Len Muller - Smag Na Jou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 жов 2024
  • Musiek video vir my nuutste enkelsnit "Smag na Jou" vanaf my debuut-album, Doodgewone Avontuur, wat op 27 Mei 2015 bekendgestaan is.
    Koop die song hier: itunes.apple.c....
    www.lenmuller.com
    Bookings: bookings@kanadarecords.co.za
    Facebook: / lenmuller1
    Twitter: / lenniemuller
    Soundcloud: / lenmuller
    www.ducksproductions.com
    Die lied is gebore uit ‘n diep verlange na iets meer. Iets wat mens se lewe vervul eerder as dinge wat ‘n mens net tydelik op vul. Dit is die kyk na geloof vanuit ‘n ander perspektief en gesels oor die idee dat mens soms klein voel daarsonder. Berge en probleme raak al hoe groter as geloof verdwyn. Geloof in ‘n Skepper maar ook geloof in mense. “Dit was geskryf in ‘n tyd toe ek mense baie moeilik vertrou het. Ek vertrou steeds baie moeilik maar die lied wil mense (en myself) bemoedig om hoop en vervulling op die regte plekk te soek” sê Len. “My lirieke is baie persoonlik, diep en eerlik. Dit kom bykans netso uit my persoonlike joernaal. Ek wil graag hoop in mense se lewens insing en dié bemoedig wat deur swaar tye gaan. Ek is moeg vir veral Afrikaanse musiek sonder enige emosie.
    Ek glo ek het meer om oor te sing as net geld, meisies en goeie tye. Die mooiste liedjies vir my is die hartseer liedjies, want moeilike tye is ook deel van die lewe waardeur ons almal gaan.
    Publisiteit & Bemarking: Alishia van Deventer
    Starburst Promosies
    Sel: 083 635 4717 alishia@starburstmusic.co.za
    Vir Optrede besprekings kontak my
    E-pos: bookings@lenmuller.co.za // len@lenmuller.co.za

КОМЕНТАРІ • 49

  • @NicoleMatthee
    @NicoleMatthee 9 років тому +4

    Well done Lennie - perseverence and your talent shining! Proud of you friend! Wishing so much more success with this album!

  • @Maddogz888
    @Maddogz888 9 років тому +2

    Baie nice song Len , die beste ding wat jou musiek so goed maak is dat jy dit geniet . groot applause vir die band ....

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  9 років тому

      Hey Barend baie dankie vir die mooi kompliment en dankie vir die luister!

  • @giudycat
    @giudycat 8 років тому +5

    Ik ben Nederlands en vind het super dat ik dit gewoon kan verstaan!

  • @tiyanivaneeden3664
    @tiyanivaneeden3664 Місяць тому +1

    Hierdie song ek love dit LENNIE

  • @sunecronje344
    @sunecronje344 7 років тому +2

    dis regtig n pragtige liedjie !*

  • @rickyhadlow2580
    @rickyhadlow2580 3 роки тому +2

    Great song

  • @chrissaayman8560
    @chrissaayman8560 7 років тому +3

    wens net almal kon smag na hom....great song....Lenn

  • @andreheyns6966
    @andreheyns6966 9 років тому +3

    Ongelooflik mooi Lennie!! Good job!! Ek's mal oor jou werk! Blessings!!!

  • @liezlmeyer9085
    @liezlmeyer9085 9 років тому +3

    Mal oor die liedjie! defnitief my gunsteling!

  • @christellebarrett6906
    @christellebarrett6906 9 років тому +3

    wow, love dit!!! Video is great gedoen, baie uniek, Elkeen wat 'n hand hier in het, well done, en Lennie, you just have it!! Jys gebless met 'n great en groeiende gift van die Here.

  • @jeandub24
    @jeandub24 9 років тому +2

    Hou so aan Len! Mal oor die song!

  • @sharynpret
    @sharynpret 9 років тому +2

    Amazing Lennie....dankie dankie dankie. Jy bless my met die song.

  • @dinavandyk3294
    @dinavandyk3294 9 років тому +1

    Rerig mal oor die song !! En vandag is my bday so ek luister hom die heeltyd net bje mal oor hom !! hu aan sulke mooi musiek skryf en sing lol**

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  9 років тому

      Hi Dina! Baie dankie dat jy luister en geluk met jou verjaarsdag!

    • @dinavandyk3294
      @dinavandyk3294 9 років тому

      Lennie Muller awwww thx lennie😜

  • @moniqueolivier222
    @moniqueolivier222 9 років тому +3

    Love, love, die song! Was mal hieroor van die eerste keer dat ek hom gehoor het nie! Hierdie gaan 'n groot treffer word, Lekker gemaklike luister musiek!!! Baie sterkte, Len!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  9 років тому +2

      Hi Monique! Vreeslik baie dankie! Ek waardeer dit

    • @ernawiggill280
      @ernawiggill280 8 років тому +1

      Monique Olivier

  • @Sweetnsalty4190
    @Sweetnsalty4190 7 років тому +2

    Ek is in Las Vegas. Elke liewe dag is die my "feel good" song🙌🏻 ohhh dis mooi!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  7 років тому +1

      Thanks Kyla! Waardeer dat jy luister :-)

  • @rudolfie77
    @rudolfie77 7 років тому +1

    great song!!!!

  • @SebastiaanHolStadsgids
    @SebastiaanHolStadsgids 5 років тому +2

    Klinkt goed!

  • @breitenbachp
    @breitenbachp 9 років тому +2

    Awesome en weereens Awesome!!! Lennie jou musiek is regtig uitstekend. Thanks brother, hou so aan. God seën!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  9 років тому

      Baie Dankie Paul! Waardeer dit baaie!

  • @rudolfie77
    @rudolfie77 7 років тому +2

    Liedjie sit my nader aan ons vader.

  • @casey-leighkotze2000
    @casey-leighkotze2000 7 років тому +4

    Len Muller jy mag maar 🌹
    Jyt n ongelooflike mooi stem ❤
    Mal oor jou musiek 🎈🤗

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  7 років тому

      Baie dankie Casey! Waardeer dit baie!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  7 років тому

      Dankie Alize, Eks bly jy hou daarvan

  • @LennieMuller
    @LennieMuller  9 років тому +1

    Have you seen our new music video yet? Please share:-)

  • @rudolfie77
    @rudolfie77 7 років тому +1

    great song!!!!

  • @cherylhudson9467
    @cherylhudson9467 9 років тому +2

    Dis regtig besonders mooi, Lennie!

  • @jakobusvanaarde7901
    @jakobusvanaarde7901 9 років тому +1

    Lekker LENgend...

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 7 років тому +1

    💃💃💃👌👌👌

  • @hencobezuidenhout5440
    @hencobezuidenhout5440 7 років тому +1

    Baie Nice!!

  • @iironhide
    @iironhide 9 років тому +2

    Shap song

  • @donovansteffen5771
    @donovansteffen5771 9 років тому +1

    Nice!

  • @gawiesteynberg56
    @gawiesteynberg56 9 років тому +2

    What a song

  • @jenniferedwards2437
    @jenniferedwards2437 7 років тому +1

    ek is mal oor die liedjie