foto na dans - Vergeet van my

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • music video for single vergeet van my
    Artist: Foto na Dans

КОМЕНТАРІ • 34

  • @VastiPienaar-z5z
    @VastiPienaar-z5z 6 місяців тому +9

    2024 en dit tref harder as toe....

  • @SuperUltraMyth
    @SuperUltraMyth 6 років тому +26

    Kom maak weer musiek ons het meer mense soos julle nodig! Glaskas, foto na dans ef-el... ek soek my kinder dae terug

    • @eugeneventer667
      @eugeneventer667 3 роки тому +1

      Jirrrr ek stem….
      Naaste wat ek kon kom is bloumoord… soek gerus… het daai gevoel waarvan jy praat weer gevind…

    • @SuperUltraMyth
      @SuperUltraMyth 3 роки тому

      @@eugeneventer667 Bloumoord is nice net baie eentonig

  • @mish3595
    @mish3595 7 років тому +14

    I miss this. when they were on that Mk channel 😢

  • @ZALevi
    @ZALevi 16 років тому +9

    Wil net baie dankie se vir die afrikaans musiek wat op youtube gepost word. Dis lekker om van uit die buiteland na die musiek te kan luister.

  • @zahnadlam7229
    @zahnadlam7229 3 роки тому +6

    2021 en nogsteeds n great song!!!

  • @fiercefitnessstudiopretori9340

    32 years old toady when this song released is was still on varsity 🤟🤟🤟

  • @pietiebeyers5237
    @pietiebeyers5237 3 місяці тому

    Daai swart shirt en geel baadjie, so iconic soos hierdie song! 👏💛⚡⚡⚡

  • @MauritzCTuit
    @MauritzCTuit 7 років тому +7

    Vat my terug. Vat my terug NOU!

  • @hermanrohde6325
    @hermanrohde6325 3 роки тому +4

    Hoekom kom ek nou eers op die meesterstuk af???

  • @johanbrisleyeksteen6360
    @johanbrisleyeksteen6360 6 років тому +5

    Ek tik in "Vergeet van my" op UA-cam, en een of ander weird chick sing oor ouens verlei en in die bondel vry... Baie bly ek was nog daar in dir dae van MK en Afrikaanse bands, dink dit is baie moeilik om 'n Afrikaanse band in vandag se tyd te begin.

  • @laubscherkobus
    @laubscherkobus 13 років тому +2

    Gelukkig is ons met ons geindoktroneerde" vaders. Want die patriotisme het omself net soveel koeler Afrkaans gemaak in 'n generasie later Afrikaanse bands. Foto na Dans natuurlik 'n uitblinker!

  • @ahuman7175
    @ahuman7175 5 років тому +1

    en hier kom maak ek weer 'n draai in 2019.... lekker memories!!

  • @Percivale37
    @Percivale37 14 років тому +2

    Too awesome!!!!!!!!!!!!

  • @ZeroDayVirus
    @ZeroDayVirus 16 років тому +1

    van die beste musiek ooit!

  • @ruaanmeintjies4479
    @ruaanmeintjies4479 2 роки тому

    2022!!!

  • @fiercefitnessstudiopretori9340

    2023 February 🤟

  • @LaraMBotha
    @LaraMBotha 16 років тому +1

    Great song... Waar kan mens die woorde kry?

  • @KateeAngel
    @KateeAngel 15 років тому +1

    very good song))) +100

  • @BulletTooth8
    @BulletTooth8 16 років тому

    Great werk! Nice song...

  • @theonepoorguy1292
    @theonepoorguy1292 5 років тому +1

    atleast they made it to google seo

  • @OverThis1
    @OverThis1 14 років тому

    AWESOME!!!!!!

  • @pietiebeyers5237
    @pietiebeyers5237 3 місяці тому

    ICONIC/HOENDERVLEIS

  • @cnaude
    @cnaude 12 років тому +1

    hahaha! beste intro ooit

  • @hapbday
    @hapbday 16 років тому

    WOW!

  • @Vleeskind
    @Vleeskind 15 років тому

    Moddervet, doe mevrouw van der Merwe de groeten!!

  • @eugeneventer667
    @eugeneventer667 3 роки тому

    Mis julle

  • @spudtapel
    @spudtapel 14 років тому +1

    fokken kwai

  • @GrappyFlappy
    @GrappyFlappy 14 років тому

    @0rummy0 lol @ americans thinking this is german

  • @l-Mielie-l
    @l-Mielie-l 11 років тому

    Afrikaans != Dutch :)

  • @quintondj
    @quintondj 13 років тому

    hulle can maar