Schwabie - Hout (Official music video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 2 сер 2023
  • Official music video by Schwabie performing "Hout" available everywhere now
    push.fm/fl/schwabiehoutdkoda
    Instagram: / _schwabie_l
    Lyrics:
    Was jy al daar
    Daar onder in die gat
    Waar ons staar
    Na alles wat ons haat
    En Jy weet ek sal nooit
    kan Terug gaan nie
    En ek klim in die kar
    En ek ry toe waar ek dink
    Alles bedaar en jy
    Ook net stil sit
    En jy weet as ek kon sou ek
    terug wou kyk
    Ek raak nog verlore
    As ek te veel dink
    As ek bid
    Wil ek nog huil soos n kind
    En dit weet niemand nie
    Niemand weet dit nie
    Ek mis die dae
    Toe my vriende
    om die kamp vuur sit
    Nou het almal hulle eie
    Liefde gevind
    Dalk in n bottel of n blik
    Myne is hout x4
    As ek oud word
    En ons almal weer in pas
    Sal ek draf
    Vir jare belowe ek dit
    En jy weet ek sal nooit kan ophou nie
    En ek glimlag vir jou
    Soos die wereld dit opsit
    Skryf briewe oor jou
    Sodat jy eendag saam bid
    En Jy weet as ek kon sou
    Ek dit vir jou lees
    Ek raak nog verlore
    As ek te veel dink
    As ek bid
    Wil ek nog huil soos n kind
    En dit weet niemand nie
    Niemand weet dit nie
    Ek mis die dae
    Toe my vriende
    om die kamp vuur sit
    Nou het almal hulle eie
    Liefde gevind
    Dalk in n bottel of n blik
    Myne is hout x4
    Dkoda : www.dkoda.co.za
    Music video by Schwbie performing Hout. © 2023 Dkoda (Pty) Ltd

КОМЕНТАРІ • 23

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +3

    Mooi liedjie
    Soos hout 🪓van knetter sal hierdie video & song ook in mense se harte vlam vat en homself tuismaak waarokal iemand reg is om hom toe te laat 🔥🔥👌👌🎉❤️🎉😎😎🇿🇦

  • @FalseBayFishermen
    @FalseBayFishermen 4 місяці тому +6

    Hoe de doner speel jou songs nog nie oral in SA nie 😮

  • @user-xg9qm8jn9q
    @user-xg9qm8jn9q Місяць тому +2

    Lekker liedjie die

  • @Clinton-hb4mh
    @Clinton-hb4mh 3 місяці тому +1

    Goeie werk ou!!!! Gooi sonder om te stop, ek love dit🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @henkoschwab7018
    @henkoschwab7018 11 місяців тому +2

    More drop bitter soet kan nie wag nie!!!!

  • @dalemans5888
    @dalemans5888 11 місяців тому +1

    Hierdie liedjie speel konstant in my huis. Amazing!

  • @hendrikmeiring5528
    @hendrikmeiring5528 Місяць тому

    So baie mooi. ❤

  • @Paulaqi
    @Paulaqi 10 місяців тому

    Love die song.Stunning! Jou stem en kitaar is fantasties

  • @user-mt6sz8es2t
    @user-mt6sz8es2t Рік тому

    So mooi Schwabie!

  • @henkoschwab7018
    @henkoschwab7018 11 місяців тому

    Gee ons n album man!!

  • @tinosinge
    @tinosinge Рік тому

    Yesssssss ! Ons love dit man ❤

  • @lukejonker8236
    @lukejonker8236 11 місяців тому

    Die ou lyk nes daai ou van die bekende podcast, die PotKaas

  • @charlesgreeff
    @charlesgreeff 7 місяців тому +1

    favorite song op die oomblik

  • @lukejonker8236
    @lukejonker8236 Рік тому +1

    Warra debut song🔥

  • @johanpretorius1021
    @johanpretorius1021 4 місяці тому

    Mooiman....hou so aan😎

  • @henkoschwab7018
    @henkoschwab7018 11 місяців тому +2

    Jo om te dink die is my flatmate 😁

  • @Daniel_OB
    @Daniel_OB Рік тому

    Baie goed 💪🏻🔥

  • @CharliePoppp
    @CharliePoppp Рік тому

  • @terblancheduplessis2727
    @terblancheduplessis2727 Рік тому

    📈📈

  • @kobusjansenvanrensburg5059
    @kobusjansenvanrensburg5059 10 місяців тому

    baie mooi neef sterkte

  • @henkoschwab7018
    @henkoschwab7018 11 місяців тому

    lyk amper of jy my vellies dra