it just blows my mind to see how south african music has moved up a few notches, glaskas, aking, jakspanik, etc (just not die antwoord, they proof that evolution is in reverse :P) Awesome song this, from a even better movie!!!
Het is eigenlijk niet verrassend (maar niettemin héél interessant volgens mij) dat dialecten in sommige aspecten meer op het Afrikaans lijken dan op het standaard Nederlands. Ik ben Zwitser en ons Duits heeft ook oude woorden die in het Standaardduits verdwenen zijn. Bijvoorbeeld zeggen wij nog steeds "gumpen" (~ Engels "jump") voor springen; dat woord bestond eens in het Duits en ook wel in het Nederlands maar is om de een of andere reden verdwenen.
Ek loop in goed vas En vergeet my kitaar in die saal Net sodat ek betyds die huis kan haal Want hoe gouer ek daar kom Hoe gouer kan ek met jou praat En ek weet ek moet dit nie admit nie Maar ek kan dit nie help dat ek heeldag Aan jou dink nie En in die aand as ek Van my kleuterskool play droom Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en Vir my die boom Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê En al wat ek wil doen is jou soen En met jou praat Hoe de hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra? Want die rede hoekom jy so mooi is Is die probleem wat my meer pla en Ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie Want jy laat lyk my x maar redelik vaal Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is Baby, baby ek wil jou hê Baby, baby ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou hê Ek wil jou Ek wil jou Ek wil jou so graag hê
Bedankt voor de informatie. Het is interessant om te horen dat er dingen zijn in uw dialect die op Afrikaans lijken; een tijdje geleden heb ik naar video's gekeken met Vlaamse dialecten en ik vond dat daar ook wel dingen waren die vergelijkbaar waren met Afrikaans. De "oo" klank bijvoorbeeld, of dat ze het -en einde van werkwoorden niet zeggen (Man Bijt Hond - West-Vlaamse boeren: "weglopen" wordt "wehloop" uitgesproken).
Wie jam nog hierdie saam met my in 2019?
En toe draai ek weer hier in 2021! 🤘🏻🤘🏻🤘🏻
2022, still jamming it.
2023
Wat van 2023 junie!!
2023 Augustus
it just blows my mind to see how south african music has moved up a few notches,
glaskas, aking, jakspanik, etc (just not die antwoord, they proof that evolution is in reverse :P)
Awesome song this, from a even better movie!!!
die antwoord is one of the most successful SA bands/group to this day :)
@@chantejansevanrensburg9190 counter argument, the anc is the most successful political party in the last 30 years, holding onto the country …. 🤷♂️
Wie jam dit nog in 2020 😍
Hartseer om te dink ons sal nooit weer Afrikaanse punk/rock soos hierdie kry nie.
2021
2021
2021!!!
desember 2021!
Dis lekker om n mooi mondfluitjie n bietjie te hoor in Afrikaanse musiek.
Die fliek en liedjie is baie snaaks, love them
groeten uit vlaanderen.
Jam nog in 2024!!
Al die pad!
glaskas! glaskas! glaskas! beste band oit ek het vi bakgat ontmoet my i cd signing of watever did was awesome en ek love die band
ek wil jou he is the best song in the world
im pieter and i moves to oz i miss glaskas. rock on!!!
Ek like, nee wag, Ek love die song so baie
2024 ek en manlief en baba ❤😂 in China #SA
geweldig liedje
en de film is geweldig
Flippen lekker song! Die band is KWAAI! :)
Het is eigenlijk niet verrassend (maar niettemin héél interessant volgens mij) dat dialecten in sommige aspecten meer op het Afrikaans lijken dan op het standaard Nederlands. Ik ben Zwitser en ons Duits heeft ook oude woorden die in het Standaardduits verdwenen zijn. Bijvoorbeeld zeggen wij nog steeds "gumpen" (~ Engels "jump") voor springen; dat woord bestond eens in het Duits en ook wel in het Nederlands maar is om de een of andere reden verdwenen.
Ek loop in goed vas
En vergeet my kitaar in die saal
Net sodat ek betyds die huis kan haal
Want hoe gouer ek daar kom
Hoe gouer kan ek met jou praat
En ek weet ek moet dit nie admit nie
Maar ek kan dit nie help dat ek heeldag
Aan jou dink nie
En in die aand as ek
Van my kleuterskool play droom
Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en
Vir my die boom
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
En al wat ek wil doen is jou soen
En met jou praat
Hoe de hel dink die juffrou moet ek konsentreer op algebra?
Want die rede hoekom jy so mooi is
Is die probleem wat my meer pla en
Ergste van als daar's nie vergelyking vir jou nie
Want jy laat lyk my x maar redelik vaal
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring, want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê
Bedankt voor de informatie. Het is interessant om te horen dat er dingen zijn in uw dialect die op Afrikaans lijken; een tijdje geleden heb ik naar video's gekeken met Vlaamse dialecten en ik vond dat daar ook wel dingen waren die vergelijkbaar waren met Afrikaans. De "oo" klank bijvoorbeeld, of dat ze het -en einde van werkwoorden niet zeggen (Man Bijt Hond - West-Vlaamse boeren: "weglopen" wordt "wehloop" uitgesproken).
i in sa atm nd i love this song i am 1/4 safrican xx nd i lief afrkiaans baie lekka x
glaskas is so cool dis enigste its wat n menss in amerika kan kry
jite ek love hiri lieq!!!
2022-2023 EK wil jou so graag he .
baie lekka man!
Hvinsetsetc
Well done ouens!
Net een nasie, Dis die afrikaanse nasie!
Gaan julle nou by elke Suid-Afrikaanse liedjie iets sê van Suid-Afrika?
Nice liekie ek soek hom op my foon
Steeds hier in 2021!!!!
Wou nog altyd weet hoekom hulle lyk of hulle ini fight was?
This sounds like Descendents, especially the chorus.
2023 eks nog hier
Pure !
lekker sweet!
@stephen19263 Not if u are Dutch like me :D
2024 iemand?
Ja maar dis die 2 tale wat baie naby aan mekaar is boet! Waarvandaan kom jy? Ek is van Suid Afrika.
Ek praat nie veel Afrikaans nie en het altyd gedink dat "hê" 'n uitroep is soos die Nederlands "hé" xD
Liquido
ik versta nix van dit clipje xD (ik ben belg geen afrikaan e ;) )
hallo!!!
Is hier en daar wel wat lastig om te verstaan, en om het nou plat te noemen, tja... Mischien is versimpeld beter?
ja inderdaad *andere account van devildennis01* ja ik kwam niet op het woord xD maar inderdaad veel simpelere nederlanders