Len Muller - Jy Moet Weet (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 бер 2023
  • ditto.fm/jymoetweet
    Len Muller - Jy Moet Weet (Official Music Video) 2023
    Lirieke en melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Francois De Klerk
    Video vervaardig deur Nico Welgemoed met spesiale Dankie aan Ryno Turketti, Wiara Coffee en Pieter Muller vir julle betrokkenheid en ondersteuning!
    wiaracoffee.co.za/
    Kontak: bookings@lenmuller.co.za
    www.lenmuller.co.za
    Lirieke:
    Groet die oggend son
    Iewers in die verte loop ons
    Ek het jou gehoor
    Maar daar was nog iets op my hart
    En ek wou weet of jy my hartklop hoor
    Jy my hartklop hoor
    Hoekom voel ek soms
    So deurmekaar en deur die weer
    dis alles onverklaar emosies en gedagtes
    Oor vlaktes en die see
    En nou is jy weer hier
    En ek onthou
    En Ek wil hê jy moet weet, moet weet
    Hierdie is vir jou en ek probeer alweer
    Om alles wat ek het vi jou te gee,
    Jy weet ek is lief vir jou en jy moet weet
    En jy moet weet
    Liefde oor die afgrond
    Daars 'n vlam voor elke vuur
    En iewers op 'n stofpad
    Het ons gedans tot hier
    So ek staan hier voor jou afgrond
    Met My hart in die rivier
    En iewers In die stlite
    Het ek geval to hier
    So ek wou, ek wou hê
    Jy moet weet
    Want jare jaag verby
    Om elke hoek draai
    Is daar 'n salesman met 'n speech
    Hoekom dans ons verniet
    Ek wou hê jy moet weet moet weet
    en al wat ek wou sê
    is ek is hier vir jou en jy moet weet.
    Ek wil hê jy moet weet, moet weet
    Hierdie is vir jou en ek probeer alweer
    Om alles wat ek het vi jou te gee, jy weet
    Ek is hier vir jou en jy moet weet
    Jy moet weet

КОМЕНТАРІ • 42