Toe vind ek jou - Margot Rothman
Вставка
- Опубліковано 8 вер 2019
- Kyk hier na die amptelike musiekvideo van die temalied vir Fiela se Kind - vanaf 13 September 2019 in filmteaters landswyd.
---
DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net! - Розваги
Ik ben Nederlander, zo prachtig gezongen en die Afrikaanse taal mag nooit verloren gaan!!! Groet van Plettenbergbaai
Loki well done met jou besluit om die snit re reduseer na n klassieke stuk en Margot se stem is maatpas binne die gekose genre. Baie dankie aan al die positiewe kommentaar. Dis awesome!!!
as ek so luister na die lietjie dan voel el so trots op my taal..ons is uniek en is die eenigste volk in die wereld wat mekaar verstaan agv van n awsome taal well done girl jy sing regtig baie mooi
Mal oor haar stem, die taal is so mooi om na te luister en praat.
This song gave me shivers along my spine, what a beautiful voice !
Die storie van Fiela se kind, die liedjie, jou stem.. Ek is trots om Afrikaans te wees! 💪
Thank you jalson bab ..Amazing song ❤ God bless you 🙏
Die ware *Liefde*
Die ware *Liefde*
Kom sag & teer
Net 'n stille *Fluistering*
Na die storm-helse-weer
Snare van die hart
Getokkel met *Sy* hand van bo
Wat alle struikelblokke verteer
Ons kan wees wat *Liefde* ons gemaak het
As die *Wind* genees rou wonde
Ons kan oorspronklik wees.., as waarheid die leuens ongeskonde nie hou
Ons weet *Liefde* het oorwin
Bloeiende *Lam* stom geslag
Ware *Liefde* kom weer
Getooi in vuur & wit
Brullende *Leeu* met tweesnydende swaard
Sela...
xxx
mooie stem, ik hou van de duidelijkheid!
ga zo door, dromen komen waar ! 👍
Een vd mooistes ooit
Als je het verhaal van de film kent (Fiela se Kind) dan wordt dit lied nog beter. Schitterend gedaan!
So beautiful
Het haar die eerste keer hoor sing by die skool se revue, sy is fenominaal
Hierdie gaan my hart breek
Ahhhhh ek love die kind ❤️😍😘 ek kan nie glo ek was saam haar in koor❤️❤️
Very sensitive,well done -Margo Rhotman
Wow absolutely beautiful sy het so mooi stem sy is pragtig sy klink soos n Engeltjie 💗😭🌸
My brain is trying so hard to make sense of this. I speak German and English. 😅
Beautifully sung! ❤️
Best I've heard in a looooong time. Why is the best talent not mainstream???..... O ja cause the narrative is being forced down our throats 🙄
Wat een heerlijk lied!
Echt wel
🥰💖💖
Wauw, zo mooi gezongen! Jij hebt een verbazende stem.
Pragtig.
Asemrowende mooi weergawe van liedjie...pragtige jong vrou...fabelagtige rok...uitstekende musiek video. welgedaan
Pragtig!! Trotse Afrikaans❤
Haar ma is 'n onderwyser by my skool en haar broer het saam met ons senior koor opgetree. Dit was fantasties! 😍 😍 😍
(mense gaan sê ek jok, maar wat ookal)
Sy was saam met my op skool
Frikkie Kancho ai frikkie
I love this version😭❤️
Stunning song dankie voel Ek werklikheid en gevoel hierin ..
Stunning Margot!!
Amazing well done! Ek love dit baie!
Wow stunning song and I must say she is so beautiful
WOW! What a great rendition, you gave me chills!
Jy sing dit so so awesome. Waar kry ek nog van jou musiek.. Jy doen di song en di movie justice. Dankie😢
Hi Chantell, jy kan haar volg op haar kanaal: ua-cam.com/channels/RE6pCfFBgn9Rq97ZgzTGCw.html
Brilliant!
Pragtig luister oor en oor❤️💕
Beautiful!
Baie mooi
Sy is perfeksie ..
Ik wil die film nu ook zien!
Mooiste weergawe
Dis uitstekend. Wel gedaan, Margot!
Wow!
