winterstasie outokrasie van n hart

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • Video with Bouwer Bosch

КОМЕНТАРІ • 72

  • @juanserra9534
    @juanserra9534 Рік тому +4

    Man so many years and still listen to this track... Good times man

  • @catharina4433
    @catharina4433 4 роки тому +15

    2019... mis my tiener dae

  • @pznroelwert6170
    @pznroelwert6170 3 роки тому +4

    2021.Ek mis die goeie Ou Dae van regte Afrikanse Rock Musiek.

  • @NeThZOR
    @NeThZOR 6 років тому +8

    Throwback na die MK dae... Het Winterstasie gesien stop by 'n Wimpy in Ladysmith. Awesome band.

  • @pietpompies2834
    @pietpompies2834 5 років тому +12

    2019 en bly n yster song

  • @quintusgrobler9088
    @quintusgrobler9088 6 років тому +3

    Jis onthou toe die haarstyl nog piele was. Eenvoudiger tye.

  • @PappaPeach
    @PappaPeach Рік тому +1

    Wie okal jy is wat hierdie liedjie nog het (post), baie dankie.. MK bly baas (voor Bouwer advertensies begin maak het..)

  • @virgoliz6611
    @virgoliz6611 10 років тому +11

    Hierdie sal altyd n amazing song bly

  • @l_bonza7555
    @l_bonza7555 8 років тому +16

    Still listen to this in 2016 :)

    • @saintluciaofficial2019
      @saintluciaofficial2019 7 років тому +2

      Lebone Mokae I just got into these guys by searching for bands who spoke Afrikaans since im learning the language and all I can say is. Ek is ver lief Winterstasie. :)

    • @tooibarnard5926
      @tooibarnard5926 3 роки тому +2

      Stil listen to this in 2021.

    • @CritterCreeper
      @CritterCreeper Рік тому

      Still listening in 2022

    • @waynepatrickalberts230
      @waynepatrickalberts230 12 днів тому

      2024 :)

  • @ShaunLZA
    @ShaunLZA 11 років тому +2

    Nie 'n groot bouwer fan nie maar genugtig die tjommie smyt in die song

  • @lindiekoekemoer8159
    @lindiekoekemoer8159 5 років тому +4

    2019 en bly die awesomeste

  • @nicovanderwesthuizen4872
    @nicovanderwesthuizen4872 8 років тому +32

    Mis die musiek, toe Afrikaanse musiek nog goed was

    • @Cilliersb
      @Cilliersb 5 років тому +1

      Die MK89 dae, my broer.

    • @catharina4433
      @catharina4433 5 років тому

      @@Cilliersb Stem saam julle

    • @gerhardscorgie33
      @gerhardscorgie33 3 роки тому +1

      Nee jussie, fokofpolisie Kar maak nogsteeds vokken shap musiek. En van koke

  • @ahuman7175
    @ahuman7175 5 років тому +5

    hierdie song is nogsteeds LEGIT!!

  • @burgerterblanche281
    @burgerterblanche281 9 років тому +5

    Die Fanie... Die Legende

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 10 місяців тому +1

    2023 steeds 'n befokte song!

  • @fiercefitnessstudiopretori9340

    November 2022 🤟

  • @ZANewel
    @ZANewel 3 роки тому +1

    Verstand, kan nie regtig keer
    As dit kom by dinge wat jou hart
    Leeg kan maak
    Gebreuk, sonder 'n toekoms vol geluk
    Jy verstaan nie wat gebeur nie
    Volg jou droom
    En kyk na Bo
    Ek's lief vir jou en
    Jy bly altyd hier binne my hart,
    Vir altyd in gekerf
    Dit is liefde wat bly
    Spontaan en nie sonder enige hulp
    Vetrou op liefde
    Die lig, skyn helder deur jou oë
    Forensiese oortuiging van die goedheid binne jou
    Geseën met die skoonheid van 'n beeld
    Die perfeksie van ons wêreld straal deur jou
    Byt net vas
    Ek's lief vir jou en
    Jy bly altyd hier binne my hart,
    Vir altyd in gekerf
    Dit is liefde wat bly
    Spontaan en nie sonder enige hulp
    Vetrou op liefde
    Vetrou op liefde [x9]
    Ek's lief vir jou en
    Jy bly altyd hier binne my hart,
    Vir altyd in gekerf
    Dit is liefde wat bly
    Spontaan en nie sonder enige hulp
    Vetrou op liefde

  • @mea517
    @mea517 14 років тому

    aww dis di awesomeste liedji ooit ;( !! ek kan dti op hou lyster ni!! thx dat j dt op gelaai ht :)

  • @allendix5234
    @allendix5234 3 роки тому +2

    ek is MK89

  • @EMOdisney
    @EMOdisney 14 років тому

    LOVE this song!!!

  • @WlimBot
    @WlimBot 14 років тому

    awsome song ..... lovit!!!!!!

  • @MickRick-b7w
    @MickRick-b7w Місяць тому +1

    You just showing the best Africanss song or are you just that lucky at blond Lady codt CPS. I won't more.😅🎉🎉🎉🤟

  • @doultonrobson3802
    @doultonrobson3802 5 місяців тому

    Jis ek mis sikki cool tye en cool music

  • @FrancoisvanderMerwe
    @FrancoisvanderMerwe 11 років тому

    Goeie moer, die song skop ordentlik gat!! Ek is absoluut mal oor die lyrics! Het die song al 5 keer in n ry geluister!

