BOUWER BOSCH - VLUG (DIE PRO TEMALIED)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • "Vlug" op iTunes - itunes.apple.c...
    Amptelike temalied vir die rolprent Die Pro wat van 18 September 2015 in teaters gaan wees.
    Akteurs in die musiekvideo
    Edwin van der Walt
    Vilje Maritz
    Arno Greeff
    Bennie Fourie
    Bouwer Bosch
    Kinematograaf - Marius de Nysschen Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

КОМЕНТАРІ • 19

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius318 6 років тому +1

    Luister na jouself, VLUG, hou baie van die woorde. Dankie BB

  • @arindaackerman8884
    @arindaackerman8884 7 років тому

    meer as n hele jaar terug , en die gee my nogsteeds hoendervleis van hoe mooi dit is 🙌

  • @ivandreipretorius3772
    @ivandreipretorius3772 8 років тому +1

    DIE awesomste video wat ek al ooit gekyk het.

  • @anebothma213
    @anebothma213 7 років тому +1

    Bouwer is so awesome

  • @bestpicZA
    @bestpicZA 9 років тому +3

    Kan nie wag vir die Movie nie, ken een van die skrywers...bly hulle het jou gekry vir die song! Great song👍🏼

  • @r9715
    @r9715 4 роки тому

    South Africa's got talent 🤟🇿🇦

  • @maroela2
    @maroela2 9 років тому +3

    Vlippin awesome song Bouwer! Ek begin nou maar eers leer hoe lekker en seer die lewe kan wees. :P

  • @TheFilmFactorySouthAfrica
    @TheFilmFactorySouthAfrica 9 років тому +1

    Great! Sien uit!

  • @zielesmit5015
    @zielesmit5015 9 років тому +1

    This is such a lekka song 👍👍

  • @leondeklerk7200
    @leondeklerk7200 9 років тому

    Die einde is die beste. Hande klap. Great video. Love die liedjie. So wanneer kom die movie uit. Welgedaan Bouwer...

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock 9 років тому +1

    goeie song bra

  • @anebothma213
    @anebothma213 7 років тому

    Die is so awesomme ek is nw kinder koor ons gaan volgende jaar italia toe en dan in 2018 by petoria sang games op tree

  • @fanieloveslittlemix2635
    @fanieloveslittlemix2635 5 років тому

    Bennie Is my neef

  • @louisebruwer3276
    @louisebruwer3276 8 років тому

    by die volgende merietefunksie by ons skool, wil ek die lietjie sing, met die surfboard ding wat hy doen

  • @TATA-hh3jk
    @TATA-hh3jk 7 років тому

    ek ken bit vilje

  • @7StevieB7
    @7StevieB7 9 років тому

    Bly om te sien jy't uiteindelik dansers gekry! Hopelik sien ons hulle vir jou live shows ook ;)

  • @gabidossantos9566
    @gabidossantos9566 6 років тому

    ek is n mens

  • @TATA-hh3jk
    @TATA-hh3jk 7 років тому

    ek ken bit vilje

  • @TATA-hh3jk
    @TATA-hh3jk 7 років тому

    ek ken bit vilje