Esté Gross en Len Muller, 'Hemelruim' - 24 Junie 2021

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 чер 2021
  • Kunstenaars Esté Gross en Len Muller kuier saam om oor hul nuwe liedjie Hemelruim te gesels
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 3

  • @alanmcnamara9155
    @alanmcnamara9155 3 роки тому +2

    What a lovely lady! Great interview.

  • @simonsimon5466
    @simonsimon5466 3 роки тому +2

    Aaaaaa Este great baie geluk

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 роки тому

    Wówwww Estie...ek het nie geweet jy kan sing nie....het jou liedjie gistermiddag vir die eerste keer op RSG gehoor en dit was vir my SÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓ KÓSBAAR....het my SÓ BEMÓÉDIG en GEÏNSPIRÉÉR....en jy en Len sing ÁBSOLUUT ÁBSOLUUT PRÁGTIG....en ek is ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG, ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG LÍÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉF vir julle ÁLMAL by RSG....ÉLKE LÍÉFSTE ÉNE van julle....julle is ÁBSOLÚÚT PRÁGTIG EN 'n SEËN....en ek wil ook graag byvoeg wat Len gesê het... i am dancing with my Father...as dit nie was dat ek HÓM in die lewe leer ken het en ÁBSOLÚÚT WÉÉT mens kan op Pappa staatmaak nie sou ek dit nie gemaak het in die lewe nie....ek sou NÍKS gehad het om op te hoop nie...maar my pa het vir my gesê hy's nie meer my pappa nie, God is nou my Pappa....en daai tyd het ek dit verstaan, maar wou dit nie regtig myne maak nie want my aardse pappa was vir my TÉ KÓSBAAR en ek wou hom nie verloor nie....ek verlang SÓ BAÍE na my mamma en my pappa....wens só baíe ek kon nog na hulle toe gaan...gaan raad vra....sommer by hulle gaan bly as die lewe te veel word....hulle sou ÁLTYD ÉNIGE mens ontvang....my pappa se LÍÉFSTE vriende was van Danville. Maar deesdae begin dit tuiskom by my dat God nou my EÍE, LÍÉFSTE Pappa is....soos my pappa vir my gesê het....en ek WÉÉT Hy hóór my en antwoord my....as Hy met my praat GLÓ ek Hom soos 'n kind....want ek ÍS Sy dogtertjie...níémand spesiaal nie....ek het NÉT DIE WÒNDERLIKSTE PAPPA IN DIE HÉLE, HÉLE WÊRELD....EN HY'S HÍÉR VI MY.....