  • @reaperdeedcjordan5013
    @reaperdeedcjordan5013 3 роки тому

    2021 still great

  • @Ursulize
    @Ursulize 13 років тому

    Al wat ek kan se is... Well done! Dis awesome!!

  • @FrankijD
    @FrankijD 14 років тому

    Jisou dis mos nou n bedrukte song die.Dis nou vijou n hit.*

  • @200twistatwista
    @200twistatwista 14 років тому

    Ik Houd Van Dit Lied Ist Ein Gut Lied Ich Liebe Dieses Lied D:

  • @chrisbadenhorst11
    @chrisbadenhorst11 14 років тому

    awesome song!

  • @zunerichardsdebruyn7832
    @zunerichardsdebruyn7832 6 років тому +1

    2018!!!!

  • @riek306
    @riek306 2 роки тому +1

    Misk ek Mk na skool nou!

  • @TGBAgentOrange
    @TGBAgentOrange 14 років тому

    Lekker Bouwer!!!

  • @jacquesblignaut2057
    @jacquesblignaut2057 5 років тому

    Geseënd met die skoonheid van ń beeld..

  • @truthtopower420
    @truthtopower420 12 років тому

    Dit is juis vir die rede dat great bands soos winterstasie wegraak, omdat almal nethulle musiek download en niemand hulle ondersteun en hulle cds koop nie.

  • @Rattlepaw
    @Rattlepaw 3 роки тому +2

    Afrikaans word nou... dood... Gaan ons nog musiek soos die kan kry in die toekoms?

  • @ullukind101
    @ullukind101 15 років тому

    awesome song kani ophou luister nie

  • @TheLittleWiseOwl
    @TheLittleWiseOwl 12 років тому +1

    Vetrou op liefde

  • @Chris-Greeff
    @Chris-Greeff 3 роки тому

    2021

  • @duard3731
    @duard3731 5 років тому

    hierdie dokter lyk bekend... ek sweer hy speel in 7de laan

  • @saintluciaofficial2019
    @saintluciaofficial2019 7 років тому

    Ek is lief Winterstasie

  • @JACQUESBDUPREEZ
    @JACQUESBDUPREEZ 11 років тому +3

    Net omdat die musiek great is beteken dit nie SA is wonderlik nie ou maat.Ek bly ook in n ander land en sal nooit teruggaan na daai hell hole nie, moord, rape ondergang van die plase en noodsaaklike dienste soos krag, water ens. Dink weer voor jy daarna toe wil vlieg.

  • @reghardtrheeder3530
    @reghardtrheeder3530 11 років тому +1

    makes me proud to be south african

  • @TwelveToesMcGee
    @TwelveToesMcGee 7 років тому +1

    Vandag my pa se 2 winterstasie cds uitgegrawe. Beste besluit van my dag gewees.

  • @christoleroux4500
    @christoleroux4500 3 роки тому +1

    Flip, is dit al 11 jaar?

  • @averywear
    @averywear 14 років тому

    wow, cute dude.

  • @mglkeiser1532
    @mglkeiser1532 Рік тому

    Befokte video en band

  • @TashaCou
    @TashaCou 14 років тому

    Hoe download n mens?

  • @Elzluv8
    @Elzluv8 12 років тому

    I love this song but I don't know what it means *sigh* Anyone willing to translate it for me? Pretty please :)

    • @marikeharmse849
      @marikeharmse849 6 років тому

      Elzluv8 I will give it a try? :)

    • @maybelieve9a877
      @maybelieve9a877 6 років тому +1

      understanding
      Can not really stop
      if it comes to things that can make your heart empty
      Broken
      Without a future of happiness
      You do not understand what's happening
      Follow your dream
      And look at the skies
      I love you
      and you always stay here in my heart
      Always carved forever
      It's love that stays!
      Spontaneous, and not without any help
      Trust in love
      The air
      Shine clearly through your eyes
      a ... conviction, of goodness within you
      blessed
      With the beauty of an image
      The perfection of our world
      Jet through you
      Just hold on!
      I love you
      and you always stay here in my heart
      Always carved forever
      It's love that stays!
      Spontaneous, and not without any help
      Trust in love
      Trust in love x9
      Trust to love!
      I love you
      and you always stay here in my heart
      Always carved forever
      It's love that stays!
      Spontaneous, and not without any help
      Trust in love

  • @Gr1dl0c
    @Gr1dl0c 11 років тому

    its africaans, easy to learn =)

  • @neilburger7958
    @neilburger7958 2 роки тому

    Diamantveld dae net hier...

  • @gerhardscorgie33
    @gerhardscorgie33 3 роки тому

    Jy Kan die gevoel in sy stem hoor.... 😭

  • @mariusvanzyl6854
    @mariusvanzyl6854 6 років тому +1

    Jus die vat my terug na die beter dae

  • @oupiel8v
    @oupiel8v 3 роки тому

    Nee fok! Ek kak in my kouse!

  • @1sweetsulphur
    @1sweetsulphur 13 років тому

    ok wel at 0:10 it stops not blaming you just want too know why please its annoying

  • @hondatrix
    @hondatrix 12 років тому

    FOk ja...SA bo!!!!!!!!!!!!

  • @oupiel8v
    @oupiel8v 3 роки тому

    Gaan melk ń koei

  • @LUSK721
    @LUSK721 11 років тому +1

    Easy to learn... You still can't spell Afrikaans...