’n huldeblyk van gemorsde tyd
    word jy oorweldig deur al die spyt
    in die oë van geliefdes sien ek wat jy was sien ek wat jy kon wees wat jy moes wees
    in die oë van geliefdes sien ek hoe jy liefhet sien ek hoe jy bly vrees oor wat sou wees
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie
    ongeduldig blaas ons uit
    ongenadig mors ons tyd
    heen en weer deur die lewe jaag
    vir niks wat saakmaak spyt kom te laat
    in die oë van die hartseer sien ek myself rondgegooi deur die lewe
    ek is uitgedelf
    in die oë van die hartseer moet ek erken dat ek alles probeer het
    om die lewe te wen
    vergewe jouself jy gaan swaar dra aan al die seer wat jy opgaar
    skud die skuld van jou rug af spog met jou letsels
    los als nou in die begrafplaas ses voet diep in vergifnis
    jy kan nie met ’n tas vol haat in jouself by die hemel aankom nie

  • @daniellejantjies4551
    @daniellejantjies4551 6 років тому +1

    Van n oorspronklike engelsprekende is die liedjie een van my ultimate favourites😍 "vergewe jouself, jy gaan swaar dra" is so meaningful.

  • @michellepietersen9862
    @michellepietersen9862 8 років тому +2

    so Uniek en finominaal!! Julle musiek maak nostalgiese gevoelens in mens wakker. hou so aan Bouwer en kie. julle bring regtig die boodskap uit wat mens nie altyd kan oordra nie. soms is dit makliker om te sing as om te praat. 10/10

  • @Poeticbadger
    @Poeticbadger 8 років тому +26

    Hoeveel keer is te veel om hierna te luister?!

  • @jacodewet4403
    @jacodewet4403 6 років тому +2

    Diep woorde. Beautiful song, woorde bly maal in my kop.

  • @DunGamingDG
    @DunGamingDG 5 років тому

    EEN VAN DIE BESTE SONGS OOIT!

  • @jandreschoeman3631
    @jandreschoeman3631 8 років тому +2

    Julle twee moet verseker nie hier stop nie! Julle stemme klink great saam en onvergeetlik uniek. Kan nie wag vir die volgende nommer van julle twee nie!

  • @chrism8949
    @chrism8949 5 років тому

    Uitstekende musiek , baie diep woorde en word mooi oorgedra. Dankie manne hy raak die hart se snare.

  • @jasonerasmus6521
    @jasonerasmus6521 8 років тому +1

    Flippen well done Bouwer en Almero! Sterk boodskap!

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 5 років тому +1

    Awesome!!!

  • @AEJWCG
    @AEJWCG 8 років тому +1

    Great Song

  • @faithbooysen9932
    @faithbooysen9932 5 років тому +1

    Pragtig. Die boodskap is tydloos❤

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 4 роки тому

    Wow....die song praat met my!❤

  • @lizeldapretorius3194
    @lizeldapretorius3194 8 років тому

    love die liedjie en love Bouwer se musiek

  • @danicaleroux7932
    @danicaleroux7932 8 років тому

    Verlief hierop 😱😍😱

  • @pvw337
    @pvw337 7 років тому +5

    Cool tune, Bouwer, en Almero bring n cool vibe.
    Wanneer maak julle weer bietjie harde Straatligkinders songs soos die Bloeisels en Vuishou albums?

  • @danicaleroux7932
    @danicaleroux7932 8 років тому

    ❤️❤️❤️❤️

  • @WGMDelko
    @WGMDelko 6 років тому

    Fokkit bouwer. Slat my in die gevoelens.

  • @dianjordaan8551
    @dianjordaan8551 7 років тому

    Jou musiek is fantasties. Hou so aan

  • @ReanCombrinck
    @ReanCombrinck 7 років тому +2

    Cool song :). En film deur* Willem ;)

  • @Slangboere1
    @Slangboere1 5 років тому

    So trots ou , julle het ń master piece gemaak fok my

  • @michellereyneke4509
    @michellereyneke4509 4 роки тому

    Super

  • @carelok
    @carelok 7 років тому +3

    Ek probeer daai tas neersit...

  • @joanvandermerwe
    @joanvandermerwe 6 років тому

    Ervaring is aantreklik

  • @jobeansss3568
    @jobeansss3568 7 років тому +2

    Moerse Diep.....