Piekniek oppi Maan

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • Dit is Zinkplaat se 3de Video. Dit is deur Fiela van AFDA gemaak en Stephen Bekker was die editor.
    Neels van Jaarsveld speel soos in Hendsoppers, hier ook die grootste rol. Dit is buite die Paarl geskiet en 'n span van 18 mense het vir 2 dae gewerk. Die Rocket was uit cardboard uit gemaak.

КОМЕНТАРІ • 26

  • @marelizeheunis9646
    @marelizeheunis9646 4 роки тому +5

    Hierdie is een van die mooiste Afrikaanse liedjies vir my. Dankie daarvoor.

  • @BaasdeBeer
    @BaasdeBeer 2 роки тому +4

    Amper 15 jaar later, en dit voel elke keer of dit die eerste keer is wat ek die song hoor... al het ek dit gister ook geluister.

  • @chewy9625
    @chewy9625 4 роки тому +6

    Nog hier in 2020.

  • @SiyabongaAfrica
    @SiyabongaAfrica 7 років тому +11

    Almost ten years ago when I first heard this classic tune.

  • @GoWildOutdoor
    @GoWildOutdoor 2 роки тому +1

    Laaste paar maande van 2022. Mis die tyd toe die liedjie uitgekom het soos erg.

  • @danea4019
    @danea4019 8 років тому +17

    Dit was die song op skool. MK!

  • @marcobotha2524
    @marcobotha2524 9 років тому +7

    Paul Roos liefde. Julle manne hou ons naam hoog. Ons bloed bly maroon.

  • @juandupreez1985
    @juandupreez1985 Рік тому

    Ek love my vrou...hoop sy verstaan wat ek voel vir h met die song

  • @Bonzaai92
    @Bonzaai92 3 роки тому

    Nogsteeds een van die mooistes!!!

  • @theoriginalSMARTASS
    @theoriginalSMARTASS 7 років тому +2

    DIe mees klassieke lied van my jongmensjare. Ongelooflik mooi

  • @vincentvanniekerk5282
    @vincentvanniekerk5282 7 років тому +1

    Bly klam ons gaan nou piekniek. Wat het van Zinkplaat geword hou get together man sulke nice jams .

  • @ncschoombee5581
    @ncschoombee5581 6 років тому +1

    Nog steeds in ons harte! Julle was legends, maar realiteit roep .

  • @riaanoppieplaas
    @riaanoppieplaas 11 років тому +2

    Afrikaans is die mooiste taal. Mis SA nou vanuit Calgary

  • @AnotherSceptic
    @AnotherSceptic 15 років тому +4

    Ek is lief vir Afrikaans !

  • @MrPannie
    @MrPannie 2 роки тому

    Ek wil teruggaan…

  • @nicoclaassen8172
    @nicoclaassen8172 3 роки тому

    Beste ooit

  • @WulfZA
    @WulfZA 5 років тому

    ons piekniek op die maan. 2018 is amper klaar. Joh maar die jaar het net verdwyn.

    • @234dannyboy
      @234dannyboy 2 роки тому

      En hier is ons nou al in 2022... 2018 voel soos eeue terug!

  • @leroy5743
    @leroy5743 7 років тому +2

    afrikaans is mooi.....

  • @ettienejoyvosloo8624
    @ettienejoyvosloo8624 7 років тому +2

    Mk classic.

  • @HakkomBlokkies
    @HakkomBlokkies 3 роки тому

    Bertie die Boere Bob Dylan

  • @dronkdommie877
    @dronkdommie877 17 років тому +6

    bevokte song ek het nou dronkverdriet!!!