Len Muller - 'Vrede' (Mense Mense Temalied)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 жов 2024
  • Hierdie is die musiekvideo vir Len Muller se lied “Vrede” vanaf sy album 'Oog van die storm'. Kry die lied hier: itunes.apple.c...
    Dit is die temalied van kykNET se splinternuwe reeks, Mense Mense wat Maandae aande op DStv-kanaal 144 wys.
    Lied Geskryf deur Len Muller, Roan van As in samewerking met Raldo Mattheus
    Musiek Video Vervaardig deur Nouvanaand Films en kykNET
    nouvanaand.co....

КОМЕНТАРІ • 36

  • @immanuelalmeida7039
    @immanuelalmeida7039 4 роки тому +3

    Lovely song love it all the way from Namibia..pragtig😘

  • @affectivetracing24
    @affectivetracing24 6 років тому +8

    Stunning song. Ek kyk mense mense net vir die tema lied 🙈

  • @erikaventer3592
    @erikaventer3592 3 роки тому +2

    @Stefan Duvenhage:
    Hierdie liedjie laat my altyd aan jou dink. Jy is werklik 'n inspirasie.
    Dankie vir jou IMMERGROEN VRIENDSKAP Stefzzz...
    Mag ons ons vrede vind in hierdie warboel-wêreld :)...
    Bly altyd die mens wat jy is, want dit is so, soo raar...
    Cheers to you...

    • @stefanduvenhage240
      @stefanduvenhage240 3 роки тому +1

      Erikzz
      You are one in a million!*
      Truly someone I adore more than anyone in this lifetime ❤
      Thank you for this BEAUTIFUL song!*.🎶
      Here's to many more years to go🌻
      Ps. Forever and always❤

  • @ReginaldTheunissen-d7z
    @ReginaldTheunissen-d7z Рік тому

    Ek is mal oor die song.

  • @Sweetnsalty4190
    @Sweetnsalty4190 6 років тому +1

    Len Muller strikes again😍😍 dis so mooi liedjie!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому

      Baie dankie Kyla! Bly jy hou daarvan ;-)

  • @Quintonvanwyk
    @Quintonvanwyk 6 років тому +2

    Lennie, as iemand noggie gesê dat jy amazing talentvol issie dan sê ek nou vir jou so! God Bless en as jy ooit nz toe kom hier is altyd vir jul blyplek!

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому

      Hey Quinton, baie dankie vir die boodskap! Waardeer dit

  • @taniaschnetler7972
    @taniaschnetler7972 5 років тому +1

    Sjoe so talentvol!! Welgedaan Lennie! Wens ek kon die reeks kyk.

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  5 років тому

      Baie dankie Tania! Waardeer dit! Kyk die reeks is op Showmax beskikbaar op die oomblik ;-)

  • @wianburger4776
    @wianburger4776 3 роки тому +1

    Ek kan nie glo ek hoor die liedjie nou eers vir die eerste keer nie. Is daar chords beskikbaar?

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  3 роки тому

      Thanks Wian! Yes ek kan vir jou E-pos! Stuur my 'n mail by len@lenmuller.co.za

  • @nettienetta6307
    @nettienetta6307 Рік тому +1

    💎🤞✨📿

  • @louispiorek6462
    @louispiorek6462 4 роки тому +1

    Lekker song Len.

  • @gerhardtoelofse6330
    @gerhardtoelofse6330 6 років тому +1

    Amazing

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому

      Thanks dat jy gekyk het Gerhardt

  • @lianebeetge7590
    @lianebeetge7590 6 років тому +1

    Awesome song!!! Love it.

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому

      Baie dankie Liané! Bly jy hou daarvan!

  • @stevenmarx6866
    @stevenmarx6866 6 років тому +2

    n Talentvolle sanger met hope artistieke integriteit! Well done.

    • @LennieMuller
      @LennieMuller  6 років тому

      Baie dankie vir die mooi woorde! Waardeer die ondersteuning

  • @benitamatthysen9769
    @benitamatthysen9769 5 років тому +2

    Absoluut verlief met die liedtjie ❤️

  • @zazhil91
    @zazhil91 5 років тому +1

    I love this song!!! Greetings form México :D

  • @mrclash4139
    @mrclash4139 2 роки тому +1

    Mooi song ek moet se

  • @renaldoschutte8065
    @renaldoschutte8065 5 років тому +1

    Soos altyd. Great werk Len 🎉👍🏻

  • @NXMARAIS
    @NXMARAIS 6 років тому +2

    Love die song Len

  • @ernestbenadie7585
    @ernestbenadie7585 6 років тому +1

    Awesome