En elke keer loop die trane onbeheersd as ek hierdie pragtige amerikaanse meisie hoor afrikaans sing. Afrikaans is 'n sterwende taal en my hart breek as ek hoor hoe mooi en met passie sy in afrikaans sing. Pragtig!
Ek glo nie dat Afrikaans n sterwende taal is nie.Ons moet die taal lewend hou deur gebruik en oordra aan ons kinders en dit nie dood praat nie.Talle ondergaan variasies,insluitend Afrikaans.
Jou stem klink fantasties, ek is van Bloemfontein en dit is wonderlik om amerikaaner te sien afrikaans sing, with everything going on in South Africa it brings great joy to my heart to see you singing my home language, so many terrible things happening in South Africa at moment
So toevallig net op jou channel afgekom, ek het dadelik subscribe met die eerste een wat ek gehoor het, Lisa se klavier. Nog 'n wonderlike cover, hou so aan
Thank you! Yes, it was written by South African singer-songwriter Gian Groen, and it's a prayer for rain (as South Africa is currently experiencing a terrible drought). The protea is SA's national flower, symbolizing change and hope.
Ek is baie bly dat ek jou gevind het. Dit maak my net hartseer dat ek nou eers van jou uitgevind het en dit voel heeltemal verkeerd dat jou vidoes so min views het.
FROM SOUTH AFRICA ; WELL DONE ' BAIE MOOI
Baie dankie, Henry!
Camille Uitstekend! Groete uit LIma Peru!
Camille,jy sing mooi. Dankie.
En elke keer loop die trane onbeheersd as ek hierdie pragtige amerikaanse meisie hoor afrikaans sing. Afrikaans is 'n sterwende taal en my hart breek as ek hoor hoe mooi en met passie sy in afrikaans sing. Pragtig!
C Joynt Beautiful. Thank you for sharing!
Ek glo nie dat Afrikaans n sterwende taal is nie.Ons moet die taal lewend hou deur gebruik en oordra aan ons kinders en dit nie dood praat nie.Talle ondergaan variasies,insluitend Afrikaans.
Uiteindelik! Dit is flippen mooi Camille!!! Baie baie baie dankie!
Christiaan van den Heever Baie dankie!!! :)
Baie Goed!
Dankie!
One of my favorite songs! You nailed it!!!
Thank you so much!!
Jy dit weer gedoen!! Mind blown! FANTASTIES!!!
rudi kriek Baie dankie!!! So bly jy het dit geniet!
Well done Sunshine!!!! It's awesome!!!!
Thank you so much!!
Well done , easy on the ear & the eye
One of my favourites 💕 Beautiful !!
Amy Roberts So glad you liked it!
Splendid! ❤👏👏👏
Absoluut fantasties...soos altyd!!
Jacques Rousseau Baie dankie!!
Jou stem klink fantasties, ek is van Bloemfontein en dit is wonderlik om amerikaaner te sien afrikaans sing, with everything going on in South Africa it brings great joy to my heart to see you singing my home language, so many terrible things happening in South Africa at moment
Say no to Racism Thank you! I'm honored. Hope to continue bringing light and positivity! Dis 'n mooi taal.
So so good . Go girl
Thanks so much, Julia!
So toevallig net op jou channel afgekom, ek het dadelik subscribe met die eerste een wat ek gehoor het, Lisa se klavier. Nog 'n wonderlike cover, hou so aan
Baie mooi weergawe.. Wonder hoe sal hy klink met n country back track... Jys amper afrikaans..
Baie dankie! :)
Vanaand weer geluister. Mooier as ooit. Dankie Camille
Baie dankie!! I appreciate it :)
Jy maak my weer trots Afrikaans!
Dis awesome :) Dankie, Herman!
Shjoe . Jy sing mooi jong . Daai boer seuntjie het jou mooi afrikaans geleer !
Baie dankie!! Hy is 'n goeie onderwyser!
Ek hoop nie jy gee om as ek die my luitoon maak nie. Uit 🇳🇦. Hou aan met dit wat jy doen.
Love it! Doen dit! Dankie :)
Like always a big Wow!
Thank you! Glad you enjoyed it!
You are finally releasing your own single? What is the song about? Congratulations and Best wishes.
Thank you! Yes, it was written by South African singer-songwriter Gian Groen, and it's a prayer for rain (as South Africa is currently experiencing a terrible drought). The protea is SA's national flower, symbolizing change and hope.
Baie mooi....
Dankie! :)
Dankie vir die lietjie van Portugal af.
Groot plesier! Groete uit California :)
Beautiful
Thank you!
Kan jy Liefling van Ge Korsten sing? Ek dink dit sal asemrowend klink!
It's on my list!
Amazing 😚
Thank you! :)
Really nice 👌😮
Thanks so much!
Ek is baie bly dat ek jou gevind het. Dit maak my net hartseer dat ek nou eers van jou uitgevind het en dit voel heeltemal verkeerd dat jou vidoes so min views het.
Dankie, Marno! I appreciate that :)
Hoendervleis mooi. Jy mag maar Camille!!!
Baie dankie, Robert! :)
Jij hebt een heel prachtig stem meisje!!! Ga zo door!!! Kom je uit Zuid Afrika?
Baie dankie! Ja, ons kom hierdie Junie tot Julie!
James, she is an american lady, married to an afrikaans speaking South African who immigrated to US.
😍
was waiting for this cover! was however hoping for bit more
🤔🤔👌👌😝
Pragtig pragtig. Stem en mens en siel
Baie dankie, Nina!!!
Jou stem is wonderschoon!
Baie dankie!
tannie sing baie mooi
Dankie, Mia :)