Die moiste Afrikaans liedjie vir my 🇳🇦
Hierdie stuk roer my so diep dat trane vloei. Onbeskryflik!
Pragtig!! Wonderlike stem!!
I like this song
So mooi 👌🎭🥀
Dis flippen beautifull 😁
Pragtig 🥰🇳🇦
👏👏👏✨✨✨
Baie mooi
❤️
Een prachtig meisje!
WOW...👌👌👌
Bloody uitsteekend💪💯😙
Pragtig :)
Pragtig
Wow !!!!!
Uit Nederland en versta dit
NEDERLAND ONS VERSTAAN AL'S WAT JULLE TAAL SPREEK.
Steven Du toit ja dis sowaar ek ook .
Lekker hoor
Baie baie nice!
@ Francios van Coke - jy mag maar...
❤️❤️❤️
Ek sal luister hoe sy gil as sy ‘n massiewe drol uitveg. Ongelooflike stem.
Sny iemand uie? Want my oë traan skielik.
Moet baie sterk uie wees want my oë traan ook nou.
Die weergawe so propvol emosie en so sag. Dit pas perfek by die stories van Fiela
Margot Rothman - Want to se more of her videos , wil meer sien en hoor
Hi Reinhardt, you can follow her on her channel: ua-cam.com/channels/RE6pCfFBgn9Rq97ZgzTGCw.html
Watse fliek is dit? Stunning rendisie!
Fiela se Kind
Fiela se Kind 2019
Baie mooi!
Elke keer as ek die lied hoor is ek spyt Karen het nie bietjie verder gedink as die pretensie woord. Wat is fout met voorgee?
Afrikaans is gr8t language to sing in.
So good 😂❤
Gaan check uit tashe Burger sy het haar eerste liedjie uit, flippen briljant!!
Ek het nou. Dis mooi.
Heeft Margot een betere stem dan de Nederlandse Tabitha, Maan of Suzan (Suzan & Freek)???
Tabitha heeft het grootste bereik, maar misschien heeft Margot meeste gevoel...
Wie se ding?
Hoe sal ons nou weet?Ken nie vir Maan,Tabitha of suzan en freek nie
Pragtige stem.....gee mens trane .....
playback speed at 1.75 fixes it allot
You should get your ducks in a row.
winning comment!
ek moet se die girl mag maar sing
Behou oog kontak.
goeie een
Dis afrikaans my comments
Stem goed, lied goed, tieten goed
O kind
Geen syspensie geen beheer...
Ek verstaan nie hoekom jou borste amper moet uitval nie?
@@andriesburger1880 Nee Andries. Dit mag dalk mooi wees vir jou maar ek kan nie dit vir my kinders wys nie want dit grens aan porn 2-18 ouderdom. Dit is sodat jy jouself mag vertel dit is ok. En omdat mense soos jy veroorsaak dat ek nie vir my kindes ń mooi trots afrikaanse lietjie mag wys nie, Want ek probeer om vir my kinders te leer dat hulle respek moet hê vir ń vrou. Dalk moet die vroue van Suid Afrika begin optree teen mans soos jy wat dink ń vrou is net ń ding.
Wil ek ook weet
Skynheilig
@@p.d9593 presies
kan niemand meer hulle eie musiek skryf nie moet altyd op ander se rug ry......
Dis n tema lied vir Fiela se kind... Dis met 'n doel gedoen
@@dylansmith4053 selfs dit, kan hulle nie oorspronklike musiek skryf vir 'n fliek nie?
Ek dink die rok se hals moes nog bietjie laer gewees het. Ek's nie seker mens kon genoeg van haar bors gesien het nie.
Baie baie nice maar ek kry te veel Avril Lavigne vibes...soos die rok die see ens. Just try something new
Still nice
Pragtige stem, maar aai, ongelukkig ń onsmaaklike onnodige oop rok. Sy is ń pragtige dame, wat nie nodig het om dit te dra nie. Haar stem is so mooi, maar rok trek mens se aandag af.
Als een vrouw mooi is, mag ze dat laten zien hoor. We leven niet in Saoedi Arabie!
@@hardklik het is waar
❤
Pragtig