Die wereld is mal soos jy sê. Die beste van als is dat jou man jou afrikaans geleer het en jy het die taal aanvaar en ons taal voort gebou deur te wys dat jy as engelse sprekende persoon ons taal kan sing. Ek wil vir jou man sê baie dankie dat hy ons taal oordra na sy nageslag en dankie vir jou dat jy die moeite doen om in ons taal te sing. As ek mag vra dan vra ek dat jy die lied " Een Klein Klippie" deur Jo Black sal sing asb. Baie dankie vir als wat jy en jou man doen vir ons taal.
@@CamillevanNiekerkMusic Ah I am glad. What a deep song this is. When I look at the little girl I have looked after the past 2 years, this song comes to mind. This song is perfectly what she is to me
Camille briljant gesing! Liefde!
Die wereld is mal soos jy sê. Die beste van als is dat jou man jou afrikaans geleer het en jy het die taal aanvaar en ons taal voort gebou deur te wys dat jy as engelse sprekende persoon ons taal kan sing. Ek wil vir jou man sê baie dankie dat hy ons taal oordra na sy nageslag en dankie vir jou dat jy die moeite doen om in ons taal te sing. As ek mag vra dan vra ek dat jy die lied " Een Klein Klippie" deur Jo Black sal sing asb. Baie dankie vir als wat jy en jou man doen vir ons taal.
Baie dankie, Riaan! Ons waardeer dit :)
Camille Baie mooi gesing! Ek is mal daaroor! Groete uit lima Peru!
Baie Mooi! Camille Briljant! Groete uit LIma Peru!
I am dumbstruck every time I hear you sing in Afrikaans. Ek kan my ore omtrent nie glo nie. Keep it up Camille!
Wow! Baie dankie, Rudi! :)
Lieflik!!! En, jou uitspraak is elke keer beter!! Dankie dat jy Afrikaans verteenwoordig!
Baie dankie, Anneri! Dit beteken baie :)
Pragtige cover van een van my gunsteling afrikaanse bands!!! Hou so aan met die afrikaanse covers, fantasties!
Baie dankie, Marco! Myne ook :)
You cover this song so beautifully Camille. Dankie vir wat jy doen vir Afrikaanse musiek! Jy maak ons trots 😊😊
Thank you so much, Marianca! Dis 'n groot plesier :)
It's not everyday I get to look out from a jetty 😻 love to hear you sing in Afrikaans. And the hat was definitely a smart choice!!!
Next time you visit, we can go out there! :) Haha this was the beanie's debut!!
beautiful
Thank you, Arthur!
Baie mooi. Hou so aan
Baie dankie!
Sjoe......ek luister jou weergawe meer as wat ek moet.Dis towerkuns!
Baie dankie! Towerkuns is 'n nuwe word ek het nou geleer :)
Ons like jou kwaai Camille ❤
Baie dankie!
Baie mooi weereens, dankie Camille
Groot plesier!!
Dankie vir jou cover! Hou aan sing
Groot plesier! Dankie :)
So suiwer... so beeldskoon... so opreg. Well done, dame. Ek wonder of Francois al hierdie 'cover' ontdek. :-)
Baie dankie, Gretchen! Francois heard it and shared on his Facebook page :)
@@CamillevanNiekerkMusic
Ah I am glad. What a deep song this is. When I look at the little girl I have looked after the past 2 years, this song comes to mind. This song is perfectly what she is to me
Fantasties! volgende kort ek Fokofpolisiekar - Komma | Camille van Niekerk cover op my playlist!
:) Dis op my list! Dankie, Kevin!
Hi Camille, 'Beautiful in Beaufort Wes' van Theuns Jordaan sal jou stem en styl baie mooi pas. En ook 'Deur die straights' - Hugo.
Dankie vir die voorstelle, Franko!
Asb sit paar songs op spotify.
Wow. Mal om te dink Sy is à cali girl. WoW!
Dankie, Marguerite :)
♫♪💜🌺Pragtig gesing!
Baie dankie!
😱😱😱
Jo wat n stem. Pragtig
Die wêreld is werklik mal...😕...jou musiek maak dit darem baie beter. Dankie.👍🏻💯
Ek stem saam! Musiek maak dit beter vir my. Baie dankie, Herman :)
Jy sing al beter in Afrikaans. Ek voel soms net so mal soos die werld. Maar jou musiek bly baie mooi. Bky doen wat jy doen asb!!!
Baie dankie, Shaun! Dit word meer gemaklik :)