Jy is, Jy

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 14 вер 2017
  • Jy is hier en jy is daar
    Deurmekaar en aanmekaar
    Geplak met genade
    Jy is jy
    Waansinnige volmaaktheid
    En histeriese perfeksie
    Ek soek na jou oral waar ek gaan
    En ek vind jou oor en oor
    Elke keer is jy nuut
    Jy is dissonansie
    Jy is kontras
    Op n swart en wit foto is jy
    Geel
    Volg ons:
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Twitter: @AlmeroWel
    Facebook: Almeromusic
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed
    Twitter: @Nick_welies
    Snapchat: nicwellies

КОМЕНТАРІ • 5

  • @FrancoisTheart
    @FrancoisTheart 3 роки тому

    Ek kry hoendervleis; dis ‘n Desember-aand in Bloemfontein, so ek is verseker dat dit nie die oorsaak van koue weersomstandighede is nie, maar dalk is die hoendervleis-knoppies wat my wêreld-beeld bedek die opeenhoping van God wat so geraak word dat God sommer Homself op my vel personifiseer, want al wat ek eintlik in die lewe wil hê is om vir mense ‘n God-ervaring te gee, en dit is wat jy híer doen.
    Dankie vir die hoendervleis, Almero.

  • @carienjacobs3620
    @carienjacobs3620 6 років тому +1

    mooiste mooi* lief my geel blommetjies

  • @moniquekuhn9172
    @moniquekuhn9172 6 років тому

    Jy is kos vir die siel! Dankie dat jy jou talent deel!

  • @dylanmarais1487
    @dylanmarais1487 5 років тому

    Briljant